The Children\'s Chapel - Award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids



Van die Here Gebid
deur Sophia Prinsloo
saam met Barbara Wilmerton Haas

God heard and answered Hannahs prayer for a son

Text Version | English | Italian


Samuel het van die skool af gekom met 'n donderwolk wat oor hom gehang het. Hy het sonder om sy ma te groet in sy kamer ingemarsjeer en die deur toegeklap.

Tok-tok-tok. Het sy ma aan die deur geklop en dit suutjies oopgemaak, “Samuel, wat makeer? Wat het gebeur?”

Samuel het op die mat gesit met sy rug teen die muur en sy kop op sy arms.

“Wat is fout, my kind?”

Hy wou eers niks sê nie, maar toe hy dit nie meer kon inhou nie, het Samuel dit uitgeblaker, “Ma, hoe kon julle my naam verkeerd gespel het op my geboortesertifikaat? Nou moet ek vir die res van my lewe met die skande van 'n verkeerd gespelde naam rondloop. Die mense sal dink ek kan nie spel nie en my terg en spot!”

Sy ma het merkbaar verlig gelyk en 'n deernisvolle glimlag het oor haar gesig versprei, “My liewe kind, jou naam is nie verkeerd gespel nie.” Sy tel sy Bybel van sy bedkassie af op en sê vir hom, “Kom kyk, ek wys vir jou dit is net so gespel soos dit in die Bybel staan.”

Samuel het dadelik nuuskierig nader gestaan, terwyl sy ma geblaai het tot by 1 Samuel 1 in die Ou Testament en met haar vinger vir hom gewys het. “Sien jy nou daar, jou naam is nie verkeerd gespel nie, maar kom ek vertel vir jou wat jou naam beteken. Die ‘Samu’ beteken ‘het gehoor’ en die ‘el’ beteken ‘God’ en daarom beteken Samuel ‘God het gehoor.’ Kom ek vertel jou van Samuel in die Bybel en hoe hy sy naam gekry het.”



flower line


Even Elkanah could not comfort Hannah “Daar was 'n man met die naam Elkana. Hy het twee vrouens gehad soos baie mans in daardie ou tyd. Die een vrou se naam was Hanna en die ander een s'n Peninna. Hoewel Elkana baie lief was vir Hanna, het sy nie kinders gehad nie, maar Peninna het seuns en dogters gehad.

“Elke jaar het Elkana en sy hele gesin uit hulle stad in die Efraimsgebergte na die stad Silo gegaan waar die tempel was om God te aanbid en offers aan Hom te bring.

“Nadat Elkana die offers gebring het, het hy vir Peninna en al haar kinders hulle deel van die offervleis gegee. Vir Hanna kon hy net een deel gee, maar dit was 'n dubbele deel, omdat hy haar liefgehad het. Peninna het haar egter gespot en bitterlik geterg omdat sy nie kinders gehad het nie. Dit het Hanna so ontstel dat sy glad nie wou eet nie. Selfs Elkana kon haar nie troos nie.

He could see her lips movin, but he could not hear what she was sayin “Na die offermaaltyd het Hanna by die tempel gaan bid. Sy was so hartseer dat sy onbedaarlik gehuil het, terwyl sy in haar hart tot die Here gebid het. Sy het 'n gelofte voor die Here afgelê: ‘Here, Almagtige God, as U tog my ellende raaksien en dink aan my, u dienares, en my nie vergeet nie, maar vir my 'n seun gee, sal ek hom vir U gee so lank as wat hy leef en as teken daarvan, sal sy hare nooit afgesny word nie.’

“Eli, die priester, wat op sy stoel langs die deur van die tempel gesit het, het haar gesien. Hy kon haar lippe sien beweeg, maar kon nie hoor wat sy sê nie en daarom het hy gedink dat sy dronk was. Hy sê toe vir haar, ‘Hoe lank wil jy aanhou drink en jou soos 'n dronk mens gedra? Moenie meer drink nie!’

“Hanna het egter vir hom gesê, ‘Meneer, ek het nie drank gedrink nie en ek is nie sleg nie! Ek is net 'n vrou wat baie hartseer is en ek het my hart voor die Here uitgestort.’

I am the woman who stood before you to pray to God “Eli het toe vir haar gesê, ‘Gaan in vrede en mag die God van Israel vir jou gee wat jy van Hom afgesmeek het.’ Hanna is toe daar weg met blydskap op haar gesig en sy het met vrede in haar hart gaan eet, omdat sy geglo het dat God haar gebed verhoor het.

“Terug by die huis, het Hanna swanger geword en 'n seuntjie is vir haar gebore. Sy het hom Samuel genoem, want sy het gesê, ek het hom van die Here gebid. Toe Elkana-hulle weer na Silo toe gegaan het, het sy nie saamgegaan nie, want sy wou eers vir Samuel speen voor sy hom vir altyd by die tempel laat bly het. Voor hy vertrek het, het Elkana vir haar gesê, ‘Mag die Here net sy woord bevestig.’

Samuel stayed in the temple in Shiloh and ministered to the Lord before Eli the priest “Nadat sy Samuel gespeen het, het hulle weer na die tempel in Silo vertrek om offers te bring. Daar het Hanna vir Samuel, toe hy nog 'n klein seuntjie was, vir Eli gewys en gesê, ‘Meneer, ek is die vrou wat hier voor u gestaan het om tot die Here te bid. Ek het hierdie seuntjie van die Here afgesmeek en Hy het my gebed verhoor. Nou het ek die seuntjie gebring sodat hy sy hele lewe lank die Here toegewyd hier in die tempel kan dien.’

“Toe het groot blydskap Hanna se hart oorweldig en sy het met gejubel die Here hardop geloof en geprys vir sy grootheid, sy geregtigheid en sy wonderwerke. Daarna het Elkana en sy gesin huistoe gegaan, terwyl Samuel in die tempel in Silo gebly het en die Here gedien het onder toesig van Eli, die priester.”


flower line

“Baie dankie vir die storie, Ma. Vergewe my asseblief dat ek ongeskik was,” het Samuel gesê terwyl hy sy arms na sy ma uitgesteek het.

“Dis 'n plesier en ek vergewe jou, my liewe seun,” het sy ma geantwoord terwyl hulle mekaar 'n drukkie gegee het.

Samuel het 'n vraag gehad om te vra, “Ma, as ek mag vra, het Ma my ook van die Here afgesmeek soos Hanna?”

Samuel se ma het geglimlag, “Ek was nou nie kinderloos soos Hanna nie, maar ek het wel die Here vir jou gevra en ek bid nog steeds dat Hy met jou sal wees en dat jy Hom ook jou hele lewe lank sal dien.”


flower line

DINK!

1. Wat was Elkana se vrouens se name?
2. Waarom was Hanna so hartseer en wou sy nie eet nie?
3. Wat het sy by tempel gaan doen?
4. Wie het haar gesien bid?
5. Waarom het haar hartseer verander in blydskap, sodat sy weer kon eet?
7. Wat beteken Samuel?



ONTHOU:

Die Here verhoor ons gebede as ons uit ons hart uit bid,
selfs al bid ons nie hardop nie.



'N VERS OM TE LEER


“Die vurige gebed van 'n regverdige het groot krag” (Jakobus 5:16b)



PRAKTIESE TOEPASSING

Wou jy al ooit iets so graag gehad het dat jou hart seer was daaroor? Het jy 'n aksieplan gehad om dit te kry of het jy by jou ouers daaroor geneul? Het jy tot God daaroor gebid? Het jy met geloof gebid? Was jy gewillig om God se wil te laat geskied of Hy dit nou gee of nie? Dink jy dat om jou versoek toe te staan sou God blydskap gee? Hoekom?

[Na bespreking:] Die Bybel sê dat jy moet bid en nederig vra vir alles wat jy begeer en God vooruit dankie sĂȘ daarvoor. Dan sal jy, as jy Hom vertrou, die vrede van God in jou hart ervaar. Hanna het stil met geloof gebid totdat sy seker was dat God haar versoek sou toestaan. Eli het met haar saamgestem. Sy het gebid vir iets wat haar en God sou bly maak. Sy sou 'n seun kry en God sou 'n jong dienskneg kry wat Hom in die tabernakel sou dien en sou grootword om 'n rigter, priester en profeet van die Here te wees.

Die Woord van God sê dat as twee of drie mense in gebed saamstem, sal die Here hulle versoek vir hulle gee. Het jy iemand met wie jy kan saamstem oor jou versoek voor God? Wat daarvan as ons sommer nou saam bid?



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God,
baie dankie dat ons tot U kan bid
wanneer ons hartseer is. Baie dankie dat U
ons gebede verhoor as ons uit ons hart
uit bid, al is dit nie hardop nie, want U ken ons harte.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

           1 Samuel 1 — 2:11



flower line


crayons

God Hears Hannah's Prayer
Hannah Offers Her Son to God's Service
Hannah Prays for a Son (Print or color online)
Bible coloring pages for Hannah
Colour the Bible Book 1: Genesis - 2 Chronicles

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Bible Verse Coloring Pages #2
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
Children's Bible Coloring Books


child reading a book

Hannah's Promise
Samuel the Boy Who Listened
HOBC Bible Big Book: Samuel
Samuel / The Little Maid Flip-Over Book

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Treasure Hunt
Word Search
Maze
Asked From the Lord Cryptogram Puzzle
Story Cards to Keep and Share
Hannah activities
I Am Growing Worksheet
Samuel Is Born activities

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles


birds singing

Be a Helper with Donut Man (sing along)
God Answers Prayer in the Morning (sing along)
Hannah's Prayer (listen online)
I Don't Have to Wait Until I'm Grown Up (listen online)
The story behind the hymn, What A Friend We Have in Jesus (watch online)
What a Friend We Have in Jesus (listen online)
Whisper a Prayer in the Morning (sing along)
You Can Be Helper with Miss PattyCake (listen online)

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (sing along)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


CDs and Videos

Samuel, the Boy Prophet (watch online)
SuperBook: Hannah's Story (watch online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (watch online)
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


crafts

God Answered Hannah's Prayer Bible Craft
Samuel's Birth handcraft

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Crafting the Word of God

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids


RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

What Should We Learn from the Life of Hannah?
Hannah activities
Samuel Is Born activities

Free Bible story images
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon
Church Supplies
Closing Prayer

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide


52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources



flower line


Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Afrikaanse Bybelstories
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

Add/update a Bible story resource

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated March 11, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources