The children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

WAT HET JY GESÊ?
Die Storie van die Toring van Babel

deur Barbara Wilmerton Haas

The Tower of Babel What did you say

Text Version | English | Italian


Jason wanted to be popular Jason wou beroemd word. Hy wou die gewildste kind in sy skool wees. Die probleem is dat hy nie omgegee het wat dit sou verg om gewild te word nie, SELFS nie as dit beteken het dat hy leuens moes vertel of ander mense se gevoelens sou seermaak nie. Al wat Jason wou hê, was om 'n naam vir homself te maak by Hawton Primêre Skool. Niks anders het meer vir hom saak gemaak nie.

Die probleem was, dat hoe meer Jason gelieg het, hoe meer moes hy stories opmaak om sy ander leuens weg te steek. Elke dag het hy homself dieper en dieper in die moeilikheid gebring. Hoe meer hy ander mense se gevoelens seergemaak het, hoe minder het die ander mense van hom gehou.

Hierdie pad na gewildheid het vinnig 'n baie verwarrende manier van lewe geword. Hy het nou wel vir homself 'n naam gemaak, maar NIE die soort naam wat vriende sou wen en aan hom 'n goeie naam gegee het nie.

The children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Na die groot vloed wat die hele aarde bedek het, het Noag, sy vrou en Noag se drie seuns — Sem, Gam en Jafet — en hulle vrouens die ark verlaat.

Kort voor lank, het die kinders en kleinkinders van Noag se drie seuns begin om die hele aarde te oordek.

Na die vloed, het Noag nog 350 jaar geleef. Trouens, hy het 950 jaar oud geword, [POUSE] en toe het hy gesterf.

Noag se seun Gam het vier seuns gehad. Gam het een van sy seuns “Kus” genoem. Toe het Kus 'n seun gehad wat hy “Nimrod” genoem het

Nimrod, the mighty hunter Nimrod het 'n magtige jagter geword. Oral waar die mense die naam Nimrod genoem het, het almal geweet dat hulle van die wêêreldberoemde jagter, Nimrod, gepraat het. Sy jagvermoëns het Nimrod oor die hele aarde beroemd gemaak. Hy was voorwaar deur God geseën.

Een van die eerste stede wat Nimrod gebou het, was “Babel” genoem. Op hierdie stadium, het almal in die wêreld een taal gepraat. Daar was nie so 'n ding soos Frans, Spaans, Russies, Italiaans, Sjinees en al die ander tale wat ons vandag hoor nie.

Soos die families groter begin word het, moes die mense trek om vir mekaar plek te maak. Hulle het aangehou om te trek in die rigting waarin die son elke oggend opgekom het. Verder en verder het hulle na die ooste toe getrek.

Eendag het die mense uiteindelik by 'n pragtige, groot, plat plek uitgekom waar daar geen berge was nie. Hulle het gedink, “Dit sal 'n pragtige plek uitmaak om in te bly.”

Gou het meer en meer mense hierdie wonderlike plek om in te bly, ontdek en het besluit om hier 'n tuiste te bou, hulle te vestig en hier in die land van Sinear te woon. Hoe meer die nuus van hierdie nuwe woonplek versprei het, hoe meer mense het daarheen begin trek.

The children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Kort voor lank, het die plek GEGONS van mense. Jy kon hulle heen en weer hoor roep op die markplein. Kinders het in die strate gesing en gedans.

Skape het geblêr,

koeie het gebulk,

en perde het gerunnik.

die Toring van Babel Die mense wat daar gebly het, het saamgekom en groot planne vir hulleself begin maak. Hulle het besluit om die plek in 'n GROOT stad te verander en het uitgewerk hoe hulle bakstene kon gebruik om 'n toring te bou wat tot by die hemel sou strek.

Hulle wou 'n toring SO HOOG bou dat dit hulle stad BEROEMD sou maak. Hierdie toring sou SO HOOG wees dat mense dit myle ver sou kon sien. Hierdie hoë gebou sou hulle BEROEMD maak en hulle naam deur die HELE WÊRELD laat versprei.

Wat hulle wou hê, was iets SO BEROEMD dat dit mense van oor die hele wêreld sou lok. Hulle het geglo dat hoe meer mense by hulle stad ingetrek het, hoe meer sou hulle saam kon uitrig.

Hulle wou '\n toring SO HOOG bou dat dit hulle stad BEROEMD sou maak Met meer MENSE, sou hulle selfs 'n nog GROTER stad bou en 'n selfs GROTER naam vir hulself maak. Hulle was bang dat as hulle nie met hulle planne sou voortgaan nie, sou mense ver weg van mekaar oor die hele aarde versprei.

Hierdie hoë toring, wat aan die hemel sou reik, sou NET die ding wees wat hulle nodig gehad het om almal te laat saamstaan. As hulle almal in een plek saam kon wees, sou daar GEEN EINDE wees aan wat hulle sou kon doen nie.

Wel, iemand ANDERS het ook hierdie groot stad dopgehou. Weet jy wie dit was?

DIT WAS GOD!

Die Bybel sê God het afgekom om die toring en die stad wat hierdie mense besig was om te bou, te bekyk. Hy het 'n volk gesien wat so behep was met hulle EIE krag en hulle EIE naam, dat hulle vergeet het om stories oor GOD se krag te versprei of om SY Naam oor die hele aarde te versprei.

Daarom het God besluit om af te gaan en HULLE TAAL TE VERWAR Hulle was NET GEÏNTERESSEERD IN HULLESELF. Hulle was so besig om 'n naam vir hulleself te maak, dat hulle nie meer tyd vir God gehad het nie.

God het PRESIES gesien wat aan die gebeur was en Hy het gesê, “Kyk! Die mense het op een plek saamgekom en hulle praat een taal. Kyk wat is hulle besig is om te doen!

“As hulle weet dat hulle in staat is om hierdie hoë toring klaar te bou, sal hulle dink daar is GEEN EINDE aan wat hulle alles saam kan doen nie.”

Daarom het God besluit om af te gaan en HULLE TAAL TE VERWAR, en dit is PRESIES WAT HY GEDOEN HET!

People talking

Die mense het hulle goed opgepak en uit die stad begin trek Een oomblik het hulle nog bymekaar gestaan en praat en kon mekaar perfek verstaan en die volgende oomblik, kon hulle nie EEN WOORD verstaan van wat die persoon langs hom gesê het nie. Almal was HEELTEMAL VERWARD! Hulle kon nie meer een woord verstaan wat die ander persoon gesê het nie. Niks wat hulle gesê het, het sin gemaak nie. Dit het alles geklink soos 'n GEBABBEL.

Omdat hulle mekaar nie meer kon verstaan nie, kon hulle ook nie meer saam met mekaar werk of lewe nie.

Die werk aan die toring het heeltemal GESTOP. Die mense het hulle goed opgepak en uit die stad begin trek. Hulle wou so ver as moontlik wegkom van al daardie verwarring. Hulle het oral oor die aarde begin versprei.

Gou het die stad bekend geword as “BABEL,” omdat almal gehoor het dat dit die stad was waar God verwarring in hulle taal gebring het.


The children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

DINK!

1. Wou jy al ooit beroemd word?
2. Noem 'n paar beroemde mense in die Bybel.
3. Wat maak iemand beroemd?
4. Watter een ding van God laat jou geseënd en gelukkig voel?


ONTHOU

God wil hê dat ons AL die eer en heerlikheid aan SY Naam bring.


'n VERS OM TE LEER

“…laat ons saam sy Naam verhef” (Psalm 34:3b).


ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER

“Jesus antwoord: As Ek Myself verheerlik, is my heerlikheid niks nie. Dit is my Vader wat My verheerlik” (Johannes 8:54).

“Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort” (1 Korinthiërs 6:20).

“As iemand spreek, laat dit wees soos woorde van God; as iemand dien, laat dit wees soos uit die krag wat God verleen, sodat God in alles verheerlik kan word deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid en krag toekom tot in alle ewigheid. Amen” (1 Petrus 4:11).



PRAKTIESE TOEPASSING

Kan jy aan 'n paar beroemde mense dink? Waarvoor is hulle beroemd? Het jy dalk 'n ouma wat beroemd is vir haar appeltert of bruintjies?

Dink jy Jesus is beroemd? Waarvoor is Hy beroem? Wou Hy vir homself beroemd wees of wou Hy God eer en verheerlik?

[Na bespreking:] Vra God om jou te help dink aan maniere waarop jy Jesus se voorbeeld kan volg en God kan verheerlik deur die dinge wat jy sê en doen, vandag en elke dag. Dan sal God jou eer net soos Hy Jesus geëer en verheerlik het.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, help my om te onthou dat U Naam
die heel BELANGRIKSTE naam vir my is om te ken.
Ek prys U en gee U al die eer en heerlikheid.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Génesis 9:18-20, 28-29; 10:6-10; 11:1-9


BYBELSTORIE ARGIEF
http://www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html


The children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2023 by Barbara Wilmerton Haas.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


JUST FOR FUN

Something to color

Building the Tower Coloring Page (online)
Coloring Page With Bible Verse (online)
Tower of Babel Coloring Page (online)
Tower of Babel coloring sheet (online)

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


activities

Jigsaw Puzzle (online)
What Did You Say? Word Search (online)
Tower of Babel Anagram (online)
Tower of Babel Crossword Puzzle (online)
The Tower of Babel activities (online)
Tower of Babel Maze (online)
Tower of Babel fun song activity (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles


crafts

A Delicious Lesson In Thankfulness (An Edible Brick Tower-online)
Build a Crafty Snack Tower (online)
Tower of Babel Pop-Up Craft for older children (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible


Songs

Babbling On Song (online)
Tower of Babel Salvation song (online)
Tower of Babel with Buddy Davis (listen online) (Music Download)


100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


Boy reading a book

Imagine…The Tower Rising
The Tower of Babel (Illustrated with Legos-online)
The Tower of Babel Adventure
The Tower of Babel Arch Book

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress for Kids
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Complete Illustrated Children's Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible


CDs and Videos

Bible on the Go Vol. 02: The Flood and the Tower of Babel
(Genesis 6-9, 11) - Unabridged Audiobook [Download]


A Giant Staircase to Heaven [Video Download #5]
Adventures in Odyssey® 416: The Tower [Download]
Animated Kids Bible: Tower of Babel (online)
Building a Tower (Watch clip online)
God's Power: Vol. 3 Greatest Heroes of the Bible (Tower of Babel)

Imagine...The Tower Rising
Unabridged Audiobook on CD


Superbook: Tower of Babel and the Day of Pentecost DVD
The Animated Bible Series: Episode 2, The Flood DVD
The Hope Project: Prelude to the Promise (watch online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


************
TEACHER RESOURCES

Free Bible images for this story
Answers in Genesis: The Tower of Babel DVD

Is there any reference to the confusion of languages
at Babel in early Mesopotamian literature?


Is there archaeological evidence of the Tower of Babel?
The Tower of Babel
Tower of Babel Take Home Paper
Tower of Babel and the Confusion of Languages

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribehellip;” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.
IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2023 - www.childrenschapel.org
North Central Ohio, U.S.A.

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated January 2, 2023

Pictures courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources