The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids


'n Soldaat se Geloof
Genesing van die Hoofman oor Honderd se Dienskneg


deur Karin Adams and Barbara Wilmerton Haas

Text Version | English

two presents

Die huis was vol balonne...

...en kreukelpapierlinte...

...en vriende...

...en presente...

......baie BAIE presente!!!!

Joey het sy beste vriend Tyler by die deur ontmoet. "Het jy dit gekry?" het hy gefluister.

"Nog nie," het Tyler geantwoord, "maar EK SAL!" Joey het vinning geloer na die tafel waar al Tyler se verjaarsdaggeskenke neergesit was totdat dit tyd was om dit oop te maak.

Joey het in die middel van die tafel een spesifieke groot pakkie, met blink blou papier toegedraai en 'n groot wit lint bo-op vasgeplak, raakgesien. Joey het opgewonde geraak oor die moontlikheid. "Tyler," het hy gesê. "Dink jy dit is in DAARDIE een?"

Tyler wat dieselfde pakkie dopgehou het, het saamgestem. "Dit kan wees," het hy geantwoord.

Dit was 'n wonderlike verjaarsdagpartytjie. Hulle het allerhande soorte speletjies gespeel en baie pizza en roomys en koek geëet. UITEINDELIK was dit tyd om die geskenke oop te maak.

Joey het Tyler fyn dopgehou terwyl hy die papier van elke pakkie afgetrek het. Tyler het baie oulike goeters gekry, soos die splinternuwe bofbal en handskoen, 'n afstandbeheer-karretjie en die supersoniese watergeweer.

Die laaste pakkie om oop te maak, was die een met die blink blou papier. "Kan dit dit wees?" Tyler het versigtig die papier verwyder en die deksel opgelig en...en...en...'n...

...basketbal uitgehaal.

'n Basketbal? Joey se hart het in sy skoene GESAK. Hy het geweet dit was nie waarvoor sy vriend gewag het nie. Wonder bo wonder het Tyler steeds geglimlag en dit het gelyk of hy homself geniet.

Nadat die laaste gaste geloop het, het Tyler en Joey al Tyler se presente met die trappe op, boontoe na sy kamer gedra. Joey het sleg gevoel vir sy vriend en het gesê, "Ek is jammer dat jy dit nie gekry het nie."

Tyler het reguit na Joey gekyk en gesê, "Moenie bekommerd wees nie, Joey. Dit kom."

Skielik het hulle die voordeur hoor oop-en-toe gaan. Tyler het met opwinding en vertroue in sy oë opgekyk. "Dit is HIER!" het hy uitgeroep en met die trappe afgehardloop, terwyl hy twee trappe op 'n keer oorgeslaan het. Joey was nie ver agter nie.

Toe Tyler die aan die onderpunt van die trappe kom, het sy pa daar gestaan en 'n splinternuwe hondjie vasgehou.

dog running

Joey was geskok. "Hoe het jy GEWEET dit sou kom?" het Joey gevra.

Tyler het omgedraai en Joey vierkantig in die oë gekyk en gesê, "Omdat my pa sy woord vir my gegee het dat ek 'n hondjie vir my verjaarsdag sou kry en my pa hou ALTYD sy woord." Daarmee het Joey en Tyler uitgebars van die lag en buitentoe gehardloop om met Tyler se nuwe hondjie te speel.



spear separator

His master a wealthy centurion commanding officer in the Roman army sat beside his bed feeling totally helpless not knowing what to do Lank lank gelede, nadat Jesus klaar vir 'n groot skare gepreek het, het Hy afgekom van die berg en teruggegaan na die dorp Kapérnaüm.

Terwyl die skare die strate van Kapérnaüm verdring het, het 'n baie geliefde dienskneg op sy bed in sy meester se huis verlam en so siek gelê dat hy op die punt was om te sterf. Sy meester, 'n welgestelde hoofman oor honderd (bevelvoerende offisier in die Romeinse weermag) het langs sy bed gesit, heeltemal hulpeloos gevoel en nie geweet wat om te doen nie.

Die nuus het vinnig en met groot opwinding deur die strate versprei. Mense het oral uitgeroep – aan diegene wat bo by hulle vensters uitgeleun het en oor hulle skouers aan diegene wat agter hulle gestaan het tot ver agter vir diegene wat aan die rand van die skare gestaan het en nie oor die lang mense se koppe kon sien nie:

Jesus is here

"JESUS IS HIER!"

"Die Een Wie so baie siek mense gesond gemaak het..."

" ...en selfs mense uit die dood uit opgewek het."

"KOM KYK!"

Die boodskap van Jesus se aankoms het gou die ore van die Romeinse hoofman oor honderd berek. Hy wou nie sy sterwende dienskneg se sy verlaat nie, omdat hy hom baie lief gehad het en omdat hy besef het dat Jesus die enigste persoon was wat hom kon help, het hierdie getroue bevelvoerende offisier leiers van die sinagoge, wat hyself gebou het, gestuur.

Go quickly and find Jesus Toe die leiers by sy huis aangekom het, het die hoofman oor honderd dadelik gesê, "Gaan gou en kry vir Jesus. SMEEK Hom om te kom en my dienskneg te genees." Omdat hulle geweet hoe baie die hoofman oor honderd hulle nasie liefgehad het en hoeveel hy gegee het sodat hulle hul eie sinagoge kon hê, het hulle gou gehoorsaam en gegaan om Jesus te kry.

Dit was nie maklik nie, want die manne moet hulle weg deur die besige strate oopbeur. Die leiers van die sinagoge het egter gou vir Jesus gekry. Hulle het glad geen tyd gemors om te kom daar waar Jesus hulle kon hoor nie en het onmiddellik begin om Hom ernstig te smeek om saam met hulle te kom en die hoofman oor honderd se sterwende dienskneg gesond te maak. "As enigiemand u hulp verdien, is dit hierdie man," het hulle by Hom aangedring. "Hy het die Jode lief en het selfs persoonlik betaal om vir ons 'n sinagoge te bou."

Nadat Hy baie aandagtig na die manne geluister het, het Jesus gesê, "Ek sal kom en sy dienskneg genees." Hy het toe die leiers van die sinagoge deur die besige strate gevolg terwyl hulle die pad aangewys het na die gerespekteerde hoofman oor honderd se huis.

Not far from the home friends of the centurion arrived with a message for JesusWhen Jesus heard the centurion's words he was totally amazed

Nie ver van die huis af nie, het vriende van die hoofman oor honderd opgedaag met 'n boodskap vir Jesus. "Meester, moenie moeite doen om na my huis te kom nie, want ek is nie waardig dat U selfs onder my dak inkom of selfs om U te kom ontmoet nie. Spreek net 'n woord en ek weet my dierbare dienskneg sal gesond word," het die hoofman oor honderd se boodskap gelees. "Ek weet hoe dit is, want ek ontvang bevele van my hoof offisiere en ek gee bevele aan diegene onder my gesag. Al wat ek hoef te sê, is, 'Gaan' en hulle gaan, of 'Kom!' en hulle kom, en aan my dienskneg, 'Doen dit of dat' en hy doen dit. So as U net sê, 'Wees genees,' sal my dienskneg gesond word."

When the centurion and his friends returned to the house they found the servant had been completely healed in the same hour that Jesus promised healing

Toe Jesus die hoofman oor honderd se woorde hoor, was hy heeltemal verstom. Jesus het Hom verwonder oor die geloof van die hoofman oor honderd. Hy het omgedraai en vir die skare wat Hom gevolg het, gesê, "Nog nooit het ek tussen al die Jode in Israel 'n man ontmoet met so 'n groot geloof soos hierdie nie." Toe het die hoofman oor honderd self gekom en Jesus het na hom gedraai en gesê. "Gaan op jou weg. Net soos jy geglo het, sal dit vir jou wees."

Toe die hoofman oor honderd en sy vriende weer by die huis aangekom het, het hulle die dienskneg heeltemal gesond aangetref op dieselfde uur wat Jesus sy genesing beloof het.

Wanneer Jesus sy Woord gee, kan jy verseker wees dat Hy sy belofte sal hou!

spear separator

DINK!

Dink jy die hoofman oor honderd was bang om Jesus om hulp te vra?
Dink jy Jesus het verstaan waarom die hoofman oor honderd nie waardig gevoel het dat Hy in sy huis in te kom nie?
Waarom was Jesus verwonderd oor die hoofman oor honderd se geloof?

ONTHOU:

Toe Jesus sy woord gegee het, kan jy verseker wees dat Hy Sy belofte sal hou!


'N VERS OM TE LEER

"En verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart" (Psalm 37:4).


LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie vir die goeie dinge wat U vir ons doen
elke dag. Mag ons altyd ons vertroue in U
plaas en in U vermoë om te doen wat U sê U sal doen.
Laat ons onthou dat niks U onverhoeds betrap nie,
omdat U alle dinge weet en in alle plekke is.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Matthéüs 8:5-13; Lukas 7:1-10


spear separator

JUST FOR FUN

crayons

Color Jesus Healing the Centurion's Servant
Something to color
Miracles of Jesus (Bible Colour and Learn)
Tales of Glory: Miracles of Jesus
The Miracles of Jesus Stained Glass Coloring Book (Stained Glass Coloring Book)
Bible Story Cards - New Testament
Bible Story Coloring Pages (Reproducible)
Children's Bible Coloring Books
My Bible Coloring Book (Shirley Dobson)


activities

Bible Verse Scramble
Jesus Miracles & Messages (5-Minute Sunday School Activities)
Jesus the Miracle Worker Sticker Book
Maze
Miracle Puzzlers : 28 Word Puzzles Based On Jesus Miracles
Activities for the Healing of the Centurion's Servant (Requires Acrobat Reader)
Best Book of Bible Activities
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
Amazing Bible Mazes
Memory Verse Games for Kids (Take Me Through the Bible Series)
Big Book Of Bible Puzzles (Reproducible)
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1 (Gospel Light Big Books)
Jumbo Bible Activity Book 4
Christian and educational toys
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Crossword Books
Games
Bible Word Search


child reading a book

Amazing Miracles of Jesus (Happy Day Books)
Best Loved Miracles of Jesus—6-in-1 Arch Book
Jesus Heals the Centurion's Servant (Arch Books)
Jesus, Miracle Worker (Bible Alive)
Jesus' Miracles (Big Picture Interactive)
Jesus' Miracles Board Book
Jesus' Miracles Flip-Over Book
Jesus the Miracle Worker
Mighty Miracles (Big Picture Interactive)
Miracles of Jesus (I Can Read)
Miracles of Jesus
The Miracles of JesusThe Miracles of Jesus (Baby Blessings)
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Baby's First Bible
Beginner's Bible
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
Five Minute Devotions for Children (ages 4-8)
The Children's Illustrated Bible
The Preschoolers Bible
Toddlers Bible
Pilgrim's Progress Comic
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)


crafts

Five Minute Sunday School Activities: Jesus' Miracles and Messages
Make Your Own Bible Game
Puppet Crafts For Kids
Craft Ideas For Any Story
Bible Crafts On A Shoestring Budget (Grades 1 & 2)
Bible Crafts & More (Ages 6-8)
Bible Crafts On A Shoestring Budget (Ages 5-10)
Big Book of Bible Crafts (Ages 3-12)
Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Praise God With...Craft Series
Praise God with a Paper Plate (PreK-Grade 2)
Really Big Book Of Cool Crafts For Kids w/CD-Ages 4-12 (Reproducible)
Children's Crafts & Hobbies



singing birds

A Centurion to Jesus Came (Bible Story Songs)
25 Favorite Sunday School Songs (Veggie Tales)
Sunday School Songs
Bible Songs
Children's Music


CDs and DVDs

Amazing Miracles Audio CD by Bridgestone
Amazing Miracles DVD by Bridgestone
Life and Miracles: Jesus Series Read and Share DVD Bible
Miracles of Jesus (Bible Animated Classics)
Miracles of Jesus (Greatest Heroes & Legends)
Miracles of Jesus Superbook DVD
The Miracles of Jesus (Greatest Adventures)
Miracles of Jesus / The Last Supper
What's in the Bible DVD 10: Matthew, Mark, Luke, John
Read and Share Ultimate Bible Storybook with 2 DVDs
Bible story DVDs
Children's DVDs


spear separator

RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

All the Miracles of the Bible
Healing of the Centurion's Servant (Alfred Edersheim)
Jesus Miracles & Messages (5 Minute SS Activities)
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
801 Questions Kids Ask About God (Focus on the Family)
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher (Bruce Wilkinson)
Bible Crafts and Activities for Any Story
Big Book of Bible Games (Gospel Light)
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Church Resources
Children's Sermon
Church Nanny Sos: Teaching Discipline Essentials for Preschool Ministry Volunteers
Church Supplies
Closing Prayer
52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me (Instant Bible Lessons)
God's Wisdom for Little Boys: Character-Building Fun from Proverbs
Help! I'm a Sunday School Teacher (Focus on the Family)
How To Lead a Child To Christ
King James Version Award Bibles
Leading Little Ones to God: A Child's Book of Bible Teachings
Lord Teach Me To Pray For Kids (Kay Arthur)
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Ideas
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Resources for Teachers
Seven Laws of the Learner (Bruce Wilkinson)
Spanish Resources
Sunday School Attendance Boosters: 165 Fresh Ideas
Sunday school resources
Talking to God (Instant Bible Lessons)
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching children
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives (by Howard Hendrickss)
The Big Book of Bible Skits
Things To Make Craft Activities
Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know
(by Elmer Towns)

Children's resources


BIBLE STORY ARCHIVE
www.childrenschapel.org/bibstory2.html


Copyright © 2017 by Barbara Wilmerton Haas.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under "Subscribe... " at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2017 - www.childrenschapel.org

Pictures Courtesy of Free Bible Images

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated February 6, 2017.

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources