The Children\'s Chapel


Die Verlore Seun
deur Linda Sue Pochodzay Edwards

The lost sons father grabbed him with wide-open arms and hugged him

Text Version | English | Greek | Italian

“Waarom moet ek altyd al die werk doen?” het Mark gebrom toe hy sy hemp in die kas hang. “Mark, maak jou kamer skoon. Mark, gaan haal die pos. Mark, vou die handdoeke op. Dit is al wat ek ooit hier rond hoor! Ek kry nooit kans om enige pret te hê nie. Ek kry nooit kans om die dinge doen wat ek graag wil doen nie.”

Mark het ’n paar van sy gunsteling speelgoedjies opgetel en dit in sy sakke gestop. Terwyl hy sy take verrig het, het hy met ’n plan vorendag gekom en hy was gereed vir ’n groot avontuur.

Hy het om die hoek gekruip tot in die kombuis en stilletjies by die agterdeur uitgesluip en gedink niemand sou ooit weet dat hy weg is nie. Hy het langs die uitgetrapte voetpaadjie deur die woud geloop en uiteindelik aangekom by ’n klein oopte met gras naby die meer, wat een van sy gunsteling “geheime” plekke was, aangekom.

“A-A-A-A, dit is LEKKER!” het hy gedink. “Nou kan ek enigiets doen wat ek wil doen en niemand kan my maak werk nie. Ek sal net hier bly en baie PRET, PRET, PRET hê.”

Hy het gekyk hoe miere oor ’n klip klouter en het hulle pad probeer versper met ’n stokkie.

Nadat hy moeg geword het vir daardie speletjie, het hy sy klimtol uit sy sak gehaal. Dit was wonderlik om vry te voel!

Toe het hy met sy rug teen ’n groot rotsblok gaan leun en gekyk hoe die wolke lui verby sweef. Hy het dit gewoonlik geniet om saam met sy suster Jill na die wolke te kyk. Hulle het daarvan gehou om te sien watter snaakse patrone die wolke maak. “Haai, daardie een lyk soos ’n olifant!” het hy hardop uitgeroep toe hy vir ’n oomblik vergeet het dat hy alleen was. Een van die wolke het amper soos ’n haas gelyk. Nog een het soos ’n groot vis gelyk. Maar dit was nie naastenby soveel pret sonder iemand om in die opwinding te deel nie.

Mark het agtergekom dat hy moeg geraak het en dit het gelyk of dit donkerder geword het. Hy het besluit om op die koel sagte gras te gaan lê en rus, maar toe word dit ongemaklik. Dit maak nie saak hoe hy omgedraai het nie, die grond was hard…en hy het nie ’n kussing…of kombers gehad nie.

Toe het hy sy maag hoor grom. “Ek word nou REGTIG BAIE HONGER,” het hy gesê. Maar, daar was natuurlik niemand om sy klagte aan te hoor nie.

Die woud het donkerder en donkerder geword. Hy het hongerder en hongerder geword. Toe het hy ’n snaakse skreeugeluid gehoor. “Wat was DIT?” het hy bangerig gevra.

“DAAR IS DIT WEER.”

“Ek weet wat ek sal doen. Ek sal net moet teruggaan huistoe. Ek sal by die agterdeur insluip. Ma het altyd koekies in die koekieblik en ek het ’n lekker, sagte, gemaklik bed wat vir my wag. Niemand sal ooit weet dat ek weg was nie.”

Met elke tree het ’n beklemmende vrees hom beetgepak en hy het met die voetpaadjie langs huistoe gehardloop. Hy het nooit besef hoe skrikwekkend die woud in die nag kan wees nie. Sy familie het al dikwels in die nag met die voetpaadjie langs geloop tot by die oopte om na die sterre te gaan kyk. Dit het nie toe so skrikwekkend gelyk nie. Hy het geweet hy het nog net ’n paar tree verder gehad om te gaan.

“Sal ek ooit by die huis kan inkom?
Wat as die deure reeds gesluit is?
Ek wonder of hulle my gemis het?”

hug

Allerhande gedagtes en vrae het deur sy gedagtes gemaal toe hy die laaste paar treë uit die woud tot in hulle agterplaas gehardloop het. Tot sy verligting, het hy gesien die stoeplig was steeds aan. Toe het hy stemme gehoor: “DAAR IS HY! DAAR IS HY!” het Jill opgewonde en bly gesê.

Dit was ’n lang, moeilike reis en terwyl hy voortgestrompel het, het hy probeer dink wat om te sê wanneer hy uiteindelik by sy pa se huis aankom. Hy het die pad so goed geken. Hy het geweet dat hy nader gekom het. Net om die draai, sou hy in die stadsmure kon sien. Met vreesagtige, bekommerde treë, het hy verder gegaan.

I know that you have quite a bit of money put aside for our inheritance so that we will be well
taken care of after you die “Umm…. Haai, Pa. Ek weet Pa het heelwat geld opsy gesit vir ons erfdeel, sodat ons goed versorg kan wees wanneer Pa doodgaan. Ek het net gewonder of daar dalk ’n manier was wat Pa dit nou alles kon verdeel en my deel nou vir my kan gee. Pa sien, ek is moeg om hier te bly. Ek het GROOT planne vir die toekoms. Ek wil van die huis af weggaan en ’n goeie lewe gaan lei. Ek wil ’n naam vir myself maak. En ek wil dit doen terwyl ek nog jonk genoeg is om dit te geniet. Ek wil nie wag tot ek oud is en Pa sterf nie. Wat dink Pa? Kan Pa dit vir my doen?”

Met ’n skok van ongeloof het die vader bedroef na sy jonger seun gekyk. Die vraag wat sy seun hom pas gevra het, het hom bitter seergemaak. Natuurlik wou hy nie hê hy moes die huis verlaat nie. Hy het sy seun baie liefgehad en sou hom baie mis. Maar omdat hy hom so liefgehad het en omdat hy nie sy seun wou seermaak of teleurstel nie, het hy reëlings getref dat die erfdeel opgedeel moes word terwyl hy nog geleef het.

The younger son gathered all his belongings took his money and started on his journey to a
country far away ’n Paar dae later het die jonger seun al sy besittings bymekaargemaak, sy geld gevat en vertrek op sy reis na ’n land ver daarvandaan. Hy het baie vriende gemaak en het ’n wonderlike tyd gehad. Amper elke nag was daar iewers ’n partytjie. Omdat hy so baie geld gehad het van sy erfporsie, het hy sy vriende onthaal met lekker etes en deftige klere. Dit het gelyk of ALMAL hom liefgehad het. En dit het gelyk of die geld nooit sou opraak nie….

Maar dit het!

One day he realized he was out of money Eendag het hy besef sy geld was op. Die HELE erfdeel was daarmee HEEN. “Wel, dit is oukei,” het hy gedink. “Ek het steeds baie vriende en hulle sal my steeds na hul partytjies laat gaan.” Hy het nog ’n paar partytjies bygewoon, maar toe sy vriende uitvind dat hy nie meer kon help betaal vir die uitgawes nie, het hulle hom nie meer genooi nie. Toe het sy vriende hom heeltemal in die steek gelaat.

“Ons wil nie saam met DAARDIE verloorder kuier nie,” het hulle vir mekaar gesê. “Ja, hy het ’n regte boemelaar geword.”

Sonder geld, sonder vriende en sonder blyplek het hy besluit hy moes ’n werk kry. Hy het gesoek en gesoek, maar daar was geen werk beskikbaar vir ’n jongman, wat grootgeword het in ’n welgestelde huis en geen vaardighede gehad het nie. Uiteindelik het hy na ’n boer gegaan. “Met al daardie grond en al daardie diere, moet daar IETS wees wat ek vir jou kan doen om ’n bietjie geld te verdien,” het hy gesmeek.

The younger son was desperate and even though feeding pigs was a dirty, despicable job he
decided to do it Die boer het jammer gevoel vir die man en het uiteindelik gesê, “Wel, as jy die varke vir my sal voer, kan ek jou in die skuur laat slaap.” Die jonger seun was so desperaat en hoewel die werk van varke voer ’n vuil, veragtelike werk was, het hy besluit om dit te doen.

Al wat hy egter uit die transaksie gekry het, was ’n plek om te slaap en baie min geld. Hy het nie genoeg verdien om homself goed genoeg te voed nie. Hy het hongerder en hongerder geword. Selfs die VARKE het beter geëet as hy.

Hy het begin dink aan sy pa en sy huis. Die diensknegte by sy pa se huis was goed versorg. Hulle het gemaklike beddens gehad en het goeie kos geëet.

Skielik het hy ’n gedagte gekry.

“Ek weet wat ek sal doen! Ek sal teruggaan na my vader se huis. Ek kan nie teruggaan en vir my ou kamer vra nie en ek kan nie vra om as deel van die familie te lewe nie, omdat ek my vader oneer aangedoen het deur die erfdeel te neem. MAAR…miskien sal hy jammer voel vir my en vir my ’n werk gee en my by die dienaars laat slaap. Selfs DIT sou beter wees as om in ’n koue, trekkerige skuur te bly en varke te voer!”

The son started on his journey home Toe die son opgekom het, het sy reis begin. “Ek wonder of hy my sal terugneem? Ek is so vuil en my klere so flenters. Ek wonder of hy ooit sal weet wie ek is?“

Dit was ’n lang, moeilike reis en terwyl hy voorgestrompel het, het hy probeer dink wat om te sê wanneer hy uiteindelik by sy pa se huis kom. Hy het die pad so goed geken. Hy het geweet dat hy nader gekom het. Net om die draai, sou hy in staat wees om die stadsmure te sien. Met vreesagtige, bekommerde treë, het hy verder gegaan.

Toe, met verbasing en verwondering, het hy sy vader gesien. Nie net was sy vader buite die stadspoort nie, hy het na hom toe aangehardloop gekom! Hy het hom herken! Sy vader het hom met uitgestrekte arms gegryp en hom omhels. Toe het hy hom gesoen. Hy was so bly om sy seun te sien!

His father grabbed him with wide-open arms and hugged him Hy het probeer om vir sy pa vom verskoning te vra en het gesê dat hy baie jammer was dat hy hom oneer aangedoen het en het gevra of hy asseblief net ’n werk kan kry soos een van die dienaars. Maar sy vader het nie eers geluister nie. Hy was so oorstelp om sy seun terug by die huis te hê, dat hy vir sy dienaars, wat nader gekom het, begin opdragte gee het.

“Bring die beste kleed en trek dit vir hom aan!” het hy vir een dienaar gesê.

Toe het hy na ’n ander een gedraai en gesê, “Sit ’n ring aan sy hand…en kry ’n paar skoene vir sy voete!”

Die dienaars was bruisend van opgewondenheid soos hulle probeer het om al die opdragte van hulle meester uit te voer. Die skare het groter en groter geword soos meer en meer mense gehoor het, dat die seun wat weggeloop het, uiteindelik huistoe gekom het.

The father had to shout even louder above the roar of the crowd Die vader moes harder en harder skree bo die geraas van die skare. “Gaan haal die vetste kalf wat ons het, slag dit en berei dit voor om te braai. My seun wat verlore was, is gevind! ONS GAAN 'N PARTYTJIE HOU EN ALMAL IS GENOOI!” Die geraas van die skare het harder geword soos meer mense die goeie nuus gehoor het en in die opgewondenheid gedeel het, terwyl hulle op pad was na die groot feesviering. Daar was opgewekte musiek, gesing en gedans. Almal het ’n wonderlike tyd gehad.

Almal behalwe…die ouer broer.

What is all the
commotion about Hy het die skare en al die lawaai gehoor en een van die dienaars geroep: “Haai, wat gebeur? Waaroor gaan al die lawaai?”

“O, het jy nie gehoor nie?” het hy verras gesê. “Jou broer wat so lank weg was, het teruggekeer en jou pa gee ’n groot partytjie!”

Hierdie nuus het die ouer broer glad NIE gelukkig gemaak nie! Hy was jaloers en kwaad. HY was immers die een wat by die huis gebly het. HY het gehelp om die plaas te bestuur. HY het sy pa geëer. HY het gedoen wat goed en reg was. As IEMAND ’n partytjie verdien het, sou dit HY wees, NIE sy jonger broer wat sy erfdeel vermors en verander het in ’n vuil boemelaar nie!

Immediately the older brother went to have a talk with his father Onmiddellik het die ouer broer na sy pa gegaan om met hom te praat. “Dit is nie reg nie!” het hy gesê. “Ek was die hele tyd hier en het Pa gehelp enige tyd wat Pa my nodig gehad het, maar Pa het nooit vir MY ’n partytjie gegee nie.”

“O, MY SEUN!” het sy vader uitgeroep. “JA, jy was die hele tyd hier en alles wat ek het, behoort aan JOU. As jy enige tyd fees wou vier, hoef jy net te gevra het. Ek sou met graagte vir jou ’n partytjie gegee het.

“Maar wees nou saam met ons bly. Laat ons gaan dit gaan vier, want jou broer het uiteindelik huistoe gekom.”

ONTHOU

Ons Hemelse Vader se liefde volg ons waar ons ook al mag gaan.

DINK!

1. Waarom het die vader ingestem dat die jonger seun sy erfdeel kon kry?
2. Waarom het die vader die seun in die familie aanvaar nadat hy so lelik opgetree het?
3. Wat was die reaksie van die ouers seun oor sy broer se terugkeer?



’N VERS OM TE LEER

“So…is daar blydskap voor die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer” (Lukas 15:10).


PRAKTIESE TOEPASSING

Stem jy saam dat die jonger broer baie selfsugtig was? Hoekom? Wanneer het hy besef dat hy ’n groot fout gemaak het? Was dit die regte ding vir hom om te doen om terug te gaan na sy pa toe? Dink jy hy het sy pa se liefde verdien? Het sy pa hom liefgehad ten spyte van alles wat hy verkeerd gedoen het? Was jy al ooit selfsugtig en toe besef jy was verkeerd? Wat het jy daaromtrent gedoen? Was jy bereid om vergifnis te vra?

Wat het die ouer broer verkeerd gedoen? Het hy gedink hy verdien sy pa se liefde meer as die jonger broer? Het hy gedink sy pa het sy jonger broer voorgetrek omdat hy vir hom ’n feesmaal gehou het? Was dit waar? Dink jy die ouer broer moes sy jonger broer ook vergewe? Het jy al ooit gevoel dat jou broers en susters bo jou voorgetrek word deur jou ouers of jou klasmaats bo jou deur jou onderwyser? Is daar iemand wat jy moet vergewe?

Hoe het die pa liefde aan die jonger broer betoon? En aan die ouer broer? Dink jy dat hulle gevoel het dat hulle hul pa se liefde moes verdien? Dink jy die pa wou hê hulle moet mekaar liefhê en goeie, onselfsugtige en vergewensgesinde lewens lei?

[Na bespreking:] Selfsugtige sonde kan in die begin na pret lyk, maar dit eindig altyd in ’n ramp. Wanneer jy die gevolge van sonde ly, leer om so wys te wees soos die verlore seun deur vinnig jou hemelse Vader om vergifnis te vra.

Weet dat God jou baie liefhet, maak nie saak watter slegte of goeie dinge jy doen nie. Natuurlik behaag dit Hom as jy nie sondig nie, maar wanneer jy fouteer, wag en kyk Hy angstig dat jy terugkom na Hom toe, dat jy jou bekeer en jou aan Hom as jou Here en Verlosser onderwerp. Is jy bereid om dit te doen? Dan sal jou hemelse Vader en die engele in die hemel jubel en jy sal sy seën beleef!



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie dat U my so liefhet, dat
selfs as ek verkeerd doen en U nie eer nie,
word U liefde nooit minder nie en is U gewillig om my te vergewe.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Lukas 15:11-32



crayons

Beginner Coloring Page (online)
Bible Verse Coloring Page (online)

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


singing birds

Donut Man: Prodigal Son Song (online)
Donut Man: We're Gonna Have a Party (online)
He Ran to Me (online)
Songs of the Bible: The Prodigal Son (online)
The Prodigal Son Song #73 (Wonder Kids)

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (sing along)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


child reading a book

A Fathers Love (I Can Read)
Freddie's Fast-Cash Getaway: The Parable of the Prodigal Son (eBook)
Stories Jesus Told: The Lost Son Comes Home
Superbook: The Prodigal Son (Hardcover)
The Lost Son: Beginners Bible (I Can Read)
The Parable of the Prodigal Son (Arch Books)
The Prodigal Son (Candle Books)
The Prodigal Son (I Can Read)
The Prodigal Son/The Faithful Servant (flip-over)
The Story of the Prodigal Son: Rhyming Bible Fun for Kids
Who Counts? 100 Sheep, 10 Coins, and 2 Sons

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible


CDs and Videos

Abeka Bible Truth DVD #4: Daniel & Three Friends, Prodigal Son
Adventures in Odyssey® 057: The Prodigal, Jimmy [Download]
Donut Man: After School (online)
Donut Man: After School & the Repair Shop DVD
Home Again (online)
Jesus Storybook Bible Animated DVD, Vol. 4
Prodigal Son (Bible Animated Classics)
Superbook: The Prodigal Son (online)
Superbook: The Prodigal Son DVD
The Beginner's Bible Lost Son Audiobook
The Parables of Jesus 6 - The Prodigal Son (online)
The Prodigal Son (online)
The Skit Guys: The Prodigal (online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (watch online)
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



activities

Bible Verse Scramble
Jigsaw Puzzle (online)
Prodigal Son Maze
Multiple Choice
Word Search
Lost Son Object Lesson (online)
Wild About the Bible Sticker and Activity Book

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles



crafts

Bible Craft Activities: Prodigal Son Parable (online)
Prodigal Son Art Project (online)
Prodigal Son Pig Toilet Paper Roll Craft

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids



Teacher's Resources

Eikon Bible Art: Parable of the Lost Son
Kids' Travel Guide to the Parables - Children's Ministry Lessons
Prayer for Prodigal Son or Daughter (online)
The Lost Son (online)
The Prodigal Son Activities (online)
The Prodigal Son for Kids (online)
The Prodigal Son Lesson and Crafts (online)
The Prodigal Son worksheets (online)

Free Bible story images
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon
Church Supplies
Closing Prayer

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide


52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources


BIBLE STORY ARCHIVE
childrenschapel.org/bibstory2.html



Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe...” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2022 - www.childrenschapel.org

Pictures Courtesy of Free Bible Images

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated July 11, 2022

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources