The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids


Murpel die Purper Flurpel se
Avontuur op Pad Na Jerusalem

deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Text Version | English | For older children

Murple

"Asseblief. . . asseblief . . . ASSEBLIEF . . . haal my hier uit." Murpel het op die toppunt van haar stem gegil. "Dit is warm en stink en taai hier. Ek wil nie meer hier wees nie. Ek wil buite in die vars lug wees en op 'n briesie sweef! Ek wil VRY wees!" Maar soos gewoonlik, het niemand Murpel se sagte stemmetjie gehoor nie. In werklikheid het niemand eers geweet sy was daar nie.

"OEEEEE!" het sy uitgeroep. "Ek wens dat hierdie klein seuntjie ten minste sal ophou om goeters op my te gooi." Sy het gekla, "Dit is reeds beknop en taai hier en nou gooi hy klippe op my. Waarom sou hy in elk geval 'n ou klip wil hê?" Murpel was erg ongemaklik binne-in Jimmy se sak en dit het haar bietjie krapperig gemaak. Sy het net geweet dat dit NIE 'n goeie dag sou wees nie.


flower line

Binne-in die sak, kon Murpel die beweging van elke tree wat Jimmy gegee het, voel. Sy het geweet wanneer hy loop . . . sy het geweet wanneer hy gehuppel het . . . en sy het beslis geweet wanneer hy gehardloop het. Hardloop was die ergste, want dan het die klippe en ander goed rondgestamp en haar soms platgedruk. "Ek wonder waarheen ons gaan?" het sy gedink. "Dit is so donker hier binne!"

Toe het Murpel iets gehoor wat haar amper van haar ongemak laat vergeet het. Sy het haar klein oortjies gespits en meer aandagtig probeer luister. Die klanke het van veraf gekom en dit was baie gedemp, maar sy het gedink dit klink soos stemme en mense wat uitroep. "Ons moet naby 'n groot stad wees," het sy gedink. "Ek hoop ons gaan na Jerusalem toe. Daar is soveel aktiwiteit daar. Daar is altyd iets om te sien. O, hoe wens ek . . . ek wens . . . ek WENS ek kon sien wat gebeur!"


flower line

Jimmy and Murple Jimmy het nie veel omgegee oor die stemme en die geroep nie. Hy was al baie kere in Jerusalem en was heel gewoond aan die geraas van dorpe en stede. Die enigste ding waaroor Jimmy op die oomblik bekommerd was, was die gerommel in sy maag. Hy het sy hand in sy sak gesteek en 'n stukkie lekkergoed, wat al 'n baie lang tyd daar was, gekry. "EINA! . . . OU!" Murpel het van pyn geskree toe Jimmy die klein harige balletjie van die lekkergoed afgetrek het. Hy het sy taai vingers en die harige balletjie op sy jas en mou afgevee en die lekker in sy mond gesit. "SJOE!" het Murpel uitgeroep. "DIT het regtig seergemaak! Maar ten minste is ek nou nie meer vasgegom aan daardie lekker nie en ek is uit daardie aaklige sak. En uiteindelik kan ek sien wat aangaan en wat gebeur."

Net soos Murpel verwag het, het hulle naby aan 'n dorp gekom, alhoewel dit nog nie Jerusalem was nie. Die klank van geroep het harder en harder geword en dit het gelyk of daar 'n klein skare mense net buite die mure van die dorp was. "JESUS!  JESUS!" het die stemme uitgeroep. "JESUS! WEES ONS GENADIG!"

She could
see that the people in the crowd looked sick Murpel was so opgewonde om die naam van Jesus te hoor, dat sy gewens het sy kon van Jimmy se jas afspring, in die briesie sweef en nader kom. Sy het geweet wie Jesus was en sy selfs gesien hoe Hy water in wyn verander het. Sy kon net nie wag om te sien wat hierdie keer sou gebeur nie! Sy het gehoop Jimmy sou 'n bietjie verder gaan, sodat sy 'n beter uitsig kon kry . . . en dit is presies wat Hy gedoen het.

Terwyl Jimmy geskarrel het om nader aan die aksie te kom, het Murpel iets opgemerk wat haar baie bang gemaak het; en toe sy mooi geluister het, het dit wat sy gehoor het, haar vrese bevestig. Sy kon sien dat die mense in die skare siek gelyk het en sy het gehoor iemand praat van "melaatsheid." Die klein skare van tien mense wat na Jesus geroep het, was almal melaatses. Dit beteken hulle het 'n verskriklike siekte, wat maklik van een persoon na 'n ander kan versprei, onder lede gehad het. Op daardie oomblik het sy van plan verander en gehoop dat Jimmy nie nader sou gaan nie.


flower line

"JESUS!  JESUS!  WEES ONS GENADIG!  JESUS!  JESUS!  WEES ONS GENADIG!"  het die skare aangehou roe.

Go show yourselves to the priests Murpel het in verwondering met groot oë gekyk toe sy sien dat Jesus nader aan die skare beweeg het. "Nee! . . . Nee! . . . NEE!  JY KAN DIT NIE DOEN NIE!" het Murpel uitgeroep. "Jy kan nie nader aan daardie mense gaan nie! DIT IS GEVAARLIK!" Maar, natuurlik, kon niemand haar sagte, klein stemmetjie hoor nie en Jesus het aangehou nader kom. "O my . . . O my . . . OO MY!"   het Murpel gedink. "Ek kan dit nie verduur om te kyk nie! DIT is glad nie goed nie. Hy gaan ook siek word. Ek weet dit net. Hy gaan,  Hy gaan,  HHY GAAN."

Maar Murpel kon nie haarself keer nie en moes net kyk en Jimmy het ook. Hulle het aangehou kyk en geluister en gewonder wat volgende sou gebeur. "Gaan wys jouself aan die priesters," het hulle Jesus aan die 10 melaatses gehoor sê.

"Wel, Wel, WEL,"  Murpel gedink. "Dit is 'n baie vreemde ding vir Hom om te sê. Ek wonder waarom hy dit gesê het?" Maar voor sy tyd gehad het om verder daaroor te dink, het sy gille en krete en uitroepe van blydskap vanuit die klein groepie gehoor. Hierdie uitroepe was selfs harder as die uitroepe van genade.

"ONS IS GENEES! ONS IS GENEES! ONS IS NIE MEER SIEK NIE!" het hulle geskree en hulle het met blydskap met die pad afgehardloop om hulleself aan die priesters te gaan vertoon, net soos Jesus hulle beveel het.

The man was so grateful to be well
that he had come back to say thank youArise and be on your way

Murpel kon skaars haar oë en ore glo! Sy het geweet dat sy 'n wonderlike wonderwerk gesien gebeur het. Op daardie stadium was daar geen kuur vir melaatsheid nie en baie min mense het ooit herstel nadat hulle dit gekry het. Net toe die opgewondheid begin taan het, het Murpel opgemerk dat een man teruggekom het. "Hmmm. Ek wonder waarom hy terugkom?" het sy gedink. "Miskien het hy nie soos die ander gesond geword nie." Maar dit was glad nie die geval nie. Sy het gekyk hoe die man reg voor Jesus op die grond neergekniel het. Hy was so dankbaar om gesond te wees, dat hy moes terugkom om "Dankie" te sê.

Jesus het afgekyk na die man wat by sy voete gekniel het en daarna het Hy opgekyk na die skare wat rondom Hom vergader het. "Was daar nie tien wat gesond geword het nie? Waar is die ander nege?" het Hy gevra. "Net een het teruggekom om eer aan God te gee." Toe het Hy met die man, wat steeds gekniel het, gepraat. "Staan op en gaan. Jou geloof het jou gesond gemaak."

Murple the Purple Flurple

"Sjoe! SJOE!  SJOE!"  het Murpel opgewonde uitgeroep. "Daardie man genaamd Jesus sê en doen ongetwyfeld 'n paar vreemde dinge en ek verstaan dit nie altyd nie, maar elke keer wat Hy in die omtrek is, gebeur daar iets besonders! Ek sal dit vir ewig onthou! Ek sal,  ek sal,  ek SAL!"


flower line

DINK!

Wat is melaatsheid?
Hoeveel melaatses het Jesus gesond gemaak?
Hoeveel van hulle het dankie gesê?



ONTHOU!

Sê altyd "Dankie" wanneer iemand iets vir jou doen en gee altyd dank aan God.



'N VERS OM TE LEER:

"En nou, onse God, ons loof U, en ons prys u heerlike Naam" (1 Kronieke 29:13).



LAAT ONS BID:

****************************************************
Liewe Jesus, baie dankie dat U aarde toe gekom het
en wonderwerke gedoen het om ons te help leer
van U groot liefde vir ons. Help ons onthou
om dankbaar te wees teenoor U en om dankie te
sê wanneer ander mense goed aan ons doen.
In U Naam bid ons dit. Amen
****************************************************



KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

Lukas 17:11-19

crayons

Jesus Heals Ten Lepers
Give Thanks (With Bible Verse)
Have Mercy on Us
One Gives Thanks
The Ten Lepers
The Thankful Leper
One Gives Thanks
Miracles of Jesus (Bible Colour and Learn)
Tales of Glory: Miracles of Jesus
The Miracles of Jesus Stained Glass Coloring Book (Stained Glass Coloring Book)
Bible Story Cards - New Testament
Bible Story Coloring Pages (Reproducible)
Children's Coloring Books
My Bible Coloring Book (Shirley Dobson)
Smart Coloring Books



activities

Ten Lepers Jigsaw Puzzle
Jesus Miracles & Messages (5-Minute Sunday School Activities)
Jesus the Miracle Worker Sticker Book
Maze
Miracle Puzzlers : 28 Word Puzzles Based On Jesus Miracles
Variety of Activities (Requires Acrobat Reader)
Best Book of Bible Activities
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
Amazing Bible Mazes
Memory Verse Games for Kids (Take Me Through the Bible Series)
Big Book Of Bible Puzzles (Reproducible)
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1 (Gospel Light Big Books)
Jumbo Bible Activity Book 4
Christian and educational toys
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Crossword Books
Games
Bible Word Search



crafts

Ten Lepers Nesting Dolls and Paper Craft
Five Minute Sunday School Activities: Jesus' Miracles and Messages
Make Your Own Bible Game
Puppet Crafts For Kids
Craft Ideas For Any Story
Bible Crafts On A Shoestring Budget (Grades 1 & 2)
Bible Crafts & More (Ages 6-8)
Bible Crafts On A Shoestring Budget (Ages 5-10)
Big Book of Bible Crafts (Ages 3-12)
Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Praise God With...Craft Series
Praise God with a Paper Plate (PreK-Grade 2)
Really Big Book Of Cool Crafts For Kids w/CD-Ages 4-12 (Reproducible)
Children's Crafts & Hobbies



child reading a book

Amazing Miracles of Jesus (Happy Day Books)
Best Loved Miracles of Jesus—6-in-1 Arch Book
I'm Thankful Each Day
Jesus, Miracle Worker (Bible Alive)
Jesus' Miracles Board Book
Jesus' Miracles (Big Picture Interactive)
Jesus' Miracles Flip-Over Book
Jesus the Miracle Worker
Let's Be Thankful
Mighty Miracles (Big Picture Interactive)
Miracles of Jesus (I Can Read)
Miracles of Jesus
Miracles of Jesus (Little Golden Book)
The Miracles of Jesus
Ten Lepers
Thank You Jesus
The Miracles of Jesus (Baby Blessings)
The Thankful Leper
The Thankful Leper (Arch Books)
The Bible in Pictures - The Ten Lepers
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Baby's First Bible
Beginner's Bible
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
Five Minute Devotions for Children (ages 4-8)
Little Hands Story Bible
The Children's Illustrated Bible
The Preschoolers Bible
Toddlers Bible
Pilgrim's Progress Comic
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)



birds singing

I Give My Thanks - Sheet Music
Don't Forget to Say Thanks ((Donut Man)
Only One - Poem & Action Rhyme
The 10 Lepers (Let's Sing Sing Sing)
I Thank God for This Day with Sound (Veggie Tales)
25 Favorite Sunday School Songs (Veggie Tales)
Sunday School Songs
Bible Songs
Children's Music



Miracles of Jesus

Amazing Miracles Audio CD by Bridgestone
Amazing Miracles DVD by Bridgestone
Character Builders: Thankfulness & Gentleness
Life and Miracles: Jesus Series Read and Share DVD Bible
Miracles of Jesus (Bible Animated Classics)
Miracles of Jesus (Greatest Heroes & Legends)
Miracles of Jesus Superbook DVD
Thankfulness & Gentleness Vol.4 - DVD (Character Builders)
The Miracles of Jesus (Greatest Adventures)
Miracles of Jesus / The Last Supper
What's in the Bible DVD 10: Matthew, Mark, Luke, John
Read and Share Ultimate Bible Storybook with 2 DVDs
Bible story DVDs
Children's DVDs



RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

All the Miracles of the Bible
Picture Story Card
Photo Scripture Card
Ten Lepers Drama
Don't Forget To Say Thank You
Jesus Heals Ten Lepers Power Point Slide Masters
Jesus Miracles & Messages (5 Minute SS Activities)
Lepers
Toddler Activities
T-H-A-N-K-F-U-L Game
Thank You God For . . .
Thanksgiving Chain
Reverse The Curse Game
Where Are The Nine - Sermon by David Wilkerson
801 Questions Kids Ask About God (Focus on the Family)
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher (Bruce Wilkinson)
Bible Crafts and Activities for Any Story
Big Book of Bible Games (Gospel Light)
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Church Resources
Children's Sermon
Church Nanny Sos: Teaching Discipline Essentials for Preschool Ministry Volunteers
Church Supplies
Closing Prayer
52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me (Instant Bible Lessons)
God's Wisdom for Little Boys: Character-Building Fun from Proverbs
Help! I'm a Sunday School Teacher (Focus on the Family)
How To Lead a Child To Christ
King James Version Award Bibles
Leading Little Ones to God: A Child's Book of Bible Teachings
Lord Teach Me To Pray For Kids (Kay Arthur)
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Ideas
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Resources for Teachers
Seven Laws of the Learner (Bruce Wilkinson)
Spanish Resources
Sunday School Attendance Boosters: 165 Fresh Ideas
Sunday school resources
Talking to God (Instant Bible Lessons)
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching children
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives (by Howard Hendrickss)
The Big Book of Bible Skits
Things To Make Craft Activities
Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know
(by Elmer Towns)

Children's resources



BIBLE STORY ARCHIVE
www.childrenschapel.org/bibstory2.html


Copyright © 2017 by Linda Sue Pochodzay Edwards

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under "Subscribe... " at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.
IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2017 - www.childrenschapel.org

Pictures Courtesy of Free Bible Images

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated January 31, 2017.

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources