The Children\'s Chapel

Op God se Manier Oorgaan — Die Eerste Stap van Geloof (Deel 3)
Deur Sophia Prinsloo
saam met Barbara Wilmerton Haas

Joshua led the Israelites to the Jordan River

Text Version | English

'n Bybelstorie oor Josua



(Vervolg van Deel 2)

Len writes a letter "E-M-I-wat?" het Bettie gewonder toe haar onderwyseres, Mev. Burger, die nuwe leerling aan hulle bekendgestel en vir hulle vertel het dat Silvana en haar gesin van ‘n ander land geëmigreer het. Bettie wou nog vra wat presies dit beteken, maar sy het nie ‘n kans gekry nie omdat Mev. Burger reeds met die les van die dag begin het.

Daardie aand by die huis, het Bettie vir haar ma gevra: "Ma, wat beteken E-M-I ... uhm ... E-M-I-G-R-E-E-R? Daar is ‘n nuwe meisie in ons klas en Mev. Burger het gesê dat sy van ‘n ander land GE-ë-M-I-G-R-E-E-R het."

Bettie se ma het geantwoord: "Dit beteken dat Silvana en haar gesin burgers van ‘n ander land was, maar besluit het om burgers van ons land te word en dit hulle nuwe tuiste te maak. Gewoonlik neem dit baie lank en daar is baie papierwerk om te doen om na ‘n nuwe land te trek."

Bettie het hardop gewonde: "Maar waarom sou iemand alles wat hulle ken agterlaat om in ‘n vreemde, nuwe land te gaan bly?"

"Die meeste van die tyd, is dit omdat hulle die nuwe land as ‘n beter plek beskou om in te bly, of hulle het gehoor dat daar beter geleenthede in die nuwe land is as in hulle s’n. Maar kom ek vertel vir jou ‘n storie van ‘n hele volk wat van ‘n warm, stowwerige woestyn getrek het na ‘n land waarvan die Bybel sê dat dit oorgeloop het van melk en heuning."

Footprints walking from left to right across the screen

Vir veertig jaar, het die kinders van Israel ‘n vervelige lewe geleef terwyl hulle dag na dag doelloos in ‘n droë, dorre woestyn rondgedwaal het. Dit was hulle straf omdat hulle te bang was en nie geglo het dat die Here hulle kon help om die Beloofde Land binne te gaan nie. Uiteindelik, het hulle straftydperk tot ‘n einde gekom en almal het ‘n sug van verligting geslaak. Hulle was siek en sat vir die smaak van sand in hulle monde.

Terwyl hulle harte met groot afwagting gebons het, het vroue heen en weer gehardloop, hulle besittings opgepak en hulle kinders beveel om goeters te dra. Sweet het die lug geval terwyl sweterige manne mekaar gehelp het om tente af te breek en op te pak. Almal was besig om kamele en donkies te laai en het rond en bont gehardloop en waens volgemaak. Weer aan die trek, het die groot aantal Israeliete hulle kampeerplekke in Sittim verlaat. Terwyl hulle begin stap het, het hulle in verwondering na hulle sandale gekyk, want na al daardie jare, het hulle skoene steeds net so nuut gelyk as die eerste keer toe hulle dit aangetrek het.


Dit was nogal iets om te aanskou!


Waens het gery, koeie het gebulk, donkies het gebalk,

...Kinders het gelag, babas het gehuil,

...en mans het geroep na blêrende, afgedwaalde skape en bokke,

...terwyl mens kon hoor hoe kamele se hoewe oor die warm sand plof.


The great mass of Israelites left their campsites in Shittim Nadat hulle urelank onder ‘n skroeiende son gestap het, het hulle uiteindelik by die grens van die Beloofde Land aangekom. Mans, vroue en kinders was so opgewonde omdat hulle geweet het dat hulle op die randjie was om die stowwerige, winderige, droë, dorre woestyn te verlaat om ‘n land wat oorloop van melk en heuning in besit te neem. Ongelukkig, het die kolkende, modderige water van die Jordaanrivier wat sy walle oorstroom tydens die oestyd, hulle pad versper na die Here se eeu-oue belofte aan hulle voorvaders.

Die oorsteek van die Joraanrivier was op almal in die Israeliete se laer se lippe, maar in daardie tyd was daar geen brug, geen pont en geen veerboot vir hulle om by die ander kant uit te kom nie. Daar was in elk geval te veel mense. Terwyl hulle op die oewer gestaan, hulle diere water gegee en gewag het dat hulle hul dors les, het die Israeliete gewonder hoe op aarde hulle die rivier sou kon oorsteek. Diep, kolkende water het selfs die beste swemmers bang gemaak. Nog belangriker, was dat ma’s met babas en klein kindertjies veilig die ander kant moes bereik. Buitendien het nie een van die Israeliete ooit geleer om te swem terwyl hulle in ‘n dorre woestyn gewoon het nie.

En wat van die diere? Troppe skape sou weier om oor te swem want as hulle wollerige vliese sou nat word, sou dit hulle so swaar maak dat hulle tot op die bodem van die river sou sink en verdrink. Hulle nukkerige bokke was so bang vir water dat hulle dit nie sou waag om ‘n tree in die rivier te gee nie. Miskien sou die groter diere — die kamele, donkies en koeie — moontlik deur die sterk stroom kon swem sonder om weggevoer te word, maar hulle kleintjies sou verdrink. Buitendien, kon daar nare, happende krokodille wees wat in daardie modderige water geskuil het! Die kinders van Israel kon boonop nie by die driwwe van die Jordaanriver oorgaan nie, omdat die wrede heidense nasies aan die ander kant daardie vlak kruisings met valkoë dopgehou het. Hulle sou die kinders van Israel aanval as hulle sou durf waag om die Beloofde Land daar binne te gaan.

Hierdie nuwe geslag Israeliete het egter onthou van hulle ouers en grootouers se stories oor God se bonatuurlike verlossings deur Moses en sy staf. Toe hulle steeds geleef het, het die oudstes hulle kinders en kleinkinders oor en oor vertel hoe God die Rooisee verdeel het sodat hulle dit op droë grond kon deurgaan toe hulle Egipte verlaat het baie jare gelede. Moses en sy staf was nou nie meer daar nie, maar Josua was steeds daar en het hulle gelei. Hy was daar toe hulle die Rooisee op droë grond oorgesteek het 40 jaar tevore en hy was seker dat die Here ook nou vir hulle iets soortgelyks sou doen.


Hulle sou GELOOF nodig hê om die Beloofde Land op GOD SE MANIER binne te gaan!


Josua se vertroue in die Here se almag om hulle te help om die Jordaan oor te steek, het die geloof van die Israeliete versterk. Hy het hulle herinner dat die Here hulle God weer vir hulle ‘n weg sou maak en hulle oor die rivier sou help. Hulle kon nie wag om te sien hoe nie! Josua, as hulle leier, wou ook seker maak dat geen sonde of onreinheid God se teenwoordigheid, leiding en wonderwerkende krag onder hulle sou verhinder nie en daarom het hy vir die volk gesê:


"Reinig jullesef, want môre sal die Here wonderwerke vir julle doen."


Vol opwinding en verwagting, het die volk gretig en heelhartig gehoorsaam en hulleself deeglik gereinig.

Josua wou ook hê dat die volk moes weet dat hoewel Moses dood was en die wolk- en vuurkolomme nie meer daar was om hulle te lei nie, was die Here steeds met hulle. In hulle midde, het hulle steeds die Verbondsark gehad as hulle kosbaarste besitting, wat God se ontsagwekkende teenwoordigheid en mag verteenwoordig het. Daarom het Josua die leiers beveel om die volgende boodskap deur die laer te versprei: "Van nou af, moet julle die Verbondsark volg, maar julle moet ‘n halwe myl daaragter wees wanneer dit deur die Leviete gedra word. Op daardie manier, sal julle weet waarheen en wanneer die Here wil hê ons moet gaan." Die Israeliete was baie bly om te hoor dat hulle wonderwerkende Here steeds met hulle was.

Lift the Ark of the Covenant and lead us across the Jordan River Die volgende oggend, het Josua met volkome vertroue in God, die priesters in hulle priesterlike drag beveel: "Lig die Verbondsark en lei ons oor die Jordaan!"

Toe die Here Josua se geloof sien, het Hy vir hom gesê: "Vandag sal ek begin om jou gerespekteerd te maak in die hele Israel, sodat hulle sal weet dat Ek met jou sal wees, net soos Ek met Moses was. Sê vir die priesters wat die Verbondsark dra, om op die rivier se wal te stop."

Josua was gehoorsaam en het al die mense rondom hom laat bymekaarkom en vir hulle gesê: "Kom luister na die woorde van die Here! Hy het gesê dat julle sal weet dat die lewende God met julle is en dat Hy al die Kanaäniete, die Hetiete, die Hewiete, die Feresiete, Girgasiete, Amoriete en Jebusiete sal uitdryf uit die land wat julle sal beërwe. Die Verbondsark van die Here sal julle oor die Jordaanrivier lei. Kyk mooi, want wanneer die priesters wat die Verbondsark dra daardie EERSTE STAP VAN GELOOF gee en die sole van hulle voete die water raak, sal die water wat van bo af kom afgesny word en dit sal ophoop soos teen ‘n muur. Kies nou ook 12 mans, een uit elke stam, vir ‘n spesiale taak."

Die mense het geglo wat die Here vir hulle deur Josua gesê het. Hulle het 12 mans gekies en gereed gemaak om die Jordaan oor te steek.


Dit het presies gebeur soos die Here vir hulle gesê het.


The priests carrying the Ark stood in the middle of the Jordan until all people and animals were safely across Toe die priesters wat die Verbondsark dra, daardie EERSTE STAP VAN GELOOF gee en hulle voete aan die water raak, het die water skielik ver stroomop by die stad Adam begin ophoop soos teen die muur van ‘n dam. Terwyl die priesters aangehou loop het na die middel van die rivier, het die water onder daardie punt weggevloei na die Dooie See totdat die rivier leeg was.

Met verwondering, het die mense met blydskap die Jordaan begin oorsteek op droë grond. Dit het alles naby die stad Jerigo gebeur. Voor in die optog, het 40 000 gewapende manne van die stamme van Ruben, Gad en die halwe stam van Manasse, die verwonderde kinders van Israel al die pad oor die rivier gelei na die Beloofde Land. Die priesters wat die Verbondsark gedra het, het in die middel van die Jordaan bly staan totdat al die mense en diere veilig deur die rivier was.

Joshua told the 12 selected men to each pick up a large stone Toe het Josua, net soos die Here beveel het, die 12 uitverkore manne beveel om elkeen ‘n groot klip in die middel van die Jordaan te gaan optel, daar waar die priesters gestaan het. Elkeen moes die groot klip op hulle skouers na die laer dra waar hulle die nag sou deurbring. Die klippe was gebruik om ‘n monument te bou om die Israeliete te herinner dat die Jordaanrivier bonatuurlik opgehou het om te vloei sodat hulle die rivier kon oorsteek. Josua het hulle ook ‘n ander monument laat bou in die middel van die Jordaan waar die priesters gestaan het. Hy het vir die volk gesê dat as hulle kinders en kleinkinders hulle sou vra oor die monument, dan moes hulle die hele wonderlike storie aan hulle vertel.

Nadat al die mense en diere veilig oor die Jordaan was en die monument in die middel van die Jordaan gebou was, het die Here Josua beveel om die priesters wat die Verbondsark gedra het te roep om uit die rivierbed te kom.

As soon as the soles of the priests carrying the Ark left the riverbed the water of the Jordan returned with a mighty rush to the level it was before Wonder bo wonder, net toe die sole van die priesters wat die Verbondsark gedra het die rivierbed verlaat, het die Jordaan met ‘n geweldige vloed teruggekeer na die vlak wat dit voorheen was en dit het weer sy walle oorstroom. Daar was nou geen omdraai nie. Daardie dag, op die tiende van die eerste maand, was die dag wat die Here Josua groot gemaak het in die oë van die hele Israel. Hulle het hom bewonder, net soos hulle Moses bewonder het en hulle het hom vir die res van sy lewe hoog gerespekteer.

Toe al die konings van die Amoriete en die Kanaäniete wes van die Jordaan hoor dat die Here die rivier laat opdroog het sodat die Israeliete dit kon oorsteek, het hulle moed in hulle skoene gesak en hulle knieë het lam geraak van vrees. Nou, meer as ooit, het hulle geweet dat hulle tyd min was.

Finally the Israelites truly knew they had crossed over Nadat hulle die Jordaan oorgesteek het op God se manier, het Josua en die Israeliete hulle tente by Gilgal opgeslaan. Daar het die Here Josua beveel om die manne van Israel te besny omdat niemand van hulle wat in die woestyn gebore was, hierdie teken van die Here se VERBOND met hulle voorvader Abraham, gekry het nie. Die Here wou hê dat hulle die teken dat hulle ook INGESLUIT was by sy verbond moes hê. Nadat hulle almal besny was en genees het, het die Here vir Josua gesê: "Vandag het Ek die skande van julle slawerny in Egipte en van onbesny wees, weggeneem." Daarom het hulle die plek Gilgal genoem, want Gilgal beteken "om te eindig." Toe het hulle die Pasga geëet en van daardie dag af het die manna opgehou, en in plaas daarvan, het hulle van die vrug van die land geëet. Uiteindelik het die Israeliete geweet dat hulle in werklikheid nie net van ‘n woestyn na die Beloofde Land gegaan het nie, maar ook ‘n nuwe lewe begin het om seëvierende oorwinnaars te word.

Footprints walking from left to right across the screen

"Jy weet, Bettie," het haar ma gesê toe die Bybelstorie klaar was. "Om Jesus nie te ken of vir Hom te leef nie, is ook soos om in ‘n woestyn rond te dwaal. Jou siel voel droog en leeg en jy soek altyd na iets om jou siel tot rus te laat kom. God wil hê ons moet daardie EERSTE STAP van geloof neem en burgers van die koninkryk van die hemel word."

Bettie was verstom. "Maar Ma, moet ons nie eers doodgaan om burgers van die hemel te word nie?"

Ma het geantwoord: "Nee, jy kan op hierdie oomblik ‘n burger van die hemel word terwyl jou liggaam steeds lewendig is. Daardie eerste stap van geloof, is om te glo in die Here Jesus Christus wat ons so liefgehad het dat Hy sy lewe vir ons aan die kruis gegee het. Hy wil hê dat ons die blydskap van ons sonde wat vergewe is en die blydskap om vir Hom te lewe moet ken. God wil ook vir ons nuwe betekenis in die lewe gee en ons bruikbaar maak tot sy eer."

Bettie het geantwoord: "Maar Ma, is ek goed genoeg vir Jesus? Wat sal my vriende sê?"

Ma se hart het van blydskap gejuig. "My liewe kind, dit maak nie saak as jy nie goed genoeg vir Jesus voel nie, want Hy het jou baie lief net soos jy is. Dit is waarom Hy die prys vir al jou sonde en swakhede aan die kruis betaal het. Hy het jou liewer as wat al jou vriende jou ooit kan liefhê, en Hy sal jou help om hulle nog liewer te hê. Dit is nou jou besluit om daardie EERSTE STAP VAN GELOOF te neem, al jou sonde te bely en jou vertroue in die Here Jesus Christus te plaas. Aanvaar sy liefde vir jou en gee jou lewe vir Hom. Moet nooit dat enigiets of enige iemand in jou pad staan nie. Jy sal nooit spyt wees daaroor nie. Hy sal jou oor elke struikelblok in die lewe help."

Daardie dag het Bettie met haar hele hart haar lewe vir Christus gegee en haar lewe was nooit weer dieselfde nie. In haar Bybel, het sy haar naam en datum langs Johannes 3:16 geskryf en selfs haarself laat doop om die dag te onthou toe sy oorgegaan het na die koninkryk van God.

(Vervolg in Deel 4)

Footprints walking from left to right across the screen



ONTHOU!

Om oor te gaan na ‘n wonderlike, nuwe lewe in Jesus Christus, vra dat jy daardie eerste stap van geloof in Hom moet neem, jou sonde bely en Hom met jou hele hart begin dien.



DINK!

1. Wat het gekeer dat die Israeliete die Beloofde Land kon binnegaan?
2. Wat kan ons vandag keer om die Here Jesus Christus te dien?
3. Waarom moes al die mense hulle reinig voor hulle die Jordaan kon oorsteek?
4. Hoe kan jy jouself vandag reinig? Wat van in Jesus glo en jou sonde bely?
5. Wil jy graag ‘n burger van die hemel word?
6. Wat het die 12 mans met die klippe gedoen?
7. Waarom het hulle twee monument gebou?
8. Wat kan jy doen om te onthou wat God vir jou gedoen het en steeds doen?



‘N VERS OM TE ONTHOU

"Want julle is almal kinders van God deur geloof in Christus Jesus" (Galásiërs 3:26).



‘N ALTERNATIEWE VERS ON TE LEER

"So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God" (Efésiërs 2:19).

Of

"Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê" (Johannes 3:16).


PRAKTIESE TOEPASSING

Het jy al daardie eerste stap van geloof geneem deur jou lewe vir Christus te gee, of is daar iets wat jou keer? Wat het die Israeliete gehelp om die geloof te kry wat hulle nodig gehad het om die Jordaanriver oor te steek? Laat ek vir ‘n leidraad gee: Die priesters het dit gedra.

[Na bespreking:] Ja, die priesters het hulle oë op die Verbondsark gehou en dit gevolg waarheen dit hulle gelei het. Vandag, het ons nie meer die Verbondsark nie, maar ons het iets baie beter. Ons het ‘n Nuwe Verbond, ‘n ooreenkoms met God as gevolg van dit wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het. Waar kan ons daardie Nuwe Verbond kry? Ja, dit is in die Woord van God. Ons moet leer om ons oë op die Woord van God te hou, doen wat dit sê en in geloof groei om ons pad in die lewe te vind.

God wil hê ons moenie net daardie eerste stap van geloof neem nie, maar ook daagliks deur geloof lewe. Miskien is daar iets wat God op jou hart geplaas het om vir Hom te doen? Miskien kan jy dit vandag doen, of miskien is dit ‘n droom vir eendag in die toekoms. Hoe kan jy daardie eerste stap van geloof neem en gehoorsaam word aan wat God vir jou sê, sodat jou God-gegewe drome waar kan word?

Laat ons ‘n oomblik neem en bid dat niks ons sal keer om Jesus Christus te volg nie. Laat ons Hom vra om ons te help om gehoorsaam aan sy Woord te wees, ons die wysheid te gee wat ons nodig het en die geloof om elke dag te doen wat dit sê vir die res van ons lewens.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Hemelse Vader, dankie dat U u Seun Jesus Christus
wat sy bloed vir ons gestort, gestuur het! Help ons
om daardie eerste stap van geloof in Jesus te neem
en oor te gaan na ‘n nuwe lewe en U te vertrou vir
die res van ons lewens. Ons dank U en het U lief.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Josua 3:1-5:12


Footprints walking from left to right across the screen


crayons

Memory Verse Coloring Page
Crossing Jordan Coloring Page
Crossing the Jordan Coloring Page
Colour the Bible Book 1: Genesis - 2 Chronicles
My Bible Stories Coloring Book with Stickers Volume 1

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Bible Verse Coloring Pages #2
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
Children's Bible Coloring Books



activities

Jigsaw Puzzle (online)
Crossword Puzzle (online)
Word Search (online)
Bible Story Puzzle 'n Learn (reproducible)
Crossing Jordan Puzzle Printout
Crossing the Jordan Activities
Crossing the Jordan River Dramatization
HubPages Fill-in-the-Blanks
HubPages Word Search
Review Questions

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles



crafts

Crossing Jordan Craft (online)
Crossing the Jordan Crafts (online)
Crossing The Jordan River 3D (online)
Diorama Style Craft (online)
God’s People Cross the Jordan River
Joshua Bible Crafts
Multiple Reinforcement Craft Activities
Crossing Jordan River Craft
Crossing the Jordan Craft
Israelites Cross the Jordan River Craft
Jesus Is the Way Craft Ideas (online)
Make the Jordan River Craft (online)

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Crafting the Word of God
Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids & Digital Album Download [PDF Download]
Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids



singing birds

I Have Decided to Follow Jesus (watch & sing along)
A Gift to You (watch & sing along)
Be Strong and Courageous (Deuteronomy 31:6) [Music Download]
Choose For Yourself (Joshua 24:15) [Music Download]
God's Got An Army & Great and Mighty Army [Donut Man] (watch & sing along)
Got Any Rivers (watch & sing along)
Here Is My Life, Lord (watch & sing along)
I'm In the Lord's Army (watch & sing along)
I Want to Live for Jesus (online)
Joshua At Jericho [Music Download]
Joshua Fought The Battle Of Jericho (watch & sing along)
Joshua Is a Quick Book [What's in the Bible Song Download]
Joshua 24:15 [Music Download]
Let God Arise & What a Mighty God We Serve [Donut Man] (watch & sing along)
The Family Prayer Song (watch & sing along)

Memory Verse Student Music CD 10 Pack
(Year 2; Units 6-10; Contemporary)
(Answers in Genesis)

Obedience (watch & sing along)
Praise the Name of Jesus [Donut Man] (watch & sing along)
Silly Joshua [Donut Man] (watch & sing along)

Song Time Tunes CD (Grades PreK-1; Year 2;
Units 6-10; Contemporary)
(Answers in Genesis)

Two Said Go [Donut Man Song Download]
Victory Chant [Donut Man Song Download]
We Serve the Mighty God [Donut Man Song Download]
We Will Serve The Lord Joshua 24:17 [Sparrow Kids Song Download]
What a Mighty God [Donut Man Song Download]
You Can't Stop God from Loving You (listen online)

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (sing along)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



child reading a book

Abeka Joshua and Judges Curriculum/Daily Plans
Bible Discovery: Early History of Israel (Exodus-Joshua), Student Workbook
Bible Quest: Early History of Israel (Exodus-Joshua), Student Workbook
Heroes of the Bible Devotional
Jericho's Tumbling Walls, Arch Book Series
Joshua and Jericho
Joshua and the Fall of Jericho
Joshua Crosses the Jordan (I Can Read)
Joshua Homeschool Flash-a-Card Bible Story
Joshua/Rahab Flip-Over Book
Joshua, Little Bible Heroes (Board Book)
My Big Book of Bible Heroes Devotional
Read-Aloud Bible Stories, Volume 4
Superheroes of the Bible: Action and Adventure Stories about Real-Life Heroes
VeggieTales SuperComics: Josh and the Big Wall - eBook
VeggieTales SuperComics: LarryBoy and the Reckless Ruckus - eBook
VeggieTales SuperComics: The League of Incredible Vegetables - eBook
Joshua 1
Walls, Brawls, and the Great Rebellion - eBook (Manga Bible Series)

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible



CDs and Videos

Adventures in Odyssey ® 292: Siege at Jericho [Download]

Bible on the Go Vol. 11: Joshua, Rahab, and the Promised Land
(Numbers 27, Deuteronomy 24, Joshua 1-4) - Unabridged Audiobook [Download]


Bible on the Go Vol. 12: The Fall of Jericho, Joshua's Death, and the Story of Deborah
(Joshua 1-4, 5-6; Judges 2, 4) - Unabridged Audiobook [Download]

Crossing the Runaway River (watch online)
God's People: Joshua (watch online)
Joshua 3 Crossing the Jordan River (watch online)

Heroes of the Bible: Shadrach, Meshach, & Abednego,
Joshua, and the Good Samaritan, VeggieTales DVD


Inspired By The Bible Experience: Joshua - Unabridged Audiobook [Download]
Josh and the Big Wall (VeggieTales DVD)
Joshua And The Battle Of Jericho [Wonder Kids Audio Download]
The Israelites Cross the Jordan (Saddleback Kids - watch online)
Pushing the Limits: Monster Truck Adventure Series
Crossing the Jordan - The Bible Project (watch online)
The Israelites Crossed the Jordan River - B&H Publishing (watch online)
JOSHUA - Lesson 3: Crossing the Jordan (watch online)
Superbook: Joshua and Caleb DVD
KJV Dramatized Audio Bible: Joshua [Download]
Overcoming Fears: Bible Wisdom for Kids #2 (Chuck Swindoll's Paws & Tales)
Superbook: Rahab and the Walls of Jericho DVD
The Mr. Phil Show - Volume 3 DVD (Phil Visher)
The Beginner's Bible, Volume 4 (watch online)
The Bible Experience: The Book of Joshua (watch online)
The Bible Explained: Joshua (Spoken Gospel) (watch online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (watch online)
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



Resources for Parents and Teachers

Abeka Joshua and Judges Curriculum/Daily Plans
Be Strong: Joshua by Warren Wiersbe
Bible Stories Activity PDF & Digital Album Download [Digital Download]
Child Evangelism Fellowship - Joshua lessons & activities
Crossing the Jordan
Crossing the Jordan River Parents' Guide
Dry Land to Jericho
Joshua 1-4 Bible Study
Joshua (Jewish Virtual Library)
Joshua & Judges Youth 1 (Grades 7-9) Focus (Student Handout)
Joshua: And the Land of Promise by F.B. Meyer
Joshua at the Jordan (watch online)
Joshua LifeChange Bible Study
KJV Dramatized Audio Bible: The Book of Joshua
Overview: Joshua by BibleProject
Praising the Lord: Grade 5 Character Foundation Series - Joshua
Stories of Grace Volume 4 Children's Curriculum: Behind the Scenes Characters
Survivor Bible Style: 12 Instant Bible Lessons for Kids Bible Lessons for Kids
The Battle of Jericho: Spark Rot Leaders Guide, 2nd edition (Sparkhouse)
The Book of Joshua: Lesson 2 - Victorious Conquest (1:1 - 12:24)
Who Is Joshua?

Free Bible story images
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon
Church Supplies
Closing Prayer

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide


52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources



Footprints walking from left to right across the screen

BIBLE STORY ARCHIVE
http://childrenschapel.org/bibstory2.html


Add/update a Bible story resource



Footprints walking from left to right across the screen

BIBLE STORY ARCHIVE
http://childrenschapel.org/bibstory2.html


Add/update a Bible story resource


The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under "Subscribe... " at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.
IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2021 www.childrenschapel.org
North Central Ohio, U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.

Pictures Courtesy of Lambsongs at freebibleimages.org

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated July 12, 2021

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources