The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids



Fruit of the Spirit


peach Getrouheidpeach
Getrou Selfs in Die Wolke

deur Sophia Prinsloo

Text Version | English | Italian


apple

Nadat Eunice en Pieter dwarsdeur die jaar getrou hulle skoolwerk gedoen het, het die langverwagte vakansie aangebreek. Aan die begin van die jaar, het hulle ouers vir hulle 'n verrassing belowe as hulle elke dag hul bes sou doen om hard te werk. “Wat sou daardie verrassing tog wees?” het hulle gewonder, en sou hulle ouers nog hulle belofte onthou? Eunice en Pieter het egter glad nie daarvan vergeet nie.

cherries

Na aandete, het hulle pa skielik aangekondig, “Eunice, Pieter, omdat julle so getrou was om julle skoolwerk te doen, julle ma in die huis gehelp het, en ook vir my gehelp het om die motor te was, gaan ons ook getrou wees en ons belofte nakom. Volgende week gaan ons vlieg!”

“Wa-a-a-at?” het Eunice opgewonde gevra en Pieter het hoogs in sy noppies bygevoeg, “Hoe? Waarmee? Waarheen?”

pear

“Ons gaan vir Oupa en Ouma kuier en daarvoor moet ons natuurlik met die vliegtuig vlieg!” het hulle ma glimlaggend geantwoord.

“Jippie! Jippie! Jippie!” het Eunice en Pieter van blydskap gegil. “Ons was so lanklaas daar en verlang so baie na hulle! Hoe gaan ons nog geduldig wees vir 'n hele week lank?”

Die week het vinniger verbygegaan as wat hulle verwag het, en voor hulle weet, was hulle en hul bagasie deur al die kontolepunte by die lughawe en op die vliegtuig. 'n Beeldskone lugwaardin het seker gemaak hulle veiligheidsgordels was styf genoeg vas. Hulle was gereed vir opstyg.

peach

'n Vreemde, senuweeagtige opwinding het hulle beetgepak toe die vliegtuig begin versnel, vinniger en vinniger. Eers het die voorwiele van die grond af opgelig en toe die agterwiele. Hulle was in die lug! Die vliegtuig het met 'n wye draai oor die stad opgestyg en deur die venster, kon hulle sien hoe die motors en huise al kleiner en kleiner word. “Kyk, Eunice, die motors lyk soos miere!” het Pieter gesê.

Toe die vliegtuig sy verlangde hoogte bereik het, het Eunice en Pieter beurte gemaak om by die venster te sit en uit te kyk na die aarde ver onder hulle. Hulle kon riviere en damme en berge sien, maar nie diere of mense nie. Hulle was te klein van so hoog af.

Skielik, het die toneel buite die venster spierwit geword soos hulle deur 'n groot wolkbank gevlieg het. Pieter het bekommerd geraak toe hulle vir 'n hele ruk lank net wit wolke kon sien, “Pa! Ons kan nie die grond sien nie. Ons weet nie of ons styg of daal nie. Ek is bang ons gaan dalk in die grond, of 'n ander vliegtuig, of 'n berg vasvlieg!”

grapes

“Toemaar, my seun,” het sy pa gesê, “Die loods in die kajuit het instrumente waarop hulle kan sien hoe hoog ons vlieg, en of die vliegtuig gelyk vlieg of draai, plus hoe vinnig ons vlieg, in watter rigting ons vlieg en of ons opstyg of daal of skuins vlieg. Dan is daar ook 'n instrument wat waarsku as ander vliegtuie nader kom.”

“Jy sien, wanneer die loods niks buite kan sien nie, soos wanneer ons deur 'n wolk of in die nag vlieg, kan hy nie op sy eie gevoel staatmaak om te vlieg nie. Dan moet hy getrou sy instrumente gehoorsaam, wat vir hom die rigting en leiding gee wat hy nodig het om aan te hou om veilig te vlieg.”

cherries

“Maar Pa,” het Eunice ook bekommerd gevra, “wat as die instrumente stukkend is?”

“My kind,” het Pa geantwoord, “die instrumente word voor elke vlug deeglik getoets om seker te maak dat alles werk. Maar as daar iets sou foutgaan, kan hulle nog altyd met die grondbeheertoring kontak maak om hulle te help om veilig te land.”

pear

Eunice en Pieter was baie verlig en bly dat die loods instrumente gehad het om hulle veilig deur die wolke te vlieg en hulle het vertrou dat hy dit getrou sou gehoorsaam. Hulle het sonder moeite op die aanloopbaan geland. Nadat hulle hul bagasie gekry het, het oupa en ouma hulle met uitgestrekte arms verwelkom, waarna hulle 'n heerlike vakansie saam op die plaas geniet het.

fruit divider

Peter was staying with Simon the tanner in Joppa Nadat Jesus in die hemel opgevaar het en in die wolke verdwyn het, het die dissipels net soos Jesus hulle beveel het, getrou in Jerusalem gewag totdat hulle kragtig vervul is met die Heilige Gees.

Hulle het onthou dat Jesus gesê het hulle sou Sy getuies wees in Jerusalem, die hele Judéa, Samaria en tot aan die uiterste van die aarde. Hulle het egter gedink hulle moes die goeie nuus van Jesus net aan Jode verkondig.

Een middag, terwyl Petrus by Simon die leerlooier in Joppe gebly het, het hy bo-op die dak van die huis gaan bid. Dit was amper etenstyd en sy maag het begin grom van die honger toe hy die heerlike geur van die kos ruik wat Simon se vrou besig was om voor te berei.

A big sheet lowered by its four corners descended from heave Skielik het sy gees in vervoering geraak. Hy het gesien hoe die wolke voor hom oopgaan en 'n groot doek wat aan sy punte hang, het uit die hemel neergedaal. Op die doek was daar allerhande soorte diere en voëls. Daar was ape en muise, akkedisse en slange, arende en volstruise, en nog baie meer. Toe kom daar 'n stem uit die hemel wat sê, “Staan op, Petrus, slag en eet!”

Petrus het gegril, “Nooit nie, Here! Ek het nog nooit sulke vleis geëet nie! Dit is onrein!”

Die stem het geantwoord, “Moenie wat God rein beskou, onrein ag nie.”

Toe dit DRIE keer gebeur het voor die laken weer in die wolke verdwyn het, het Petrus geweet dit moet iets belangrik beteken, maar hy het nie geweet wat nie. Terwyl hy nog gestaan en wonder het wat die visioen kon beteken, het die Heilige Gees vir hom gesê, “Daar is DRIE manne wat jou soek. Staan op, klim af en gaan saam met hulle sonder om te twyfel, want Ek het hulle gestuur.”

When Peter went downstairs he found three men Toe Petrus onder kom, het hy drie manne daar gekry, net soos die Heilige Gees vir Hom gesê het. Daar was 'n soldaat en twee diensknegte voor die deur wat vir hom vertel het, “Ons meester Cornelius is 'n kaptein in die Italiaanse leërafdeling. Hy is nes ons, nie 'n Jood nie, maar 'n regverdige en godvresende man. Gister, terwyl hy gevas en gebid het, het hy 'n engel gesien. Die engel het vir hom gesê dat God opgelet het hoe getrou hy elke dag bid en die armes help. Hy het Cornelius beveel om ons te stuur om jou hier in Joppe by die huis van Simon die leerlooier te kom haal, sodat ons kan hoor wat God vir ons deur jou wil sê.”

Gewoonlik het Jode en heidene nie bymekaar gekuier nie, want die Joodse wet het dit verbied. Skielik het Petrus egter besef wat sy visioen beteken het. God wou hom laat weet dat hy geen mens onheilig of onrein mag noem net omdat hulle nie Jode is nie. Daarom het Petrus die drie mans binnegenooi en die nag het hulle daar oorgebly. Die volgende dag het hulle na Cesaréa vertrek waar Cornelius gewoon het.

Cornelius entire house was full of excited people just waiting for him Toe Petrus-hulle daar aankom, was hy skoon verstom. Cornelius se hele huis was vol opgewonde mense wat net vir hom gewag het. Al Cornelius se hele familie en spesiale vriende was daar, groot en klein.

Cornelius het vir Petrus alles vertel. Hy het vir hom vertel van die engel in blink klere wat hom beveel het om Petrus te laat haal, sodat hy God se boodskap aan hulle kon oordra.

Almal het aandagtig geluister toe Petrus sy keel skoonmaak en begin praat, “Ek sien waarlik dat God nie omgee van watter volk of ras 'n mens is nie, maar as jy Hom vrees en reg doen, dan juig Hy oor jou en neem jou aan.”

Cornelius en almal in sy huis was baie bly om dit te hoor, en kon nie wag om te hoor wat Petrus nog te sê gehad het nie.

Petrus het voortgegaan, “Ek weet julle almal het gehoor van Jesus wat vrede tussen God en die Jode gebring het. Hierdie Jesus het deur Israel gereis en het wonderwerke gedoen oral waarheen Hy gegaan. Hy het mense van hulle siektes genees en duiwels uitgedryf, want God was met Hom. Die Jode het Hom egter doodgemaak deur Hom aan 'n kruis te hang, maar God het Hom op die derde dag uit die dood opgewek. Toe het Hy aan ons, sy dissipels verskyn en Hy het saam met ons geëet en gedrink. Hy het ons opdrag gegee om verkondig dat Hy die Regter is deur wie God almal sal oordeel wat ooit geleef het. Maar slegs hulle wat in Hom glo, sal vergifnis van sondes ontvang in Sy Naam, net soos die profete geprofeteer het.”

While Peter was still speaking the Holy Spirit came upon all who listened to the word Terwyl Petrus nog besig was om te praat het, is die Heilige Gees uitgestort op almal wat na die boodskap geluiste het. Die mense wat saam met Petrus gekom het, was verbaas dat die gawe van die Heilige Gees ook op die Heidene uitgestort is, omdat hulle hulle gehoor praat het in ander tale en God loof en prys. Net daar en dan, het hulle besluit om hulle ook in water te doop as die teken dat hulle Jesus Christus as hulle Here en Verlosser aanvaar het.

Cornelius, sy familie en vriende was oorstelp van blydskap dat Jesus nie net vir die Jode nie, maar vir alle mense gekom het, net soos dit geprofeteer was in die Skrifte. Dit is 'n bewys dat God waarlik getrou bly aan Sy Woord!



fruit divider

ONTHOU:

God is getrou aan Sy Woord en as ons getrou is om Sy Woord te doen, sal Hy ons help en lei, selfs in moeilike en onsekere omstandighede.



DINK

1. Waarin was Eunice en Pieter getrou?
2. Waarin was hulle Pa en Ma getrou?
3. Waarin was Cornelius getrou?
4. Waarin was Petrus getrou?
5. Waarin was God getrou?
6. Wat is ons rigtingwyser in hierdie lewe?
8. Waarom is dit goed om getrou te wees aan God?

apple


'N VERS OM TE LEER

“Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede,
lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid,
getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing” (Galasiërs 5:22-23).

grapes

'N ALTERNATIEWE VERS OM TE LEER

“o HERE, u goedertierenheid is tot in die hemele, u trou tot in die wolke”
(Psalm 36:6).

“Die goedertierenheid van die HERE wil ek vir ewig besing; ek wil u trou bekend
maak met my mond van geslag tot geslag” (Psalm 89:2).

“God is getrou, deur wie julle geroep is tot die gemeenskap met sy Seun Jesus
Christus, onse Here” (1 Korinthiërs 1:9).

“Maar die Here is getrou; Hy sal julle versterk en bewaar van die Bose”
(2 Thessalonicense 3:3).

“Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat julle
geroep het, is getrou” (Hebreërs 10:23).

“Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee”
(Openbaring 2:10b).



PRAKTIESE TOEPASSING

Die Bybel sê dat God se getrouheid vir elke geslag is, nie net vir diegene in Bybeltye nie, maar ook vir jou. Omdat God getrou is aan sy Woord, kan ons ons vertroue heelhartig in Hom plaas. Kan jy aan gevalle dink waar God aan jou getrou was? Miskien het Hy jou gehelp toe iets sleg gebeur het of dalk het Hy jou getroos toe jy hartseer was, of vrede gegee toe jy bang was. Dank Hom vir daardie kere en moenie dit vir jouself hou nie, maar vertel ander daarvan soos koning Dawid gedoen het toe hy gesê het: “U geregtigheid bedek ek nie binne-in my hart nie; van u trou en u heil spreek ek; u goedertierenheid en u trou verberg ek nie vir die groot vergadering nie” (Psalm 40:11).

Was jy op enige manier getrou aan God? God sê in sy Woord dat as jy getrou is in die klein dingetjies, sal Hy jou met groot dinge beloon. Noem 'n paar maniere waarop jy getrou kan wees by die huis, by die skool of by die kerk en met Bybellees en bid.

[Na bespreking:] God toon sy getrouheid aan jou elke keer as Hy jou sondes vergewe. Hy sê in 1 Joh 1:9 dat as ons ons sondes bely, is Hy getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons te reinig van alle ongeregtigheid, insluitend waar ons ontrou was. Wil jy graag 'n God dien wat getrou is en vergewe wanneer jy jou sondes aan Hom bely? Dink aan 'n tyd toe jy was ontrou, bely dit aan God en vra Hom om vergifnis en dank Hom dan dat Hy jou vergewe.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Hemelse Vader, vergewe ons waar ons nie
getrou was nie. Vergewe ons waar ons
U getrouheid in twyfel getrek het. Gee ons
krag deur U Heilige Gees om getrou aan
U te wees deur elke dag te bid en ons rigtingwyser,
die Bybel, te lees. Help ons om getrou te wees
in ons skoolwerk en in alles wat ons vir ons
ouers moet doen. Help ons te om onthou
dat U altyd getrou bly. In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

Handelinge 10:1-48
Galasiërs 5:19-26

peach

STORIES IN THIS SERIES:

The Fruit of the Spirit
Love
Joy
Peace
Longsuffering/Patience
Gentleness/Kindness
Goodness
Faith/Faithfulness
Meekness/Humility
Temperance/Self-Control

fruit divider


coloring

Peter Sees a Sheet Full of Animals Coloring Page (online)
The Fruit of Faithfulness Coloring Page (online)
Bible Colour and Learn: 02 The New Testament
Coloring: Faithfulness (online)
Fruit of the Spirit: Faith Coloring Page (online)
God Wants Everyone (online)
Peter and Cornelius coloring page (online)
Peter's Vision coloring page (online)
Peter Visits Cornelius coloring page (online)

pear

Fruit of the Spirit Coloring Page (online)
Fruit of the Spirit by Name Coloring Page (online)
Fruit of the Spirit Fruit Basket (online)
God Wants Us to Bear Good Fruit (online)
Fruit of the Spirit Tree (online)
Fruit Bowl (online)
Fruit of the Spirit Reproducible Coloring Book

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


stories

Bible on the Go Vol. 44: The Story of Saul; Peter and Cornelius;
Peter in Prison (Acts 9-12) - Unabridged Audiobook [Download]


Peter and Cornelius (online)
Peter Pop-Up Book (online)
Peter's Vision (online)
Peter and Cornelius Become Friends (online)
The Faithful Fox: The Fruit of the Spirit Collection Book 7

cherries

Adventures of Heart Longing:
An Allegory of the Fruit of the Spirit


Cutie Fruities: Scratch'n'Sniff and Glitter!
Fruit of the Spirit
Fruit of the Spirit Bible Collection eBook
Fruit of the Spirit Arch Book
Fruit of the Spirit Stories For Children (online)
God Counts Series: 9 Fruits Alive
Life Is an Adventure with Ernie

Living As God's Girl: Your One-of-a-Kind
Guide to the Fruit of the Spirit


The Fruit of the Spirit (online)


Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible


activities

Peter's Vision Jigsaw Puzzle (online)
Faithfulness Jigsaw Puzzle (online)
Fill in the Blanks (KJV) (online)
A Lesson for Peter mystery code (online)
Cornelius Becomes a Christian storycards (online)
Learning activities (online)
Peter and Cornelius (online)
Peter's Vision (online)
Peter's Vision: Crossword Puzzle (online)
Peter's Vision: Fill-in-the-Blanks (online)
Peter's Vision: Games (online)
Peter's Vision: Jigsaw Puzzle (online)
Peter's Vision: Word Scramble (online)
Peter Visits Cornelius: Ponder, Pray & Play (online)

peach

Jigsaw Puzzle (online)
Story Cards To Keep and Share (online)
The Fruit of the Spirit activities (online)
Fruit of the Spirit Game (online)
Fruit of the Spirit Bingo Game (online)
Fruit Puzzle (online)
Fruits of the Spirit Dominoes
Online Word Search (online)
Word Search (online)
Memory Match (online)
Faith That Sticks: Fruit Of The Spirit Stickers
Teacher Created: Fruit Of The Spirit Stickers
The Fruit of the Spirit Spinning Top Game & Puzzle Sheet

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles


songs

A New Creation (online)
Music Machine: The Fruit Of The Spirit CD—Faith
Peter's Vision song (online)

grapes

Fruit of the Spirit (sheet music/MP3) (online)
I Want To Be Like Jesus (sheet music/MP3) (online)
Donut Man: Fruit Of The Spirit
Fruit of the Spirit (online)
Fruit Of The Spirit [Children of Faith Split Trax Music Download]
Hide 'Em In Your Heart 1 & 2 CD (Steve Green)
Integrity Kids: Fruit of the Spirit [Music Download]
Fruit of the Spirit by Maranatha Kids (online)
Fruit of the Spirit [Brentwood Music Download]
Fruit of the Spirit Cadence (online)
Music Machine: The Fruit Of The Spirit CD
Spencer Family: The Fruit of the Spirit (online)
The Fruit of the Spirit (online)
The Fruit of the Spirit — Donut Man (listen online)
The Fruit of The Spirit Song/MP3/CHORDS (online)

The Fruit Of The Spirit - Galatians 5:22 & 25
[Steve Green Music Download]


The Fruit of the Spirit Song (online)

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


CDs and DVDs

Auto-B-Good Faith Builders, Traits of Faith
Fruits of the Spirit and Faith Training


Character Builders: Faith (watch online)
Peter Visited by an Angel (watch online)
Everybody's Welcome (watch online)
Greatest Heroes and Legends of the Bible: The Apostles (watch online)
Superbook: Peter Visits Cornelius (watch online)
Superbook: Peter's Vision (watch online)
Zoe Kids: Fruit of the Spirit (Faithfulness) (online)

Auto B Good Fruits of the Spirit DVD
By Their Fruit (watch online)
Camp New: Humble Pie, DVD
Character Builders, 2 Disc Set (Repackaged)
Donut Man: After School & The Repair Shop, DVD
Donut Man: Barnyard Fun & On The Air, DVD
Fruit of the Spirit Animation (online)
Hide 'Em In Your Heart 1 & 2 CD (Steve Green)
Music Machine: The Fruit Of The Spirit CD
Music Machine (watch online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


crafts

Fruit of the Spirit Bible Crafts: Faithfulness
Peter's Vision crafts
Peter Visits Cornelius craft

apple

Fruit Printing (online)
Fruit of the Spirit Crafts (online)
Basket Craft (online)

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)


RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Be Faithful (1 & 2 Timothy-Philemon) by Warren Wiersbe
Bible Study on Faith
Character by God's Design: Volume 1 (Diligence, Faithfulness, Gratitude)
Peter Visits Cornelius lesson at a glance for ages 2-3
Peter Visits Cornelius puppet script
Peter Visits Cornelius visual
The Fruit of the Holy Spirit — What is faithfulness?

Story Ideas
Important Notes About This Lesson and Answers to THINK Questions

All-in-One Bible Fun: Fruit of the Spirit (Preschool edition)
All-in-One Bible Fun: Fruit of the Spirit (Elementary edition)
Faith Case Fruit of the Spirit
The Fruit of the Spirit Bible story and activities (online)
The Fruit of the Spirit (printable)
Free Bible images for Fruit of the Spirit (online)
Fruit Basket Upset-Fruit of the Spirit Game (online)
Experience the Fruit of the Spirit (online)
Fruit of the Spirit Bulletin Board Set (online)
Fruit of the Spirit Characters (online)
Fruit of the Spirit Classroom Chart (online)
Fruits of the Spirit and How We Can Show Them to Others (online)
Fruit of the Spirit Fruit Bowl (online)
Fruit of the Spirit Object Lesson (online)
Fruit of the Spirit (online)
The Fruit of the Spirit Lesson Plan (online)
Fruit of the Spirit Anagrams (online)
Fruit of the Spirit Name Tags (online)
Fruit of the Spirit (online)
Puppet/Skits Scripts (online)
Apple Snacks (online)
Chocolate Covered Strawberries (online)
Fruit Kabobs (online)
Fruit of the Spirit Pizza (online)
Fruit of the Spirit Game (online)
Please Pass The Fruit (Game) (online)
Fruit of the Spirit Necklace (Memory Tool) (online)
Fruit of the Spirit Bookmarks
Fruit of the Spirit Bulletin
The Fruit Of The Spirit, Laminated Wall Chart
How to Simply Inspire Character (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
My Jumbo Bible Story Coloring Book
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)

fruit divider

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Afrikaanse Bybelstories
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

Add/update a Bible story resource

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated March 1, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources