The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids


Ramshorings, Fakkels en die Swaard van die Here (Part 4)
deur Sophia Prinsloo
saam met Barbara Wilmerton Haas

Text Version | English | Italian

'n Bybelstorie oor Gideon



Picture of preschoolers

(Vervolg van Deel 3)

Heleen was nie seker sy sou dit kon doen nie. Hulle kerk het iemand nodig gehad om te help met Sondagskool vir die 3-5 jariges en Ma het gevra of sy sou belangstel om dit te doen. Sy was lief vir die kleintjies, maar om meer as tien van hulle op een slag te hanteer, sou glad nie maklik wees nie. Sy het haarself afgevra, “Wat as hulle almal gelyk begin huil, of as hulle mekaar boelie, of nie na my wil luister nie?” Maar, aan die ander kant, sy wou regtig iets doen vir die Here Jesus wat Sy lewe vir haar gegee het en haar gered het.

Heleen het tot die volgende oggend gehad om te besluit en toe sy bed toe gegaan het, het sy gewonder wat om te doen en daaroor gebid. Sy het onthou dat Jesus self gesê het, "Laat die kindertjies na My toe kom." Sekerlik, as Jesus die kindertjies liefhet en hulle wil hê, dan sal Hy deur Sy Heilige Gees haar help om hulle na Hom te bring as sy Hom in gebed sou vra voor elke Sondagskoolklas. Heleen het ook onthou van die ontsagwekkende krag van die Rots waarvan die profeet Daniël gepraat het. Daardie Rots was uitgekap sonder menslike hulp en het alle aardse koninkryke platgevee om 'n berg so groot te word dat dit die hele aarde gevul het. Heleen het geweet daardie Rots verteenwoordig Jesus en Sy Koninkryk. Met soveel krag agter die boodskap van Jesus Christus, waarom sou sy bang wees vir 'n paar klein kindertjies?

Die volgende oggend by die huis, het Heleen haar gesin van haar besluit vertel. Sy sou die uitdaging wat God vir haar gegee het, aanneem. Later by die kerk, het sy ook vir haar pastoor vertel. Hulle almal was baie bly oor haar besluit om alle twyfel eenkant toe te skuif en te help met die kinderbediening.

Was jy al ooit bang om iets vir die Here te doen? Was jy al ooit bang om die regte ding te doen? Laat ons uit die Bybel leer hoe Gideon sy vrese oorwin het en magtig deur God gebruik is, omdat hy gehoorsaam was.

The children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Gideon en sy leër van 300 manskappe het met afwagting op die Here se bevel gewag om die duisende Midianiete, Amalekiete en nasies van die Ooste wat in die vallei van Jisreël ver onder laer opgeslaan het aan te val.

Gideon and his army of 300 men were expectantly waiting on the Lord to command them to attack the thousands of Midianites Amalekites and nations of the East camping in the valley of Jezreel down below Daardie nag, het die Here vir Gideon gesê, "Staan op! Neem jou 300 soldate en val die Midianiete aan, want Ek gee vir jou 'n groot oorwinning! Maar eers, as jy bang is, neem jou dienaar Pura en gaan af na die vyandige laer. LUISTER na wat hulle sê en jy sal iets HOOR wat jou baie DAPPER sal maak vir die geveg."

Toe het Gideon vir Pura gesê, "Laat ons afgaan na die laer daar onder en op die vyand spioeneer en hoor wat die Here wil hê ons moet weet."

Toe, in die skaduwee's van die nag, het die twee van hulle met die berg afgeklim en dapper die vyand se laer bekruip. Toe hulle by die buitenste deel van die gewapende magte kom, was hulle versigtig om selfs nie een van die vyand se duisende kamele te steur nie. Die kamele het rustig gelê en herkou. Gideon en Pura het van kameelboggel tot kameelboggel gesluip om vir die wagte weg te kruip. "Pasop!" het Gideon 'n waarskuwing gefluister, "Moenie op daardie kameel se stert trap nie!" Gideon kon Pura net betyds waarsku om te keer dat 'n omgekrapte, grommende kameel hulle teenwoordigheid verklap.

Gideon and Purah crept up next to the tent and LISTENED intently Stemme kon uit een van die tente daar naby gehoor word. Hulle het tot langs die tent gesluip en aandagtig GELUISTER. Die soldaat binne-in die tent het pas wakker geword uit 'n nagmerrie. Hy het sy droom vir sy tentmaat vertel, "Ek het die vreemdste droom gehad. Daar was hierdie groot garsbrood wat tot in ons kamp gerol het. Dit het ons tent getref en dit platgeslaan. Ek wonder wat dit kan beteken...?"

Na 'n oomblik se nadink daaroor, het die tentmaat bang gesê, "Ô-Ô! Daardie garsbrood kan net een ding beteken – GIDEON, die seun van Joas, die Israeliet! En ons tent platslaan kan net beteken hy kom van die berg af om almal van ons dood te maak saam met al ons gesamentlike magte wat hier in die vallei laer getrek het."

Gideon se hart het gejubel van blydskap toe hy die droom en sy uitleg hoor. "HALLELUJA! Eer aan die Here God van Israel! Hy is getrou! Hy het pas bevestig dat ons die oorlog sal wen!" Gideon het God stil aanbid terwyl hy in eerbied voor die Here gekniel het. Toe het hy vir Pura die teken gegee vir hulle om terug te gaan laer toe.

Terug in hulle eie laer, het Gideon die manskappe wakker gemaak uit hulle slaap en opgewonde vir hulle gesê, "Staan op en maak gereed, o julle soldate van die lig! Ons gaan die vyand laat vlug!"

Toe, terwyl die manne rondom Gideon vergader het, het hy vir hulle vertel van wat hy en Pura gehoor het, "Die vyand is SO BANG vir ons dat hulle hulleself nie kan help nie. WEES DAPPER! Die Here gaan julle gebruik om die groot leërs van Midian te verslaan. NOU sal julle sien hoe groot ons God is!"

Gideon gave each man a trumpet and also a torch inside a clay jar to hide the light of the flames Gideon het die 300 manskappe in 3 groepe van 100 elk verdeel en vir elke manskap 'n ramshoring en ook 'n fakkel in 'n klei kruik gegee om die lig van die flamme weg te steek terwyl hulle die vyand se laer bekruip.

"Wat van ons SWAARDE?" het die manskappe gevra.

"Moenie verwag dat ONS swaarde vir ons die oorwinning gaan gee nie. Hierdie keer gaan die onsigbare, maar hoorbare Swaard van die HERE wees wat vir ons 'n magtige oorwinning gaan gee! Wag en kyk! God gaan die duiwelse magte laat vlug," het Gideon geantwoord.

"Luister nou baie mooi," het hy gesê terwyl die manskappe aandagtig geluister het. "Hier is die plan: Wanneer ons aan die buitekant van die vyand se laer kom, volg my en doen wat ek doen. Wanneer ek en die manne in my groep ons ramshorings blaas, dan moet julle dieselfde doen en so hard skree as wat julle kan: 'Die Swaard van die Here en van Gideon!' Maar ons MOET dit SAAM doen."

So, net na middernag, het drie groepe van 100 manskappe versigtig teen die berg afgeklim en tot buitekant die vyand se laer gesluip. Hulle het gekyk hoe die vyand se wagte skofte omruil. Die kamele het steeds rustig geherkou. Nóg die vyand, nóg hulle kamele, het agtergekom dat onheil aan die broei was.

Then suddenly Gideon and his group of men loudly BLEW their trumpets and BROKE their clay jars causing their torches to BLAZE into the night Toe skielik, het Gideon en sy groep manskappe luid hulle ramshorings GEBLAAS en hulle klei kruike GEBREEK, sodat hulle fakkels helder in die nag GEBRAND het! Die ander twee groepe het dieselfde gedoen en hulle ramshorings geblaas met hulle regterhande en hulle fakkels met hulle linkerhande vasgehou en so hard as wat hulle kon GESKREEU, "DIE SWAARD VAN DIE HERE EN VAN GIDEON!"

Al daardie lawaai het die vyand wreed laat wakker skrik uit hulle slaap. Toe hulle hoor die NAME van die Here en van Gideon word geskreeu, het yskoue rillings teen hulle ruggrate afgegaan. Hulle was omsingel met vlammende ligte wat van fakkels wat uit alle rigtings gekom het. Hulle was seker dat ‘n oormag van DUISENDE van Gideon se soldate hulle aangeval het.

Die LAWAAI en die LIGTE het die vyandige soldate so BANG GEMAAK dat hulle in 'n toestand van paniek, in alle rigtings laat spaander het en al skreeuend, het hulle probeer wegvlug van Gideon en sy manskappe. Selfs die kamele het vreesbevange opgespring, al skoppende, springende en spoegende. Die kamele het hulle oë gerol en met donderende gegrom, het hulle ook in allerhande rigtings begin hardloop en deel geword van die dolle gejaag. Watter uiterste VERWARRING en CHAOS!

Met al die verwarring, het die Here die vyandige troepe teen mekaar laat begin veg sodat hulle mekaar doodgemaak het van een kant van die laer af tot by die ander kant. Die res van hulle het gevlug, die nag in, na plekke so ver weg as Bet-Sitta naby Zerera, en tot by die grens van Abel-mehola naby Tabba.

The Midianites began rushing around in every direction shouting and trying to flee from Gideon and his menIn all the confusion the Lord caused the enemy troops to begin fighting and killing each other from one end of the camp to the other

Daardie nag, het Gideon geweet dat die Here God wat hulle voorvaders uit Egipte gelei het met baie wonderwerke, regtig weer met hulle was. Die Here het namens hulle geveg, want al was hulle so min teen so baie, het hulle Hom dapper vertrou sonder vrees. God het hulle oorwinning gegee, omdat hulle aan Hom gehoorsaam was. Hy was bly oor hulle, omdat hulle saamgewerk het as een.

Net soos Gideon en sy manskappe die kruike stukkend gegooi het, moet ons ons vrese stukkend gooi met vertroue in die Here. Net soos die fakkels helder in die nag geskyn het moet ons brandend wees met die Heilige Gees, sodat Jesus se lig helder deur ons kan skyn in hierdie goddelose wêreld. Net soos Gideon-hulle hulle ramshorings geblaas en geskreeu het, "DIE SWAARD VAN DIE HERE EN VAN GIDEON!" so moet ons die Evangelie van Jesus Christus in eenheid verkondig en God sal, deur Sy magtige krag, Sy vyande laat vlug.

O, Prys die Here vir Sy groot OORWINNING!

The children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

ONTHOU!

God wil jou dapper maak. Sy Heilige Gees sal jou help om gehoorsaam te wees aan Sy Woord en veroorsaak dat vyande op die vlug slaan.


DINK!

1. Hoe het God vir Gideon gehelp om bo alle twyfel seker te wees hulle sou die oorlog wen?
2. Wat het Gideon gedoen toe hy hoor wat die vyandige soldaat gesê het?
3. Watter items het Gideon vir elkeen van die 300 manskappe gegee?
4. Wat het hulle met daardie items gedoen?
5. Wat het hulle geskreeu?
6. Wat is die Swaard van die Here?
7. Wat het met die vyand gebeur?
8. Hoe kan jy Jesus se lig deur jou laat skyn?


'N VERS OM TE LEER

"Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing" (2 Timótheüs 1:7).


'N ALTERNATIEWE VERS OM TE LEER

"Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik" (Matthéüs 5:16).



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Hemelse Vader, help my om dapper om U wil te doen.
Gee my die krag van U Heilige Gees om gehoorsaam
te wees aan U Woord en u vyande op die vlug te laat slaan.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIN?
Rigters 7:9–22




crayons

Memory verse coloring page
Bible Heroes: Gideon Coloring Book
Color by number
Colour the Bible Book 1: Genesis - 2 Chronicles
Draw the Scene
Gideon coloring page

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Bible Verse Coloring Pages #2
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
Children's Bible Coloring Books


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Crossword puzzle
Cryptogram
Double puzzle
Fill In the Blanks
Maze
Word Search
Fear in a Hat game
Gideon, Blow Your Horn! Story and Activity Book
Gideon Picture Clue Read and Trace activity worksheet
God Sends Gideon Fear Factor Game
Memory Verse Activity
Sense how you feel: Imagine you are Gideon
The Calling of Gideon
Word Scramble

Best Book of Bible Activities
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles
Memory Verse Games for Kids
Big Book Of Bible Puzzles
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Jumbo Bible Activity Book 4
Christian and educational toys
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Crossword Books
Games
Sticker Books



crafts

Gideon Toilet Paper Roll Craft
(Adapt by changing trumpet to a rope. He needed torch to see at night.
Or you could tape a birthday candle to one hand and a piece of string to the other.)


Angel Crafts
Angel Pen or Coin Holder
Cube Craft
Gideon Craft Ideas
God Helped Gideon Craft
Mighty Man of Valour Craft
Paper Plate Angel Craft
Scissors Skill Torch Craft
Toilet Paper Roll Craft


Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Crafting the Word of God
Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids



singing birds

Giddy-Up, Gideon - Split Track [Music Download]
God Is With Us (scroll way down)
He Is the Way (watch online)
I Can Be Your Friend, VeggieTales Sing-Alongs DVD
I Have Decided to Follow Jesus (watch online)
I Just Keep Trusting My Lord (listen online)
Let Your Light Shine
The Perfect Ten (listen online)
There's Only One Way (watch online)
Trust in the Lord (listen online)
What a Mighty God We Serve (watch online)

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



child reading a book

Watch and listen to the story of Gideon

Gideon and the Small Army - eBook
Gideon, Blow Your Horn! Happy Day Book
Gideon - eBook
Gideon-Soldier of God: A Bibletime Book
God Provides Victory through Gideon
Kingstone: Judges 2 Comic Book
Moody Bible Stories: Gideon (read online)
Samson/Gideon Flip-Over Book
Walls, Brawls, and the Great Rebellion - eBook

365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
The Children's Illustrated Bible
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
Pilgrim's Progress Comic
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)



CDs and Videos

Adventures in Odyssey® 461: B-TV: Obedience [Download]

Bible on the Go Vol. 13: The Stories of Gideon and Samson
(Judges 6-8, 13, 16) - Unabridged Audiobook [Download]


Gideon brings a meal to the angel (watch online)
Gideon: God's Unlikely Choice (watch online)
Gideon hiding from the Midianites (watch online)
Gideon: Tuba Warrior, VeggieTales DVD
Gideon Video Story Signed for the Deaf
God Loves You Very Much, DVD
Moody Bible Stories: Gideon (watch online)
Read and Share DVD Bible Volume #4
Scare Tactics (Gideon), Bugtime Adventures DVD
Superbook: Gideon, DVD

The Bible Comes Alive, Your Story Hour Volume 2
Audiobook on CD


The Call of Gideon Animated Children's Bible Story (watch online)
The Lord is with you (watch online)
The Outrageous Bravery of Gideon as Told by Kids (watch online)

Read and Share DVD Bible
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Bible Collection: Jesus TV Mini-Series [Streaming Video Rental]
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



Resources for Parents and Teachers

Jesus Was the Angel of the Lord
Tearing Down the Altar of Baal by David Wilkerson
The Calling of Gideon
The Story of Gideon Leader's Guide Grades K-1
The Story of Gideon Leader's Guide Grades 2-3
The Story of Gideon Leader's Guide Grades 4-5
The Story of Gideon and his 300 Sodiers
The Sword of Gideon
Who Was Gideon?

Free Bible story images
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon
Church Supplies
Closing Prayer

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide


52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know
Children's resources





BIBLE STORY ARCHIVE
www.childrenschapel.org/bibstory2.html


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under "Subscribe... " at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.
IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2021 by childrenschapel.org

Pictures Courtesy of Free Bible Images

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated January 12, 2021.

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources