The Children's Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids



'n Puisie Wat Pla
deur Steven Wilson

His whole body was disintegrating and rotting whilst he lived

Text Version | English | Italian

“Aaag!” het Lukas geskree toe hy oor sy wasbak geleun het. “Dit is groot! Dit is massief! Dis…dis op my gesig!” Hy het van skok weg gespring van die water af. “Sekerlik tog nie weer nie, nie nog een nie.” Huiwerig het hy weer nader aan die wasbak getree. Daar, in die weerspieëling van die mistige water, kon Lukas 'n groot knop op die punt van sy neus uitmaak. Dit was nog 'n puisie en dit het gegloei soos 'n kampvuur. Hy het dit gedruk in die hoop dat dit sou ontplof, maar in plaas daarvan, was daar 'n skerp steekpyn aan die binnekant van sy neus. Dit was nog nie ryp nie. Hy sou dit vir ten minste 'n dag moes verdra.

Sy hart het in sy skoene gesak met die gedagte aan al die skimpe wat hy sou moes verduur; en om sy ellende te vererger, het sy pa vir hom gevra om vars vis by die meer te gaan haal, so Lukas kon nie onder sy bed wegkruip totdat dit oopgebars het nie.

Die beste waarop hy kon hoop, was om in die skaduwees op te daag, incognito; en te hoop dat niemand hom sou herken nie.

Hy het uit die huis uit tot in die straat gesluip.

In die stilte van die vroeë oggend, het hy van deur tot deur gedartel en agter groot waterkanne en donkiekarre ingeduik elke keer as iemand die straat betree het. Hy het in die agterstrate gebly en vinnig beweeg, kort kort van plek tot plek genael, dartelend oor die nou strate en dan weggekruip tot hy seker was die pad was skoon.

Hy het amper die rand van die dorp bereik toe hy sy konsentrasie verloor het en reguit in die pad van 'n aankomende…iets ingehardloop het.

This was a leper Met die eerste oogopslag het hy geen idee gehad waarmee hy van aangesig tot aangesig gekom het nie. Al wat hy kon uitmaak, was dat dit geruik het soos dooie vis wat verrot op die bodem van 'n vissersboot. Dit het twee bene en twee arms gehad soos 'n mens, maar sy vlees was gebars en afgedop. Die rowe op sy gesig wat geëtter en gebloei het, het Lukas vasgenael laat staar en hy het van afgryse na sy asem gesnak.

Toe het hy besef dat dit glad nie 'n monster vanuit die bodem van die meer was nie; dit was 'n melaatse. Dit was 'n menslike wese wie se hele liggaam disintegreer en verrot terwyl hy nog lewe.

Hy kon die man se gewrigte hoor kraak en skuur soos wat die melaatse stadig by hom verbygeloop het.

Lukas het na sy asem gesnak en teruggespring tussen die skadu's in! Hy het nie meer so erg skaam oor sy puisie gevoel nie. Hy was net sentimeters weg van 'n melaatse en hy het gesien hoe verwoestend melaatsheid was. Toe, voor hy die saak verder kon oordink, het 'n ander man hoër op die straat betree. Lukas het gekyk terwyl die melaatse na die man gehardloop het en op sy aangesig voor sy voete geval het.

Luke watched as the leper rushed towards the man and fell on his face at his feetThe man leaned down and touched the leper

Lukas het gewag dat die man vinnig van die dodelike melaatse af sou wegbeweeg, maar Hy het nie. Die twee mans het gepraat en toe, tot Lukas se uiterse verbasing, het die man afgebuk en die melaatse aangeraak.

“Dit is dit! Hy is gedoem!” het Lukas gedink. “Hy sal 'n ook melaatse wees voor die week verby is.”

Oomblikke later, het die man die straat verlaat en die melaatse het omgedraai om in Lukas se rigting te beweeg, maar nou het die melaatse homself nie pynlik vorentoe gesleep nie. Nou het hy gehuppel en gespring en geroep, “Prys die Here!”

Miraculously his leprously had been healed Toe die melaatse by hom verbygaan, kon Lukas sien waarom. Sy melaatsheid was wonderbaarlik genees en sy verrottende vel was nou vernuwe en glad en selfs die hare op sy arms en bene was herstel tot dik en donker. Reg, hy het steeds 'n bietjie gehawend gelyk in sy ou fodde, maar Lukas was hoogs beïndruk.

Toe die man verbygehardloop het, het hy geglimlag en gewaai, waarna hy in 'n aansluitende straat verdwyn het.

Lukas het uit die skadu's uitgeklim. Hy het nie gevoel dit is nodig om meer weg te kruip nie. Wat is puisies in elk geval in vergelyking met melaatsheid, en, buitendien, Lukas het 'n raaisel gehad om op te los. Hy wou baie graag weet Wie die man was wat melaatsheid kon genees. Hy het vasbeslote weggespring om te gaan uitvind.


DINK!
1. Wat is melaatsheid?
2. Waarom was melaatses veronderstel om van ander mense af weg te bly?
3. Kan jy raai Wie het die melaatse genees?


ONTHOU
Jou heel mooiste deel behoort jou hart te wees!


'N VERS OM TE LEER
“Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien wat voor oë is, maar die HERE sien die hart aan” (1 Samuel 16:7b).


ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER
“Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik” (Matthéüs 5:16).

“Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien” (Matthéüs 5:8).


PRAKTIESE TOEPASSING

Bekommer jy jou soms oor hoe jy lyk? Is daar iets aan jou lyf wat jou pla? Watter dinge is belangriker as jou voorkoms? Hoe kan jy vir God mooi lyk?

[Na bespreking:] Jesus het sy liefde en deernis aan die melaatse man betoon al het hy aaklig gelyk, verskriklik geruik en met moeite geloop. Jesus het jou lief en het medelye met jou, maak nie saak hoe jy oor jouself voel nie. As jy 'n hart het wat na Hom roep, sal Hy jou verseker hoor en medelye met jou hê. Net soos Hy sy liefde en deernis aan my betoon, wil Jesus hê dat ek ook liefde en medelye moet hê vir ander wat swaarkry. Is daar iemand wat jy ken wat ly? Hoe kan jy Jesus se liefde en medelye vir hulle wys?



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe Here, leer my asseblief om te onthou dat U
baie dieper kyk was wat mense na my kyk. Help my om
vriendelik en bedagsaam te wees teenoor almal rondom
my. Gee my asseblief 'n goeie hart sodat ek U kan
behaag en goed kan doen aan almal wat ek ontmoet.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Lukas, hoofstuk 5, verse 12-16



crayons

A Leper Comes to Jesus (online with Bible verse)
Jesus Heals the Leper (online with Bible verse)
Jesus Heals the Leper (color online)
Jesus Heals a Man with Leprosy (print or color online)

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
Jesus Storybook Bible Coloring Book
Jumbo Coloring Pad

My Bible Coloring Book: A Fun Way for Kids to Color Through the Bible--
from Genesis to Revelation by Shirley Dobson


The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
Children's Bible Coloring Books



child reading a book

Best-Loved Miracles of Jesus
Miracles of Jesus (I Can Read)
Miracles of Jesus (Little Golden Books)
Real Healing for Kids: Knowing Jesus as Your Healer

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
Little Pilgrim's Progress
Spanish Children's Books
365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible



JUST FOR FUN


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Cut and Scramble Bible Verse Page 1 (online)
Cut and Scramble Bible Verse Page 2 (online)
Maze (online)
Anagram (online)
Crossword Puzzle (online)
Cryptogram (online)
Jesus Heals the Man with Leprosy Maze (online)
New Testament Hidden Picture Puzzles, Coloring & Activity Book
Sentence Sequencing (online)
Take Home Sheet (online)
Word Search (online)
Worksheet (online)

Best Book of Bible Activities
Big Book Of Bible Puzzles
Bingo
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Do U Know? Game
Games
God is A-Maze-ing
itty-bitty Bible Word Search Puzzles
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Games
The Super Sized Book of Bible Puzzles



crafts

Jesus Heals (watch online)
Jesus Heals Craft - 3 Crosses Kids (watch online)

Bible Crafts
Big Book of Bible Crafts for Kids of All Ages
Crafting the Word of God

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Puppet Crafts For Kids



singing birds

Stop! And Let Me Tell You (listen online)

Audio Memory Bible Songs DVD
Cedarmont Kids: Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids
The Bible in a Minute Books of the Bible song (sing along)
25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



CDs and Videos

Animated Bible Stories: Miracles of Jesus (watch online)

DouglasTalks: Is the Bible Just Fairy Tales?
A Sunday School lesson about why we can trust the Bible
(watch online)

Miracles of Jesus Superbook DVD
Read and Share Toddler Bible with DVD
Superbook: Miracles of Jesus (watch online)
The Bible Comes Alive, Your Story Hour Volume 4, Audiobook on CD

What's in the Bible: What Is the Bible?
Jesus Is the Good News
(online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (watch online)
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Bible story DVDs
Children's DVDs



For Parents and Teachers

All the Miracles of the Bible

Free Bible story images
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages
Children's Ministry
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon
Church Supplies
Closing Prayer

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide


52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources



The Childrens Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2025 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.

Permission is granted to reproduce this page
as student handouts for ministry purposes only. Not for resale.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated March 17, 2025
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources * Donate