The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids.


'n Vonkel in die Donker Text Version | English | Greek | Italian
by Barbara Wilmerton Haas


Barbara lê op haar rug by die voetenend van haar bed sodat sy die ontsagwekkende skoonheid van die sterbelaaide hemelruim vanaf haar slaapkamervenster kan sien. Nie lank gelede nie, het sy en haar gesin van die besoedeling van New York Stad na die woude in die noorde van Maine getrek. Dit was moeilik om te slaap, want sy het gedink sy kan dalk mis om nog 'n verskietende ster te sien. Net om in staat te wees om die sterre te SIEN — weg van die helder ligte van die stad — het haar hart met verwondering en verbasing gevul.

Girl by window "Waar het daardie sterre vandaan GEKOM? WAS hulle nog ALTYD daar? Hoekom kon ek hulle nooit tevore SIEN nie? Was die maan ALTYD so helder?" Vrae het deur haar gedagtes geskiet soos die verskietende sterre. Sy het besluit om die hele nag wakker te bly, sodat sy die somerson op die horison kon sien opkom.


**'n VONKEL IN DIE DONKER**


Lank gelede was daar geen sterre, geen maan en geen son nie — nie eers 'n AARDE nie. Daar was nie eers 'n vonkel van lig nie. Alles was donker — so donker jy kon dit amper VOEL, maar daar was ook niks om te VOEL nie. Omdat daar niks was nie. Alles was leë ruimte — So leeg dat daar nie een ding was wat teen 'n ander kon stamp nie. So leeg dat daar nie eers een GELUID gehoor kon word nie, nie eers 'n fluistering nie. Omdat daar niemand was nie..behalwe GOD. En DIT is toe alles begin het — 'n lang, LANG tyd gelede.

Die Bybel vertel vir ons, "In die begin het God die hemel en die aarde gemaak," en dit is presies hoe Hy dit gedoen het.

light Die eerste geluid wat ooit gehoor was, was toe God sy mond oopgemaak het op daardie eerste dag en gesê het, "LAAT DAAR LIG WEES." So gou as wat Hy hierdie woorde gespreek het, was daar 'n magtige helder ligflits en al die donkerte het in 'n hoekie ingevlug. God het gesien hoe goed dit was. Dit moes Hom BAIE gelukkig gemaak het...maar nie gelukkig genoeg nie. Omdat Hy toe besluit het om die lig van die donkerte te skei deur die lig "dag" te noem en die donkerte "nag." En so het die eerste dag geëindig.

Hy moes geweet het hoe moeilik dit sou wees om te rus as dit die HELE tyd lig was, daarom het Hy dit reggestel sodat dat dit net 'n GEDEELTE van die tyd donker sou wees — in die nag — sodat dit vir ons makliker sou wees om te slaap.


**Maar God was nog nie klaar nie.**


The second day God said let there be a sky Die tweede dag, het God gesê, "Laat daar 'n uitspansel (of lug) wees," en, o, hoe PRAGTIG was dit! Daar was dag en daar was nag en nou was daar 'n pragtige blou lug. En steeds was God nie klaar nie. Weet jy hoekom? Omdat orals waar jy gekyk het, niks anders was as water nie. Die dag en die nag en die lug en die water was so PRAGTIG...


**Maar God wou MEER hê.**


So, op die derde dag, sê die Bybel, het God die water op een plek bymekaargemaak. Hy het vir die oseane gesê, "Julle bly daar." En weet jy wat? Hulle het Hom gehoorsaam! En vir die riviere het Hy gesê, "Julle hoort daar anderkant." En hulle het ook geluister. En vir die mere, "Julle bly in hierdie plek." En hulle het Hom ook gehoorsaam.

God named the dry land earth Kan jy jou voorstel? Anders sou daar uiterste CHAOS wees! Dinge sou ronddryf waar ons dit die minste sou verwag en wanneer ons ons rug draai, kon ons onderstebo gestamp word deur 'n brander. Ek is so bly dat hulle na God GELUISTER het, is jy nie ook nie?

En God het die droë grond "aarde" genoem en die water het Hy "see" genoem. So, nou was daar dag en daar was nag,


**en daar was 'n pragtige blou lug,**

**en daar was oseane en riviere en mere.**


God het gesien hoe goed die derde dag was. Dit moes Hom BAIE gelukkig gemaak het...maar nie gelukkig genoeg nie. Omdat Hy toe gras en plante en vrugtebome met sade binne-in wat kon groei tot MEER plante en vrugtebome, gemaak het. Sommige plante en bome het Hy het gemaak om alles mooi te laat lyk. Ander het Hy gemaak sodat ons vrugte en groete kan hê om te eet.

Then God made the grass
and plants and fruit trees with seeds inside them that could grow
MORE plants and fruit trees Die meeste plante groei OP — soos appels en pere en mielies en brokkoli. Ander groei AF — soos aartappels en rape en wortels. En sommige plante groei SYWAARTS — soos komkommers en waatlemoene en skorsies. En God was BAIE tevrede met alles wat Hy op die derde dag gemaak het.

So, nou was daar dag en nag, en daar was 'n pragtige blou lug en daar was oseane en riviere en mere en daar was gras en plante en bome.


**Maar STEEDS was Hy nie klaar nie!**

**Daar was nog werk om te doen!**


On the fourth day God made lights in the sky to separate the day from the night Op die vierde dag, het God gesê, "Laat daar ligte wees in die lug om die dag van die nag te skei, en vir Winter, Lente, Somer en Herfs, en vir dae en jare." En weet jy wat? Dit is presies wat gebeur het! Net soos God gesê het.

God het twee baie GROOT ligte gemaak. Die groter een wat ons die "son" noem, het Hy gemaak om in die dag te skyn en die kleiner een, wat ons die "maan" noem, het Hy gemaak om in die nag te skyn. Hy het ook die sterre gemaak en hulle presies gesit waar Hy hulle wou hê. God het al hierdie pragtige ligte in die lug gesit om lig op die aarde te gee. Die son gee lig op die aarde in die dag en die maan en die sterre gee lig op die aarde in die nag.


**En God het gesien dat dit goed was.**


So, nou was daar dag en daar was nag, en daar was 'n pragtige blou lug, en daar was twee oseane en riviere en mere, en daar was gras en plante en bome, en daar was son, maan en sterre.

Volgende keer wanneer jy 'n ster in die hemel sien vonkel, stop en dink hieraan: God het 'n vonkel in die donker gesit, sodat ons kan onthou hoe baie belangrik dit is om Hom te gehoorsaam net soos die sterre dit doen.



************

DINK!

Wie het die eerste geluid gemaak wat ooit gehoor was?
Wat sou gebeur as die water God nie gehoorsaam het nie?
Wat sou gebeur as die sterre God nie gehoorsaam het nie?
Wat gebeur met ons wanneer ONS God nie gehoorsaam nie?


'N VERS OM TE LEER

"In die begin het God die hemel en die aarde geskape" (Génesis 1:1).


LAAT ONS BID

Dog and boy praying beside bed

****************************************************
Liewe God, help my om te onthou wat 'n PRAGTIGE
aarde U vir my geskep het. Leer my om u stem te
GEHOORSAAM. Help my om in U huis te bly waar ek hoort,
sodat ek U kan aanbid. In Jesus' Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY DIE STORIE IN DIE BYBEL KRY?
(Génesis 1:1-19)


Copyright © 2017 by Barbara Wilmerton Haas.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.



More Resources To Go Along with the Story


ILLUSTRATED MEMORY VERSE

Genesis 1:1


Songs


My God Is So Big from Platinum Bible Collection DVD by Cedarmont Kids


Barnyard Fun DVD: Learn the Value of God's Creation (Donut Man)
Creation Story (Let's Sing Sing Sing)
Creation Song
In the Beginning (Donut Man)
100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs (Cedarmont Kids)
Bible Singalong Collection 2 by Cedarmont Kids
Bible Songs on CD
25 Favorite Sunday School Songs (Veggie Tales)
Cedarmont Toddler Bible Songs
Children's Music


Something to color

Genesis 1:1
A Is For Adam
Coloring Through the Bible
Creation Coloring Book
Day One
Day Two
Day Three
Day Four
Day Five
Day Six
God Has Power
How God Made the World
The Garden of Eden
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Color the Bible Book 4—Matthew - Acts
My Bible Coloring Book (Shirley Dobson)
Children's Coloring Books
Smart Coloring Books


JUST FOR FUN

In the Beginning Stickers (Alphabet Alley)


110 Fun Facts about God's Creation: Is It Animal, Vegetable, or Mineral? (Fun Facts)


activities

A Twinkle in the Dark Word Search Puzzle

Word Search Puzzle
Beginners Bible: Wild About Creation Sticker Activity Book
Bible Detectives Puzzle Book: Genesis
Count the Days of God's Creation
Creation by Design Activity Book 3: Creation of the World
God Made Something Beautiful (Find the Animals)

God's Amazing Creation: Genesis, Chapters 1 and 2 (Discover 4 Yourself Inductive Bible Studies for Kids)

Ooze & Awes In Gods Creations (Bible Fun Stuff)
Amazing Bible Mazes
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1 (Gospel Light Big Books)
Children's Activity Bible

Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids (Take Me Through the Bible Series)
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super-Sized Book of Bible Puzzles


crafts

Do a Craft
Bible Crafts
Bible Crafts On A Shoestring Budget Series
Big Book of Bible Crafts (Ages 3-12)
Children's Crafts & Hobbies
Create and Take Bible Crafts Series
Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Praise God With...Craft Series
Really Big Book Of Cool Crafts For Kids w/CD-Ages 4-12 (Reproducible)


Boy reading a book

A Family Guide to the Christian Faith Meeting with God: Creation, Jesus, Salvation (I Can Know God)
God's Creation (read, listen or watch online)
Berenstain Bears Discover God's Creation
God Made You Special Musical Board Book (Veggie Tales)
God's Creation
It's Designed To Do What It Does Do
My Bible Story Book (God Counts)
My Creation Bible (Ken Ham)
New Answers Book for Kids Vol. 1
Seven Days Of Creation (God Counts)
The Story Of Creation (Arch Books)
What Next? Creation: Genesis 1-2 (Hear Me Read)
You Are Special
365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year

Baby's First Bible
Beginner's Bible
Bible stories
Bible in Pictures For Toddlers
Children's Books
Early Reader's Bible
Five Minute Devotions for Children (ages 4-8)
God's Love for You Bible Storybook
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
The Toddler's Bible


CDs and Videos

The Creation (Watch online)
God Made Animals (Baby Faith)
God Made You Special (Veggie Tales)
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
In the Beginning: The Story of Creation by Superbook
In the Beginning DVD by Sight & Sound
In the Beginning DVD by Sight & Sound
The Story of Creation (Baby Miracle)
What's in the Bible DVD 1: In the Beginning—Genesis
Read and Share Ultimate Bible Storybook with DVDs
Veggie Tales: Heroes of the Bible
Bible Story DVDs for Children
The Bible MiniSeries DVD Set
The Jesus Storybook Bible : Every Story Whispers His Name


************
Teacher Resources

A Is For Adam (Discovery page, teaching notes, coloring page)
God Made Everything Good Attendance Chart
Creation (PDF file)
The Great Dinosaur Mystery
The Hope
The Seven Days Of Creation
Bible Memory Games (Creative Bible Activities for Children)
Bible Story Coloring Pages (Reproducible)
801 Questions Kids Ask About God (Focus on the Family)
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher (Bruce Wilkinson)
Bible Crafts and Activities for Any Story
Big Book of Bible Games (Gospel Light)
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Church Resources
Church Nanny Sos: Teaching Discipline Essentials for Preschool Ministry Volunteers
Church Supplies
Closing Prayer
FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries, churches, missionaries & individuals worldwide
Edible Object Talks That Teach About Jesus (Edible Object Talks)
52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me (Instant Bible Lessons)
God's Wisdom for Little Boys: Character-Building Fun from Proverbs
Help! I'm a Sunday School Teacher (Focus on the Family)
How To Lead a Child To Christ
King James Version Award Bibles
Leading Little Ones to God: A Child's Book of Bible Teachings
Lord Teach Me To Pray For Kids (Kay Arthur)
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Ideas
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Resources for Teachers
Seven Laws of the Learner (Bruce Wilkinson)
Spanish Resources
Sunday School Attendance Boosters: 165 Fresh Ideas
Sunday school resources
Talking to God (Instant Bible Lessons)
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching children
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives (by Howard Hendrickss)
The Big Book of Bible Skits
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Things To Make Craft Activities
Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know
(by Elmer Towns)




Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under "Subscribe... " at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.
IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.




Copyright © 2017 - www.childrenschapel.org
North Central Ohio, U.S.A.

Pictures Courtesy of Free Bible Images

Top of the Page


Webmaster
Last updated September 19, 2017.


Next page


Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources