The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Terug uit die Dood!
’n storie oor Lasarus
deur Rosemarie Ann Haas

Lazarus walked out of the dark cave still wrapped from head to foot in bandages

Text Version | English | Italian

Maria skop die stof rond met haar sandaal en kreun. “Waarom het Jesus nie gekom toe hulle vir Hom vertel het Lasarus is siek nie? Hy kon toe dalk nog iets vir hom gedoen het.”

Maria was kwaad. Jesus het vir nog twee dae op dieselfde plek vertoef waar Hy was. Hy het gesê dat Hy haar en haar familie liefhet. Dit is nou al drie volle dae sedert Lasarus gesterf het. Jesus het STEEDS nog nie gekom nie.

’n Haas het onder ’n paar bosse langs die stowwerige pad uitgeskarrel en Maria het gehop van die skrik. Hoekom? Hoekom? Hoekom? Sy het op ’n groot klip gesit, haar kop in haar hande laat sak en begin huil. Dit was nie lank nie of sy het ’n sagte hand op haar skouer gevoel. Sy het opgekyk en haar suster Martha gesien.

Martha het haar ’n effense glimlaggie gegee, langs haar gekniel en haar arm om haar suster se skouer gesit. “Ons het nie nodig om te huil nie,” het sy sag gesê.

Maria het haar kop geskud en effens gedraai. Martha het opgekyk na haar en gesê, “Miskien was dit maar beter so.”

Die ander vrou het kwaad opgestaan. “Nee, dit was nie!” Jesus het nie gekom nie. Hy het Lasarus laat sterf en jy sê dit was beter so! Ons eie broer! Martha, hoe kan jy tog so ’n ding SÊ?” Maria het huilend met die pad afgehardloop in die rigting van hulle huis en Maria in ’n stofwolk agtergelaat.

Sleeping Daardie nag, het Martha in haar slaap rondgerol en gedink aan wat haar suster gesê het. Nee, Jesus het nie gekom nie. Hy het nog STEEDS nie gekom nie. Maar Martha het GEWEET dat Hy hulle liefhet. Hy het haar, Maria EN Lasarus liefgehad. Hy sou hulle nie sommer so in die steek laat nie. Martha het vir haarself geglimlag. Nee, Hy sou nie. Hy sou kom.

Die krieke het hard gekriek buite Maria se venster en die gespanne vrou het rusteloos in haar komberse omgedraai. “Hoe kan Martha so kalm oor alles wees? Het sy nie vir Lasarus liefgehad nie? Ja, natuurlik het sy! Maar wat van Jesus? Hy het nog steeds nie gekom nie. Hoekom? As Hy hier was, sou Lasarus nie gesterf het nie. Maar dit maak nie nou meer saak nie,” het sy gedink. “Hy is weg, net soos Jesus.”

summer divider

“O, dankie, Hannah!” het Martha met ’n halwe glimlag gesê. So baie mense het vanoggend gekom om kos en ander geskenke aan die familie in rou te gee. Dit is nou al vier dae sedert Lasarus gesterf en begrawe is. Martha het haar kop laat sak.

Maria wou steeds nog nie veel sê nie en het skaars met enigeen gepraat. Miskien was sy nie regtig kwaad nie, maar net baie seergemaak gevoel. Martha het ook hartseer gevoel, maar het geweet maak nie saak wat nie, Jesus sou haar nie teleurstel nie. Sy het net gewens dat Maria dieselfde gevoel het.

Sy het gekyk na haar suster, wat alleen in die hoek van die kamer gesit het, terwyl sy kos in ’n bak gemeng het. Martha het swaar gesug en geglimlag toe iemand anders binnegeloop het met ’n fles.

“Ragab! Dit is goed om jou te sien,” het sy vir haar vriendin geglimlag.

“Shalom, Martha! Ek het vir jou ’n bietjie vrugte hierin gebring. Jy kan die fles hou,” het Ragab hartlik geglimlag en haar vriendin ’n drukkie gegee. “Ek is jammer oor Lasarus. Hy was so ’n wonderlike man.”

Martha het effens geglimlag. “Dankie, Ragab. Ek waardeer jou bedagsaamheid.”

Sy het buitekant toe geloop saam met haar vriendin, wat toe omgedraai en gesê het, “O en ek was aangesê om jou te sê dat Jesus op pad is. Hy sal vanoggend hier wees.”

Martha het vir haar gesê, “Dankie,” en met die pad afgeloop om Hom tegemoet te gaan. Sy het aan die kant van die pad gaan sit en geduldig gewag terwyl sy gedink het.

Maria was net hartseer. Sy was nie regtig kwaad nie, net hartseer. Martha kon haar nie KWALIK neem nie; sy was ook hartseer. As Jesus daar was, sou hy nie hoef te gesterf het nie. Sy het dit GEWEET! Dit is al waaraan sy kon dink.

summer divider

Martha Skielik het Martha opgekyk in die rigting van die klank van stemme wat net om die draai gekom het. Sy het opgestaan en om die hoek gehardloop om Jesus en sy dissipels statig met die pad te sien op loop. Sy het na Hom gehardloop en voor sy voete geval en gehuil.

“My Here,” het sy deur die snikke deur gesê. Jesus het afgereik en haar opgehelp. “My Here,” het sy herhaal en deur haar trane probeer praat. “As U het hier was. My broer sou dan nie gesterf het nie.”

“Jou broer sal weer lewe,” het Jesus met ’n stille sekerheid gesê.

“Ja, ja. Ek weet hy sal opstaan by die opstanding. Ek weet dit, maar hy is nou al vier dae dood,” het Martha gesê.

Jesus looked into her eyes and said Martha I am the resurrection Jesus het in haar oë gekyk en gesê, “Martha, Ek is die opstanding; Ek is die lewe. As jy in My glo, sal jy weer lewe selfs al is jy dood. En wie ook al lewe en in My glo, sal nooit sterf nie. Glo jy dit?”

Martha het haar oë afgevee en geknik. “Ja, Here. Ek glo U is die Seun van God wat na hierdie wêreld toe gekom het.”

Martha het vinnig omgedraai en teruggehardloop huistoe. Sy het binne toe gehardloop en Maria gekry tussen ’n paar ander vroue, wat haar vertroos het. Sy het haar suster eenkant toe getrek en privaat vir haar vertel dat Jesus gekom het en haar wou sien.

Maria het vir ’n oomblik na Martha gekyk en toe uit die huis uitgehardloop. Martha het haar gevolg. Gou het die ander vroue hulle ook gevolg omdat hulle gedink het hulle was op pad na die graf om daar te treur.

Toe Maria Jesus kry, het sy na Hom gehardloop met trane wat vloei. Sy het voor sy voete geval en gehuil, “Here, as U hier was, sou Lasarus nie gesterf het nie!” Maria het weer begin huil en so ook haar suster, terwyl die ander vroue haar probeer vertroos het.

Jesus het na hulle gekyk en uit sy binneste gekreun. Dit het Hom bedroef gemaak om hulle so hartseer te sien. Hy het gevra waar hulle hom begrawe het en hulle het Hom daarheen geneem. Toe het Hy saam met hulle geween. Die ander daar het onder mekaar gepraat en gesê, “Kyk hoe baie het Hy hom liefgehad! Hy huil oor sy dood.”

Strong men took the stone away Toe kom hulle aan by die graf, wat ’n grot was, met ’n steen wat dit bedek het, en Jesus het gesê, “Neem die steen weg.”

“Maar JESUS,” het Martha beswaar gemaak. “Hy is nou al vier dae dood; sy liggaam sal stink.”

Jesus het na haar toe gedraai en gesê, “Het Ek nie vir jou gesê, dat as jy glo, sal jy die heerlikheid van God sien nie?”

Sterk manne het die steen weggeneem. Toe het Jesus na die Hemel opgekyk en gebid: “Vader, Ek dank U dat U My verhoor het. Ek weet dat U My altyd verhoor, maar ter wille van die mense wat hier staan, sê Ek dit, dat hulle mag glo dat U My gestuur het.”

Toe Jesus hierdie woorde gesê het, was almal stil. Toe het Hy met ’n harde, ontsagwekkende stem geroep:

“LASARUS, KOM UIT!”

Lazarus come forthSuddenly Lazarus walked out of the dark cave still wrapped from head to foot in bandages which were considered grave clothes then

Skielik het Lasarus uit die donker grot uitgeloop, steeds van kop tot tone toegebind in doeke, wat toe beskou was as grafklere.

“Maak hom los en laat hom gaan,” het Jesus met ’n glimlag gesê.

Baie van die Jode wat na Maria toe gekom en die dinge, wat Jesus gedoen, gesien het, het in Hom geglo.

summer divider

DINK!

1. Wie was Lasarus se susters?
2. Het Jesus dadelik gekom toe Hy gehoor het Lasarus was siek?
3. Waarom dink jy het Hy gewag?
4. Hoeveel dae was Lasarus dood?
5. Waarom was Maria kwaad?
6. Toe Martha Jesus tegemoet gegaan het, wat het Jesus vir haar gesê?
7. Het Maria verstaan wat Jesus gesê het?
8. Waarom het Jesus gehuil?
9. Waarom wou Martha nie hê hulle moes die steen van die graf af wegneem nie?
10. Wat kon gebeur het as Jesus gesê het, “Kom uit!” en nie Lasarus op sy naam genoem het nie?


ONTHOU

God huil saam met ons wanneer ons hartseer is.


’N VERS OM TE LEER

“...Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe” (Johannes 11:25).

PRAKTIESE TOEPASSING

Was jy al ooit by ’n begrafnis of ’n gedenkdiens? Wie se lewe het hulle vereer? Was die mense daar bly of hartseer? Hoe weet jy dit? Het jy gesien dat iemand huil of ’n traan afvee? Hoe het dit jou laat voel? Wat dink jy sou Jesus doen as Hy daar was?

[Na Bespreking:] Die Bybel leer ons dat ons moet ween saam met hulle wat ween. Dit beteken dat ons medelye moet hê met hulle wat hartseer is, net soos Jesus medelye gehad het met Marta en Maria oor die dood van hulle broer Lasarus. God beskou die dood van sy gelowiges baie kosbaar, want dit is geen nietige saak wanneer ’n gelowige van God sterf nie. Elke dood van ’n kind van God is baie belangrik vir Hom. (Sien Psalm 116:15.)

Die Bybel sê dat dit reg is om hartseer te wees, maar ek moenie treur soos ’n mens wat alle hoop verloor het nie, want dit is presies waarom Jesus na hierdie aarde toe gekom het. Jesus het gekom om my van die ewige dood te red en my die ewige lewe te gee. God wil hê dat ek ander moet troos met hierdie wonderlike feit. Het jy vertroosting nodig omdat iemand gesterf het? Reik uit na Jesus met al jou hartseer net soos Martha en Maria gedoen het. Of miskien ken jy iemand wat vertroosting nodig het? Vra God om jou te help om aan maniere te dink hoe jy hulle kan vertroos en gaan doen dit dan.




LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie dat U genoeg omgee om vir my te huil.
Help my om vir ander te wys hoeveel ek omgee.
Dankie dat U vir my die ewige lewe gee.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND? John 11:1-45


BIBLE STORY ARCHIVE
www.childrenschapel.org/bibstory2.html


The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2022 by Barbara Wilmerton Haas.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


crayons

Coloring Page for Beginners
Color the memory verse
Jesus tells Lazarus to come out
Jesus Raises Lazarus Coloring Page
Miracles of Jesus (Bible Colour and Learn)

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Crossword puzzle
Cryptogram
Fill in the Blanks
Object Lesson (online)
Word Search

5-Minute Sunday School Activities:
Jesus' Miracles and Messages


Jesus Raises Lazarus Activities
New Testament Hidden Picture Puzzles, Coloring & Activity Book

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles


singing birds

Casting Ev'ry Care on Him (listen)
Four Days Late (sing along)
I am the Resurrection and the Life (listen)
Jesus Raises Lazarus [Music Download]
Lazarus, Come Forth! (story) [Music Download]

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (sing along)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


crafts

Crafts: Jesus Raises Lazarus from the Dead

5-Minute Sunday School Activities:
Jesus' Miracles and Messages


Lazarus, Come Out! Craft (online)
Toilet Paper Craft (online)

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Crafting the Word of God

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids


child reading a book

Get Up Lazarus! (Arch Books)
Best-Loved Miracles of Jesus
Jesus Heals the Sick
Jesus Raises Lazarus (I Can Read))
Jesus the Healer
Miracles of Jesus (I Can Read)
Miracles of Jesus (Little Golden Books)
Real Healing for Kids: Knowing Jesus as Your Healer

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible


CDs and Videos

Animated Bible Stories: Miracles of Jesus (watch online)
Bible Story: Jesus Raises Lazarus from the Dead (watch online)

DouglasTalks: Is the Bible Just Fairy Tales?
A Sunday School lesson about why we can trust the Bible
(watch online)

Gospel of Truth: Jesus Raises Lazarus from the Dead (watch online)
Jesus Raised Lazarus from Death (watch online)
Miracles of Jesus Superbook DVD
Read and Share DVD Bible Volume #4
Read and Share Toddler Bible with DVD
Superbook: Jesus Calls Lazarus Out Of His Grave (watch online)
Superbook: Miracles of Jesus (watch online)
The Bible Comes Alive, Your Story Hour Volume 4, Audiobook on CD
The Miracles of Jesus Bible cartoon (watch online)
The Story of Lazarus

What's in the Bible: What Is the Bible?
Jesus Is the Good News


All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (watch online)
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


TEACHER RESOURCES

All the Miracles of the Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

Free Bible story images
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon
Church Supplies
Closing Prayer

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide


52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe...” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.
IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.

If you were subscribed to our other Bible story subscription list, your address will automatically be moved to our new list.


Copyright © 2000-2022 - www.childrenschapel.org

Pictures Courtesy of Free Bible Images

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated May 2, 2022

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources