The Children\'s Chapel

Skipbreuk!
deur Linda Sue Pochodzay Edwards

The wind began to blow fiercely

Text Version | English | Italian


“Maak seker julle kom weer terug om ons te kom besoek.”

“Ek hoop die weer bly mooi vir julle reis.”

“MAG GOD MET JULLE WEES.”

“TOTSIENS!”

Paul journeyed all the way across the Mediterranean Sea to the city of Rome Paulus het omgedraai en een laaste keer vir sy vriende gewaai en toe met die pad langs na die hawe vertrek. Julius, die Romeinse owerste oor honderd, was veral baie menseliewend om Paulus toe te laat om by sy vriende te kuier terwyl hulle in Sidon was. Hy was so bly dat hulle hierdie stop gemaak het.

“Wat 'n lang, opwindende reis het DIT nie uitgedraai nie!” het hy gedink al die pad oor die Mediterreense See tot by die stad Rome, die belangrikste stad in die hele wye wêreld.

Hy en die ander passasiers het aan boord van die skip gegaan.

Hulle het die seile gehys.

Hulle het die anker opgetrek.

“VOORWAARTS!“ they all shouted.

Die skip het begin wieg saam met die golwe en hulle vaart het begin. Maar NIEMAND het enige idee gehad watter avonture hulle sou beleef nie!

The wind began to blow fiercely Die wind het woes begin waai. Die water was rof. Die golwe het hoër en hoër gerys. Die skip is heen en weer geslaan en was AMPER BUITE BEHEER! Die Kaptein moes van rigting verander om te keer dat die skip deur die golwe omgeslaan word.

“KYK!” het iemand geskree. “Is dit nie LAND wat ek daar oorkant sien nie?” Dit was sowaar land. Hulle het die skip veilig tot ruste gebring by die stad Mira.

“SJOE! Dit was amper,” het iemand uitgeroep.

“REGTIG, DIT WAS! Ek het gedink ons gaan almal saam met daardie skip sink,” het iemand anders opgemerk.

“Wel, ek is net bly dat dit alles verby is en dat ek nou gerus kan wees,” het nog 'n man gesê met 'n sug van verligting.

Julius, die owerste oor honderd wat in beheer was, was nie van plan dat 'n klein stormpie soos DAARDIE hom weerhou om sy werk te doen nie! Dit was sy plig om hierdie passasiers by Rome te kry en dit was presies wat hy van plan was om te doen! Hy het 'n ander skip, wat op pad was na Italië, gekry en al die mans bymekaargemaak. “KOM NOU! DIE RUSKANS IS VERBY! DIT IS TYD OM ONS REIS VOORT TE SIT! KLIM OP HIERDIE SKIP!” het hy die mans hard beveel.

Die passasiers het gedoen soos hulle beveel is.

Hulle het aan boord van die skip gegaan.

Hulle het die seile gehys.

Hulle het die anker opgelig.

“VOORWAARTS!” het hulle almal geskree.

Die skip het begin om te wieg saam met die golwe en hulle was weer op koers.

Bible stories

Weereens het die wind woes begin waai. Die water was rof. Die golwe het hoër en hoër gerys en die skip is heen en weer geslaan en was AMPER BUITE BEHEER!

Hulle het vir baie dae baie lank stadig geseil. Dit was sekerlik 'n rowwe rit. Sommige van die passasiers het bekommerd begin raak. Hulle het begin wonder of hulle ooit in Rome sou aankom!

Toe hulle by 'n plek met die naam van “Mooi Hawens,” aankom, het Paulus vir Julius en die Kaptein gaan spreek. “Menere, ek dink nie hierdie vaart gaan suksesvol wees nie. Die wind is TE KWAAI en die golwe is TE HOOG. As ons verder gaan, sal ons sekerlik in GROOT MOEILIKHEID beland en mag ons selfs ons LEWENS VERLOOR!”

“JY is net 'n passasier. Wat laat jou dink JY weet alles hiervan?” het hulle vir Petrus gesê met 'n grynslag. “Dit is ons werk om julle almal in Rome te kry en dit is presies wat ons gaan doen!”

Hulle het voortgegaan met hulle vaart na Rome toe, ten spyte van die kwaai winde en die hoë golwe wat gedreig het om die skip te sink.

Bible stories

Eendag het die storm bedaar en 'n ligte suide windjie het saggies begin waai. Die passasiers was verlig dat die weer mooi was en het nie meer gevrees vir hulle lewens nie. Julius en die Kaptein het gedink die ergste was verby. “Sien! Ons was heeltyd reg!” het hulle gespog. “Alles sal nou glad verloop vir die res van die vaart. Daar was toe nooit iets om oor bekommerd te wees nie.”

Toe hulle by Kreta verbygevaar het, het daar, SKIELIK … VAN NÊRENS AF… 'N VERSKRIKLIKE ORKAAN BEGIN WAAI!

Die winde het selfs nog kwaaier gewaai as al die vorige storms.

Die golwe was hoër as wat hulle ooit tevore was.

Die skip is heen en weer gegooi en geslaan deur die sout seewater.

Dit was baie erger as wat enigeen OOIT kon dink.

Almal, Julius en die Kaptein ingesluit, was bang.

They began throwing any unnecessary items overboard into the seaBefore long they began throwing everything overboard

Die stormagtige waters het die skip verpletter. Die seile was afgeskeur deur die stormwinde. Stukke opdrifsels in die see het teen die kante van die skip gebots. Almal was VREESBEVANGE. Hulle het begin om alle onnodige items oorboord te gooi en gedink dit sou help, maar dit het nie. Kort voor lank, het hulle ALLES begin oorboord gooi, maar steeds het dit nie gehelp nie. Hulle het besef die situasie was hopeloos en dat daar NIKS meer was wat hulle kon doen nie.

Paulus het alles stil dopgehou terwyl die mense hoop begin verloor het. Hy het tot die Here gebid en gevas oor hierdie hopelose nagmerrie-ondervinding.

Hy het toe voor al die mense op die skip opgestaan en 'n toespraak gelewer. “Menere,” het hy gesê en streng na Julius en die Kaptein gekyk. “Julle moes na my geluister het toe ek vir julle gesê het om nie na Rome te vertrek nie. Maar omdat julle nie het nie en ons nou in die middel van een van die ergste storms in die geskiedenis is, het ek iets om te sê.”

Paul stood up in front of all the people on the ship and made a speechPaul shouted out above the noise of the raging storm

“Hmmm… Ek wonder wat hy NOU vir ons gaan sê?” het Julius gedink. “Maar omdat hy WEL die eerste keer reg was, behoort ek seker te luister.”

“HOU MOED, MANNE!” het Paulus bo die geraas van die siedende storm uitgeroep.

“Hou moed? Hoe kan ek ooit moed hou met al HIERDIE dinge wat gebeur?” het Julius gedink.

Paulus het sy rede voorgesit. “Niemand sal doodgaan in hierdie storm nie. Ons sal verlies hê van die skip, maar daar sal geen verlies van lewens wees nie.”

“Ek wonder hoe hy hierdie dinge weet,” het die Kaptein gedink.

Net toe dit in die gedagtes van die Kaptein opkom, het hy Paulus hoor sê: “'n Engel van die Here het by my gestaan en gesê ‘Moenie vrees nie! Jy moet Rome toe gaan en al hierdie mense sal saam met jou gaan.’”

The captain decided to throw out the anchor and let the ship toss in the water Teen middernag op die veertiende dag van die verskriklike storm, het hulle land naby gesien. Hulle was verheug dat hulle veilig sou wees, maar hulle vreugde was van korte duur.

Hulle het opgemerk dat die land omring was met rotse en groot rotsblokke. Die Kaptein het geweet dat hy nie die skip nader aan die land kon stuur nie, omdat dit een van die rotse sou tref en sekerlik in stukke geslaan sou word. Hy het besluit om anker te gooi en die skip in die water te laat slinger.

Party van die mans wou uit die skip spring en probeer swem na die strand. Paulus het hulle oortuig om by die skip te bly. Hy het ook seker gemaak dat hulle iets te ete gehad het, terwyl hulle vir daglig gewag het.

Some were able to swim ashore while others used wood from the damaged ship to float to land Toe die son opkom, het hulle nadat hulle geëet het, die res van die kos oorboord gegooi. Toe het hulle 'n inham ontdek waar daar geen rotse was nie en wat hulle nader aan die land kon laat kom. Hulle het die anker opgelig en die stukkende skip so naby as moontlik aan die land gestuur en dit laat strand. Sommige kon tot op die strand swem; ander het hout van die beskadigde skip gebruik om op te dryf tot by die land.

Hulle het almal GOEIE MOED GEHOU, omdat hulle almal uiteindelik veilig was. Niemand het gesterf nie. God het sy belofte aan Paulus nagekom!



Bible stories

ONTHOU: Selfs deur die moeilikste tye, kan jy blydskap hê omdat God altyd sy beloftes nakom.


DINK!

1. Waarom wou Julius en die Kaptein nie na Paulus luister nie?
2. Hoe het Paulus geweet dat hulle almal veilig sou wees?

'N VERS OM TE LEER

“…Maar nou vermaan ek julle om moed te hou” (Handelinge 27:22a).



PRAKTIESE TOEPASSING

Was jy al ooit gewaarsku om iets nie te doen nie en dan het jy dit in elk geval gaan doen, net soos Julius en die kaptein in hierdie storie? Het jy seergekry of in die moeilikheid beland omdat jy ongehoorsaam was, of het jy dalk gely omdat iemand anders ongehoorsaam was? Wat het Paulus gedoen toe hy in die moeilikheid beland het? Wat kan jy doen as jy in die moeilikheid is? Hoe kan jy mense moed laat skep wat dalk saam met jou in die moeilikheid is?

[Na bespreking:] Wanneer jy in die moeilikheid is, maak nie saak wie se skuld dit is nie, gaan altyd in gebed na God toe oor jou situasie en vra Hom vir wysheid om te weet wat om te doen. Vra ook 'n betroubare volwassene om hulp, want God kan 'n persoon gebruik om jou te help, net soos wat Hy biddende Paulus gebruik het om ander te help met wysheid, aanmoediging en 'n boodskap van God.

eer om ag te slaan op waarskuwings en moenie moedeloos word wanneer jy 'n fout maak nie, want gehoorsaamheid word dikwels deur lyding aangeleer. Wanneer jy leer om gehoorsaam te wees, kan jy ook ander help om moed te skep.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying beside bed

****************************************************
iewe God, baie dankie dat U my liefhet en vir my omgee.
Help my om moed te hou in alle situasies
omdat ek weet U is altyd met my.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************

JY KAN HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Handelinge 27:1-44


Bible stories


Crayons and coloring paper

Beginner Coloring Page (online)
Color the Bible Verse (online)
Color the Broken Ship (online)
Paul's Shipwreck Bible Coloring Page (online)
Bible Colour and Learn #14: The Story of Paul
Bible Heroes Coloring Book
Story of Paul
God Loves Me Coloring Pages

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


Birds singing from a tree branch

Ashley Blake: Did You Ever Talk To God (online)
Did You Ever Talk to God Above - Chords (online)
My God Is So Big (online)
My Name Is Paul (online)
I Have Decided to Follow Jesus
Paul Was Sailing Upon the Sea (online)
The Shipwreck (online)

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


JUST FOR FUN

Paul's Shipwreck Bible Quiz (for older children)


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Do a Word Search Puzzle (online)
Crossword Puzzle (online)
Discussion Questions
Fill-In-The-Blank (online)
Matching Game (online)
Puzzle (online)
Paul's Shipwreck Activity Card and Sticker Sheet
Shipwreck activities (online)
Shipwreck Jumble (online)
Word Scramble (online)
Worksheet (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles


crafts

Boat Craft (online)
Paper Plate Craft (online)
Paul Was Shipwrecked Bible Craft (online)

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)


Boy reading a book

Paul Is Shipwrecked (read online)
Paul: Journeys of Adventure

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible


CDs and Videos

A master storyteller tells the Bible story (online
Acts: The Acts of the Apostles, DVD
Bible Comes Alive Series CD Album 5 (Your Story Hour)
Paul's Shipwreck (watch online)
Sharefaith Kids: Paul and the Shipwreck (online
Superbook: Paul and the Shipwreck

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


TEACHER'S RESOURCES

Four Important Things Every Kid Should Know (online)
Free Bible Images for Paul Is Shipwrecked
How to be born again (online)
Paul Survives a Shipwreck story cards (online)
The Adventures of Paul — Shipwreck (watch online)
The Apostle Paul's Shipwreck (online)
Helping Your Kids Deal With Anger, Fear, And Sadness
Shipwreck at Malta (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
My Jumbo Bible Story Coloring Book
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)


Bible stories

BIBLE STORY ARCHIVE
childrenschapel.org/bibstory2.html


Add/update a Bible story resource

Copyright © 2022 by Linda Sue Pochodzay Edwards

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories! The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at
tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2022 - www.childrenschapel.org

Pictures Courtesy of Free Bible Images

Top of Page

Webmaster
Last updated September 2, 2022

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources