The Children\'s Chapel


Geliefde Naaldwerkster
deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Text Version | English | Italian


A shelf with a spool of blue thread and a threaded needle stuck into it plus colorful buttons and patchwork hearts scattered about

Toe Carlos die hopies netjies gesnyde, vierkantige lappies op die tafel sien, het dit hom nuuskierig gemaak. "Tannie Maria, wat DOEN tannie met al daardie stukkies? Dit lyk nie of hulle groot genoeg is vir enigiets nie."

Patchwork heart Tannie Maria het gelag oor haar nefie se kommentaar. "Ek gaan dit aanmekaarwerk om 'n lappieskombers te maak. Dan gaan ek dit na die sendingstasie toe neem om dit vir iemand, wat dit nodig het te gee," het sy geantwoord.

"Dit is sekerlik BAIE werk! Waarom wil tannie al daardie werk doen net om dit weg te gee?"

Patchwork heart Met 'n glimlag, het tannie Maria afgekyk na Carlos en gesê, "Ek geniet dit om lappieskomberse te maak, maar ek het oorgenoeg lappieskomberse. Die Bybel sê ons moet goeie dinge doen vir ander mense. Buitendien, dit maak my bly om die blydskap te sien wat dit bring wanneer ek vir iemand in nood, 'n lappieskombers te gee."

A line of colorful four-holed buttons connected by a single thread

"Pe-trus . . . Pe-trus . . . Kom asseblief gou! Jy moet dadelik na Joppe toe kom. Maak asseblief GOU!"

We need you to come to Joppa right away

Petrus het vinnig omgedraai om te sien waaroor die gewoel was. "Bedaar, jongman. Wat is dit? Wat kan ek vir jou doen? Wat het gebeur dat jy so haastig is?"

Patchwork heart "O, Petrus! Dit is net so VERSKRIKLIK! Jy onthou vir Dorkas, nê? Almal het haar liefgehad. Sommige mense het haar Dorkas genoem en ander het haar Tabita genoem, maar almal was lief vir haar. Sy was so goedhartig teenoor almal wat sy teëgekom het. Sy het goeie dinge vir mense gedoen. Onthou jy hoe baie sy daarvan gehou het om naaldwerk te doen? Sy het tot hierdie hemp net vir my gemaak!"

Dorcas was so kind to everyone she met "Ja, ja. Ek onthou vir Dorkas, maar sê vir my, wat is so verskriklik" Waarom het jy gekom?"

"Petrus, hulle het my gestuur om jou te kom haal. Dorkas was siek. Sy het nog sieker geword en niemand het geweet wat om te doen nie. Die dokters kon haar nie help nie. Uiteindelik het sy gesterf. Hulle maak nou gereed vir haar begrafnis. Die mense het vir my gesê om jou te kom haal, want hulle jy sal weet wat om te doen."

Patchwork heart Dit was baie, baie hartseer nuus vir Petrus om te hoor. Hy het geweet hoe 'n goedhartige vrou Dorkas was en hy het geweet dat al die Christene, beide die Jode en die Grieke, haar innig liefgehad het. Dit is waarom sy twee name gehad het.

Terwyl hy saam met die jongman na die stad Joppe gegaan het, het hulle 'n breedvoerige gesprek gehad oor al die nuwe klere wat Dorkas gemaak het en al haar ander goeie dade. Hulle was albei baie hartseer dat hulle vriendin gesterf het.

A line of colorful four-holed buttons connected by a single thread

Die mense het angstig vir Petrus se aankoms gewag. Sommige het hom op die pad tegemoet gegaan en saam met hom na die huis geloop. Petrus het met die trappe boontoe geklim waar hulle besig was om die begrafnisreëlings te tref. Die kamer was vol hartseer, huilende mense. Petrus kon SKAARS binnekom.

The room was filled with sad weeping peopleSee this lovely dress she made for me

"Sien hierdie lieflike rok wat sy vir my gemaak het!"het 'n jong vroutjie uitgeroep.

Patchwork heart "Sy het mooi klere vir al vier my seuns gemaak," het iemand anders gesê.

"Ek sou bitter koud gekry het in die winter as sy nie vir my 'n warm jas gemaak het nie."

Die mense het net aangehou praat en vir Petrus die dinge gewys wat sy gemaak het.

Peter gently asked all the people to leave the room Petrus het PRESIES geweet wat hy moes doen.

Hy het sag al die mense gevra om die kamer te verlaat.

Toe het hy langs die baie stil liggaam van Dorkas gekniel...

Patchwork heart ...en hy het begin bid.

"Liewe Vader in die hemel, ek weet dat U alle dinge kan doen. U weet hoe baie lief al die mense vir Dorkas was oor al die goeie dinge wat sy gedoen het. Sal U haar asseblief weer lewend maak? In Jesus se Naam. Amen."

Daarmee het Petrus saggies met Dorkas gepraat en gesê, "Tabita, staan op!"

DADELIK het sy haar oë oopgemaak! Sy het Petrus gesien! Sy het regop gaan sit!

Petrus het sy hand uitgesteek en haar gehelp op te staan. Hy het die mense geroep om terug te kom na die kamer toe. Hulle was almal VERSTOM en bly om Dorkas lewendig te kry.

INSTANTLY she opened her eyes and sat upPeter called the people to come back into
the room

God het Petrus se gebed beantwoord!

Wat 'n wonderlike WONDERWERK!

Die mense het rondom haar saamgedrom en haar omhels. Hulle was almal baie bly. Hulle het uit die kamer uitgehardloop, uit die huis uit en in die straat in gehardloop om vir ALMAL die goeie nuus te vertel dat Dorkas lewendig was. Weens hierdie groot wonderwerk, het baie mense wat nie in die Here Jesus Christus geglo het nie, daardie dag Christene geword het.

A shelf with a spool of blue thread and a threaded needle stuck into it plus colorful buttons and patchwork hearts scattered about

DINK!

Waarom het Dorkas twee name gehad?
Hoe het Dorkas ander gehelp?
Hoe kan jy ander help?



ONTHOU

Ander hou jou dop. Jy is die enigste Bybel wat sommige mense ooit sal lees. Die manier waarop jy lewe, kan ander mense na Jesus lei.



'N VERS OM TE LEER

"Laat ons dan...aan almal goed doen..." (Galasiërs 6:10a).



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, ek is so dankbaar dat U my liefhet en
vir my sorg. Baie dankie vir al die mense
wat vir my goed is. Help my om te onthou
om goedhartig te wees en goeie dade aan ander te doen.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Handelinge 9:36-42


A line of colorful four-holed buttons connected by a single thread



Something to color

Bible verse coloring page
God Loves You Coloring Book: A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation
Bible Story Coloring Pages V2
Really Big Book of Bible Story Coloring Pages
My Bible Coloring Book
Children's Bible Coloring Books



activities

Dorcas Activities
Best Book of Bible Activities
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
Memory Verse Games for Kids
Big Book Of Bible Puzzles
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Jumbo Bible Activity Book 4
Christian and educational toys
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Crossword Books
Games
Sticker Books



crafts

Sew Clothes Using Fun Foam
Dorcas craft ideas
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Bible Crafts On A Shoestring Budget: Paper Sacks & Cardboard Tubes (Reproducible: Ages 5-10)
Big Book of Bible Crafts (Ages 3-12)
Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Praise God with Paper Plates (Reproducible: PreK-Grade 2)
Really Big Book Of Cool Crafts For Kids w/CD-Ages 4-12



CDs and Videos

Punchinello and the Most Marvelous Gift - a story about giving
Thank You God For Friends & Helpers (Boz)
VeggieTales: Bob Lends a Helping Hand
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
What's in the Bible? Vol. 10: Jesus Is the Good News
Bible story DVDs
Children's DVDs



Songs

I Want to Be a Helper (The Donut Man)
Do What Is Good (The Donut Man
Never Become Tired of Doing Good (The Donut Man
Sandi Patti and the Friendship Company (Miracles Can Happen)
100 Bible Stories 100 Bible Songs (includes Everybody Ought to Know)
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
100 Singalong Bible Songs For Kids
25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



Boy reading a book

Bob Lends a Helping . . . Hand?
Cool Hand Cuke : A Lesson in Giving
Jesus Teaches Me
Peter and Dorcas
Your Special Gift
365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year

100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Beginner's Bible
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
The Children's Illustrated Bible
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
Pilgrim's Progress Comic
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)


RESOURCES FOR TEACHERS

Peter Raises Tabitha (Dorcas)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Children's Ministry
Bible Memory Games
Bible Story Coloring Pages Vol. 2
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible Crafts and Activities for Any Story
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon
Church Nanny Sos: Teaching Discipline Essentials for Preschool Ministry Volunteers
Church Supplies
Closing Prayer
FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries, churches, missionaries & individuals worldwide
52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me
God's Wisdom for Little Boys: Character-Building Fun from Proverbs
Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles
Leading Little Ones to God: A Child's Book of Bible Teachings
Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Ideas
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Big Book of Bible Skits
Things To Make Craft Activities
Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know


A shelf with a spool of blue thread and a threaded needle stuck into it plus colorful buttons and patchwork hearts scattered about



BIBLE STORY ARCHIVE
http://childrenschapel.org/bibstory2.html


Copyright © 2017 by Linda Sue Pochodzay Edwards.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under "Subscribe... " at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2017 - www.childrenschapel.org

Photo pictures Courtesy of Free Bible Images

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated June 16, 2017.

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources