The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids



Fruit of the Spirit

deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Text Version | English | Italian


           “Bethany, daar is 'n brief vir jou,” het Greg geroep toe hy die huis binnekom en die sifdeur agter hom laat toeklap het.

envelope

Bethany het op-en-af gespring en haar hande van blydskap geklap. Sy het nou al vir 'n l-a-n-g tyd gewag vir die brief van haar ouma om op te daag. Sy het die koevert versigtig oopgemaak en binne-in geloer voor sy die brief uitgehaal het. Ouma sit dikwels klein geskenkies daarin en Bethany wou seker maak sy verloor niks nie.

           Bethany was nooit teleurgesteld met Ouma se briewe nie, selfs al was daar nie 'n geskenkie binne-in nie. Sy het haar ouma baie liefgehad en het uitgesien na die komieklike stories wat Ouma oor haar plaasdiere geskryf het. Nadat sy die hele brief gelees het, het Bethany dit opgevou en teruggesit in die koevert, waarna sy dit in haar spesiale kissie gebêre het saam met al haar ander skatte.

fruit divider
cherries

Paul ended up in prison on more than one occasion for preaching about Jesus Paulus was 'n wonderlike sendeling en Bybelleraar. Hy was verag deur die meeste leiers in die Joodse sinagoges, omdat hy verkondig het dat Jesus Christus die Seun van God was en sondes kon vergewe. Paulus het ook onderrig dat almal God kon liefhê en sy gebooie bewaar en dit het die leiers selfs nog kwater gemaak, omdat hulle gedink het dat slegs Joodse mense die ware God kon aabid. Oral waar Paulus gegaan het, het die Joodse leiers probleme vir hom veroorsaak. Hy het op meer as een geleentheid in die tronk beland omdat Hy oor Jesus gepreek het.

Selfs al was hy in 'n koue, donker kelder, soms honger en soms selfs vasgeketting aan sy tronkbewaarders, het Paulus nie tyd gemors om dikmond te wees of te kerm en te kla nie. Hy het aangehou om vir almal wat wou luister te vertel dat Jesus Christus die Seun van God was en hulle sondes kon vergewe. Selfs sommige van die gemeenste bewaarders, wat hom wreed geslaan het, het gekies om Christene te word, omdat Paulus die goddelike lewe wat hy verkondig het, uitgeleef het

apple

           Dag vir dag het verbygegaan en Paulus het begin dink aan die baie vriende wat hy gemaak het in soveel verskillende stede en lande regoor Europa en Asië. Sy vriende in Galásië was veral baie goed vir hom toe hy siek was en hy het baie na hulle verlang. Nie net was hulle goed vir Paulus nie; hulle het ook met blydskap sy leringe oor Jesus aangeneem. Omdat dit vir hom onmoontlik was om sy vriende te besoek en daar nie veel te doen was in die tronk nie, het hy besluit om vir hulle 'n brief te skryf.

Paul had so much to say to his friends so he kept on writing and writing
pear

Sy brief het baie dieselfde begin as enige ander brief en hy het begin deur sy vriende te groet en hulle goeie dinge toe te wens, maar op die ou end was dit defnitief nie 'n normale, alledaagse brief nie!

          Paulus het die evangelie van Jesus verkondig en selfs in sy briewe, kon hy nie help om oor Jesus te preek en te onderrig nie. Paulus het so baie te sê gehad vir sy vriende; dat hy aangehou het met skryf en skryf. Die brief het langer en langer geword. Toe hy uiteindelik klaar was, was die brief so lank; dat dit 'n boek met ses hoofstukke geword het!

          Toe Paulus tevrede was dat die brief alles bevat het wat hy vir sy vriende wou sê, het hy dit versigtig geseël en 'n boodskapper gekry het wat gewillig was om na Galásië te reis om dit te gaan aflewer.

peach

           Sy vriende was opgewonde om die brief te ontvang en het almal, wat hulle geken het, byeengeroep. Hulle het dit versigtig oor en oor gelees en hulle bes probeer om Paulus se leringe oor hoe om soos Jesus te wees, na te volg. Hulle het baie mooi na die brief gekyk, want dit was vir hulle baie kosbaar.

cherries

In die vyfde hoofstuk van die brief, wou Paulus hê dat sy vriende leer, dat mense wat Christene is — wat volgelinge van Jesus Christus beteken — ander eienskappe het as mense wat nie omgee oor Jesus nie en nie 'n goddelike lewe leef nie. Paulus noem hierdie eienskappe vrug, en verduidelik dat dit maklik is om uit te ken watter mense Jesus liefhet en watter mense Hom nie liefhet nie, deur te kyk na die vrug wat hulle wys in hulle daaglikse lewe.

grapes

You can read the letters of Paul for yourself Hy het sommige van die vrugte van 'n goddelose mens opgenoem, soos leuens, haat, afguns, dronkenskap, moord en baie ander bose eienskappe. Toe het hy ook die vrug van 'n persoon wat die leringe van Jesus volg, opgenoem:

“Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Teen sulke dinge is die wet nie.”

apple

Die brief wat Paulus vir sy dierbare vriende in Galásië geskryf het amper 2000 jaar gelede, was weer en weer oorgeskryf en vertaal in baie tale, insluitende ons s'n. Jy kan selfs hierdie brief self lees! Dit is in die tweede deel van jou Bybel, wat die Nuwe Testament genoem word en die brief is bekend as die Boek van Galásiërs.

          Wat 'n voorreg is dit om hierdie skat te besit wat deur die eeue heen aan ons oorgedra is! Dit is net so belangrik vir ons om van die vrug van die Gees te leer en hoe om soos Jesus te wees as wat dit vir Paulus se vriende was toe hulle die brief vir die heel eerste keer gelees het.

fruit divider

DINK!

1. Waarom was Paulus in die tronk?
2. Hoe het Paulus sy tyd in die tronk deurgebring?
3. Waar was Paulus se vriende?
4. Wat beteken dit om 'n Christen te wees?
5. Wat is die vrug van die Gees?
6. In watter boek van die Bybel kan die vrug van die Gees gevind word?



ONTHOU:

Die vrug van die Gees is eienskappe wat soos
Christus is en elke Christen behoort te hê.



'N VERS OM TE LEER

“Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede,
lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid,
getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing:
Teen sulke dinge is die wet nie” (Galásiërs 5:22-23).



PRAKTIESE TOEPASSING

Hou jy daarvan om briewe en boodskappe of kaartjies van familie of vriende of mense wat jou liefhet te kry? Van watter soort briewe hou jy die meeste en van wie? Hou jy daarvan om briewe en boodskappe of kaartjies te stuur na die mense vir wie jy lief is?

[Na bespreking:] God het Paulus gebruik om briewe na gelowiges te stuur omdat beide God en Paulus hulle baie liefgehad het. In 'n ander brief van Paulus, sê hy dat as jy in Jesus glo en die dinge doen wat Hy wil hê jy moet doen, soos om die vrug van die Gees te dra, word jy 'n lewende brief van Hom wat jou hart geskryf is, aan die mense oral om jou. Ander lees van Jesus as jy doen soos Jesus sou doen. Wil jy graag 'n lewende brief wees dodat ander kan lees van die seëninge en goeie dinge wat God gee? Vra God nou en dank Hom daarvoor.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie dat U Jesus gestuur het om ons
grootste voorbeeld te wees van hoe om te leef.
Dankie vir Paulus, wat so baie boeke van die Bybel
geskryf het en ons vertel hoe om meer soos Jesus te
wees. Help my om 'n lewende brief van u liefde,
blydskap, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid en
getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing te word.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

           Galásiërs 5:19-26

STORIES IN HIERDIE REEKS:

Die Vrug van die Gees
Liefde
Blydskap
Vrede
Lankmoedigheid
Sagmoedigheid
Goedheid
Geloof
Nederigheid
Selfbeheersing
fruit divider
coloring

Fruit of the Spirit Coloring Page (online)
Memory Verse Coloring Page (online)
God Wants Us to Bear Good Fruit (online)
Fruit of the Spirit Fruit Basket (online)
Fruit of the Spirit Tree (online)
Fruit Bowl (online)
Fruit of the Spirit Reproducible Coloring Book

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


stories

Adventures of Heart Longing:
An Allegory of the Fruit of the Spirit


Cutie Fruities: Scratch'n'Sniff and Glitter!
Fruit of the Spirit
Fruit of the Spirit Bible Collection eBook
Fruit of the Spirit Arch Book
Fruit of the Spirit Stories For Children (online)
God Counts Series: 9 Fruits Alive
Life Is an Adventure with Ernie

Living As God's Girl: Your One-of-a-Kind
Guide to the Fruit of the Spirit


The Fruit of the Spirit (online)


Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Story Cards To Keep and Share (online)
The Fruit of the Spirit activities (online)
Fruit of the Spirit Game (online)
Fruit of the Spirit Bingo Game (online)
Fruit Puzzle (online)
Fruits of the Spirit Dominoes
Good Fruit Bad Fruit Game (online)
Online Word Search (online)
Word Search (online)
Memory Match (online)
Faith That Sticks: Fruit Of The Spirit Stickers
Teacher Created: Fruit Of The Spirit Stickers
The Fruit of the Spirit Spinning Top Game & Puzzle Sheet

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles


songs

Fruit of the Spirit (sheet music/MP3) (online)
I Want To Be Like Jesus (sheet music/MP3) (online)
Donut Man: Fruit Of The Spirit
Fruit of the Spirit (online)
Fruit Of The Spirit [Children of Faith Split Trax Music Download]
Hide 'Em In Your Heart 1 & 2 CD (Steve Green)
Integrity Kids: Fruit of the Spirit [Music Download]
The Fruit of The Spirit Song/MP3/CHORDS (online)
Fruit of the Spirit by Maranatha Kids (online)
Fruit of the Spirit [Brentwood Music Download]
Fruit of the Spirit Cadence (online)
The Fruit of the Spirit (online)
The Fruit of the Spirit — Donut Man (listen online)

The Fruit Of The Spirit - Galatians 5:22 & 25
[Steve Green Music Download]


Music Machine: The Fruit Of The Spirit CD

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


CDs and DVDs

Adventures in Odyssey: The Fruits of the Spirit -
12 Episodes to Grow On


Auto B Good Fruits of the Spirit DVD
By Their Fruit (watch online)
Camp New: Humble Pie, DVD
Character Builders, 2 Disc Set (Repackaged)
Donut Man: Barnyard Fun & On The Air, DVD
Hide 'Em In Your Heart 1 & 2 CD (Steve Green)
LifeKids: The Fruit of the Spirit (watch online)
Music Machine: The Fruit Of The Spirit CD
Music Machine (watch online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


crafts

Fruit Printing (online)
Fruit of the Spirit Crafts (online)
Basket Craft (online)
Printable Fruit Basket (online)

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)


RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Story Ideas (online)
Important Notes About This Lesson and Answers to THINK Questions (online)

All-in-One Bible Fun: Fruit of the Spirit (Preschool edition)
All-in-One Bible Fun: Fruit of the Spirit (Elementary edition)
Faith Case Fruit of the Spirit
The Fruit of the Spirit Bible story and activities (online)
The Fruit of the Spirit (printable)
Free Bible images for Fruit of the Spirit (online)
Fruit Basket Upset-Fruit of the Spirit Game (online)
Experience the Fruit of the Spirit (online)
Fruit of the Spirit Bulletin Board Set (online)
Fruit of the Spirit Characters (online)
Fruit of the Spirit Classroom Chart (online)
Fruits of the Spirit and How We Can Show Them to Others (online)
Fruit of the Spirit Fruit Bowl (online)
Fruit of the Spirit Object Lesson (online)
Fruit of the Spirit (online)
The Fruit of the Spirit Lesson Plan (online)
Fruit of the Spirit Anagrams (online)
Fruit of the Spirit Name Tags (online)
Fruit of the Spirit (online)
Puppet/Skits Scripts (online)
Apple Snacks (online)
Chocolate Covered Strawberries (online)
Fruit Kabobs (online)
Fruit of the Spirit Pizza (online)
Fruit of the Spirit Game (online)
Please Pass The Fruit (Game) (online)
Fruit of the Spirit Necklace (Memory Tool) (online)
Fruit of the Spirit Bookmarks
Fruit of the Spirit Bulletin
The Fruit Of The Spirit, Laminated Wall Chart
How to Simply Inspire Character (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
My Jumbo Bible Story Coloring Book
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)

fruit divider

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Afrikaanse Bybelstories
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

Add/update a Bible story resource

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated March 1, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources