The Children\'s Chapel


Watter Soort Grond is Jy?
deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Jesus told the story of a farmer who went out to his fields to plant seeds

Text Version | English | Italian


tulips “Ek wil help!”

“Ek, ook! Ek, ook!”

“Mag ek, asseblief?”

Die kinders het opgewonde saamgedrom toe Ma die pakkies saad uit die inkopiesak gehaal het.

“Ek wil die wortels hê.”

“Gee my dan die pampoene.”

“Maar ek wil nie die uie plant nie. Jig!

Met 'n laggie het Ma die saad onder die kinders verdeel. “Hierdie jaar, gaan elkeen van julle jul eie tuin hê. Julle sal moet kies waar julle jul saad wil plant en julle sal verantwoordelik wees om jul eie stukkie grond nat te maak en die onkruid uit te trek. So, voor julle begin, moet julle uitgaan en noukeurig soek na die regte plek.”

Daarmee het die kinders buitentoe gegaan. Hulle het rondgekyk in die voorste deel van die erf en in die agterplaas. Hulle het dinge oorweeg, soos waar die son sou opkom in die oggend en of die tuinslang sou kon bykom. Elke kind het die perfekte plek gekies om 'n tuin te plant.

Boy planting Jerry het gesorg dat hy die grond baie goed omgespit het. Hy het al die onkruid en klippe wat hy gekry het, uitgehaal en die agterkant van die pakkie saad gelees om seker te maak, dat die saadjies diep genoeg geplant word. Hy het getrou sy tuin versorg die hele somer lank. Op die warmste dae, toe die ander nie in hulle tuine wou werk nie, kon jy hom buite kry waar hy ywerig gewerk het.

Girl talking on the phone Sally het goed begin. Sy het ook seker gemaak haar tuin was in goeie grond geplant en dat al die klippe en onkruid verwyder was. Met verloop van tyd, het sy egter belangstelling in haar plante verloor. Ander dinge het vir haar meer belangrik geword. In plaas van om in die tuin te werk op daardie warm somersdae, het sy verkies om haar tyd deur te bring om met haar vriendinne oor die foon te gesels. Dit het nie lank geneem vir die onkruid om groot te word en haar tuin oor te neem nie. Gou het dit te moeilik geword om te sien watter plante onkruid en watter die groente was.

Billy het nie gedink hy hoef soveel moeite te doen nie. Hy het nie besef hoe belangrik goeie grond was nie. Hy wou nie diep grawe nie, omdat klippe in die pad was en dit was moeilik om dit uit te grawe. Daarom het hy dit net daar gelos en probeer om sy saadjies rondom die klippe te plant.

Dan was daar Jill. Sy het haar saadjies geneem en dit net bo-oor die grond gesaai. Sy het gou belangstelling verloor en het nie eers die moeite gedoen om te probeer om haar tuin te versorg die res van die somer nie.

Neem nou 'n paar minute om te dink aan watter soort oes elkeen van die kinders sou kry uit hul tuine, wanneer die somer verby was en dit tyd was om ryp groente te pluk.

Boy sells veggies As jy geraai het dat Jerry 'n goeie oes gehad het, is jy heeltemal reg. Hy het baie groente gehad. Trouens, hy kon 'n tafel voor sy huis opstel en daarvan aan die bure verkoop.

Sally het 'n paar goeie groentes gehad, maar die meeste van hulle was klein, omdat die onkruid grootgeword het en van die voedingstowwe uit die grond opgeneem het. Sy kon niks van haar groente verkoop nie, want die mense het Jerry s'n gekoop.

Billy het nie baie gehad om te pluk nie. Sy plante het min grond rondom hulle gehad en aan die begin het dit gelyk of hulle sou groei, maar toe die baie warm dae gekom het, kon die arme plante nie meer lewe nie. Hulle het verwelk en doodgegaan.

Ongelukkig het Jill niks groente gehad teen die einde van die somer nie. Onthou jy hoe sy haar saadjies bo-op die grond gesaai het? Wel, die voëls het gekom en het 'n lekker middagete daarvan gehad. Hulle het niks saadjies laat oorbly om op te groei tot plante nie.


Parable of the Sower

Jesus het 'n storie, wat 'n mens 'n gelykenis noem, vertel oor vier soorte grond. 'n Plaasboer het na sy lande gegaan om saad te saai. Sommige van die saad het bo-op die grond geval en die voëls het gekom en alles opgevreet. Sommige van die saad het in die klipperige grond gegroei en hulle het vinnig opgekom, maar in doodgegaan in die hitte van die son. Sommige van die saad het probeer groei daar waar daar onkruid was, en natuurlik het hulle nie goed gegroei nie. Dan was daar sommige van die saad wat in die goeie grond geval het en hulle het sterk en lank gegroei en daar het baie graan van hulle gekom.

Jesus told a story called a parable about four kinds of soilA farmer went out to his
fields to plant seeds

Jesus het vertel wat die gelykenis beteken. Hy het gesê dat die verskillende soorte grond soos verskillende soorte mense is, en die saad is soos die Bybel of die Woord van God.

Wanneer sommige mense die Woord van God hoor, probeer hulle nie eers luister of verstaan nie. Die duiwel neem die Woord van God van hulle af weg en maak dat hulle dit vergeet, net soos die voëls wat die saad, wat bo-op die grond geval het, opgevreet het.

Some of the seeds grew in the rocky soilThey sprouted up quickly but
died in the heat of the sun

Sommige mense is soos die klipperige grond. Hulle hoor die Woord van God en wil reg doen, maar hulle gee gou moed op.

Ander mense wil na die Woord van God luister en probeer om te onthou om die Bybel te gehoorsaam en die regte dinge te doen, maar ander dinge interesseer hulle meer. Soos onkruid wat in die tuin groei, het hulle te veel ander aktiwiteite wat hulle tyd in beslag neem. Daarom leer hulle net 'n bietjie van God en Sy Woord, maar hulle groei nie baie sterk nie.

Then there are the people who are like the good soilThey
can grow strong

Dan is daar die mense wat soos die goeie grond. Hulle hoor God se Woord en hulle werk hard om dit te verstaan. Hulle wil God gehoorsaam en hulle hou aan om te probeer om meer te leer, sodat hulle sterk genoeg kan groei om vir ander mense alles van Hom te vertel.

The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

DINK!

1. Wat het gebeur met die saad wat bo-op die grond geval het!
2. Wat het gebeur met die saad wat op klipperige, vlak grond geplant is?
3. Wat het geword van die saad wat plante geword het, maar nie versorg is en die onkruid nie uitgetrek is nie?
4. Wat het met die saad wat in goeie grond geplant en goed versorg is?


ONTHOU

Dit is baie belangrik om God se Woord te hoor en Hom te gehoorsaam.


'N VERS OM TE LEER

“Maar julle moet toeneem in die genade en kennis van onse Here en Saligmaker, Jesus Christus” (2 Petrus 3:18).


PRAKTIESE TOEPASSING

So, watter soort grond is jy? Met ander woorde, wat doen jy met die Woord van God wat jy hoor of lees? Luister jy daarna en vergeet dan alles? Of doen jy vir 'n rukkie wat dit sê en hou dan op? Of is daar ander dinge wat belangriker word as om die Woord van God te gehoorsaam? Of hou jy aan om meer van die Bybel te leer en te gehoorsaam? Verander dit jou om 'n beter mens te word?

Watter soort grond wil jy graag wees? Wat moet jy doen om goeie grond te word?

[Na bespreking:] As jy regtig God wil gehoorsaam, sal jy moeite doen om tyd te maak om tot God te bid, die Bybel te lees, God se wil te leer ken en te doen wat Hy sê. Dan sal God jou help om meer soos Hy te word en jou 'n begeerte en wysheid gee om ander van Hom te vertel, sodat hulle Hom ook kan leer ken.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, ek dank U dat U vir ons die Bybel gegee het.
Help my asseblief om meer van U te leer deur U Woord te lees
en te luister na U Woord. Ek wil groei om
sterk te word, sodat ek ander kan leer om U lief te hê.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Matthéüs 13:3-8; 18-23


BIBLE STORY ARCHIVE
http://childrenschapel.org/bibstory2.html


The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids.

Copyright © 2022 by Linda Sue Pochodzay Edwards

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


More Resources To Go Along with the Story


Something to color

Beginner Coloring Page (online)
Sower Sowing The Seed (online)
Color by Number (online)
My Story Time Parables Coloring Book
Parable of the Sower (online)
Sower and the Seed (online)

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


Matching Game

Soil
Rocky Soil
Soil on top of the ground
Weedy Soil
Good Soil
Seed
Parable
People who obey God
God's Word
Story
People
People who forget
People who don't try to listen
People with too many interests

************
Unscramble the Memory Verse:

But grace, and in grow of Lord in Savior the
Jesus and Christ. our 2 Peter 3:18 knowledge



crafts

Dandelion craft (online)
Flower Craft for Kids (online)
Make seed packets for friends (online)
Parable of the Sower Bible Craft (online)
Parable of the Sower Flaps (online)
Parable of the Sower Lapbook (online)
The Sower and the Seeds Craft (online)

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)



activities

Crossword Puzzle (online)
Cryptogram (online)
Fill-in-the-Blanks (online)
Jigsaw Puzzle (online)
Maze (online)
Word Search (online)
Anagram (online)
Group activities (online)
I'm a Little Seed action rhyme (online)
Little Seed Song and Activities (online)
Review questions (online - scroll down)
Take Home Sheet
The Sower Take Home Sheet with lesson and coloring
True or False (online - scroll down)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles


Songs

God Makes Things Grow (online)
I Plant a Seed (online)
I Want to Be Good Ground (online)
Oh! The B-I-B-L-E (online)
One Seed (online)
Parable of the Sower (online)
Seed Songs (online)
The Sower (online)


100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (sing along)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


Boy reading a book

Cameron Townsend: Planting God's Word (Heroes for Young Readers)
Johnny Appleseed: God's Faithful Planter (The Sower series)
Manga Messiah (Manga Book #1-The Gospels)
The Parable of the Seeds
The Seeds That Grew and Grew
The Wise Builder and The Sower Flipover Book
The Sunflower Parable
Weeds Mixed In (online)

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible



CDs and Videos

Barnyard Fun — Donut Man (online)
Children's Bible Talk: The Parable of the Sower (online)
From a Seed to a Flower (online)
Ignite Kids: The Parable of the Sower (online)
Kidz Church: The Parable of the Sower (online)
Parable of the Sower (online)
Wesley's Wuppets: The Sower (online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (watch online)
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



************
RESOURCES FOR TEACHERS

Kids Travel Guide to the Parables
Object lesson (online)
Spurgeon on The Parable of the Sower (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2022 - www.childrenschapel.org

Photo pictures Courtesy of Free Bible Images

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated July 31, 2022

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources