The children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Leer Na Die Hemel
deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Jacob made himself a pillow from stones he found nearby and went to sleep

Text Version | English | Italian


           “Van watter een hou jy meer, die bloue of die groene?”

           “Ag, ek weet nie, Ma,” het Joy geantwoord.“Kan ons nie maar altwee kry nie?”

           “Wel, jy het die laaste tyd soos onkruid gegroei en jy het nuwe klere nodig. So, ja, ons kan altwee toppies kry vandag,” het haar ma geantwoord terwyl sy die goed in die waentjie gesit het.

           “Wil jy sjokolade of vanilla hê?” het die vrou agter die toonbank vir Joy gevra toe hulle gestop het vir 'n roomys.

           “Ek kan nie besluit nie,” het Joy geantwoord. “Kan ek 'n helfte sjokolade en helfte vanilla kry?”

           Die vrou agter die toonbank het geglimlag. “Ons het baie klante soos jy,” het sy gesê. “Ons het 'n spesiale masjien wat dit kan doen. Sjokolade en vanilla roomys kom terselftertyd uit dieselfde masjien en draai dit saam.”

           “Dan is dit wat Ek wil hê,” het Joy beslis geantwoord.

           Later daardie dag het Joy se ma nogal moedeloos geraak met haar. “Joy, ek gaan nie vir jou twee paar skoene koop nie! Jy sal moet besluit wat jy wil hê, anders sal ons moet huistoe gaan sonder skoene.”

Mother & daughter shopping

           Joy het net nie geweet wat om te doen nie. Gewoonlik kon sy daarmee wegkom sonder om regtig 'n besluit te neem. Hierdie keer, het sy egter besef dat haar ma ongeduldig raak. “Oukei, Ma. Ek het besluit,” het Joy op 'n terloopse manier gesê. “Ek sal vandag die tekkies koop, want ek het dit regtig nodig vir gimklas en ek sal 'n volgende keer kom om die swart skoene te koop.”

           Bly dat Joy uiteindelik 'n besluit geneem het, het Ma die tekkies gekoop en hulle het die winkelsentrum verlaat. In die kar op pad huistoe, het Joy se ma 'n ernstige geselsie gehad met haar dogter.

           “Sommige besluite, soos watter geur roomys jy wil hê, is glad nie belangrik nie. Dit is als reg om 'n kompromie te maak, of nie 'n besluit te neem oor iets wat so nietig soos dit is nie,” het Ma verduidelik. “Maar daar is sekere besluite, wat baie meer besinning nodig sal hê en daaroor kan geen kompromie wees nie.”

           “Soos wat?” het Joy gevra.

           “Wel, as jy ouer is, sal jy moet besluit met wie gaan jy trou. Dit is 'n besluit wat die koers van jou hele lewe sal verander.”

           “Maar dit is nog so ver weg, Ma,” het Joy gegiggel. “Ek hoef vir 'n lang tyd nog nie daaroor bekommerd te wees nie!”

           “Ja, daardie besluit kan 'n hele rukkie wag,” het haar ma saamgestem. “Maar wat van jou besluit vir Christus? Dit is 'n besluit wat jy nie vir te lank kan uitstel nie.”

           “Maar, Ma, ek gaan kerk toe elke Sondag. Jy en Pa is Christene. Maak dit nie van my ook 'n Christen nie?” het Joy gevra.

           “Nee,” het haar ma gereageer. “Ons neem jou kerk toe en probeer jou die regte manier leer om te leef, maar dit is al wat ons vir jou kan doen. Op een of ander stadium, sal jy vir jouself moet besluit of jy ons pad gaan volg en ook die Here dien, en of jy ons lering gaan aanvaar of nie.”

           Joy het lank en hard daaraan gedink. “Sjoe, Ma!” het sy uitgeroep. “Dit is regtig 'n groot besluit!”

           “Ja,” het haar ma geantwoord, “maar as jy die besluit neem om die Here te volg terwyl jy nog jonk is, sal jy 'n hele lewe voor jou hê om vir die Here te lewe en die Here sal jou help om beter besluite in die toekoms te neem, sodat jy sonder baie verwyte hoef te leef.”



flower line


           “Jakob,” het Isak geroep. “Kom hier asseblief, ek het iets belangriks om met jou te bespreek.”

           Jakob het dadelik na sy pa se tent gegaan om met hom te gesels. “Jakob, jou ma is ontsteld oor die dames wat Esau gekies het om sy vroue te wees. Hulle aanbid afgode en is goddeloos. Jou ma hou glad nie van hulle nie en sy wil nie hê jy moet met 'n vrou uit hierdie streek trou nie. Ons wil hê jy moet vir jou Oom Laban in Paddan-Aram gaan kuier. Miskien kan jy in daardie gebied 'n jong goddelike vrou kry om jou vrou te word. Trouens, dit is waar Eliëser jou moeder vir my gekry het.”

           Wetend dat sy broer hom gehaat het en reeds gedreig het om hom dood te maak, het Jakob geweet hy kan nie by die huis bly nie. Hy het saamgestem dat dit 'n goeie plan was. Isak het sy hande op Jakob gelê en 'n laaste keer vir hom gebid.

Jacob left his home in Beersheba and was going toward Haran to visit with his Uncle
Laban            “Mag God, die Almagtige, jou seën en jou baie nasate gee en jou die seën van Abraham gee, en mag jy die hele land wat God aan Abraham beloof het, beërwe.”

           Jakob het sy vader en moeder 'n laaste drukkie gegee, totsiens gesê aan sy familie en die dienaars wat sy vriende geword het en met slegs 'n paar besittings, het hy op sy kameel geklim. Hy het sy huis in Berséba verlaat en het in die rigting van Haran vertrek om by sy Oom Laban te gaan kuier. Hy het geen idee gehad dat dit die laaste keer sou wees dat hy sy geliefde moeder sou sien nie.


flower line

Jacob had to use a rock for his pillow            Toe die son besig was om onder te gaan en dit begin donker word het, het Jakob besluit om te stop vir die nag. “Hmmm. Ek moes my kussing vergeet het,” het hy gedink. “Ek dink ek sal maar 'n klip moet gebruik.” Hy het op die grond rondgekyk en kry toe 'n plat, ronde klip wat hy gedink het 'n perfekte kussing sou uitmaak. Hy het gaan lê op die koel grond met die klip onder sy kop en homself so gemaklik as moontlik gemaak en aan die slaap geraak.

           Hy het seker nie te veel gesukkel om aan die slaap te raak nie, want kort voor lank, het hy gedroom. Hy het gedroom van 'n baie lang leer, wat op die aarde begin het en die hele pad op tot in die hemel gestrek het. Hy het engele op en af teen die leer gesien klim en die Here God het in die hemel bokant die leer gestaan en met hom gepraat.

Jacob dreamed of a very tall ladder that started on the earth and reached all the way up
into heaven            “Ek is die Here God van jou voorvader Abraham en die God van jou vader Isak. Ek gaan vir jou die land waarop jy lê gee. Jou nageslag sal so talryk soos die stof van die aarde wees. Jou volk sal oor die hele wêreld versprei en die hele aarde sal geseën wees ter wille van jou. Ek is met jou en sal met jou wees waar jy ook al gaan en Ek sal jou terugbring na hierdie plek. Ek sal jou nie verlaat nie en Ek ek sal my beloftes hou.”

Jacob woke up and realized it was more than just a dream            Jakob het wakker geword en besef dit was meer as net 'n droom. Hy het besef die Here het regtig met hom gepraat. Jakob het stories gehoor van hoe die Here met sy oupa Abraham en met sy pa, Isak, gepraat het, maar dit was die eerste keer dat die Here met hom gepraat het en hy was bang. Op daardie oomblik was Jakob nie eers meer seker of hy steeds lewendig was nie! “Dit was die Here en ek moet by die poort van die hemel staan!”  het hy vir homself gesê.

           Eers het Jakob homself geknyp. Toe het hy aan sy baard getrek. Toe het hy aan sy kameel geruik. “JIG! Dit ruik erger as Esau se klere! Ja, ek neem aan ek lewe steeds en is nog op die aarde,” het hy gesê.“Niks in die hemel kan ooit so sleg ruik soos daardie kameel nie!”

           Nadat hy seker was dat hy steeds geleef het, het hy weer gaan lê, maar hy het om en om gedraai. Dit was onmoontlik om weer aan die slaap te raak en omdat dit steeds donker was en hulle nie flitse in daardie dae gehad het nie, was daar niks wat hy kon doen nie, behalwe om daar te lê en die dinge te bepeins.

           “Om te dink dat God met my gepraat het, na al die verkeerde dinge wat ek gedoen het!” het hy gedink. “Ek was 'n leuenaar en 'n bedrieër. Ek het selfs my eie pa bedrieg. Ek is regtig baie bly dat God genadig en liefdevol is en gewillig is om my te vergewe, omdat ek so 'n skelm is. Ek hoop regtig dat Esau my eendag sal vergewe. Ek sal graag weer in staat wil wees om huistoe te kan gaan.”

When morning finally came Jacob took the stone he had been using for a pillow
and set it upright making a pillar out of it and then he poured oil
on it            Toe die oggend uiteindelik aangebreek het, het Jakob die steen wat hy vir 'n kussing gebruik het geneem en dit regop neergesit, sodat dit soos 'n pilaar (of kolom) gelyk het. Toe het hy olie daaroor uitgegiet. Hy het die plek Bet-el, wat Huis van God, beteken, genoem en dit gebruik as 'n altaar van gebed.

Lord if you will truly be with me and will keep
me safe in the land where I go and will give me food to eat and clothing to
wear and bring me back to my fathers place in peace then you will be the Lord my God            “Here,” het hy gebid, “as U waarlik met my is en my sal bewaar in die land waarheen ek gaan, en vir my kos sal gee om te eet en klere om aan te rek, en my in vrede terugbring na my vader se plek; dan sal U die Here my God wees. Hierdie klip wat ek hier neergesit het, sal my altaar wees, en ek sal vir U tien persent teruggee van alles wat U vir my gee.”

           Alhoewel Jakob 'n vader en 'n moeder, 'n oupa en ouma, wat God liefgehad en gevolg het, gehad het, het hy besef hy moes sy eie besluit neem om die Here te volg. Na sy gebed van toewyding en oorgawe aan God, het Jakob op sy kameel geklim en sy reis voortgesit om by sy Oom Laban uit te kom.


flower line

DINK!

1. Om watter twee redes het Jakob die huis verlaat?
2. Wat het Isak vir Jakob gedoen voor hy vertrek het?
3. Wat was Jakob se droom?
4. Wat het Jakob gedoen met die klip wat hy as kussing gebruik het?
5. Wat was die naam wat hy die plek gegee het waar hy die droom gehad het?
6. Wat het Jakob vir God beloof?



ONTHOU:

Elke persoon moet sy of haar eie besluit neem om die Here te dien.



'N VERS OM TE LEER

“En kyk, Ek is met jou, en Ek sal jou
bewaar oral waar jy heengaan” (Génesis 28:15a).



ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER:

“Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy
sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in
Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige
lewe kan hê” (Johannes 3:16).

“Ek het gekom, dat julle lewe en oorvloed kan
hê” (Johannes
10:10b).

“En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die
voleiding van die wêreld. Amen” (Matthéüs 28:20).

“As ons ons sondes bely, Hy is getrou en
regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van
alle ongeregtigheid te reinig” (1 Johannes 1:9).



PRAKTIESE TOEPASSING

Dink aan redes waarom mense God behoort te dien.
Kyk hoeveel jy kan opnoem. Wat is jou rede waarom
jy God dien? Jy kan baie redes waarom God gedien
moet word in die Bybel kry. Vra God om jou te help
om hulle te kry.

[Na bespreking:] Vertel vir iemand by die huis of
by die skool van jou redes waarom jy God dien.


LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie vir die belofte dat
U altyd met ons sal wees. Dankie
dat U ons vergewe as ons verkeerd doen
en help ons om U te volg.
In Jesus se Naam. Amen.

****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

           Génesis 28:1-5; 10-22



flower line


crayons

Jacob's dream - coloring page (online)
Ladder to Heaven (online)
God Cares For Jacob (online)
Jacob and Esau (online)
Jacob's Dream (online)
My Bible Stories Coloring Book 2


Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Awesome Coloring Book of Bible Comics
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


child reading a book

Arch Book: Jacob's Dream
God's Beautiful Home (online)
Growing with God Student Manual (3rd Grade)
Isaac Blesses Jacob (online)
Jacob (online)
Jacob and Esau Bible story for children (read online)
Jacob and Esau Booklet (printable)
Jacob Has a Mysterious Dream (read online)
Jacob's Amazing Dream (read online)
Kingstone Bible Volume 1
The Birth of a Nation - Abraham to Joseph (online)
The 5 Steps (online)
Two Brothers, Jacob and Esau (online)

365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
Little Pilgrim's Progress
The Comic Book Bible
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Bible Verse Color, Cut, and Scramble (online)
Story Cards to Keep and Share (online)
Jacob's Dream activities (online)
Jacob's Dream Word Search (online)
Jacob & Esau Activities (online)
Jacob's Dream Maze (online)
Jacob's Ladder toy
Fill in the Blanks (online)
Word Search (online)
Crossword Puzzle (online)
Online Jigsaw Puzzle (online)
Stairway to Heaven Group Activities (online)

Discover 4 Yourself, Children's Bible Study Series:
Extreme Adventures with God (Isaac, Esau and Jacob)


Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles Sticker Books


birds singing

Angels Watching Over Me (song and online video)
I Give You My Heart (online sing along)
I Have Decided To Follow Jesus (lyrics and online video)
Jacob's Ladder (online sing along)
Jacob's Ladder (music download)
Walking with Jesus (online sing along)
What the World Needs Is Jesus (online sing along)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
Illustrated Songs
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
Sunday School Song Medley (online)
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


CDs, DVDs and Videos

Abeka Bible Truth DVD #15: Jacob's Ladder, Jacob Wrestles Angel

Adventures in Odyssey® 272:
Two Brothers and Bernard, Part 1 of 2 [Download]


Angels Watching Over Me (Song and Online Video)
Bible Comes Alive, Volume 1 Your Story Hour, CD

Bible on the Go Vol. 04: The Story of Isaac and Rebecca;
The Story of Jacob (Genesis 24-25, 27-29) - Unabridged Audiobook [Download]


Greatest Heroes of the Bible, Volume 3
Jacob and Esau (watch online)
Jacob's Ladder (online)
Jacob's Stairway to Heaven (audio story cd)
The Story of Jacob and Joseph

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


crafts

Jacob's Ladder Paper Chain (online)
Jacob's Prayer Rock (online)
Make A Wooden Jacob's Ladder Toy (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts
Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible


RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Flower readers

Angels Watching Over Me Children's Sermon (online)
Bringing Up Boys DVD (James Dobson)

Different Children, Different Needs:
Understanding the Unique Personality of Your Child ebook


Discover 4 Yourself, Children's Bible Study Series:
Extreme Adventures with God (Isaac, Esau and Jacob)


Five Love Languages Of Children
Genesis 28 (online)
Growing with God Teacher's Manual (3rd Grade)
Israel: A Prince of God-The Story of Jacob Retold - eBook
Jacob and Esau (online)
Jacob and Esau by Charles Spurgeon (online)
Jacob and Esau Game Idea (online)
Jacob's Dream (online)
Jacob's Ladder Children's Sermon (online)
Jacob's Ladder Snack Idea (online)
Lesson Ideas For Jacob and Esau (online)
Stairway to Heaven Children's Sermon (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)



flower line


The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2024 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated January 8, 2024
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources