The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids


Gee Jou Gawe God Sal Dit Gebruik - Give Your Gift God Will Use It

Die Storie von Vyf Brode en Twee Visse

Text Version | English



boy with a lunch

Op 'n pragtige lente oggend het 'n jong seun met sy piekniekmandjie gehuppel oor die sagte gras langs 'n stowwerige pad. Hy het baie mense gesien bymekaarkom op 'n heuwel by die meer vlak voor hom en omdat hy nuuskierig was, het hy sy sakkie middagete geneem en besluit om by hulle aan te sluit. Sy gedagtes het gemaal met vrae terwyl hy in en uit die groot skare gedartel het en probeer het om sy weg tot heel voor te kon kry, sodat hy presies kon sien wat aangaan. “Wat gaan aan? ... Ek wonder waarom daar so baie mense hier is ... Is dit 'n groot partytjie?” was sommige van die vrae wat deur sy gedagtes geskiet het.

Hy het sy asem ingetrek en homself so klein as moontlik gemaak om deur die digte skare te kom. Die seun het mense links en regs gestamp en het partykeer oor iemand se voet geval soos hy deur die menigte geskarrel het, maar hy het dit uiteindelik sy weg gekry tot voor waar hy die rede vir die groot byeenkoms ontdek het. 'n Man genaamd Jesus en sommige van sy vriende het in 'n klein vissersbootjie daar aangekom. Die skare van mense het uitgeroep om Hom beter te kan sien.

The crowd of people was clamoring to get a good look at Jesus

Toe Jesus daardie groot menigte gesien het, het Jesus en sy vriende besluit om in die boot te bly. Jesus het in die klein bootjie opgestaan en die mense welkom geheet. Hy het geweet hulle het gekom om Hom te sien en Hy sou hulle nie teleurstel nie. Die mense in die skare het nader en nader aan die wal gekom, sodat hulle in staat was om te hoor wat Jesus sê. Minute het verbygegaan en selfs ure, maar die mense het nie moeg geword om na Jesus te luister nie. Hulle het nog nooit enigeen so interessant soos hierdie man gehoor nie. Hy het so baie wonderlike stories gehad om te vertel en hulle het aan sy lippe gehang.

It is getting late and none of them have eaten anything
the entire day Toe dit aand geword het, het een van die dissipels na Jesus toe gedraai en gevra, “Moet ons hulle nie nou wegstuur nie? Dit word laat en niemand van hulle het enigiets geëet die hele dag lank nie.”

Tot sy groot verbasing, het Jesus hom geantwoord, “Nee, moenie hulle wegstuur nie. Kry jy voedsel om vir hulle iets te ete te gee.”

Terwyl hierdie dissipel na die skare, wat aangehou het om groter en groter en hongerder en hongerder te word, was hy 'n bietjie verward en uit die veld geslaan. “Maar, Jesus!” het hy uitgeroep, “Daar is geen manier waarop ons so baie mense kan kos gee nie! Dit sou AG MAANDE neem om genoeg voedsel te kry om hierdie groot skare versadig te maak!”

Terwyl die dissipel die skare gade geslaan en gewonder het hoe hulle ooit Jesus se wense sou kon nakom, het een van die dissipels die klein seuntjie met sy middagete gesien. Die dissipel het neergekniel en vriendelik gevra, “Sal jy gewillig wees om jou middagete te deel?”

The boy jumped up and down in excitement and joyfully answered For Jesus I will gladly give it all Die seun het op en af gespring van opwinding en het met blydskap geantwoord, “Vir Jesus, sal ek met graagte alles gee!”

Die dissipel het die sakkie na Jesus geneem en gesê, “Ek het 'n klein seuntjie gekry wat gewillig was om sy middagete vir ons te gee. Dit is klein, maar hier is dit.”

Nog 'n dissipel het gesê, “Daar is slegs five broodjies en twee vissies daarin! Hoe is dit veronderstel om al hierdie mense te voed?”

Jesus het nie verduidelik nie. Hy wou hê elkeen moes self sien wat volgende sou gebeur. Jesus het eenvoudig die middagete geneem; Hy het die brood en vis in stukkies verdeel en dit geseën. Toe het Hy dit vir die dissipels gegee en hulle beveel om vir die mense te kos te gee. Selfs al het hulle geweet daar was nie genoeg vir almal nie, het hulle ook geweet dit was beter om Jesus te gehoorsaam as om te probeer om met Hom te argumenteer.

They scattered themselves around the crowd and started passing out pieces of fish and pieces of bread Hulle het hulleself tussen die skare versprei en stukkies brood en vis uitgedeel. Hulle het geloop en geloop en het afgebuk om kos aan te gee vir die honger mense, wat teen die heuwel gesit het. Hulle was so besig dat hulle nie eers opgelet het dat hulle mandjies nie leeg geword het nie. Uiteindelik, toe almal genoeg geëet het om hulle versadig te maak en dit begin laat word het, het die skare begin minder raak soos wat die mense begin teruggaan het na hulle eie huise.

Jesus het sy dissipels beveel om die mandjies op te tel en al die oorskiet bymekaar te maak, sodat niks vermors sou word nie. Die dissiples was verskrik toe hulle na die toneel voor hulle oë gestaar het. Terwyl hulle die brokstukke versamel het, was daar 'n gegons van opwinding. “Hoe wonderlik is dit tog dat Jesus 'n klein seuntjie se middagete kon neem en al hierdie HONGER mense kon versadig!” het een uitgeroep.

“Ja en ek het reeds 'n HELE MANDJIE van oorskietstukke hier opgetel!” het 'n ander teruggeroep.

“My mandjie is ook amper vol!” het 'n ander in verwondering gesê. Toe hulle klaar was, het hulle alles na Jesus geneem en getel. EEN, TWEE, DRIE, VIER, VYF, SES, SEWE, AGT, NEGE, TIEN, ELF, TWAALF. TWAALF mandjies het oorgebly!!!!! Sjoe! Wat 'n wonderwerk was dit wat Jesus reg voor hulle oë gedoen het! Twee klein vissies en vyf klein broodjies het meer as VYFDUISEND mense gevoed met meer as genoeg daarvan oor!

bread and fish divider

Ag jaar oue Kelsey het dit geniet om ander te help. Sy wou regtig iets doen wat 'n verskil maak. Sy was nie baie groot nie en sy was nie baie sterk nie; daarom het baie mense nie gedink daar was veel wat sy kon doen nie. Sommiges het haar probeer ontmoedig en haar vertel dat sy goeie bedoelings gehad het, maar sy moes net wag totdat sy 'n bietjie groter was.

Kelsey het nie van daardie idee gehou nie. Sy wou nie wag totdat sy groter was nie. Dit was nie asof sy ongeduldig was nie; sy het net gesien dat daar so baie dinge nodig was om gedoen te word en sy wou help. Sy het mense gesien wat kos gegee moes word en agterplase wat skoongemaak moes word. Sy het behoeftes raakgesien wat niemand anders blykbaar opgemerk het nie. Sy het hartseer mense gesien en wou hulle net gelukkig maak, maar al haar vriende, familie en selfs onderwysers het gesê sy was te klein. Dit was nie asof sy om die wêreld wou gaan nie! Sy wou net die mense help wat sy elke dag gesien het. O, maar die gedagte het by haar opgekom dat as sy 'n kans sou kry om om die wêreld te gaan, sou sy nie eers nodig hê om te stop en te dink nie! Sy sou in 'n japtrap weg wees!

Little girl giving her offering

Sondag by die kerk, het sy 'n sendeling gehoor praat van al die behoeftes in 'n land ver weg. Kelsey was ongelukkig toe sy hom hoor praat, omdat sy seker was daar was niks wat sy kon doen nie. Toe hoor sy die sendeling iets sê wat haar laat regop spring het en met blydskap laat luister het. “As jy net een rand 'n maand gee, kan jy TIEN mense kos gee in 'n ander land ver weg.”

'n Groot glimlag het oor Kelsey se gesig versprei toe sy verstaan het presies wat sy kon doen. “EK KAN dit doen en niemand kan my keer nie!” Nou was haar gedagtes nie rebels nie, net opgewonde dat sy uiteindelik iets KON doen en 'n verskil maak. Elke maand vir baie jare het Kelsey haar offergawe na die kerk geneem om honger mense in 'n ver land te voed. Daarby, sy het altyd gebid vir die mense wat sy halfpad om die aarde kos gegee het. Kelsey was so bly en het amper altyd 'n glimlag op haar gesig gehad. Sy het besef dat sy nie groot hoef te wees om ander te help nie. Om te help het haar laat voel of sy REGTIG GROOT in haar hart is.

Het jy al ooit gevoel soos die meisietjie in die storie? Het jy al ooit gevoel dat jy wil help, maar dat jy nie goed genoeg of groot genoeg is nie? Wel, Jesus wil hê dat jy weet dit maak nie saak hoe groot of hoe klein jy is nie; Hy wil jou gebruik op 'n wonderlike manier — nie nét wanneer jy groot is nie, maar nou! So, kom ons bid en vra God om jou te wys wat Hy wil hê jy nou vir moet Hom doen?

bread and fish divider

DINK!

1. Waarom het die skare op die heuwel bymekaargekom?
2. Waarom wou die dissipels die mense huistoe stuur?
3. Wat was die seuntjie se middagete?
4. Wat het die dissipel die seuntjie gevra om te doen?
5. Wou die seuntjie sy middagete deel?
6. Hoeveel mense het die klein middagete gedeel?



ONTHOU!

Jy is nooit te jonk om jou gawe aan God te bied nie.



'N VERS OM TE LEER

“En Jesus sê vir hulle: Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie” (Johannes 6:35).

PRAKTIESE TOEPASSING

Het jy al ooit gevoel soos die meisietjie in die storie? Het jy al ooit gevoel dat jy wil help, maar dat jy nie goed genoeg of groot genoeg is nie?

[Na bespreking:] Wel, Jesus wil hê dat jy weet dit maak nie saak hoe groot of hoe klein jy is nie; Hy wil jou gebruik op 'n wonderlike manier — nie net wanneer jy groot is nie, maar nou! So, kom ons bid en vra God om jou te wys wat Hy wil hê jy nou vir moet Hom doen?



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe Hemelse Vader, dankie dat U vir elkeen
van ons iets gegee het wat ons vir U kan teruggee.
Help ons om blymoedig te gee met die wete dit maak
nie saak hoe klein of groot ons gawe mag lyk nie, U kan dit in
'n wonderwerk verander. In Jesus se Naam bid ons. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Johannes 6:1-15 en Lukas 9:11-17


bread and fish divider

crayons

Jesus Multiplies the Bread and Fish (online)
Jesus Fed the People (online)
Jesus Feeds 5000 (online)
Miracles of Jesus (Bible Colour and Learn)

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


activities

Color, Cut, and Scramble Page 1 (online)
Color, Cut, and Scramble Page 2 (online)
Crossword Puzzle (online)
Jigsaw Puzzle (online)
Word Search (online)
Feeding the 5000 Activities (online)
Five Loaves and Two Fish Magnets, Set of 12
Jesus Feeds the Five Thousand Tales of Glory Play Set
Jesus Feeds the Multitude - Fill in the Blanks (online)
How Jesus Fed Five Thousand (online)

5-Minute Sunday School Activities:
Jesus' Miracles and Messages


New Testament Hidden Picture Puzzles
Coloring & Activity Book


Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles


crafts

Danielle's Place: Jesus Feeds 5,000 Craft (online)
NLC: Jesus Feeds 5,000 Craft (online)

5-Minute Sunday School Activities:
Jesus' Miracles and Messages


Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Crafting the Word of God

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids



singing birds

Donut Man: One Basket (online)
Five Loaves and Two Fish (online)
Five Loaves, Two Fish (online)
5,000 Folks - Matthew Vol. 1 & 2 (online)
Little is Much When God is in It (online)
What Are Your Five Loaves and Two Fishes? (online)
With Five Loaves and Two Fish (online)

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (sing along)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



child reading a book

Amazing Miracles of Jesus
HOBC Bible Big Book: Jesus' Miracles
Jesus Feeds a Crowd
Jesus Feeds the Five Thousand - eBook
Jesus Feeds the Hungry
Jesus Feeds The People

Jesus Is Bigger Than Me:
True Stories of His Miracles


Miracles of Jesus (I Can Read)
Miracles of Jesus (Little Golden Book)
One Big Story: Jesus' Miracles (board book)
Superbook: Jesus Feeds The Hungry hardcover
What's for Lunch? Arch Book Series

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible



CDs and DVDs

A Little Boy Shares (online)
Animated Bible Stories: Miracles of Jesus (watch online)
Bible Adventure: The Big Picnic (online)
Bible for Kids: The Big Picnic - Jesus Feeds 5000 (online)

Bible on the Go Vol. 35:
Baptism, Temptation, Disciples, and Miracles of Jesus


DouglasTalks: Is the Bible Just Fairy Tales?
A Sunday School lesson about why we can trust the Bible
(watch online)

Greatest Heroes & Legends: Miracles of Jesus (online)
Miracles of Jesus Superbook DVD
Read and Share DVD Bible Volume #4
Read and Share Toddler Bible with DVD
Superbook: Jesus Feeds The Hungry DVD
Superbook: Miracles of Jesus (online)

The Bible Comes Alive, Your Story Hour Volume 4
Audiobook on CD
(dramatized audio)

The Miracles of Jesus Bible cartoon (watch online)
The Story of Two Fish and Five Loaves (online)

What's in the Bible: What Is the Bible?
Jesus Is the Good News


All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (watch online)
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



Resources for Parents and Teachers

Feeding the 5,000 - Lesson Ideas
Unleavened Bread With Tuna - Snack Idea
All the Miracles of the Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

Free Bible story images
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon
Church Supplies
Closing Prayer

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide


52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources



bread and fish divider

BIBLE STORY ARCHIVE
www.childrenschapel.org/bibstory2.html


Copyright © 2022 by Jennifer Leigh Edwards

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe...” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2000-2022 - www.childrenschapel.org

Pictures Courtesy of Free Bible Images

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated May 17, 2022

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources Resources