The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Hardkoppige Farao Leer op die Harde Maniery
Wie God Is
(Deel 3)
deur Sophia Prinsloo saam met Barbara Wilmerton Haas

Suddenly an east wind blew in millions of locusts

Text Version | Afrikaans | Italian


(Vervolg van Deel 2)

Wanneer sal Farao ooit leer?

'n Mens sou dink dat nadat…


…hy GESKRIK het vir die slangwonderwerk,

jumping frogs …DORS was omdat al die water in bloed verander het,

…GEGRIL het omdat padda's oral en op almal en alles gespring het,

…GEJEUK en GEKRAP het van muggies en muskiete wat byt oral,

…SEER gehad het omdat hy gesteek was deur steekvlieë,

…KOORSAGTIG SIEK was van bose swere,

…ARM geword het omdat hy amper al sy vee verloor het deur die pes,

…alles buitekant VERPLETTER sien deur groot haelstene,


…sou Farao toegee, die Here ons God se geweldige krag erken en Israel laat trek! Maar sy hart het net harder geword.

Net soos Farao volhard het daarin om God teë te staan, het Moses volhard daarin om God se wil te soek en te doen. Diep in gebed, het hy God hoor praat en sê, "Gaan sê vir Farao dat Ek sê, 'Hoe lank sal jy weier om jou aan My te onderwerp en gehoorsaam te wees? As jy steeds weier om na My te luister, as jy nie my almag wil erken en my volk laat trek nie, sal ek die hele Egipteland tref met 'n sprinkaanplaag wat so dik lê dat jy nie die grond sal kan sien nie.

“Hulle sal jou paleis en elke huis in Egipte vul en alles verslind wat nog nie deur die hael vernietig is nie en eers daarná opgekom het. Dit sal die ergste sprinkaanplaag wees in die geskiedenis van Egipte!'”

Nadat Moses hierdie boodskap van die Here aan Farao oorgedra het, het hy eenvoudig net uit die paleis geloop.

Maar Farao se amptenare was vreeslik bang vir Moses se God en het vir Farao gesê, “U Majesteit, wil u ons almal vernietig? Laat ons probeer om 'n kompromie te maak en toe te laat dat slegs die Israelitiese mans gaan en hulle God in die woestyn aanbid.”



striped bar


Die dienaars het agter Moses en Aäron aangehardloop en hulle teruggebring na Farao se hof.

“Goed, Moses!” het Farao gesê, “Julle kan die Here julle God in die woestyn gaan aanbid, maar net die mans kan gaan!”

“Nee,” het Moses ferm geantwoord. “Die Here ons God laat nie kompromieë toe nie. Ons mans, vroue en kinders, saam met al ons diere, MOET almal gaan!”

An east wind blew all night bringing in a swarm of locusts Hardkoppige Farao het sy humeur verloor. “NOOIT! Gaan weg voor my oë!” het hy geskreeu terwyl die dienaars in sy hof Moses en Aäron uit die paleis gejaag het.

Net soos die Here beveel het, het Moses sy hand uitgesteek oor Egipteland. Skielik het 'n oostewind miljoene sprinkane ingewaai. Daar was so baie dat selfs die son nie gesien kon word nie. Hulle het die hele Egipteland bedek, en selfs elke skeurtjie en spleet van Farao se paleis gevul.

Arme Mevrou Farao het gegil toe sprinkane in haar hare gevlieg het. Die kinders het weggehardloop en in die kaste en kabinette weggekruip. 'n Mens kon die geknars en gegirts van die sprinkane hoor as mense op hulle getrap het.

Die miljoene sprinkane het alles geëet wat steeds groen was, selfs die koringplante wat, as dit ryp en geoes was, veronderstel was om die belangrikste bestanddeel van die Egiptenaars se broodresep te wees. Hulle het 'n groot probleem gehad! Waar sou die Egiptenaars nóú kos vandaan kry?



striped bar


The Lord sent a west wind blowing all the locusts into the sea Dadelik het Farao Moses en Aäron ontbied en by hulle gepleit, “Vergewe my tog asseblief! Ek het verkeerd gedoen teen die Here julle God, en teen julle! Bid tog dat hierdie dood van my af weggaan!”

Teen hierdie tyd was Moses al baie moeg vir Farao wat heeltyd van plan verander het en nie sy woord nagekom het nie. Maar, omdat hy 'n ware dienaar van God was, het Moses tot die Here gebid om die sprinkaanplaag te laat ophou, net soos Farao gevra het. Onmiddellik, het die Here 'n westewind gestuur en al die sprinkane in die see gewaai. Kan jy dit glo, net toe die heel laaste een onder die branders verdwyn het, het Farao weer van plan verander! Hy was so hardkoppig! Hy het die Israeliete nie laat trek soos hy belowe het nie.

Sprinkane was die AGSTE plaag wat die Here gebruik het om sy mag oor Farao en die Egiptiese gode te bewys.


striped bar

Volgende het die Here Moses beveel, “Steek jou hand in die lug op en 'n donkerte sal Egipteland soos 'n kombers bedek en dit sal só donker wees dat 'n mens dit kan voel.”

Darkness covered the land of Egypt Moses het gehoorsaam, en skielik was alles donker. Die plaag van duisternis het vir drie dae lank geduur. Die Egiptenaars kon niks doen nie. Hulle kon nêrens heen gaan nie en hulle kon niks gedoen kry nie. Hulle kon nie gaan werk nie. Hulle kon nie mark toe gaan nie. Hulle kon nie eens kosmaak nie. Wat 'n gemors was hulle nou in!

Net in Gosen, waar die Israeliete gewoon het, was daar lig soos gewoonlik. Daar kon hulle alles doen wat hulle gewoonlik gedoen het, net soos enige normale dag.

Duisternis was die NEGENDE plaag wat die Here gebruik het om sy mag oor Farao en die Egiptiese gode te bewys.

Farao was raadop. Hy het Moses laat roep en met hom probeer onderhandel. “Reg, Moses. Gaan dien die Here in die woestyn! Julle vrouens en kinders kan saamgaan, maar julle vee moet agterbly!”

Moses het geweier, “Ons vee MOET met ons saamgaan, want moet ons hulle gebruik om vir die Here ons God offers te bring.”

Make sure I never see your face again Toe Farao dít hoor, was hy smoorkwaad en wou hy weer nie die Israeliete laat trek nie. Hy het op Moses geskreeu, “Maak dat jy wegkom! Sorg dat ek jou gesig nooit weer sien nie! As ek jou weer sien, sal ek jou laat doodmaak!”

“Jy is reg Farao,” het Moses geantwoord. “Jy sal my nie weer sien nie! Maar ek het 'n boodskap van die Here vir jou. God sê: 'Teen middernag, sal Ek deur Egipteland gaan en die eersgeborene van elke Egiptiese gesin sal sterwe. Daar sal geen verskil wees nie. Die doodsengel sal die huise van die rykes, sowel as die armes besoek, en selfs die huis van die Egiptiese slawe.

“'Nie eers jou seun, die kroonsprins, sal die besoek van die doodsengel vryspring nie. Die dood sal selfs die eerstelinge tref van die klompie diere wat nog oor is. Die hele Egipteland sal huil en bitterlik treur, want in elke huis in Egipte, sal die eersgeborene dood wees. Net by die Israeliete sal niemand sterf nie, selfs nie onder hulle diere nie.'”

Moses het voortgegaan, “Al jou dienaars sal dan voor my kom buig en my smeek om die Israeliete te bymekaar te maak en Egipteland te verlaat. Hulle sal ons nie net smeek om te trek nie, maar hulle sal ook vir ons geskenke van silwer en goud gee, en dan sal ons trek!”

Die dood van die eersgeborenes sou die TIENDE plaag wees en sou die Here se magtige sterkte oor al die valse gode van Egipteland en oor lewe en dood bewys.

Moses is woedend daar weg, hoogs omgekrap oor Farao se hardkoppigheid. Eintlik weet ons dit was die Here wat Farao so hardkoppig gemaak het, want die Here wou vir hom wys hoe sterk en magtig Hy is, magtiger as Farao en al die gode van Egipte. Nie een van Egipte se afgode — en daar was baie van hulle — kon die Egiptenaars se water, hulle diere, hulle plante, hulle gesondheid, hulle lig of hulle lewens beskerm teen die toorn van die Here God van Moses en Aäron, en die Hebreërs nie. God wou hê Farao en die Egiptenaars moes weet dat Hy die Enigste ware God is. Daar is geen ander God as Hy nie.

Die hele tyd toe God sy toorn uitgestort het, was daar glad geen plae in die land Gosen waar die Israeliete gewoon het nie. Hulle, die Hebreërs, het gehoor van al die plae wat die Here oor Egipte laat kom het en het besef dat die Here magtiger is as al die gode van Egipte. Plaag na plaag, het hulle weer begin glo dat God hulle regtig uit slawerny in Egipte kon verlos. Nou het hulle werklik geglo dat God hulle kon uitlei na vryheid en na die Beloofde Land waarvan hulle al so baie van gehoor het by hulle voorvaders en nog altyd van gedroom het. Hoe opwindend!

Tot nou toe, hoef die Hebreërs niks te gedoen het om hulleself te red van die plae in Egipte nie. Maar, vir hierdie laaste TIENDE plaag, was daar iets baie belangrik wat van hulle vereis sou word om te doen, en hulle moes dit reg doen om gespaar te word van die besoek van die doodsengel. God wou sien of hulle gewillig was om Hom te gehoorsaam. Anders sou hulle dalk ook hulle eersgeborenes verloor deur die doodsengel. Ons sal uitvind wat dit was en hierdie raaisel oplos in die volgende storie.



striped bar

ONTHOU!

God is geweldig in sy krag en jy sal wys wees as hy altyd gehoorsaam is aan Hom.



DINK!

1. Waar was Moses toe die haelstorm opgehou het?
2. Hoe lank was daar duisternis oor die hele Egipteland?
3. Wanneer het Farao vir Moses gesê, “As ek jou weer sien, sal ek jou laat doodmaak!”?
4. Wie het volhard in ongehoorsaamheid aan God?
5. Wie het volhard in gebed en gehoorsaamheid aan God?
6. Wat kan ons uit vandag se les leer?



'N VERS OM TE LEER:

“Maar Hy gee groter genade; daarom sê Hy: God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade” (Jakobus 4:6).



PRAKTIESE TOEPASSING

Toe Farao die vrees in mense se oë sien toe Moses hom waarsku oor die komende springkaanplaag, het Farao begin besef dat hy op een of ander manier die God van Moses en die Israeliete moes paai. Hy het gedink dat hy met God kon onderhandel om net 'n bietjie gehoorsaam aan Hom te wees, maar steeds sy eie wil te laat geld. Hy het nie verstaan dat God nie so werk nie — by Hom, is dit alles of niks.

Wat van jou? Het jy al ooit probeer om net 'n klein bietjie gehoorsaam te wees? Byvoorbeeld, as jou ouers jou vra om jou kamer netjies te maak, het jy dit halfhartig gedoen en jou kas en laaie onnet gelos?

[Na bespreking:] Onthou, net soos Farao die kinders van Israel in slawerny wou hou, so wil die duiwel ons aan sonde verslaaf hou. Hy wil hê dat sonde ons baas moet wees. Maar as ons leer om gehoorsaam te wees aan God, sal Hy nie toelaat dat die duiwel enige houvas op ons het nie, selfs al probeer hy met God onderhandel om ons onder sy mag te hou.

Laat ons 'n oomblik in gebed neem en God vra om ons te vergewe vir die kere wat ons net 'n bietjie gehoorsaam was en nie heeltemal nie. Laat ons Hom loof en dank omdat Hy keer dat die duiwel 'n houvas op ons het terwyl ons Jesus met ons hele hart, verstand, siel en krag dien.


LAAT ONS BID:

Dog and boy praying

****************************************************
Hemelse Vader, vergewe ons vir die kere wat ons
halfhartig aan U gehoorsaam was. Help ons asseblief
om nie aan U ongehoorsaam te wees nie,
maar om U in gebed te raadpleeg oor alles
en volkome gehoorsaam te wees aan u wil vir ons.
In Jesus se Naam. Amen.

****************************************************



KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

Exodus 10:1-11:10


BIBLE STORY ARCHIVE
www.childrenschapel.org/bibstory2.html


crayons

Pharaoh Orders Moses and Aaron Out Coloring Page
Suddenly Egypt Is Flooded with Locusts Coloring Page
Moses Coloring Page
Ancient Egypt Coloring Pages
Israel's Enslavement in Egypt color online
Plagues of Egypt Coloring Pages
The Ten Plagues of Egypt Coloring Page
Bible Heroes: Moses Colouring Book
Colour the Bible Book 1: Genesis - 2 Chronicles

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Bible Verse Coloring Pages #2
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
Children's Bible Coloring Books



activities

Jigsaw Puzzle
Word Search
Fill in the Blanks
Crossword Puzzle
Cryptogram
Maze
How to Memorize the Ten Plagues
Learn the 10 Plagues of Egypt
Life of Moses Bingo Game
Moses and Exodus Games and Puzzles
Moses and the Ten Plagues Activity Book
Moses and the Ten Plagues activity sheet
Moses and the Plagues Bingo Game
Moses and the Ten Plagues Tales of Glory Play Set
Moses: Connect the Dots
Moses (Exodus) Printable Worksheets
Moses Game Board
Moses Trading Cards
Ten Plagues Games
Ten Plagues of Egypt Activity
The Pharaoh Egypt Worksheet
The Story of Moses Reusable Sticker Book
The Ten Plagues Activities

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles



crafts

Charoset Recipe
Moses and Exodus Crafts
Moses and the Ten Plagues Craft Wheel (black and white)
Moses and the Ten Plagues Craft Wheel (colored)
Moses Clothespin Figure with Sandbox Bible Scene Display
Moses, Pharaoh, Aaron Finger Puppets
Moses' Snake Staff
Moses' Special Staff Craft for Preschoolers
Paper Plate Character Masks — Moses
Shepherd Toilet Paper Roll Craft
Ten Plagues Finger Puppets

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Crafting the Word of God

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids



child reading a book

God Is the One in Charge! (read online)
God Said and Moses Led
Good and Evil: The Bible As Graphic Novel
HOBC Bible Big Book: Moses
Kingstone Bible Series: Moses Comic Book
Moses and the King (I Can Read)
Moses and the Long Walk
Moses' Big Adventure: Lift-the-Flap
Moses' Dry Feet
Moses/John Flip-Over Book
Moses God's Brave Servant
Moses Leads the People
Moses the Shepherd: Chosen by God
Moses the Traveler: Guided by God

Power Bible: Bible Stories to Impart Wisdom
# 2 - Moses, Leader of the Israelites


Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible



CDs and DVDs

Bible Comes Alive, Volume 1 Your Story Hour, CD
Bible Stories: Moses
Escape from Egypt: Moses and the Ten Plagues (watch online)
God vs. Pharaoh Kids' Bible Theatre (watch online)
Greatest Heroes: The Story of Moses (watch online)
Let My People Go! The Story of Exodus Superbook DVD
Moses Speaks to the Pharaoh (watch online)
Superbook: Let My People Go! Season 1 Episode 4 (watch online)
Ten Plagues Drama with Children (watch online)
The Plague on the Firstborn: Angel of Death Is Coming (watch online)
10 Plagues of Egypt for Kids Exodus 7-11 (watch online)
The Greatest Adventure Stories from the Bible: Moses (watch online)
The Ten Commandments: Moses Turns Water into Blood (watch online)
The Ten Plagues of Egypt Exodus 1—11 Sharefaith Kids (watch online)
Veggie Tales: Moe and the Big Exit (watch online)
What's in the Bible: Way Back in the Bible (watch online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (watch online)
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



birds singing

Moses Songs
Ten Plagues - Let Them Go Song (watch online)
The Plague of Boils Song (watch and sing along)
The Plague of Hail Song (watch and sing along)
The Plague of Locusts
The Plague on the Livestock (watch and sing along)
The Ten Plagues Bible Song (watch and sing along)
The Ten Plagues - 3 Songs
Use Me

What's in the Bible:
Chuck Waggin Sings The Exodus Song
(watch online)

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (sing along)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

LIFEPAC: The Story of Moses
The Story of Moses for Kids
The Ten Plagues Activities Trueway Kids: The Plagues of Egypt Bible Lesson

Free Bible story images
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon
Church Supplies
Closing Prayer

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide


52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources


striped bar


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under "Subscribe... " at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2021 - Children's Chapel
North Central Ohio, U.S.A.

Pictures Courtesy of Lambsongs and Sweet Publishing at Free Bible Images

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated October 6, 2021

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources