The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Putte, Putte en Nog Meer Putte
deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Brother and sister fight

Text Version | English | Italian


 sunflower divider

“MYNE! Dis MYNE!” het twee jaar oud Benji geskreeu terwyl hy die baba-pop by sy ouer suster gegryp het.

“Ma, hy doen dit al weer!” het Terri uitgeroep. “Hy het my pop gevat en wil dit nie teruggee nie.”

Mom and daughter go to the kitchen and have a cookie “Waarom gaan ek en jy nie kombuis toe en eet 'n koekie nie,” het Ma voorgestel in 'n poging om haar dogter te kalmeer. “Teen die tyd dat ons klaar is, sal Benj moeg geraak het vir die pop en sal hy met iets anders speel. Ek sal dit vir jou gaan haal wanneer ons klaar is.”

Dit was ook net so, teen die tyd dat Terri haar laaste krummeltjie geĆ«et het, het haar pop op die vloer gelê en Benji was besig om met 'n ander speelding te speel.

Haar ma het die pop opgetel en dit stil in Terri se hande gesit, terwyl 'n groot glimlag op haar gesig verskyn het.


 sunflower divider

Isaac and Rebekah were living happily in the land of Gerar with their twin boys Isak en Rebekka het baie gelukkig gewoon in die land van Gerar saam met hulle tweeling seuns, Esau en Jakob. Die Here het hulle geseën en hulle lande het in oorvloed opgelewer, weens die water van die putte wat Isak se vader Abraham gegrawe het baie jare gelede. Isak het baie troppe en kuddes vee gehad, sowel as baie diensmeisies en diensknegte.

Eers het die ander mense, wat rondom Isak gebly het, van hom gehou en was vriendelik, maar soos die hongersnood in die land vererger het en Isak voorspoedig was en hulle nie, het hulle jaloers op hom en sy voorspoed geword.

           In plaas daarvan om hard te werk en hulle eie putte te grawe, het hulle goed in Isak se putte gegooi om dit te verstop en te verhoed dat die water vloei. Daar was baie spanning in die land. So baie dat Koning Abiméleg Isak laat roep het om hom te kom sien.

“Isak, jy moet ons stad verlaat,” het die Koning vir hom gesê. “Jy het baie voorspoedig geword. Omdat jy en jou familie so magtig is, is die mense bang jy sal hulle land oorneem en hulle jou slawe maak. Trek asseblief weg, sodat die mense meer gerus kan voel.”

Isak kon nie verstaan hoekom die mense van die stad sulke dinge van hom kon dink nie. Hy het geen begeerte gehad om hulle grond te vat of van hulle slawe te maak nie. Hy wou in vrede tussen hulle woon. Om konfrontasie te vermy, het Isak huistoe gegaan en vir Rebekka en sy hele huishouding vertel dat hulle moes trek.

Moving was not an easy task

Om te trek was nie 'n maklike taak nie. Hulle het baie ryk geword en het baie gehad om op te pak, maar omdat dit nodig was en hulle geen keuse gehad het nie, het almal saamgespan en gehelp. Gou was die kamele en donkies gelaai met al hulle besittings en hulle was op pad. Isak het noukeurig grond gekies in die vallei van Gerar, wat nie te ver van die stad af was nie.

Toe hulle by die regte plek uitgekom het, het hulle al hulle goed afgelaai en hulle tente opgeslaan en vir hulleself 'n nuwe tuiste geskep op 'n plek waar daar 'n ou put was wat sy vader Abraham gegrawe het. Tot sy misnoeë, het Isak uitgevind dat die Filistynse manne daardie put ook toegestop het.

Isak en sy dienaars het begin om hard te werk om die gemors en puin, wat in die put gegooi was, uit te grawe. Dit het verskeie manne verskeie dae van harde werk in die warm son gekos om met pikke en grawe die put te grawe. Uiteindelik, tot hulle groot vreugde, het hulle vars water gevind.

Dinge het goed gegaan vir Isak in sy nuwe tuiste, totdat die herders van Gerar met hulle troppe in die gebied aangekom het. Hulle het Isak se nuwe put gesien en besluit dat dit 'n goeie plek sou wees om water vir hulle diere te onttrek. Hulle het met Isak se herders baklei. “Hierdie put is ONS put!” het hulle geskree. “Ons woon al baie langer as julle hier en die water is ONS S'N!”


 sunflower divider

Isak wou nie baklei nie en hy wou nie hê dat enige van sy dienaars of herders ook baklei nie. Hy het hulle byeengeroep vir 'n bespreking. “Die Here het ons hier grootliks geseën en het belowe om voort te gaan om ons te seën,” het hy gesê. "Daardie manne is nie so gelukkig soos ons nie. Hulle het niks water vir hulle vee nie. Hulle het water net so nodig soos ons en skynbaar weet hulle nie hoe om hulle eie putte te grawe nie. Ons kan vir hulle hierdie put gee en ons kan een van my pa se ander putte weer oopgrawe vir ons eie gebruik.”

well

Hulle het gewerk en gewerk en uiteindelik was daar nog 'n put gereed om te gebruik, maar dit was nie lank voor die mense van Gerar ook na daardie put toe gekom het en daaroor begin baklei het nie. Isak en sy familie wou steeds nie baklei nie en daarom het hulle in vrede nog 'n put aan die herders van Gerar gegee.

Isak het weer 'n vergadering met sy familie en dienaars gehou. “Dit lyk of ons weer sal moet trek,” het hy hulle vertel. “Die mense van Gerar het hierdie put ook nodig, so ons moet verder wegtrek.” Sy familie en dienaars het geweet dit sou nie help om met Isak te probeer stry nie, omdat Isak net nie wou stry nie! Hulle het weer alles opgepak, hulle besittings opgelaai op die kamele en donkies en na 'n ander plek getrek.

Teen hierdie tyd het hulle 'n heel bekwame span gehad wat putte kon grawe! Hulle het hulle pikke en grawe uitgehaal en begin om hard te werk. 'n Paar dae later was daar nog 'n put gereed vir gebruik. Hulle het water vir al hulle troppe en kuddes vee gehad en genoeg water vir hulle gewasse. Hierdie keer het die herders van Gerar hulle in vrede gelaat en het nie kom baklei vir hulle water nie. Daar was uiteindelik genoeg vir almal om in vrede te woon. Isak het daardie put se naam Réhobot genoem, wat “einde van stryd” of “vrede” beteken.


 sunflower divider

One day Isaac decided that he needed to take a little vacation away from all
the worries of his large farm Eendag het Isak besluit dat hy nodig het om 'n klein vakansietjie te neem, weg van al die bekommernisse van sy groot plaas. Hy het 'n klein tent geneem en besluit om op sy eie te gaan kamp. In die stilte van die nag, het die Here aan hom verskyn en dieselfde boodskap, wat Hy voorheen gegee het, herhaal: “Ek is die God van Abraham, jou vader. Vrees nie, want Ek is met jou en sal jou seën en jou baie afstammelinge gee, om Abraham se onthalwe.”

Isak was baie bly om van die Here te hoor. Dit het hom gehelp om te weet dat hy gehoorsaam aan God was en dat hy die regte ding gedoen het. Isak het daar 'n altaar gebou en tot die Here gebid. Hy het die volgende oggend huistoe gegaan, sy familie en dienaars bymekaar geroep en het 'n aankondiging gehad om te maak. “Ons trek weer,” het hy vir hulle gesê. Teen hierdie tyd, was almal ervare pakkers. Hulle het hulle besittings bymekaargemaak, die kamele en donkies opgepak en baie gou was hulle gereed.

They gathered their belongings loaded the camels and donkeys and were ready
in no time Isak het sy familie na sy kampeerplek gelei. Hulle het alles afgepak en hulle tente opgeslaan naby die altaar wat hy gebou het. Die span wat putte grawe, het nie eers nodig gehad om opdrag gegee te word nie; hulle was dadelik gereed om nog 'n put te begin grawe.

Isak het vreemde stemme buite sy tent gehoor. Hy het nuuskierig uitgegaan om te kyk wie vir hom kom kuier het. Reg voor hom, het Koning Abiméleg en 'n paar van die manne van die stad van Gerar gestaan. Isak was heel verras om hulle te sien en het skepties gewonder waarom hulle gekom het.

“Waarom het julle hierheen gekom?” het hy gevra. “Julle almal haat my en het my uit julle stad geskop. Julle het my gedwing om van julle af weg te trek. Toe ek my putte gegrawe het, het julle dit van my af weggeneem en ek moes weer my familie skuif. Wat wil julle nou hê?”

Abiméleg en sy mense het bang geword vir Isak. “Ons het gesien dat die Here met jou is. Ons sien hoe die Here jou voorspoed gegee en jou magtig gemaak het. Ons wil weer met jou vriende wees. Ons wil met jou 'n ooreenkoms maak dat as jy niemand van ons sal seermaak nie, sal ons niemand van jou familie seermaak nie.”

           Isak was nogal geamuseerd met hulle. Hulle was om geen ware rede vir hom bang nie. Hy het geen begeerte gehad om enigeen van hulle seer te maak nie en het baie moeite gedoen om konflik te vermy.

The King and his men went peacefully back to the city no longer afraid of Isaac Om sy goeie bedoelings te wys, het Isak sy dienaars geroep en vir hulle gesê dat hulle gaste vir ete sou hê. Hulle het 'n groot feesmaal voorberei en hy het die manne van Gerar uitgenooi om saam met sy familie te eet en te drink. Na al die feesvieringe, het dit laat geword en daarom het hy hulle genooi om die nag by hom deur te bring. Die volgende oggend het Isak, Koning Abiméleg en die manne van Gerar weer belowe dat hulle vriende sou wees. Die Koning en sy manne het in vrede teruggegaan na die stad, nie meer bang vir Isak nie.

Dieselfde dag het die span wat die put gegrawe het, opgewonde aangehardloop gekom met goeie nuus vir Isak. “Ons het water gekry! ONS HET WATER GEKRY!” het hulle geskree. Hulle het almal gejuig oor hulle goeie geluk en die seën van die Here. Isak het daardie put “Seba,” genoem en die stad was rondom die put ontstaan het, was “Berséba,” genoem en beteken “put van die eed.” 'n Eed is 'n ander woord vir belofte, so die naam “Berséba” het almal herinner dat Koning Abiméleg en Isak 'n belofte gemaak het om in vrede met mekaar te lewe.


 sunflower divider

DINK!

1. Hoeveel putte het Isak en sy dienaars gegrawe?
2. Waarom het Koning Abiméleg vir Isak beveel om te trek?
3. Het Isak “vir sy regte baklei?”
4. Waarom het die koning en die manne Isak kom sien?



ONTHOU!

Soms mag dit makliker wees om te baklei,
maar om in vrede te leef is die beter manier.


'N VERS OM TE LEER:

“So ver dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense” (Romeine 12:18)


ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER:

“Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan
julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen;
want dit is die wet en die profete”
(Matthéüs 7:12).

“Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie,
maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as
homself” (Filippense 2:3).


PRAKTIESE TOEPASSING

Wat sal jy doen as jy in 'n bakleiery beland met iemand oor
iets soos 'n speelding wat julle albei wil hê? Hoe sou God
wil hê moet jy dit hanteer?

[Na bespreking:] Miskien kan jy leer om beurte te maak met
ander om met 'n speelding te speel en om dit wat jy het met
hulle te deel. God wil hê jy moet sover moontlik in vrede
met ander saamleef. Hy wil hê jy moet aan ander doen soos
jy graag aan jouself gedoen wil hê, terwyl jy vertrou Hom
om vir jou 'n weg te maak, soos Hy vir Isak gemaak het.



LAAT ONS BID:

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie vir U baie seëninge.
Help ons om goed te doen aan ander al behandel
hulle ons nie reg nie. Help ons om te onthou dat U
alles onder beheer het en help ons om U
te vertrou om vir ons te stry.
In Jesus se Naam bid ek. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

Génesis 26:13-33

crayons

God Spoke to Isaac (online)
Isaac Digging Wells (online)
Isaac Was Blessed (online)
Isaac Digs a Well (online)
Bible Color and Learn: Abraham Book 4

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books



activities

Jigsaw Puzzle (online)
Romans 12:18 Scramble (online)
Word Search (online)
Cross Word Puzzle (online)
Isaac Was Blessed Jigsaw Puzzle (online)
Dads and Sons Matching Game (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles



crafts

Well Coloring Page With Craft Idea (online)
Camel Crafts (online)
Clay Water Jars (online)
Egg Carton Camel (online)
Isaac and Rebekah Craft (online)
Isaac Does Not Fight (online)
Isaac Keeps the Peace (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible



child reading a book

A Ram for Isaac
A Wife For Isaac (online)
God Will Provide the Lamb (online)
Abraham (online Bible Encyclopedia)
Abraham—A Man Who Heard And Obeyed God's Call (online)
Abraham and the Three Strangers (online)
Abraham Gets Strange Visitors (online)

Abraham—God's Brave Explorer
(Discover 4 Yourself Inductive Bible Studies for Kids)

Abraham, Sarah, & Isaac (Arch Books)
Abraham's Big Test
Abraham Trusts God (Faith That Sticks)

Extreme Adventures with God: Isaac, Esau, and Jacob
(Discover 4 Yourself Inductive Bible Studies for Kids)

God Knows My Name
Good and Evil: The Bible As Graphic Novel
Hagar, Ishmael, And God's Promise To Abraham (read online)
HOBC Bible Big Book: Abraham
How Abraham Found A Wife For Isaac (online)
Isaac and His Wells (online lesson)
Isaac and Rebekah (online)
Lot's Choice, And How It Brought Trouble (online)
One Starry Night (read online)
Prayers for Kids (online)
Sarah and Abraham: The Wonderful Promise
The Birth of a Nation - Abraham to Joseph (listen and read online)
The Child Of Promise (read online)
The Rain Of Fire That Fell On A City (online)
The Story of Abraham (online)
The Story of a Journey After a Wife (online)
The Story of Abraham and Sarah (online)
The Story of Sodom and Gomorrah (online)

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress for Kids
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Complete Illustrated Children's Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible



birds singing

Goodbye Grumpy Feelings - MIDI/Sheet music/Lyrics (online)
Abraham, Isaac and Jacob (online)
Father Abraham [Music Download]
Cedarmont Kids sing Father Abraham (DVD)
Faith Is Just Believing (online)
F-F-F-Faith (online)
God's Promise To Abraham (online lyrics/MIDI)
Isaac the Peacemaker (scroll down online)
I Give Myself Away (online)
Lord of Everything (online)
Take a Step of Faith (online)
When We Pray For Each Other (online)
Why Worry When You Can Pray? (online)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



CDs and Videos

Abraham Sends Eliezer (watch online)
Isaac Meets Rebekah (watch online)
Eliezer Asks for Rebekah (watch online)
Rebekah Will Go with Eliezer (watch online)
Bible Comes Alive 1 (12 Audio CDs) (Your Story Hour)

Bible on the Go Vol. 03: The Story of Abraham and Isaac
(Genesis 12, 15, 18-19, 21-22) - Unabridged Audiobook [Download]


Larry Learns to Listen, DVD
Superbook: Here Comes the Bride (watch online)
The Test! Abraham and Isaac (SuperBook DVD)
The VeggieTales Show: Abraham and Lot (listen online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Abimelech (online)
Genesis 26 (online)
Isaac and Abimelec—Wells (watch online)
The Birth of a Nation (Abraham to Joseph) pg. 2 (online)
The Story of Abraham's Well and the Confrontation with Abimelech(watch online)
The Young Peacemaker: Teaching Students to Respond to Conflict in God's Way
Words Do Hurt - Puppets or Skit (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)


 sunflower divider

The Children\'s Chapel - Award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated April 17, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources