The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids



Fruit of the Spirit


peach Selfbeheersingpeach
Moenie Toegee Aan Versoeking Nie

Deur Sophia Prinsloo

Text Version | English | Italian


apple

The fruit of the spirit is self-control “Lisa, het ek nie gesê jy kan die lekkergoed eers ná middagete eet nie?”

cherries

“Jacques, hou op om die hond te terg!”

“Annie, los nou eers jou foon en doen jou huiswerk!”

“Martin! John! Hou nou dadelik op baklei!”

Klink dit dalk vir jou bekend? Laat ons hoor wat die Bybel oor selfbeheersing sê:

fruit divider


pear

Gedurende die tyd toe Dawid weggevlug het van Saul, wat hom wou doodmaak, het daar baie manne by David aangesluit. Hy het hulle leier geword en hulle het na hom geluister, want die Here was met hom.

Many men joined David and he became their leader Hulle kon nie lank op een plek bly nie, want daar was altyd iemand wat hulle verklik het by Saul. Daarom het hulle heeltyd rondgetrek. Op 'n keer, toe Saul eers teen die Filistyne gaan veg het, het Dawid en die manne by Éngedi gaan bly. Dit was in die bergagtige deel van die dorre woestyn. Dawid-hulle het water gekry by die fontein in die vallei waar die wildsbokke altyd kom water drink het. Daar was ook 'n spelonk waarin hulle kon skuil teen die wind, wat soms so hard gewaai het, dat hulle oë en klere vol sand en stof geword het.

Eendag het hulle weer in die spelonk geskuil om 'n bietjie te rus. Dawid het op sy lier gespeel en gesing, “Soos 'n hert smag na waterstrome, smag my siel na U, o Heer….” Skielik het die wagte by die ingang van die spelonk na binne gehardloop, “Gou, kruip weg, Koning Saul is oppad.”

peach

“Net hy alleen?” vra Dawid terwyl hy vinnig sy lier wegsit.

grapes

King Saul is on his way “Ja, maar daar is omtrent drieduisend soldate daar onder by die fontein,” antwoord die wagte.

Hulle het net betyds agter die rotse weggekruip toe Saul die spelonk binnekom. “Is daar iemand hier binne?” het Saul geroep.

Almal was tjoepstil. Niemand het beweeg nie. Vanuit die donker skaduwee's in die spelonk het Dawid en die manne elke beweging van Saul fyn dopgehou. Hulle was nie van plan om in die spelonk betrap te word nie en was slaggereed om vinnig uit die spelonk te vlug as Saul se soldate sou nader kom.

peach

Salig onbewus van die gevaar wat in die spelonk geskuil het, het Saul sy helm en sy borsharnas afgehaal en dit eenkant op 'n klip neergesit. Toe het hy sy klere afgestof, 'n sluk water uit sy watersak geneem en op sy hurke gaan sit.

Lifting up his knife David cut off the skirt of Saul\'s robe “Psst! Dawid!” het Abisai gefluister, “Vandag is die dag wat die Here Saul in jou hande oorgee. Dit is nou jou kans om Saul dood te maak en dan sal jý koning van Israel word.”

Dawid het stilletjies opgestaan, sy vlymskerp swaard stewig in sy hand vasgeklem. Hy het geruisloos oor die sand in die spelonk vir Saul bekruip, terwyl die wind saggies gesuis het deur die ingang. Saul, met sy rug na Dawid, het niks agtergekom nie.

pear

Toe Dawid by Saul kom om hom dood te maak en sy swaard oplig, het sy gewete hom begin pla, “Dawid, wil jy die gesalfde van die Here vermoor om jou te wreek en dan self koning te word? Wil jy jou beste vriend, Jónatan, wat jy so liefhet, se pa doodmaak? Hoe sal jy dit ooit vir God of vir Jónatan kan verduidelik? Die Woord van God sê jy mag nie moord pleeg nie, maar die wraak kom Hom toe.”

cherries

Dawid het dadelik van plan verander en net die punt van Saul se mantel afgesny, dit gegryp en vinnig weer in die skadu's van die spelonk verdwyn tot waar sy manne weggekruip het. Hy het vir hulle gesê, “My gewete pla my nou erg. Mag die Here my bewaar dat ek ooit die koning doodmaak, want die Here het hom as koning aangestel en hy is God se gesalfde.”

“Ag nee, Dawid! As jy dit nie wil doen nie, sal ons!” het Joab en 'n hele klomp ander manne gesê. “Hy het jou al hoeveel keer probeer vermoor, jou vrou vir iemand anders gegee en hy jag ons soos wilde diere nou al vir maande lank!”

“Nee, beslis nie!” het Dawid hulle streng verbied. “Koning Saul het wel kwaad aan my gedoen en ek is nie gelukkig daaroor nie, maar hy is steeds die gesalfde van die Here! Daarom mag julle ook nie teen hom in opstand kom nie. Ons moet geduldig wees en selfbeheersing toepas, die Here sê die wraak en vergelding kom Hom toe. Hy sal vir ons stry en volgens Sy belofte, sal ek koning word op die regte tyd! Die Here se manier is altyd die beste.”

Here in my hand is a piece of your robe Saul het opgestaan, weer sy borsharnas aangetrek, sy helm opgesit en koers gekies uit die spelonk uit. Skielik het Dawid opgespring en agter Saul aangehardloop en geroep, “My heer, die koning!”

Verskrik het Saul in sy spore vasgesteek, Toe hy omkyk, het Dawid met sy aangesig na die aarde toe gebuig, op sy knieë neergeval en gesê, “Hoekom luister u na die mense wat sê ek wil u doodmaak? U sien self dat God u vandag in my hande oorgegee het. Al my manne het gesê ek moet u doodmaak, maar ek het u lewe gespaar, want u is die gesalfde van die Here.”

Dawid het die stuk lap opgelig, “Kyk hier in my hand is 'n stuk van u mantel. Toe ek dit afgesny het, het ek u nie doodgemaak nie. Is dit nie genoeg bewys dat ek u geen kwaad wil aandoen nie? Die Here sal u moontlik doodmaak oor dit wat u aan my gedoen het, maar ek sal u nooit doodmaak nie. Die Here sal besluit wie reg is, ek of u, en Hy sal die een straf wat verkeerd is!”

Saul het geantwoord, “Is dit regtig jy, my seun Dawid?” Toe het hy begin huil, “Jy is 'n beter man as ek, want jy het aan my goed gedoen terwyl ek jou wou kwaad aandoen. Mag die Here jou beloon omdat jy my lewe gespaar het.”

Tussen die trane deur het Saul gesnik, “Nou weet ek dat jy ná my koning sal word. Belowe my dat, wanneer jy koning is, jy my familie en nakomelinge sal spaar.”

Nadat Dawid dit hom plegtig belowe het, het Saul huistoe gegaan. Dawid het sy belofte nagekom, maar Saul se berou omdat hy Dawid wou doodmaak, het nie lank gehou nie. Nie lank daarna nie wou hy al weer vir Dawid doodmaak.



fruit divider

ONTHOU:

Stop en dink wanneer jy versoek word om verkeerd te doen. Dit is nie altyd maklik nie, maar op die lang duur, is die Here se manier altyd die beste.



DINK

1. Wat het God aan Dawid belowe?
2. Moes Dawid wag voor hy koning kon word?
3. Wat het Dawid gehelp om nie vir Koning Saul dood te maak nie?
4. Wat het Dawid gehelp om selfbeheersing toe te pas?
5. Was Saul 'n goeie koning?
6. Het Dawid 'n goeie koning geword?
7. Soos wie sou jy graag wou wees, Saul of Dawid?


HET JY GEWEET?

Kinders wat van vroeg af selfbeheersing leer, word gewoonlik suksesvolle volwassenes.

apple


'N VERS OM TE LEER

“Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede,
vriendelikheid, vriendelikheid, goedheid,
getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing”
(Galasiërs 5:22-23).

grapes

ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER

“Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid
gegee nie; maar van krag, lief
de en selfbeheersing”
(2 Timothy 1:7).

“Die lankmoedige is beter as 'n held; en hy wat sy
gees beheers, as een wat 'n stan inneem”
(Spreuke 16:32).

“Vermaan die jong manne net so om ingetoë te wees”
(Titus 2:6).

“En die einde van alle dinge is naby; wees dan
ingetoë en nugter, om te kan bid”
(1 Petrus 4:7).

“Om my Naam ontwil vertraag Ek my toorn, en om my roem
ontwil bedwing Ek My jou ten goede, om jou nie uit te roei nie”
(Jesaja 48:9)



PRAKTIESE TOEPASSING

Wat sou jy doen as jy met jou vriende speel en een van hulle maak jou kwaad, slaan jou in die gesig of byt of skop jou? Sal jy hulle terug klap, byt of skop? Is dit hoe jy moet optree? Wat sou Jesus hê jy moet doen?

Ek wil hê jy moet dink aan 'n paar dinge wat jy graag wil doen wat nie altyd goed is vir jou nie. Byvoorbeeld, jy hou dalk daarvan om jouself knuppeldik te eet aan versnaperinge en lekkers in plaas daarvan om jou kos aan tafel te eet, of om heeldag rond te sit en flieks te kyk, videospeletjies of met jou foon te speel in plaas daarvan om buitentoe te gaan om sonskyn en oefening te kry. Wat sal jou help om die regte ding te doen? Sal dit jou help om te besluit deur te dink aan wat Jesus sou doen?

Dink nou aan dinge wat jy weet jy moet doen, maar waarvoor jy nie altyd lus is nie, dinge soos huiswerk, jou bed opmaak of jou tande borsel. Hoekom is dit goed om daardie dinge te doen?

Wat van jou Bybel lees en bid? Dink jy dit verg selfbeheersing om elke dag te bid en die Bybel te lees? Kan jy dink aan 'n tyd toe Jesus selfbeheersing gebruik het terwyl Hy hier op aarde was?

[Na bespreking:] In vandag se verhaal het Dawid 'n keuse gehad om óf toe te gee aan versoeking en Saul dood te maak óf om te doen wat God beveel het en hom te laat lewe. Hy het goeie selfbeheersing getoon en God het hom beloon deur hom Koning oor Israel te maak nadat Saul gesterf het.

Wanneer jy in die versoeking kom om selfbeheersing te verloor, is daar baie dinge wat jy kan doen. Volgende keer as dit gebeur, probeer omdraai en wegstap of dink aan 'n Bybelvers voordat jy iets doen en, as jy nie 'n Bybelvers ken nie, tel tot tien. Die belangrikste is, roep stilweg na Jesus vir hulp en vertrou Hom om jou te help om die regte ding te doen.

Dit is altyd moeiliker om 'n vriend terug te wen as om iets dom te doen en een te verloor. Het jy al so kwaad geword dat jy jou humeur teenoor iemand verloor het? Is daar iemand wat jy moet vra om jou te vergewe? Doen dit vandag sodat God genesing in beide julle lewens kan bring. God betoon baie selfbeheersing teenoor ons en ons moet dieselfde teenoor ander doen.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Hemelse Vader, help ons om selfbeheersing te gebruik
en om altyd aan die gevolge van dit wat ons doen te
dink. Leer ons om geduldig te wag om belonings te kry.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

1 Samuel 24:1-23
Galasiërs 5:19-26

peach

STORIES IN THIS SERIES:

The Fruit of the Spirit
Love
Joy
Peace
Longsuffering
Gentleness
Longsuffering
Goodness
Longsuffering
Faith
Meekness
Temperance

fruit divider


coloring

David Kept on the Move
The Fruit of the Spirit Is Self-Control
Coloring: Self-Controlled
Self-control is a fruit of the Spirit
David Doesn't Hurt Saul coloring page
David Spares King Saul coloring page
David Spares Saul's Life coloring page

pear

Fruit of the Spirit Coloring Page
Fruit of the Spirit by Name Coloring Page
God Wants Us to Bear Good Fruit
Fruit of the Spirit Tree
Fruit
Fruit of the Spirit
Fruit of the Spirit Reproducible Coloring Book

Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Bible Verse Coloring Pages #2
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
Action Bible Coloring Book
Children's Bible Coloring Books


stories

David Finds Saul Asleep (read online)
David in Hiding (read online)
Great Kings of the Bible: How Jesus is greater than Saul, David and Solomon
The Coming Storm - eBook

cherries

By Their Fruit (watch online)
Fruit of the Spirit Arch Book
Fruit of the Spirit Stories For Children
God Counts Series: 9 Fruits Alive
Life Is an Adventure with Ernie
The Fruit of the Spirit


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Beginner's Bible
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
The Children's Illustrated Bible
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
Pilgrim's Progress Comic
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)


activities

David on the Run Jigsaw Puzzle (online)
David Finds His Way Out maze
Fill in the Blanks (KJV)
David and Saul activity sheet
David and Saul games
David Shows Mercy to King Saul activities
David Spares Saul's Life activities
David Spares Saul's Life (Twice) activities
Kids Of Integrity - Self-Control activities

peach

Story Cards To Keep and Share
The Fruit of the Spirit activities
Fruit of the Spirit Bingo Game
Fruit of the Spirit Game
Fruit of the Spirit Online Game
Online Word Search
Fruit of the Spirit Online Jigsaw Puzzle
Online Word Search
Online Hangman
Crossword Puzzle
Word Search
Unscramble
Online Coded Bible Puzzle
Coded Bible Puzzle
Memory Match
Online Fruit Basket to Arrange
Online Animated Jigsaw Puzzle
Online Animated Slide Puzzle
Stickers: Fruit Of The Spirit


Best Book of Bible Activities
Custom Bingo Card Game
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Fun with Secret Codes Coloring & Activity Book, Ages 4-7
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles
Memory Verse Games for Kids
Painting Book 1 - Bible Stories
Bible Puzzles: Word Search
Big Book of Bible Puzzles for Preteens
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Jumbo Bible Activity Book 4
Christian and educational toys
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Bible Crossword Puzzle Books
Games for Christian families
Sticker Books


songs

Music Machine: The Fruit Of The Spirit CD—Self-Control
The Watchkins: Self-Control

grapes

Fruit of the Spirit (sheet music/MIDI)
Hide 'Em In Your Heart 1/Hide 'Em In Your Heart 2 CD (Steve Green)
I Want To Be Like Jesus (sheet music/MIDI)
The Fruit of The Spirit Song/MIDI/CHORDS
Fruit of the Spirit by Maranatha Kids
Fruit of the Spirit Cadence
Fruit of the Spirit [Music Download — Brentwood]
The Fruit Of The Spirit - Galatians 5:22 & 25 [Music Download — Steve Green]
Music Machine: The Fruit Of The Spirit CD

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
100 Singalong Bible Songs For Kids
25 Favorite Sunday School Song
Children's Music


CDs and DVDs

Adventures in Odyssey 541: Bernard & Saul [Download]

Bible on the Go Vol. 16: David and Goliath; David and Jonathan;
David and Saul (1 Samuel 17-18, 20, 24, 31 ) - Unabridged Audiobook [Download]


Superbook: David and Saul (watch online)
The Bible Stories: David, DVD
The Story of David, DVD

Auto B Good Fruits of the Spirit DVD
Character Builders, 2 Disc Set (Repackaged)
Hide 'Em In Your Heart 1/Hide 'Em In Your Heart 2 CD (Steve Green)
Hide 'Em in Your Heart, Volume 2, DVD (Steve Green)
Music Machine: The Fruit Of The Spirit CD
Sunday School Songs (Cedarmont Kids)
The Donut Man: After School & The Repair Shop, DVD
The Donut Man: Barnyard Fun & On The Air, DVD

The Animated Kid's Bible (3-DVD Set)
The Beginner's Bible Box Set, 4 DVDs
#1: Read and Share: The Ultimate DVD Bible Storybook
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Greatest Heroes and Legends of the Bible: The Complete Series
The Bible Collection, DVD Gift Set
The Bible MiniSeries DVD Set
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


crafts

Fruit of the Spirit Bible Crafts: Self-Control/Temperance
David and Saul crafts
David Spares Saul's Life craft

apple

Fruit Printing
Fruit Basket
Fruit of the Spirit Crafts

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids


RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Bible Study on Self-Control
Free Bible images for this story
Choosing Self-Control Curriculum
Hero Training! Character Challenge for Kids: Self-Control
Kids Of Integrity - Self-Control
Self-Control Lapbook
Table Talk 8: The Real King
The Fruit of the Holy Spirit — What is self-control?
The Fruit of the Spirit: Temperance with Warren Wiesbe (audio)
David Shows Mercy to King Saul curriculum & activities

pear

Story Ideas
Important Notes About This Lesson and Answers to THINK Questions

pear

All-in-One Bible Fun: Fruit of the Spirit (Preschool edition)
All-in-One Bible Fun: Fruit of the Spirit (Elementary edition)
Faith Case Fruit of the Spirit
The Fruit of the Spirit Bible story and activities
The Fruit of the Spirit (printable)
Free Bible images for Fruit of the Spirit
Fruit Basket Upset -Fruit of the Spirit Game
Experience the Fruit of the Spirit
Fruit of the Spirit Bulletin Board Set
Fruit of the Spirit Characters
Fruit of the Spirit Classroom Chart
Fruits of the Spirit and How We Can Show Them to Others
Fruit of the Spirit Fruit Bowl
Fruit of the Spirit Object Lesson
Fruit of the Spirit
The Fruit of the Spirit Lesson Plan
Fruit of the Spirit Anagrams
Fruit of the Spirit Name Tags
Fruit of the Spirit
Puppet/Skits Scripts
Apple Snacks
Chocolate Covered Strawberries
Fruit Kabobs
Fruit of the Spirit Pizza
Fruit of the Spirit Game
Please Pass The Fruit (Game)
Fruit of the Spirit Necklace (Memory Tool)
Fruit of the Spirit Bookmarks
Fruit of the Spirit Bulletin
The Fruit Of The Spirit, Laminated Wall Chart
How to Simply Inspire Character

801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Children's Ministry
Bible Memory Games
Bible Story Coloring Pages Vol. 2
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon

Church Nanny Sos: Teaching Discipline Essentials
for Preschool Ministry Volunteers


Church Supplies
Closing Prayer

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide


52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me
God's Wisdom for Little Boys: Character-Building Fun from Proverbs
Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles
Leading Little Ones to God: A Child's Book of Bible Teachings
Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Ideas
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Big Book of Bible Skits
Things To Make Craft Activities
Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources

fruit divider

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Afrikaanse Bybelstories
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

Add/update a Bible story resource

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated March 1, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources