The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Gedoop in die Rooi See
deur Sophia Prinsloo saam met Barbara Wilmerton Haas

There were walls of water on both sides of the path and the wind blew so hard it dried up the seabed so that the Israelites could go through on dry land

Text Version | English


Bathtub RSA Tweeling boeties Dillon en Willem was behoorlik sweterig en vuil van voetbal speel, en heen-en-weer hardloop saam met hulle maats in die park onder die straatligte. Hulle het skrape oor hulle arms en bene gehad van mekaar met hartelus duik. Toe hulle by die huis kom, het Ma een kyk na hulle gegee en gesê, “Reguit bad toe, ouens! Klim in die water en was skoon. Anders sal al daardie seerplekke besmet word van die sweterige vuilis op julle velle.”

Dillon het geweet dit gaan brand, maar hy het gehoorsaam sy ma se raad vertrou en reguit bad toe gegaan, die krane oopgedraai, sy vuil klere in die wasgoedmandjie gegooi en in die bad gespring. EINA! Die skrape het gebrand, maar hy het geweet hy doen die regte ding. Hy het met seep gewas en sy wonde met bietjie antiseptiese salf behandel wat sy ma vir hom gegee het.

Willem, aan die ander kant, was so moeg dat hy sy ma geïgnoreer het, die bad oorgeslaan en reguit bed toe gegaan het. Daardie nag het hy gedroom van duisende kieme wat hom jaag, op hom spring en smul aan sy vel.

“WHAAAAAH!” het hy homself wakker geskreeu uit sy slaap en sy liggaam, arms en bene verwoed gevryf.

Pa het na sy kamer gehardloop gekom, “Wat is fout, seun?”

“Pa, ek het 'n verskriklike nagmerrie gehad van kieme wat oor my lyf kruip en knaag aan my vel,” het Willem gesnik.

Pa het ondersoekend na hom gekyk en gesê, “Seun, het jy gaan bad nadat jy buite gespeel het saam met Dillon en julle vriende, soos Ma julle gevra het?”

“Nee, Pa,” het hy bely. “Ek het nie gedink dit is belangrik nie.”

“Jy beter dadelik na die badkamer gaan en in die bad spring. Daarna, sal ek jou help om antiseptiese salf aan jou seerplekke te smeer. Dan sal die seerplekke nie septies word nie en die kieme sal nie jou vel vreet en jou liggaam vergiftig nie.”

Willem het onmiddelik 'n dringend nodige bad gevat. Toe hy mooi skoon was, sy wonde ontsmet en terug in die bed, het Pa vir die seuns 'n storie vertel….



striped bar


The children of Israel had never before walked that far in their lives Toe die kinders van Israel uit Egipte ontsnap het, het hulle nog nooit so ver in hulle lewens geloop nie. Hulle omgewing was heeltemal vreemd en nuut vir hulle. Hulle was nie bang hulle sou verdwaal nie, want die Here hulle God het hulle bonatuurlik gelei met die die wolkkolom gedurende die dag en die vuurkolom gedurende die nag.

Terwyl hulle steeds by Etam was, het die Here met Moses gespreek en gesê, “Beveel die volk om na Pi-Hágirot te gaan. Dit is op die strand van die Rooi See. Ek wil 'n strik stel vir Farao en al sy leërs omdat Ek, vir die laaste keer, vir hulle wil wys presies hoe magtig EK IS.”

Die kinders van Israel het gehoorsaam getrek deur 'n nou vallei tussen berge, in die rigting van die strand van die Rooi See. In die tussentyd, in Egipte, was daar 'n KONSTERNASIE in Farao se paleis. Dit was reeds DRIE DAE nadat die Israeliete Egipteland met 'n massiewe uittog verlaat het en 'n enorme stofwolk opgeskop het.

Are you sure the Israelite slaves are traveling further and further away from Egypt “WAT?” het Farao kwaad op sy spioene geskreeu, terwyl sy are gebult het op sy voorkop, “Is julle seker die Israelitiese slawe trek verder en verder weg van Egipte af? Is julle seker hulle kom nie terug nie?”

“Ja, u Majesteit,” het die spioene geantwoord met asvaal gesigte, want hulle was bang vir wat Farao dalk in sy woede kon aanvang.

“Wat het ons gedoen om hulle te laat gaan?” het Farao aanhou raas, “Eers het hulle lui geword om te werk. Toe het hulle ons beroof van ons rykdom, en wie gaan NOU my graf, sowel as my dooie seun se graf in die piramides bou? En wat van die stad wat nog nie klaar is nie? Ons het so 'n GROOT fout gemaak!” As Farao maar net hare gehad het, sou hy dit uit sy kop uitgetrek het van pure frustrasie.

“Maar, u Majesteit,” het een van die spioene geantwoord.

[Onderbreek:] “WAT?” het Farao gebulder.

We MUST chase after them and return them to Egypt immediately “U Majesteit, hulle is op pad na Pi-Hágirot. Daardie dwase slawe weet dit nog nie, maar daar sal hulle vasgevang wees tussen die see en die berge. Dit sal die perfekte plek wees vir ons magtige kavallerie om hulle te vas te keer en gevange te neem.”

Toe hy daardie belangrike stukkie inligting hoor, het Farao se skelm oë geglinster oor die plan, “Mooi! Dan, MOET ons hulle agtervolg en hulle onmiddellik terugbring Egipteland toe!” Hy kyk toe na sy leër generaals, wat instemmend geknik het, en toe beveel hy hulle om aksie te neem. “Gaan, kry die 600 spesiale elite strydwakorps en perde gereed, asook die ander waens wat bestuur word deur offisiere. Ons sal vir HULLE wys wie is baas!”

In sy woede, het Farao skoon vergeet van die tien plae en die verliese wat Egipte gely het weens sy hoogmoed en hardkoppigheid, maar die heeltyd was dit die Here wat sy hart verhard het vir die laaste keer.



striped bar


There is a cloud of dust in the distance coming towards us Toe die Israeliete naby die strand gekom het, het 'n wag skielik alarm gemaak: “;Daar is 'n stofwolk in die verte wat na ons toe aankom!” Hy het geaarsel. “O NEE! Daar kom strydwaens aan! Dit moet die Egiptiese soldate wees wat op ons afstorm! Ô-Ô! dit lyk soos Farao se hele kavallerie!”

Skielik het chaos en geskerm soos 'n veldbrand versprei deur die Israelite se laer omdat hulle God nie heeltemal vertrou het nie. “Ons is VASGEKEER! Woedende, bloeddorstige Egiptenare gaan ons VERPLETTER!! Ons is almal VERDOEM! Help, o, Here God! ASSEBLIEF, HELP ONS!”

In hulle ongeloof, het die mense Moses histeries beskuldig vir hulle penarie en in hulle harte, het hulle teruggekeer na Egipte en gesê, “Moses, dit is alles jou skuld! Jy het nie geluister toe ons in Egipte wou bly nie! Waarom wil jy ons dood hê? O, hoe wens ons ons kan nou liewer terug wees in Egipte! Om slawe te wees, is baie beter as om lyke in die woestyn te wees. Ons kan nie eens onsself verdedig nie, want ons het nie eens wapens nie!”

The Lord is with us and today you will see the Lord protect you Moses het probeer om hulle te kalmeer. “Mense, moenie bang wees nie. Bly kalm! Die Here is met ons en vandag sal julle sien hoe die Here julle beskerm, vir julle veg en julle red. Julle sal NOOIT weer daardie Egiptenaars sien nie!”

Toe het die Here vir Moses gesê, “Moses, hou op bid! Nou is die tyd vir aksie! Jy moet geloof hê! Lig op jou staf, steek dit uit na die Rooi See en ek sal 'n pad oopmaak deur die water. Die Israelite sal deur die see loop op droë grond.”

Die Egiptenaars het vinnig nader gekom in hulle mobiele waens maar die Here het die Israeliete beskerm deur die wolkkolom tussen hulle en die Egiptenaars in te skuif, sodat die Egiptenaars nie die Israeliete kon kry nie. Die son was besig om te sak en, aan die Israeliete se kant, het die wolkkolom verander in 'n skouspelagtige vuurkolom, wat vir hulle lig gegee het, maar, aan die Egiptenaars se kant, was daar duisternis.

The wind blew so hard it dried up the seabed so that the Israelites could go through on dry land In die tussentyd, het Moses die Here gehoorsaam en sy staf oor die Rooi See uitgesteek. Skielik het 'n sterk oostewind begin waai. Die Rooi See het bonatuurlik begin verdeel reg voor die Israeliete oë, en 'n pad gemaak deur die water. Hulle het nog nooit so iets gesien nie. Daar was mure van water aan beide kante van die pad, en die wind het so hard gewaai dat dit die seebodem laat uitdroog het, sodat die Israeliete kon deurgaan op droë grond. Trouens, die wind het die hele nag lank gewaai.

“Voorwaarts, MARS!” het Moses beveel. In verwondering, met hulle mantels wat geflap het in die wind, het die Israeliete oor die droë seebodem begin loop. Die souterige reuk van die seelug het hulle neusgate gevul en die vuurkolom het lig gegee sodat hulle kon sien.

“Kyk waar julle trap,” het die moeders hulle kinders gewaarsku. “Daardie skerp korale kan julle voete oopsny. En moet niks wat julle optel in julle monde sit nie!”

Die kinders was verwonderd en opgewonde oor wat hulle gesien het. Die seebodem was 'n skulpie skatkis, maar daar was nie veel tyd om hulle op te tel nie, want hulle moes gou maak. Elke nou en dan, as hulle na die mure van water gekyk het, het hulle 'n paar visse en ander seediere gesien. Dit was amper soos die heel eerste akwarium ooit, en dit het hulle met verwondering vervul.

Their chariot wheels started to fall off and the chariots scraped their bottoms behind the horses Die Israeliete het dwarsdeur die nag geloop. Teen die eerste lig, het die Egiptenaars die pad deur die see gesien en gedink, “Sjoe! As die kinders van Israel na die ander kant kon loop, kan ons ook mos. Trouens, ons sal dit beter doen as hulle deur op ons waens te ry oor die droë seebodem.”

Toe het die Egiptiese kavallerie agter die Israeliete aangejaag en hulle begin inhaal. Maar toe het die Here afgekyk en begin om hulle te teister. Hulle wawiele het begin afval en die waens se bodems het agter die perde aangeskraap oor die droë seebodem. Sommige van hulle het teen die klipperige korale gebots en omgeval, sodat die soldate op die seebodem uitgeslinger is.

Vrees het die Egiptiese soldate oorval en hulle het uitgeroep, “Laat ons hier WEGKOM! Onthou die Tien Plae? Die Here veg vir die Israeliete!” Maar hulle kon nie beweeg nie, want al die waens en perde het vasgesit reg in die middel van die see.

Toe al die Israeliete veilig aan die ander kant aangekom het, het die Here vir Moses gesê, “Strek jou hand weer uit oor die se.”

Their bodies washed up on the seashore for all the Israelites to see Onmiddellik toe Moses gehoorsaam, het die mure van water neergestort. Die Egiptenaars het probeer vlug maar, in plaas van wegkom, het hulle het soos lood gesink in die magtige waters en al Farao se waens en ruiters het in die see verdrink. Van almal wat die Israeliete agtervolg het, het nie een oorleef nie. Hulle lyke het op die strand uitgespoel vir al die Israeliete om te sien.

Toe die Israeliete die lyke van Farao se soldate gesien het, was hulle vervul met vrees en eerbied vir God en sy dienskneg Moses en hulle het in hulle geglo. God was getrou aan sy Woord deur die Israeliete te beskerm en te red omdat dit die laaste keer was wat hulle ooit die Egiptenaars gesien het.

Blydskap het opgespring in hulle harte en siele, wat veroorsaak het dat Moses 'n loflied vir die Israeliete geleer het. Hulle het God se lof besing oor die ontsagwekkende vertoning van God se krag wat hulle almal gesien het toe Hy hulle beskerm en gered het van die Egiptenaars en van die dood. Mirjam, die profetes, Moses se suster, het haar tamboeryn opgetel en die vroue met opgeruimde danse gelei terwyl hulle saamgesing het:

Miriam took up her tambourine and led the women in joyful dances as they sang together “Ek sal die Here loof, want Hy het wonderlik getriomfeer;

Hy het het beide perd en ruiter in die see gewerp.

Die Here is my krag, my lied, en my heil.

Hy is my God en ek sal Hom prys.”

“Wat 'n storie!” het Dillon en Willem in verwondering gesê.

Pa het geglimlag en gesê, “Ouens, Ma is 'n wyse vrou en julle moet haar raad vertrou, sowel as myne, maar die beste van alles, julle moet God vertrou en ook geloof in Hom hê. Julle sien, kieme maak ons liggame siek, en sonde maak ons siele siek, net soos die Egiptenaars die Israeliete in slawerny wou hou. Maar net soos God 'n weg gemaak het vir die Israeliete deur die Rooi See om ontslae te raak van die Egiptenaars, het God vir ons 'n weg gemaak om ontslae te raak van sonde. Dit is deur geloof in Sy Seun Jesus Christus, wat vir ons sonde aan die kruis gesterf het. Ons kan nie geloof sien nie, maar ons kan ons geloof in Jesus vir almal wys deur onsself in water te doop, net soos die Israeliete deur die Rooi See gegaan het.”



striped bar

ONTHOU!

Wanneer jy vasgevang voel deur sonde of omstandighede, vertrou die Here vir hulp en Hy sal jou verlos.



DINK!

1. Waarom wou die Israeliete terugkeer na Egipteland?
2. Hoe het God die planne van Farao en sy elite strydwakorps verwoes?
3. Dink jy die Here het die Egiptenaars geoordeel vir hulle slegte behandeling van die Israeliete?
4. Het die Israeliete die Here vertrou of het hulle gehuil en gekla?
5. Wie was magtiger, die Egiptenaars of God?
6. Watter man het God volkome vertrou? Hoekom het hy God vertrou?
7. Wie het die Israeliete 'n loflied geleer?
8. Wat het Mirjam gedoen?



'N VERS OM TE ONTHOU:

“Die HERE is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword” (Exodus 15:2a).



'N ALTERNATIEWE VERS OM TE ONTHOU:

“Maar Moses het aan die volk gesê: Wees nie bevrees nie, staan vas en aanskou die verlossing van die HERE wat Hy vandag vir julle sal bewerk” (Exodus 14:13a).



PRAKTIESE TOEPASSING

Het jy al ooit 'n probleem gehad wat jou laat voel het dat jy in 'n hoek gedruk was met geen uitkomkans nie? Het dit met jou by die huis of by die skool gebeur? Wat het jy gedoen? Het jy God blameer en teen Hom bin opstand gekom soos die Egiptenare gedoen het? Of het jy bang geword soos die Israeliete en getwyfel dat God jou kon help? Of het jy God vertrou, soos Moses, na Hom uitgeroep om hulp, en gedoen wat Hy beveel het? Wie se voorbeeld sal jy wil volg? Die Egiptenare, die Israeliete of Moses se voorbeeld?

[Na bespreking:] Onthou, wanneer jy 'n probleem het en voel jou geloof is swak, kan jy iemand wat God ken vra om jou te help, soos die Israeliete vir Moses gevra het. God wil ook hê jy moet self na Hom in gebed gaan, maar soos Moses, moet jy na Hom gaan met 'n hart wat volkome vertrou en gereed is om Hom te gehoorsaam.

Laat ons 'n oomblik neem en God vra om ons te vergewe dat ons Hom geblameer of in twyfel getrek het toe ons vasgekeer gevoel het deur sonde of onsself in moeilike omstandighede bevind het. Laat ons God vra om ons te help om Hom te vertrou in alles en ons te omring met wyse mense wat God ken en ons kan help in ons tyd van nood. Laat ons God by voorbaat dank vir die hulp wat Hy sekerlik vir ons sal stuur.


LAAT ONS BID:

Dog and boy praying

****************************************************
Hemelse Vader, dankie dat U ons red en beskerm.
Vergewe ons vir die tye toe ons U geblameer of nie
vertrou het nie. Help ons om U altyd te vertrou,
veral in daardie tye wanneer ons vasgekeer voel deur
sonde of een of ander moeilike situasie.
Omring ons met wyse mense. Gee ons dankbare harte.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************



KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

Exodus 14:1-15:27


BIBLE STORY ARCHIVE
www.childrenschapel.org/bibstory2.html


crayons

Israelites Rejoice with Dancing Coloring Page
Moses Coloring Page
Ancient Egypt Coloring Pages
Israel's Enslavement in Egypt color online
Plagues of Egypt Coloring Pages
The Ten Plagues of Egypt Coloring Page
Bible Heroes: Moses Colouring Book
Colour the Bible Book 1: Genesis - 2 Chronicles

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Bible Verse Coloring Pages #2
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
Children's Bible Coloring Books



activities

Jigsaw Puzzle
Word Search
Fill in the Blanks
Crossword Puzzle
Cryptogram
Maze
Life of Moses Bingo Game
Moses and Exodus Games and Puzzles
Moses and the Ten Plagues Activity Book
Moses and the Ten Plagues activity sheet
Moses and the Plagues Bingo Game
Moses and the Ten Plagues Tales of Glory Play Set
Moses: Connect the Dots
Moses (Exodus) Printable Worksheets
Moses Game Board
Moses Trading Cards
Ten Plagues Games
Ten Plagues of Egypt Activity
Crossing the Red Sea Activities
The Pharaoh Egypt Worksheet
The Story of Moses Reusable Sticker Book
The Ultimate Passover Reusable Sticker Book

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles



crafts

God Parts the Red Sea Paper Craft (watch online)
Make the Scene in a Bottle (watch online)
Moses and Exodus Crafts
Moses and the Israelites Crossing the Red Sea Paper Plate Craft (watch online)
Moses and the Red Sea Bible Craft (watch online)
Moses and the Red Sea Paper Craft (watch online)
Moses Clothespin Figure with Sandbox Bible Scene Display
Moses, Pharaoh, Aaron Finger Puppets
Moses' Snake Staff
Moses' Special Staff Craft for Preschoolers
Moses' Staff (watch online)
Paper Plate Character Masks — Moses
Shepherd Toilet Paper Roll Craft

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Crafting the Word of God

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids



child reading a book

A People on the Move: Moses, Miriam, Aaron, & the Exodus of the Hebrew People
God Is the One in Charge! (read online)
God Said and Moses Led
Good and Evil: The Bible As Graphic Novel
HOBC Bible Big Book: Moses
Kingstone Bible Series: Moses Comic Book
Moses and the King (I Can Read)
Moses and the Long Walk
Moses' Big Adventure: Lift-the-Flap
Moses' Dry Feet
Moses/John Flip-Over Book
Moses God's Brave Servant
Moses Leads the People
Moses the Shepherd: Chosen by God
Moses the Traveler: Guided by God

Power Bible: Bible Stories to Impart Wisdom
# 2 - Moses, Leader of the Israelites


The Story of Passover Board Book

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible



CDs and DVDs

Abeka Bible Truth DVD #12: Plagues & Passover; Marah, Elim & Manna
Adventures in Odyssey® 190: Moses, the Passover, Part 1 of 2 [Download]
Bible Comes Alive, Volume 1 Your Story Hour, CD

Bible on the Go Vol. 07: The Ten Plagues on Egypt;
the First Passover; and the Exodus (Exodus 7-12) - Unabridged Audiobook [Download]


Bible Stories: Moses
Escape from Egypt: Moses and the Ten Plagues (watch online)
God's Story: Passover (watch online)
God vs. Pharaoh Kids' Bible Theatre (watch online)
Greatest Heroes: The Story of Moses (watch online)
Kindergarten: Pillars of Cloud and Fire (watch online)
Let My People Go! The Story of Exodus Superbook DVD
Lord's Passover - Exodus 12 (watch online)
Moody Films - Parting of the Red Sea (watch online)
Moses Speaks to the Pharaoh (watch online)
Passover and the Final Plagues (watch online)
Passover Bible Lesson Made Easy (watch online)
Sharefaith Kids: Red Sea Crossing (watch online)
Superbook: Let My People Go! Season 1 Episode 4 (watch online)
The Pillars of Fire and Cloud (watch online)
Ten Plagues Drama with Children (watch online)
The Passover Story (watch online)
The Passover Tradition (watch online)
The Plague on the Firstborn: Angel of Death Is Coming (watch online)
10 Plagues of Egypt for Kids Exodus 7-11 (watch online)
The Greatest Adventure Stories from the Bible: Moses (watch online)
The Holy Tales Bible: Escape From Egypt (watch online)
The Ten Commandments: Moses Turns Water into Blood (watch online)
The Ten Plagues of Egypt Exodus 1—11 Sharefaith Kids (watch online)
The Prince of Egypt Final Scene (watch online)
Veggie Tales: Moe and the Big Exit (watch online)
What's in the Bible: The Passover Explained (watch online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (watch online)
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



birds singing

Donut Man: Moses Led His People - Red Sea parting (listen online)
For God So Loved the World by Alfred B. Smith and Frances Townsend (c) 1938
(Sheet Music and Lyrics)
Jesus, Lamb of God (watch online)

Moses Parts the Sea (watch online)
Moses Songs
The Prince of Egypt: When You Believe (watch online)
Time for Departure - Song #17

What's in the Bible:
Chuck Waggin Sings The Exodus Song
(watch online)
When I See the Blood (with sign language) (watch online)

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (sing along)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Crossing the Red Sea (online)
Kids' Bible Time: Moses and the Red Sea (online)
LIFEPAC: The Story of Moses
The Red Sea Lesson Guide (online)
The Story of Moses for Kids (online)
Crossing the Red Sea Activities (online)

Free Bible story images
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon
Church Supplies
Closing Prayer

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide


52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources


striped bar


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under "Subscribe... " at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2021 - Children's Chapel
North Central Ohio, U.S.A.

Pictures Courtesy of Free Bible Images

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated November 3, 2021

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources