The Children\'s Chapel

Die Nare Nagmerrie!

deur Steven Wilson

Text Version | English | Italian

girl with a bunny

Nehu het beangs wakker geword. Sy het gesweet. Haar hart het geklop en haar bed se lakens was al om haar bene gedraai. Sy het pas 'n vreesaanjaende nagmerrie gehad. Dit was die een waar sy deur 'n massiewe monster met 'n slegte asem en massiewe tande gejaag is. Hy het probeer om haar enkels te byt. Sy het regop gesit en gesoek na haar gunsteling speelgoedhasie.

O, gaats! Sy het al weer sy kop in haar slaap afgetrek. Arme ou Snobbel. Met al hierdie aanhoudende nagmerries word sy kop heeltyd afgetrek.

"Reg! Dit is dit!" het Nehu vir Snobbel se ingeduikte kop gesé. "Ek gaan my pa wakker maak. Hy is een van die koning se wyse manne. Hy sal weet waarom ek hierdie nare drome het." Nehu het haarself losgewikkel uit haar lakens en uitgekruip tot in die sagte lig van die oggendstond.

Toe sy aankom, het haar pa haastig uit sy kamer verskyn terwyl hy groot kaarte en boekrolle vasgehou het.

"Wat gaan aan?" het Nehu gevra en haar pa onkant gevang.

"Aaai!" het hy van skrik uitgeroep en hoog in die lug gespring. Sy boekrolle en kaart het opgevlieg en met die afkom reg op sy kop geval. Hy was nie baie beïndruk nie.

"Koning Nebukadnésar het weer een van sy drome gehad," het hy gesê, "en hy dreig om ons vir die leeus te voer, tensy ons vir hom vertel waaroor die droom gaan."

"O aarde!" het Nehu bekommerd na haar asem gesnak. "Waarom maak Pa nie 'n interpretasie op soos Pa normaalweg doen nie?"

"Ons kan dit nie opmaak nie," het hy geglimlag. "Die koning wil nie vir ons vertel wat hy gedroom het nie. Ons moet hóm vertel."

"Maar dit is onmoontlik!" het Nehu verbaas gesê.

"Ek weet!" het haar pa teruggeroep terwyl hy hom vinnig in die rigting van die troonkamer gehaas het. Nehu het op 'n afstand gevolg.

Toe sy by die troonkamer kom, het Nehu ingeglip en in 'n hoekie agter 'n groot piesangplant gehurk. Voor haar het twee bewende mans gestaan. Een van hulle was haar pa.

"As hierdie man dit nie kan doen nie," het hy aan die ander een gesê, "is dit klaarpraat met ons almal."

Nehu kon duidelik sien van wie haar pa gepraat het, want voor die koning het daar 'n stewige man met donker hare, 'n reguit neus en 'n sterk ken gestaan.

Are you able to tell me what I saw in my dream and interpret it "Is jy in staat om my te vertel wat ek in my droom gesien het en kan jy dit uitlê?" het die koning vir die man gevra.

"Geen wyse man, towenaar, goëlaar of waarsêer kan vir die koning vir die geheimenis uitlê waaroor hy gevra het nie..." het die man gesê en al die manne in die kamer wat so belangrik lyk, het van vrees na hulle asems gesnak. Nehu se pa het amper flou geval. Hy het teen die piesangboom gaan sit.

"Dit is dit. Ons is almal leeukos," het hy gekerm.

But there is a God in heaven who reveals mysteries "...Maar daar is 'n God in die hemel wat geheime openbaar," het die man voortgegaan. "Hy het Koning Nebukadnésar gewys wat in die dae wat kom sal gebeur." En daarmee het die man begin om die koning presies te vertel wat hy, die koning, gedroom het. Dit was baie indrukwekkend. Hy het elke besonderheid reg gehad.

"Sjoe!" het Nehu gegil toe die man klaar was.

Haar pa her verbaas opgespring. "Wat maak jy Nehu?" het hy gevra terwyl hy haar van agter die plant uitgehaal het.

"Ek wil daardie man oor my droom vra!" het Nehu gesê.

"O, Nehu," het haar pa gelag. "Jy dink tog nie die magtige God van hierdie man sal belang stel in die drome van 'n klein kindjie nie, of hoe?"

"Ja, Pa!" het Nehu beslis gesê. "Ek dink regtig so!"


flower line


DINK!
Dink jy Nehu was reg dat God in haar belang stel?
Dink jy God sal in jóú belang stel?
Watter soort dinge vra jy vir God om jou mee te help?

ONTHOU
God het sy hele skepping lief!

'N VERS OM TE LEER
"Maar selfs die hare van julle hoof is almal getel. Wees dan nie bevrees nie; julle is meer werd as baie mossies" (Lukas 12:7).

LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe Here, help my asseblief om te weet dat U my
beter ken as wat ek myself ken.
Help my om te verstaan, dat waar ek ook al is,
is U daar met my en dat U vir my omgee.
In die Naam van Jesus. Amen.
****************************************************

KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Daniël, hoofstuk 2

---------------
Used by permission. Copyright © 2018 by Steve Wilson. You may NOT re-post this story without permission from the author.


crayons

Memory Verse coloring Page
King Nebuchadnezzar (1)
King Nebuchadnezzar (2)
Bible Stories to Color and Tell
Colour the Bible: Book 2, Ezra - Daniel (Carine MacKenzie)

Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Story Coloring Pages V2
Really Big Book of Bible Story Coloring Pages
My Bible Coloring Book
Thru-the-Bible Coloring Pages
What's in the Bible Reproducible Coloring Book—Genesis to Revelation
Children's Bible Coloring Books


child reading a book

Nebuchadnezzar's Dream
The Mysterious Dream
The Tree That Was Cut Down And Grew Again
Daniel and the Lions (Happy Day Books)
The Beginner's Bible Daniel and the Lions Den (Beginner's Bible)
Daniel en el Foso de los Leones, Bilingüe (Daniel and the Roaring Lions, Bilingual) (Arch Books)

365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year

100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Beginner's Bible
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Egermeier's Bible Storybook for Beginners
Early Reader's Bible
The Action Storybook Bible
The Children's Illustrated Bible
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
Pilgrim's Progress Comic
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)


activities

Scrambled Memory Verse
Nebuchadnezzar's Dream Word Search
Oval Maze
Online 3-D Mazes
Daniel Online Activity
Daniel Online Word Search
Nebuchadnezzar's Dream
Nebuchadnezzar Online Word Search

Best Book of Bible Activities
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles
Memory Verse Games for Kids
Big Book Of Bible Puzzles
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Jumbo Bible Activity Book 4
Christian and educational toys
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Crossword Books
Games
Sticker Books


crafts

Make a Paper Doll Friend
Nebuchadnezzar's Dreams

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Bible Crafts On A Shoestring Budget: Paper Sacks & Cardboard Tubes (Reproducible: Ages 5-10)
Big Book of Bible Crafts (Ages 3-12)
Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Praise God with Paper Plates (Reproducible: PreK-Grade 2)
Really Big Book Of Cool Crafts For Kids w/CD-Ages 4-12


CDs and Videos

Animated Bible Classics: Daniel, DVD (Nest Family)
Grandes Heroes y Leyendas de la Biblia:
Den Daniel y el Cubil del Leon

Daniel and the Lions' Den, Greatest Heroes and Legends of the Bible DVD (Great Heroes & Legends)
Roar! Daniel and the Lions' Den, DVD
What's in the Bible DVD 9: God Speaks — Isaiah, Jeremiah & the Prophets

The Animated Kid's Bible (3-DVD Set)
The Beginner's Bible Box Set, 4 DVDs
#1: Read and Share: The Ultimate DVD Bible Storybook
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
The Bible MiniSeries DVD Set
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


singing birds

Daniel Was a Man of Prayer (with sheet music)
Dare to be a Daniel
Dare to Be a Daniel with Cedarmont Kids

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
100 Singalong Bible Songs For Kids
25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Daniel 2
Nebuchadnezzar
Nebuchadnezzar's Dream Calvary Chapel Curriculum
Nebuchadnezzar Is Humbled (multiple teacher resources)
Nebuchadnezzar's Dream
New World Order - Story Poem
Daniel Crafts
Things To Make Craft Activities

801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Children's Ministry
Bible Memory Games
Bible Story Coloring Pages Vol. 2
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible Crafts and Activities for Any Story
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon
Church Nanny Sos: Teaching Discipline Essentials for Preschool Ministry Volunteers
Church Supplies
Closing Prayer
FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries, churches, missionaries & individuals worldwide
52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me
God's Wisdom for Little Boys: Character-Building Fun from Proverbs
Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles
Leading Little Ones to God: A Child's Book of Bible Teachings
Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Ideas
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Big Book of Bible Skits
Things To Make Craft Activities
Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources




Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under "Subscribe... " at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2018 www.childrenschapel.org
North Central Ohio, U.S.A.

Pictures Courtesy of Free Bible Images

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated February 26, 2018.

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources