The Children\'s Chapel

Opwinding by die Tempelpoort
deur Linda Sue Pochodzay Edwards

lame beggar healed

Text Version | English | Greek | Italian

Children\'s Chapel

Someone on crutches Michael was knorrig. Hy het die gips nou al vir vyf weke lank aan sy been gehad. Dit was nou r-e-g-t-i-g vervelig! Hy kon nie saam met die ander seuns resies hardloop nie. Hy kon nie bal speel nie. Hy kon nie met sy fiets ry nie. Hy kon niks doen nie, behalwe om te sit en kyk hoe al die ander pret gehad het. Hy sou SO bly wees om hierdie aaklige gips af te kry, sodat alles weer na normaal kon terugkeer.

Nog net een week om te gaan….

Boy in tree Uiteindelik het die groot dag aangebreek. Michael se ouers het hom in die kar ingehelp. Hulle was op pad dokter toe om die gips te verwyder. Michael was so opgewonde om daardie groot swaar ding van sy been af te hê. Hy het so daarna uitgesien om weer die groot boom uit te klim.

Net toe die dokter die laaste deel van die gips verwyder het, het Michael van blydskap opgespring. Hy het in die kamer rondgespring soos 'n hoppende kangaroo. Uiteindelik kon hy weer hardloop en speel en pret hê saam met al die ander seuns. Dit het gevoel soos die heel beste dag van sy hele lewe!

Children\'s Chapel

As Peter and John were walking toward the gate of the temple to go inside they saw a man sitting right beside the gate Petrus en Johannes was beste vriende. Hulle het saam in die dorp rondgeloop. Hulle het maaltye saam geëet. Hulle het saam gaan visvang. Waar hulle ook al was, kon jy daarvan seker wees dat hulle sy aan sy was. Daarom was dit geen verrassing nie dat as dit tyd was vir gebed, het hulle saam na die tempel gegaan.

Toe Petrus en Johannes na die tempelpoort geloop het om in te gaan, het hulle 'n man reg langs die poort gesien sit. Toe hulle nader kom, het hulle gesien die man was kreupel. Hy kon nie loop nie.

Dit was nie die eerste keer dat die kreupel man daar gesit het nie. Sy vriende het hom elke liewe dag na die tempel gebring, sodat hy mense vir geld kon vra. Omdat hy nie 'n werk kon kry of werk kon doen nie, het hy gehoop die vriendelike mense wat na die tempel gegaan het om God te aanbid, sou hom sien en medelye met hom hê en vir hom geld vir kos en ander noodsaaklike dinge gee.

The lame man asked for money Die man het Petrus en Johannes gesien en soos gewoonlik, het hy vir geld gevra. “Asseblief, het julle nie 'n bietjie geld wat julle vir my kan gee nie? Ek het regtig, regtig geld nodig. Het hulle nie eers 'n paar muntstukke nie?”

Wel, ons vriende, Petrus en Johannes het na die man afgekyk en hulle het jammer vir hom gevoel en gewens dat hulle 'n bietjie geld gehad het om vir hom te gee, maar…hulle HET GEHAD NIE. Hulle het vir die man gesê, “Kyk na ons!” Die man het begerig opgekyk met volle verwagting dat hy geld by hulle sou kry. Hy het egter geen idee gehad watter ongewone dag DIT sou wees nie!

Dink aan sy misnoeë toe Petrus en Johannes gesê het, “Ons het niks geld nie!”

Dink aan sy verbasing toe hulle vir hom gesê het, “Ons wil vir jou iets beter gee as geld!”

Hy het daaroor gedink. Hy was heel verward. Wat kan immers BETER wees as geld?

Children\'s Chapel

Immediately his feet and anklebones received strength Toe hoor hy Petrus iets baie eienaardig sê. “In die Naam van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop!”

“Loop? Wie? EK? Hulle verwag van my om te LOOP? Ek het nog NOOIT geloop nie! Ek kon nog nooit loop nie! Vandat ek 'n klein kindjie was, wou ek nog altyd loop. Nou sê hulle vir my om eenvoudig op te staan en te loop. Hoe kan DIT wees? Kan dit werklik gebeur? Wil ek regtig in staat wees om te loop? Hmmm…. Moet ek probeer? Of moet ek hulle ignoreer en net hier bly sit?” Al hierdie gedagtes het deur die man se gedagtes gemaal in net 'n paar sekondes.

Voor hy mooi geweet het wat gebeur, het Petrus afgereik, hom aan die hand gevat en hom opgelig. ONMIDDELLIK het sy voete en enkels sterk geword. Hy kon nie glo wat besig was om te gebeur nie! Sy voete het hom sowaar REGOP GEHOU! Hy het OPGESPRING, hy het OPGESTAAN, en hy het RONDGELOOP. Hy het in die tempel ingegaan vir die heel eerste keer in sy lewe. Dit was SO opwindend! Hy het GELOOP en GESPRING vir die heel eerste keer in sy lewe. Hy het God GEPRYS oor die wonderlike ding wat pas met hom gebeur het.

Peter immediately started preaching to the crowd Al die mense het hom gesien LOOP en SPRING en God PRYS. Hulle het geweet dit was die man wat kreupel was en buite die tempelpoort gesit en bedel het vir geld vir baie jare lank. Hulle het hom herken en was vol verbasing en verwondering oor wat met hom gebeur het. Hoe kon so 'n ding GEBEUR?

Die mense het begin om na Petrus en Johannes te hardloop. Hulle het gedink Petrus en Johannes het 'n groot wonderwerk gedoen en hulle wou hê hulle moes NOG wonderwerke doen.

Petrus het dadelik vir die skare begin preek. “STOP! STOP!” het hy geskree. “Waarom is julle so verbaas hieroor? Waarom kyk julle na ons. ONS het nie hierdie man laat loop nie! Is julle verbaas dat God dit kan doen? GOD het die wonderwerk gedoen! Gee vir GOD al die lof en eer vir Sy wonderlike werk!”

Children\'s Chapel

DINK!

1. Wat is beter as geld?
2. Wie het die kreupel man genees?



ONTHOU

Onthou om tot Jesus te bid vir genesing wanneer jy siek is.
Hy is dieselfde gister en vandag en tot in ewigheid. Hy maak steeds gesond vandag.



'N VERS OM TE LEER

“Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo…” (Jakobus 1:17).



PRAKTIESE TOEPASSING

Wat was fout met die man wat Petrus en Johannes vir geld gevra het? Dink jy geld was wat hy regtig nodig gehad het om sy probleem op te los? Hoekom nie? Wat van jou? Het jy 'n probleem of het jy iets wat jou pla? Wil jy hê God moet jou help om dit op te los, of ken jy iemand anders wat God se hulp nodig het? Wie sal die verheerlik word wanneer die probleem opgelos is?

[Na bespreking:] die Bybel sê dat God in staat is om veel meer te doen as waarvoor ons ooit kon dink, droom, hoop of bid. Kan jy Jesus vertrou om die beste te weet hoe om dinge reg te maak wat jou hartseer maak? Bid en glo dat Hy jou sal help met wat jy regtig nodig het op so 'n manier dat dit eer sal bring aan Hom, Wie die beste Geskenk is wat 'n mens ooit kan ontvang.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying beside bed

****************************************************
Help my om te onthou dat die beste geskenke altyd
van U af kom. Dankie dat U Jesus gestuur het om my
Verlosser te wees. Dit is die heel beste geskenk
van almal. In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Handelinge 3:1-12


Children\'s Chapel


Something to color

Beginner Coloring Page (online)
Color the Bible Verse (online)
Excitement at the Temple Gate Coloring Page (online)
Color the Bible Book 4 - Matthew-Acts

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Crossword Puzzle (online)
Crossword Puzzle (printable)
Fill-in-the-Blanks (online)
Guess the Words (online)
Jigsaw Puzzle (printable)
Jigsaw Puzzle (online)
Spot the Differences (online)
Test (online)
Word Scramble (online)
Word Scramble (printable)
Word Search (online)
Worksheet (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles



crafts

Lame Man Cup Puppet Craft (online)
Peter and the Lame Man Bible Craft (online)

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)


Songs


Silver and Gold Have I None (Song #13: Cedarmont Bible Singalong Collection)

Peter and John Song (online)
Silver and Gold Have I None (songsheet)

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


Boy reading a book

Peter and John and the Beggar (for younger children) (online)
The Crippled Beggar Who Received a Wonderful Gift (for teens) (online)
The Miracle in These Hands (online)
The Man at the Beautiful Gate (for older children) (online)
THE MAN AT THE BEAUTIFUL GATE (online)
The Story Of The Man At The Beautiful Gate (online)

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible


CDs and Videos

Acts of the Apostles - Audiobook on CD (Your Story Hour)
The Bible Comes Alive, Your Story Hour Volume 5, Audiobook on CD (Your Story Hour)
Gideon Films: Peter Heals a Lame Beggar (online)
God's Power Changes Everything! (watch online)
Greatest Heroes: The Apostles DVD
LifeKids: Peter and John Heal a Man (online)
Peter and John (listen online)
Peter and John Heal A Lame Man (online)
Peter Heals a Lame Beggar (watch online)
ShareFaith: Peter Heals the Lame Beggar (online)
Visual Bible: The Book of Acts (watch online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


Resources For Parents and Teachers

Free Bible Images for Excitement at the Temple Gate (online)
Object Lesson (online)
Peter and John Heal a Lame Man activities (online)
The Temple, Laminated Wall Chart

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
My Jumbo Bible Story Coloring Book
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)



Children\'s Chapel


BIBLE STORY ARCHIVE
http://childrenschapel.org/bibstory2.html


Copyright © 2022 by Linda Sue Pochodzay Edwards

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.
IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2022 - www.childrenschapel.org

Pictures Courtesy of Free Bible Images

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated September 11, 2022

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources