The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids



Fruit of the Spirit


peach Die Vrug van die Gees — Geduldpeach
Wagtend by die Bad

deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Text Version | English | Italian


The fruit of the spirit is patience            Mollie het meer en meer ongeduldig geraak soos die minute verbygesleep het. “Hoeveel langer gaan dit neem?” het sy gekla. “Ek is regtig moeg gewag. Ek wil net huistoe gaan!”

cherries

           Op daardie oomblik, kom haar ouer sister, Carrie, deur die dubbeldeure van die skoolgebou gebars en kom klim op die agterste sitplek van die kar in. “Haai, Ma! Raai wat?” het Carrie opgewonde uitgeroep. “Ons gaan op 'n uitstappie na die dieretuin toe volgende week!”

           Gedurende die hele pad huistoe, het Carrie aangehou om te klets oor die komende uitstappie. Sy was net so opgewonde daaroor om die olifante te sien, as wat sy was om die haaie in die akwarium tenk en die kleurvolle papegaaie in die tropiese uitstalling te sien.

pear

Mollie was egter hoegenaamd nie daarin geïnteresseerd nie. “Ek is moeg om in hierdie ou kar te ry. Hoe lank nog voor ons by die huis is?” het sy weer gekerm.

           “Mollie, kyk by die venster uit,” het haar ma kalm gesê. “Ek dink jy sal ons huis herken.”

           Toe die kar veilig in die motorhuis geparkeer was, het Mollie haar sitplekgordel losgemaak en uit die kar gespring. “Uiteindelik!” het sy sommer uitgeroep. “Uiteindelik is ek by die huis en hoef ek nie meer te wag nie!”

peach

           Mollie het na die gesinskamer gehardloop en op die bank neergeval. Sy het die afstandbeheer opgetel en begin om deur die kanale te blaai. Toe sy niks op TV kry om na te kyk nie, het sy weer begin kerm. “Dit is nie regverdig nie! My gunsteling program is nog nie op nie en nou moet ek AL WEER wag! Ek moet altyd vir alles wag! Ek HAAT dit om te wag!”

           Carrie was moeg om te luister na Mollie se gekerm en gekla. Sy het na die gesinskamer geloop en op die rusbank langs haar suster gaan sit. “Mollie,” het sy begin. “Jy is nie die enigste mens wat moet wag nie. Almal moet vir goed wag. Ek moet 'n hele week wag om na die dieretuin toe te gaan en dit is nie maklik nie. Ek is so opgewonde. Ek dink ek kan nie langer wag nie en ek wil NOU gaan, maar ek weet die tyd sal kom en dit sal so lekker wees wanneer al die gewag uiteindelik verby is. Dit sal baie beter wees as jy leer om geduld te hê.”

grapes

“Wat beteken DIT?” vra Mollie.

           “GEDULD beteken om te wag sonder om kerm of te kla. Probeer om aan iets goeds te dink terwyl jy wag of probeer om 'n liedjie te sing. Dit sal die wagtyd makliker maak en jy sal gelukkiger wees,” het Carrie verduidelik.

           Mollie was nie oortuig dat Carrie se voorstel sou werk nie, maar sy het ingestem om die volgende keer wanneer sy vir iets moet wag, dit te probeer doen.

fruit divider


           Terwyl Jesus na die stad Jerusalem gegaan het om 'n vakansiedag met sy familie en vriende deur te bring, het Hy besluit om 'n bad te besoek. Hierdie bad was nie 'n gewone bad of swembad soos wat ek en jy ken nie. Dit was 'n baie spesiale bad en die mense het dit 'n naam gegee. Hierdie spesiale bad se naam was BETÉSDA.

peach

The Pool of Bethesda Die Bad van Betésda was waarheen die mense van die gemeenskap kon gaan om die water te kry wat hulle nodig gehad het. Dit was 'n baie besige plek. Dit was gebou met vyf pilaargange daar rondom, sodat daar oorgenoeg plek was vir mense om te gesels en op datum te kom met die plaaslike nuus, terwyl hulle hulle waterkruike volgemaak het. Dit was ook 'n plek waar baie siek mense bymekaargekom het met die hoop dat iemand hulle sou jammer kry en vir hulle kos sou gee om te eet, of vir hulle geld sou gee sodat hulle 'n dokter kon besoek. Maar die belangrikste rede waarom die siek mense na die bad gekom het, was omdat daar op sekere tye 'n ENGEL na die bad gekom het en die water geroer het. Die eerste mens wat in die bad sou klim wanneer die water geroer was deur die engel, sou genees word van watter siekte ook al en hulle sou heeltemal gesond word.

pear

           Siek mense het van ver af gekom met die hoop om die engel te sien en met die hoop dat hulle die eerste mens in die bad sou wees wanneer die engel die water aanraak. Sommige mense het hulle matte en komberse gebring en die hele dag naby die bad gebly en het selfs in die nag daar geslaap. Hulle wou nie weggaan en die risiko loop om nie daar te wees wanneer die engel kom nie.

While Jesus was at the pool a certain man caught his attention Terwyl Jesus by die bad was, het 'n sekere man sy aandag getrek. Hierdie man het op 'n vuil, flenterige slaapsak gelê en dit was duidelik dat hy al vir 'n baie lang tyd daar was. Jesus het na hom geloop en met hom gepraat.

           “Wil jy graag gesond wees?” het Jesus vir die man gevra.

           “Wel, ja. Ek wil,” het die man geantwoord. “Ek is nou al vir 38 jaar siek en natuurlik wil ek gesond wees. Ek het…

           gewag

                     en gewag

                               en gewag

I have no one to help me get into the water when the angel comes “Die probleem is dat ek niemand het om my te help om in die water te klim wanneer die engel kom nie. Ek probeer so hard om in die water te klim, maar iemand anders kom altyd voor my by die bad. Dit maak mens so moedeloos! Dan gaan lê ek maar weer op my ou slaapsak en hou aan met wag…en ek bly hoop dat iemand volgende keer so goed sal wees om my te help.”

apple

           Jesus het hartseer gevoel dat die man siek was en vir so lank gewag het en Hy wou graag help. Jesus het na hom gekyk met deernis en sagkens gesê, “Staan op. Rol op jou slaapsak en loop!”

           Die man het presies gedoen wat Jesus vir hom gesê het om te doen. Hy het wonderbaarlik op sy voete, wat hy vir 38 jaar nie kon gebruik nie, gaan staan! Hy het sy slaapsak opgerol en hy het begin loop. Hy kon dit skaars glo! Hy was onmiddellik genees!

He rolled up his sleeping bag, and he began to wail

           Dadelik was daar 'n gedruis van opgewondenheid onder die skare rondom die bad.

           “Het jy dit gesien?” het iemand verwonderd gevra.

           “Ja!” het 'n ander uitgeroep. “Daardie man is genees en die engel was nie eers hier nie!”

cherries

           Nog iemand het uitgeroep, “Ek ken daardie man! Hy was langer hier as wat ek kan onthou. Ons het 'n ware wonderwerk gesien!”

The leaders of the temple saw the man and confronted him            Daar was egter sommige mense wat nie baie gelukkig was oor die wonderwerk nie. Die man was op die SABBATDAG genees. Die Sabbatdag was 'n spesiale dag van rus en geen werk was veronderstel om op daardie dag gedoen te word nie. Die leiers van die tempel het die man gesien en hom gekonfronteer. “Waarom dra jy jou slaapsak?” het hulle gevra. “Weet jy nie dat dit werk is en dat jy nie op die Sabbatdag mag werk nie?”

           Die man kon nie glo dat hulle vir hom kwaad was nie. 'n Groot wonderwerk het immers met hom gebeur en hy het verwag dat almal net so bly sou wees soos hy. Hy het probeer verduidelik, “Ek was vir 38 jaar lank siek en ek is pas genees. Die man wat my genees het, het vir my gesê om my bed op te tel en te loop en dit is wat ek gedoen het.”

           “En wie is die man wat jou genees het?” het die leiers van die tempel met 'n frons gevra.

When he went inside the temple he was surprised to see Jesus “Ek weet nie wie Hy is nie en ek weet nie waarheen Hy gegaan het nie,” het die man geantwoord terwyl hy na die tempel geloop het om God te gaan aanbid.

pear

Toe in die tempel ingaan, was hy verbaas om Jesus daar te sien. Jesus het hom ook gesien en 'n oomblik geneem om met die man te praat en vir hom gesê, “Nou dat jy gesond is, maak seker dat jy nie sondig nie.”

Die man het sy kop geknik en weggeloop en toe vir die leiers van die tempel vertel dat hy weet wie hom genees het en na Jesus gewys. Nadat hy so lank gewag het vir die engel om die water te roer, het Jesus hom genees deur net met hom te praat!



fruit divider

DINK!

1. Wat was die naam van die bad?
2. Waarom het die siek man by die bad gewag?
3. Hoe lank het die siek man gewag?
4. Wie het die siek man gesond gemaak?
5. Van watter vrug van die Gees het ons in hierdie storie gelees?



ONTHOU:

Dit is moelik om geduldig te wees, maar op die ou end, sal God jou beloon.

apple


'N VERS OM TE LEER

“Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede,
lankmoedigheid [geduld], vriendelikheid, goedheid,
getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing” (Galasiërs 5:22-23).

grapes

ALTERNATIEWE VERS OM TE LEER

“Ek het die HERE lank verwag, en Hy het Hom na my
toe neergebuig en my hulpgeroep gehoor” (Psalm 40:2).



PRAKTIESE TOEPASSING

Kan jy aan 'n tyd dink toe jy geduldig moes wag vir iets of iemand? Was dit vir Kersfees, vir jou verjaardag, vir 'n vakansie of die geboorte van 'n bababoetie of -sussie? Of het jy dalk gewag vir 'n gebreekte arm of been om te gesond te word of om te herstel van 'n siekte? Dalk het jy gewag om jou rapport van die skool te kry? Wat het jy gedoen om jouself besig te hou terwyl jy gewag het? Het jy daaraan gedink om God te vra om jou te help om geduldig te wees? Het jy jou vertroue in Hom gestel terwyl jy gewag het?

Nou, het jou ouers of onderwysers al ooit vir jou gesê dat jy hulle geduld op die proef stel? Wat het hulle dit laat sê? Dink jy dat jy ook soms God se geduld op die proef stel? Dink jy Hy is geduldig met jou? Hoekom?

[Na bespreking:] As jy op God vertrou terwyl jy vir iets of iemand wag, maak dit die waggery baie makliker om geduld te hê. Dit is belangrik om te kies om God te vertrou en geduldig te wees terwyl jy wag. God sê vir jou in Hebreërs 10:36 dat Hy wil hê dat jy geduldig moet wees om sy wil te doen sodat jy sy beloftes kan ontvang. Hy wil ook hê dat jy geduldig moet wees met ander mense, net soos Hy geduldig is met jou.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe Jesus, dankie vir die stories wat
ons leer om meer soos U te wees. Help my
om te leer om geduldig te wees en kalm te wag
vir die goeie dinge wat U vir my het.
In u Naam bid ek. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

Johannes 5:1-16
Galasiërs 5:19-26

peach

STORIES IN HIERDIE REEKS:

Die Vrug van die Gees
Liefde
Blydskap
Vrede
Lankmoedigheid
Sagmoedigheid
Goedheid
Geloof
Nederigheid
Selfbeheersing

fruit divider


coloring

The Lame Man at the Pool Coloring Page (online)
The Fruit of Patience Coloring Page (online)
Healing at the Pool of Bethesda online coloring (online)
Jesus Heals the Man at the Pool of Bethesda coloring page (online)
Bible Colour and Learn: 16 Miracles of Jesus

pear

Fruit of the Spirit Coloring Page (online)
Fruit of the Spirit by Name Coloring Page (online)
Fruit of the Spirit Fruit Basket (online)
God Wants Us to Bear Good Fruit (online)
Fruit of the Spirit Tree (online)
Fruit Bowl (online)
Fruit of the Spirit Reproducible Coloring Book

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


stories

Beginner's Bible: Jesus Heals the Sick
Bible Time For Kids pdf (online)
Bob and Larry in the Case of the Missing Patience
Healing at the Pool of Bethesda (online)
Jesus Heals the Man at the Pool Arch Book
Lucy Mouse Discovers A Fruit of the Spirit, Patience (online)
Miracles Of Jesus
The Man at the Pool (online)

cherries

Adventures of Heart Longing:
An Allegory of the Fruit of the Spirit


Cutie Fruities: Scratch'n'Sniff and Glitter!
Fruit of the Spirit
Fruit of the Spirit Bible Collection eBook
Fruit of the Spirit Arch Book
Fruit of the Spirit Stories For Children (online)
God Counts Series: 9 Fruits Alive
Life Is an Adventure with Ernie

Living As God's Girl: Your One-of-a-Kind
Guide to the Fruit of the Spirit


The Fruit of the Spirit (online)


Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Fill in the Blanks (KJV) (online)
Healing at the Pool of Bethesda (online)
Healing at the Pool of Bethesda Crossword Puzzle (online)
Healing at the Pool Word Search (online)
Pool of Bethesda Word Search (online)
The Healing at Bethesda Online Jigsaw Puzzle (online)
The Pool at Bethesda (online)
Worksheet (online)

peach

Jigsaw Puzzle (online)
Story Cards To Keep and Share (online)
The Fruit of the Spirit activities (online)
Fruit of the Spirit Game (online)
Fruit of the Spirit Bingo Game (online)
Fruit Puzzle (online)
Fruits of the Spirit Dominoes
Online Word Search (online)
Word Search (online)
Memory Match (online)
Faith That Sticks: Fruit Of The Spirit Stickers
Teacher Created: Fruit Of The Spirit Stickers
The Fruit of the Spirit Spinning Top Game & Puzzle Sheet

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles


songs

Healing at Bethesda (online)
Love Is Patient and Kind (sing along)
The Bubbling Pool Of Bethesda [Music Download]


Music Machine: The Fruit Of The Spirit CD (Have Patience—Herbert the Snail)

grapes

Fruit of the Spirit (sheet music/MP3) (online)
I Want To Be Like Jesus (sheet music/MP3) (online)
Donut Man: Fruit Of The Spirit
Fruit of the Spirit (online)
Fruit Of The Spirit [Children of Faith Split Trax Music Download]
Hide 'Em In Your Heart 1 & 2 CD (Steve Green)
Integrity Kids: Fruit of the Spirit [Music Download]
Fruit of the Spirit by Maranatha Kids (online)
Fruit of the Spirit [Brentwood Music Download]
Fruit of the Spirit Cadence (online)
Music Machine: The Fruit Of The Spirit CD
Spencer Family: The Fruit of the Spirit (online)
The Fruit of the Spirit (online)
The Fruit of the Spirit — Donut Man (listen online)
The Fruit of The Spirit Song/MP3/CHORDS (online)

The Fruit Of The Spirit - Galatians 5:22 & 25
[Steve Green Music Download]


The Fruit of the Spirit Song (online)

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


CDs and DVDs

Animated Bible Stories: Miracles of Jesus (online)
Fruit of the Spirit - Patience (watch online)
Fruit of the Spirit - Patience (online for teens)
God's Story: Miracles of Jesus (online)
Greatest Heroes & Legends: The Miracles of Jesus (online)
Superbook: The Miracles of Jesus DVD
Superbook: The Miracles of Jesus (online)

VeggieTales: Fruits of the Spirit Stories
Vol. 2: Patience, Kindness, Goodness DVD


Zoe Kids - Fruit of the Spirit (Patience) (online)

Auto B Good Fruits of the Spirit DVD
By Their Fruit (watch online)
Camp New: Humble Pie, DVD
Character Builders, 2 Disc Set (Repackaged)
Donut Man: After School & The Repair Shop, DVD
Donut Man: Barnyard Fun & On The Air, DVD
Fruit of the Spirit Animation (online)
Hide 'Em In Your Heart 1 & 2 CD (Steve Green)
Music Machine: The Fruit Of The Spirit CD
Music Machine (watch online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


crafts

Healing at the Pool—Beside Bethesda Pool (online)
Rolled Mat Story Papercraft (online)

apple

Fruit Printing (online)
Fruit of the Spirit Crafts (online)
Basket Craft (online)

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)


RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Free Bible images for this story (online)
Healing at the Pool Children's Sermon (online)
Healing of a Man by a Pool (online)
Home Life Ministries: Patience (online)
Kids Of Integrity — Patience (online)
Patience Please — Activity (online)
Story Cards (online)
The Healing at the Pool Activities (online)
You Are a Changed Person Children's Sermon (online)
What happened at the Pool of Bethesda? (online)

pear

Story Ideas
Important Notes About This Lesson and Answers to THINK Questions

All-in-One Bible Fun: Fruit of the Spirit (Preschool edition)
All-in-One Bible Fun: Fruit of the Spirit (Elementary edition)
Faith Case Fruit of the Spirit
The Fruit of the Spirit Bible story and activities (online)
The Fruit of the Spirit (printable)
Free Bible images for Fruit of the Spirit (online)
Fruit Basket Upset-Fruit of the Spirit Game (online)
Experience the Fruit of the Spirit (online)
Fruit of the Spirit Bulletin Board Set (online)
Fruit of the Spirit Characters (online)
Fruit of the Spirit Classroom Chart (online)
Fruits of the Spirit and How We Can Show Them to Others (online)
Fruit of the Spirit Fruit Bowl (online)
Fruit of the Spirit Object Lesson (online)
Fruit of the Spirit (online)
The Fruit of the Spirit Lesson Plan (online)
Fruit of the Spirit Anagrams (online)
Fruit of the Spirit Name Tags (online)
Fruit of the Spirit (online)
Puppet/Skits Scripts (online)
Apple Snacks (online)
Chocolate Covered Strawberries (online)
Fruit Kabobs (online)
Fruit of the Spirit Pizza (online)
Fruit of the Spirit Game (online)
Please Pass The Fruit (Game) (online)
Fruit of the Spirit Necklace (Memory Tool) (online)
Fruit of the Spirit Bookmarks
Fruit of the Spirit Bulletin
The Fruit Of The Spirit, Laminated Wall Chart
How to Simply Inspire Character (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
My Jumbo Bible Story Coloring Book
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)

fruit divider

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Afrikaanse Bybelstories
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

Add/update a Bible story resource

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated March 1, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources