The Children\'s Chapel

God Kies 'n Nuwe Koning
Deur Brian Carlisle

Samuel hears from God

Text Version | English | Italian

Genade Christelike Kerk was met hulle jaarlikse kerkpiekniek by die distrikpark en almal het 'n wonderlike tyd gehad. Maar toe die laaste en langste resies op die punt was om te begin, het daar 'n geskil in die junior klas ontstaan oor wie die klas in die resies moes verteenwoordig.

people at a picnic

“Moenie laat Michael in hierdie resies hardloop nie!” het Marie gepleit. “Hy het 'n verslete klinknaelbroek en sy skoene plof wanneer hy hardloop. Hy sal ons in die skande steek! Buitendien is Michael so maer en kort.” Marie het gefrons. “Laat my hardloop. Ek is vinniger en buitendien dra ek 'n nuwe paar hardloopskoene. Ek kan maklik hierdie resies vir ons span wen.”

Juffrou Summers het hoflik vir haar studente geglimlag. “Klas, ek weet julle almal wil hierdie resies wen en ek ook. Maar julle is verkeerd om te oordeel hoe vinnig Michael kan hardloop deur die soort klere wat hy dra of hoe sterk of hoe aantreklik hy dalk is of nie.”

butterfly

Juffrou Summers het toegelaat dat hierdie stelling in haar klas se gedagtes insink voor sy voortgegaan het. ”So ver, het almal in ons klas, behalwe Michael, 'n beurt gehad om deel te neem in ten minste een van die items. Dit is nie net regverdig en Christelik om Michael te laat hardloop nie, maar dit is ook vir ons Christelik om Michael te ondersteun en aan te por om sy beste in die resies te doen.” Hierop het Juffou Summers haar klas saamgeroep vir 'n gebed.

“Liewe Here, help Michael om goed te doen in hierdie resies en om sy beste te probeer. Maar belangriker as dit, help my klas om nie 'n mens se vermoëns te oordeel volgens hulle voorkoms nie. Laat ons leer, net soos die profeet Samuel in die Bybel geleer het, dat God na die binnekant van 'n mens kyk en nie na die buitekant nie. Amen.”

Daar was nog tyd voor die resies en daarom het Juffou Summers haar klas weggeneem van die skare en hulle onder 'n boom laat sit.

“Klas, laat my julle gou vertel van hoe God 'n nuwe koning kies.” Terwyl die kinders in verwondering geluister het, het Juffrou Summers die storie vertel.

sneakers sneakers sneakers

Who will be the next King Samuel asked “Samuel!” het God sy profeet geroep. “Ek het Saul as koning van Israel verwerp. Hy het teen my gesondig en my Gees is nie meer op hom om hom te help nie.”

“Wie sal die volgende koning wees?” het Samuel gevra.

“Ek sal vir jou wys wanneer die tyd reg is,” het God geantwoord. “Gaan nou na die dorp Bethlehem om 'n nuwe koning te salf.”

“Maar, Here, wat as Saul uitvind dat ek gaan om 'n nuwe koning te salf?”

“Neem 'n vers ('n ander naam vir 'n vroulike koei wat nog nie kalwers gehad het nie) saam met jou na Bethlehem en sê vir die oudstes van die stad dat jy kom om vir die Here 'n offerhande te bring,” het God sy profeet opdrag gegee. “Nooi dan Ísai van Bethlehem om die offerhande by te woon, omdat ek onder sy seuns die nuwe koning van Israel uitgekies het.”

butterfly

Samuel asked Jesse to bring his sons to him to see Gou het Samuel gehoorsaam en na Bethlehem vertek en sy offerhande aan die Here gebring. Terwyl hy by die offerhande was, het Samuel Ísai en sy seuns geheilig. Met ander woorde, Samuel het Ísai en sy seuns weg van die ander laat sit om die Here te aanbid. Nadat dit gedoen was, het Samuel vir Ísai gevra om sy seuns na hom te bring om na hulle te kyk. Opgewonde het Ísai sy seuns na Samuel gebring.

Die Bybel sê dat toe Samuel Eliab, die oudste seun van Ísai sien, het hy gesê, “Gewis, hy is die Here se gesalfde.”

Maar God het met Samuel gepraat, “Moenie na sy voorkoms of na sy buitengewone lengte kyk nie, want ek het hom nie gekies nie: want die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike.”

No not this one either Die volgende een wat voor Samuel verbygegaan het, was Abinádab, maar weer het God gesê, “Nee, ook nie hierdie een nie.”

Na Abinádab was Samma. Weer het God gesê, “Jammer, ook nie hy nie.”

Die Bybel sê dat Ísai sewe van sy seuns voor Samuel laat verbygaan het. Nadat die laaste een voor Samuel verbygegaan het, het Samuel sy kop geskud en vir Ísai gevra of dit ál sy seuns was.

Ísai het geantwoord, “Wel, daar is nog een, maar hy is die jongste. Ek het hom by die huis gelos om die skape op te pas.”

“Gaan haal hom. Ons sal nie gaan sit, totdat jou jongste opgedaag het nie,” het Samuel vasbeslote geantwoord.

Toe Ísai se jongste seun opgedaag het, het Samuel gesien dat hy aantreklik was, maar dat hy kleiner en maerder was die ander was.

God said anoint him    The Spirit of the Lord descended upon the boy named David

Maar God het gesê, “Salf hom. Hy moet die volgende Koning wees!”

Onmiddellik het Samuel die olie geneem en die seun te midde van sy broers gesalf. Van toe af, het die Gees van die Here neergedaal op die seun genaamd, Dawid.

“Dawid?” het die klas gesnak. “Juffrou bedoel tog nie die een wat Goliat verslaan het nie?”

“Ja,” het Juffrou Summers geglimlag. &“Dawid is dieselfde een wat later die reus doodgemaak het.”

sneakers sneakers sneakers

“Michael is weg!” het iemand in die klas geroep.

“Marie ook!” het iemand anders opgemerk.

Juffrou Summers het net geglimlag. Sy het gesien hoe die twee weggesluip het net nadat sy die storie begin vertel het.

“Maak gou!” het Marie van die kant van die veld af geroep. “Die resies gaan binne 'n minuut begin!”

Vinnig het die klas Juffrou Summers gevolg tot by die veld en Michael begin aanmoedig.

“Op julle plekke! Gereed! Gaan!” het die pastoor van die kerk uitgeroep.

butterfly

Toe die tien hardlopers oor die veld gehardloop het, was daar net een agter die res, Michael. Dit het nie eers gelyk of Michael probeer nie.

“Hou aan om hom aan te moedig,” het Juffrou Summers hulle aangespoor. “Moenie moed verloor nie, Michael.”

Gehoorsaam het die klas aangehou om Michael luid te ondersteun, maar hulle was gou moedeloos. “Miskien sou Michael harder probeer het as Marie nie al daardie verskriklike dinge oor hom gesê het nie,” het iemand uitgeblaker.

“Hou op!” het Juffrou Summers beveel. “Ek het nie een van júlle gehoor opstaan vir hom nie.”

Die hardlopers het die groot gebou aan die einde van die lang veld bereik en het agterom verdwyn. Die resies sou nie verby wees, totdat die hardlopers rondom die gebou gekom het en die hele pad terug oor die veld na die eindstreep waar hulle begin het, gehardloop het nie.

boys running

“Kyk!” het Juffrou Summers geskree. “Michael is voor.”

Die hardlopers het uiteindelik om die gebou gekom en het oor die veld genael en Michael was heel voor. Michael was slim om sy kragte te spaar totdat hy nou amper twintig voet voor was voor die ander hardlopers was.

Toe Michael verby Juffrou Summers en die res van die klas gehardloop het, het almal vir hulle klasmaat geskree en hom aangemoedig. Michael het hulle almal trots gemaak en net nadat hy die eindstreep oorgesteek het, het Michael se hele klas gehardloop om hom geluk te wens op sy oorwinning, almal behalwe Marie en Juffrou Summers, wat op dieselfde plek gebly het van waar hulle die wedloop dopgehou het.

“Waarom hardloop jy nie en sluit jou aan by die ander nie?” het Juffrou Summers haar arm om Marie gesit.

“Ek sal hom later gelukwens,” het Marie haar kop laat sak, terwyl sy met haar voete geskuifel het.

“Jy weet,” Juffrou Summers het Marie se ken opgelig en vriendelik in haar oë gekyk, “Ek dink daardie nuwe paar hardloopskoene wat hy gedra het, is wat Michael gehelp het om die resies te wen.”

Marie het geglimlag met trane in haar oë en haar onderwyseres 'n drukkie gegee. “Nee, Michael is net vinnig.”

“Kom nou,” het Juffrou Summers Marie aangepor. “Laat ons by die ander aansluit.”

'n Klapgeluid kon gehoor word toe Marie en Juffrou Summers geloop het om by die klas aan te sluit. Dit het gelyk of Marie se skoen geplof het met elke tree wat sy geneem het.

sneakers sneakers sneakers

DINK!

1. Wie was die koning wat God verwerp het?
2. Vir wie het God beveel om 'n nuwe koning te salf?
3. Vir wie het Samuel gesalf om die nuwe koning te wees?
4. Wat het Samuel oor Dawid se kop uitgegooi?



ONTHOU!

Moenie 'n persoon oordeel oor hoe hulle lyk, hoe lank of kort hulle mag wees of watter soort klere hulle dra nie. Elkeen het spesiale eienskappe wat nie deur uiterlike voorkoms bepaal kan word nie.



'N VERS OM TE LEER

“…Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike” (1 Samuel 16:7b).



ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER:

“Moenie oordeel volgens wat julle sien nie, maar
oordeel 'n regverdige oordeel” (Johannes 7:24).

“Die Here het 'n welgevalle in die wat Hom vrees,
at op sy goedertierenheid hoop” (Psalms 147:11).

“…Ek sien waarlik dat God geen aannemer van die persoon is nie, maar
dat in elke asie die een wat Hom vrees en
geregtigheid doen, Hom welgevallig is”
(Handelinge 10:34b-35).



PRAKTIESE TOEPASSING

Dink aan jou klasmaats, vriende of familielede.
Probeer iets goeds in elkeen van hulle sien.
Kan jy iets van Jesus in hulle sien?

Wat dink jy het God in Dawid gesien wat veroorsaak
het dat Hy hom gekies het as koning van Israel?

[Na bespreking:] As jy iets goeds sien in iemand
sien wat jy ken, moet dit nie vir jouself hou nie,
maar gaan sê vir hulle. Jy maak dalk hulle dag.

Dawid het God liefgehad. Hy het Hom vereer en Hom
alleen vertrou om hom te lei en te red. Selfs toe
hy foute gemaak en gesondig het, het hy met 'n
opregte hart God om vergifnis gevra, en God het
hom vergewe. Jy kan ook 'n mens na God se hart
word.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe Hemelse Vader, dankie vir U wonderlike
liefde. Help ons om mekaar lief te hê soos U ons liefhet
en help ons om te onthou dat dit wat binne 'n mens is,
baie belangriker is as wat ons van buite af kan sien.
In Jesus Naam bid ek dit. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
1 Samuel 16:1-13


sneakers sneakers sneakers


crayons

Samuel Anoints David as King coloring page (online)
Samuel Anoints David memory verse coloring (online)
David Anointed by Samuel (online)
Samuel Anoints David (online)
Bible Colour and Learn: 09 The Story of David
Bible Heroes Coloring Book
My Bible Stories Coloring Book with Stickers Volume 1

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Awesome Coloring Book of Bible Comics
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books



activities

Jigsaw Puzzle (online)
Word Search (online)
Crossword Puzzle (online)
Maze (online)
Group Activities (online)
Decoder (online)
Take Home Worksheet (online)
Word Search, Crossword Puzzle, and Fill in the Blanks (online)
Bible Story Puzzle 'n Learn (reproducible)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles


crafts

Make a Paper Crown (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible



singing birds

Watch a children's choir sing Shepherd Boy

David Poem (online)
David Shepherd Boy (online)
Only a Boy Named David (online)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



child reading a book

David & Me Devotions for Boys
David The Shepherd: A Man of Courage
It's What's Inside That Counts (online)
Manga Melech: Manga #4, King David
Samuel: God Chooses a King (read online)
The Story of David (read online)

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress for Kids
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Complete Illustrated Children's Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible



CDs and Videos

Bible on the Go Vol. 17: David Anointed King; David and Bathsheba; David Plans to Build the Temple
(2 Samuel 2, 5, 9, 11; 1 Chronicles 22) - Unabridged Audiobook [Download]


David, God's Champion
Jacob's Ladder Episode 10: The King Needs Help

Heroes of the Bible: David & Goliath,
Esther, and Daniel in the Lions' Den, VeggieTales DVD


King David (online)
King David: Shepherd (online)
Superbook: A Giant Adventure—David and Goliath
Superbook: David and Saul, DVD

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



Resources for Parents and Teachers

Anointing of David (online)
David Is Anointed King (online)
God Chooses a King (online Kids' Sermon)
God Looks at the Heart (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)



sneakers sneakers sneakers

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated May 23, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources