The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids


'n Kleed en 'n Droom
deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Joseph and his coat of many colors

Text Version | English | Italian

graphic separator

Chelle het vrolik in die kamer rondgepronk. Sy was opgewonde oor haar nuwe paar skoene en kon net nie stilsit nie. Sy wou dit wys vir almal wat sy ken.

Haar ouer suster, Chantay, was nie gelukkig nie. Trouens, sy het in 'n hoekie gesit en kerm en kla en stil gemompel. “Dit is nie regverdig nie,” het sy gedink. “Sy kan speel en ek moet werk. Sy kry nuwe skoene en ek moet my oues dra. Ek is seker Ma en Pa het haar liewer as vir my.”

Om Chantay so treurig in die hoekie te sien sit, het haar ma ook hartseer gemaak. Sy het stil haar ouer dogter in haar arms opgetel en haar 'n groot drukkie gegee. Sy het begin verduidelik dat dinge nie altyd is soos dit lyk nie. Chantay het nie eers besef dat dit die heel eerste paar nuwe skoene, wat Chelle al ooit gehad het, was nie. Omdat Chantay die oudste was en vinniger gegroei het, was sy die een wat altyd nuwe skoene gekry het en as sy te groot geword het daarvoor, het Chelle dit gekry.

Haar ma het haar herinner aan die pret wat sy by 'n partytjie gehad het, terwyl Chelle dit nie kon bywoon nie, omdat sy te klein was. Sy het Chantay verseker dat sy haar net so liefgehad het as haar jonger sussie, maar omdat sy ouer was, is daardie liefde op ander maniere betoon. Terwyl sy die trane van haar oë afgevee het, het Chantay haar ma 'n groot drukkie gegee. Met 'n groot glimlag wat daardie hartseer frons vervang het, het sy haar kleinsus aan die hand geneem en saam met haar in die kamer begin pronk.

graphic separator

After the chores were done they went home to eat a nice meal Josef was buite in die veld waar hy sy ouer broers gehelp het om die diere kos te gee. Daar was koeie, skape, bokke en allerhande soorte plaasdiere. Daar was baie werk wat gedoen moes word en almal moes 'n handjie bysit.

Nadat die take afgehandel is, het hulle huistoe gegaan vir 'n heerlike ete. Hulle het oor die gebeure van die dag gesels. Toe het Josef se vader, Josef eenkant toe geroep, weg van sy ouer broers af en vir hom 'n geskenk gegee.

It was the most beautiful coat Joseph had ever seen Josef was baie verras, omdat hy dit nie verwag het nie. Versigtig het hy die kleed oopgevou, dit aangetrek en die gordel rondom sy lyf vasgemaak. Dit was die mooiste kleed wat hy nog ooit gesien het, gemaak van lamswol, wat gekleur was met al die kleure van die reënboog.

Josef se oë het geblink van plesier oor hierdie pragtige geskenk wat sy pa pas vir hom gegee het. Hy het na die kamer gehardloop waar sy broers gesit en gesels het. “KYK!” het hy opgewonde uitgeroep. “KYK MY NUWE KLEED! IS DIT NIE PRAGTIG NIE?” het hy uitgeroep.

Josef se broers was nie so gelukkig oor die kleed soos hy nie. Trouens, hulle was KWAAD. Hulle was jaloers omdat hulle gedink het hulle vader het hom meer liefgehad as vir hulle. Hulle was so jaloers dat hulle Josef gehaat het en hulle kon nie eers ordentlik met hom praat nie.

graphic separator

I want you to listen to this dream I had last night Josef het nie toegelaat dat hierdie gesindheid van sy woedende broers hom onstel het nie. Hy was gelukkig en het rustig geslaap. Die volgende oggend het hy sy broers bymekaargeroep. “Ek wil hê julle moet luister na die droom wat ek verlede nag gehad het,” het hy vir hulle gesê.

“Ons was almal in die veld waar ons gerwe gemaak het van gesnyde koring. My koringgerf het regop gestaan. Al julle koringgerwe het omgebuk asof hulle voor my neergebuig het.”

In the second dream the sun and the moon and eleven stars bowed down to me Die broers het ongeduldig geluister terwyl Josef vir hulle sy droom vertel het. “Dink jy regtig dat JY oor ons gaan heers en ONS voor jou gaan neerbuig?” het hulle met 'n grynslag gevra.

Verbeel jou hulle verbasing toe Josef gesê het, “Wag! Dit is nie al nie! Ek het nog 'n droom gehad. In die tweede droom, het die son en die maan en elf sterre voor my neergebuig!”

Dit het die broers selfs nog kwater gemaak as wat hulle nog ooit was. “Hoe kan jy werklik dink dat ons ma, jou pa en ons almal voor jou gaan neerbuig?” Daarmee het hulle Josef net daar laat staan en na die lande vertrek om te gaan werk vir die dag.

Terwyl hulle gewerk het, het hulle Josef, sy nuwe kleed en sy drome bespreek. Hoe meer hulle gepraat het, hoe KWATER het hulle geword. “Ons moet iets doen aan daardie dwase, dromerige, jonger broer van ons. Ons weet reeds dat ons vader hom meer liefhet as die res van ons. Dan het hy ook nog 'n nuwe kleed gekry waarmee hy net wil spog. Nou vertel hy vir ons hierdie lagwekkende drome. Ons moet 'n plan bedink om van hom ontslae te raak.”

The more the brothers talked the more angry they becameThe brothers picked him up to throw him into the pitThey took Josephs beautiful coat away from him and then threw him into the pit

Die broers het gepraat, geredeneer, beplan en skelmstreke uitgedink, eers een idee en toe nog een. Uiteindelik het een van hulle gesê, “Laat ons hom optel en hom in daardie diep put daar oorkant gooi, totdat ons op 'n beter plan kan besluit.” So, dit was presies wat hulle gedoen het. Hulle het Josef se pragtige kleed van hom af weggeneem en toe het hulle hom in die put gegooi. Hulle het almal gaan sit om hulle middagete te eet, bly dat Josef nie saam met hulle geëet het nie. Nou hoef hulle nie te geluister het na sy dwase praatjies oor al sy drome nie.

graphic separator

They sold Joseph to the Midianites Terwyl hulle geëet het, het hulle 'n karavaan van kamele in die verte gesien. Toe die kamele nader kom, het hulle ontdek dat die mans handelaars uit die land Midian was. Die broers het gedink, “Dit is selfs beter as waarvoor ons gehoop het. Ons kan hom as 'n slaaf aan hierdie handelaars verkoop. Dan kan ons die geld tussen ons verdeel.”

Hulle het na die put gegaan en Josef daar uitgehelp. Hulle het hom toe aan die Midianiete verkoop. Hulle was baie beïndruk met hulleself, totdat een van hulle gedink het, “Ag nee! Wat gaan ons vir Vader vertel?”

Skielik het hulle aan 'n ander skelmstreek gedink. Hulle het 'n dier doodgemaak en van die bloed op die pragtige kleed gesmeer. Toe hulle die kleed vir hulle vader gewys het, het hy onmiddellik gedink dat Josef deur 'n wilde dier verskeur is. Dit was 'n baie gemene skelmstreek wat hierdie broers hulle vader aangedoen het. Hy was vir 'n baie, baie lang tyd, baie hartseer, omdat hy gedink het Josef was dood.

They killed an animal and put some of the blood on Josephs coat and showed it to their fatherTheir father was sad for a very long time because he thought his son Joseph was dead
graphic separator

The Midianites sold Joseph to a man named Potiphar Die Midianitiese handelaars het ontdek dat hulle 'n baie goeie keuse gemaak het toe hulle Josef by sy broers gekoop het. Hy was 'n sterk, gesonde jongman en hulle was in staat om hom vinnig te verkoop aan 'n man genaamd Potifar, wat van Egipte was. Potifar was 'n kaptein in Egipte en het Koning Farao baie goed geken. Hy was 'n ryk man met 'n groot huis en baie dienaars.

Potiphar noticed what an outstanding man Joseph had become and honored him
by making him the ruler of everything in his house Selfs al was Josef baie ver van die huis af, het hy nooit die opvoeding van sy vader vergeet nie. Hy het nooit kwaad geword vir sy broers, omdat hulle hom so sleg behandel het nie. Hy was regverdig en eerlik in alles wat hy gedoen het en hy het die Here baie liefgehad. Die Here was met Josef en het hom gehelp om voorspoedig te word.

Potifar het opgemerk hoe 'n uitstekende man Josef geword het en het hom vereer deur hom die bestuurder van alles in sy huis te maak. Met Josef in beheer, het Potifar selfs nog ryker geword, omdat die Here HOM geseën het ter wille van Josef.

graphic separator

DINK!

1. Waarom het die broers Josef gehaat?
2. Waarom is jaloesie 'n slegte dink?
3. Hoe weet jy dat God met Josef was toe hy in die put was?
4. Hoe weet jy dat God met Josef was toe hy in Egipte was?



ONTHOU:

God weet en gee ALTYD om oor wat met jou gebeur. Selfs wanneer slegte dinge gebeur, kan God iets goeds uit die situasie maak.



'N VERS OM TE LEER

“;En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk…”
(Romeine 8:28a).



PRAKTIESE TOEPASSING

Het jy al ooit iets gesien wat 'n broer of suster of vriend besit of bereik het en
besef dat jy dit ook graag sal wil hê? Het jy al ooit gevoel jy word onregverdig
behandel of verwaarloos of minder liefgehê as ander wat voorgetrek word?

Het jy al ooit daarin geroem dat jy beter as ander is of meer dinge het as ander?

[Na bespreking:] Die Here sê in die boek Jakobus 4:1-3 dat ons nie het nie omdat
ons nie bid nie, en selfs as ons bid, dan bid ons met verkeerde bedoelings en ons
dink net aan onsself. Laat ons dus 'n oomblikke neem en God vra om ons te vergewe
vir 'n verkeerde houding en verkeerde bedoelings en omdat ons jaloers en selfsugtig
was en vir kere waar ons grootgepraat het oor dit wat ons het en bereik het.

Laat ons God vra om vir ons 'n godvresende houding en edele bedoelings te gee en om
ook nie groot te praat nie. En dan, laat ons uitgaan en goed doen aan ander, soos 'n
geskenkie gee vir iemand wat dit nodig het, of om iemand geluk te wens oor wat hulle
bereik het.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie dat U met ons is in elke
situasie. Help ons om te onthou dat U ons liefhet
en presies weet wat die hele tyd gebeur.
Help ons om nie jaloers of kwaad te word wanneer ander
dinge het wat ons nie het nie.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Génesis 37:1-36 and 39:1-6


graphic separator


crayons

Color Joseph and His Brothers (online)
Color Romans 8:28 (online)


Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
God Cares for Me Coloring Book by Shirley Dobson

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Favorite Bible Stories Coloring Book (reproducible)
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Awesome Coloring Book of Bible Comics
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


child reading a book

Adventure Bible: Joseph The Dreamer (I Can Read)
Beginner's Bible: Joseph & His Brothers (I Can Read)
Joseph, Jacob's Favorite Son (Arch Books)
Joseph—God's Superhero (Discover 4 Yourself Inductive Bible Studies for Kids)
Joseph (read online)
Joseph the Dreamer (read online)
Kingstone Comics: Joseph
The Birth of a Nation: Abraham to Joseph (listen and read online)

365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
Little Pilgrim's Progress
The Comic Book Bible
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Fill In The Blanks (online)
Joseph Activities
Joseph Is Sold By His Brothers (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles Sticker Books


birds singing

All Things Work Together for Good (listen online)
He Who Began a Good Work in You (watch online)
In His Dreams (online)
Joseph's Coat Of Many Colors [Music Download] (listen online)
Keep Your Tongue from Evil (listen online)
What Really Happened to Joseph? by Continental Singers (listen online)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
Illustrated Songs
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
Sunday School Song Medley (online)
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



CDs and Videos

Bugtime Adventures: Blessing in Disguise - The Joseph Story (watch online)
Greatest Heroes of the Bible: Joseph & the Coat of Many Colors (online)
Joseph (listen online)
Joseph (watch online)
Joseph and His Brothers
Joseph: Beloved Son, Rejected Slave, Exalted Ruler DVD
Joseph: Beloved Son, Rejected Slave, Exalted Ruler (watch online)
Sight & Sound Theatres: Joseph
The Beginner's Bible, Volume 4 (watch online)
The Story of Jacob and Joseph
VeggieTales: Joseph and his Coat of Veggie Colors (watch online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs


crafts

DIY Art: Joseph’s Robe and Grains (online)
Joseph and His Coat Crafts (online)
Joseph in the Well Craft and Game (watch online)
Joseph's Coat (online)
Joseph Paper Craft (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts
Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible


Submitted by Karin Adams

***********************
Resources For Parents and Teachers

Joseph by F B Meyer
Joseph - A Very Colorful Story (online)
Joseph Is Sold By His Brothers (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)

graphic separator


The Childrens Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2024 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.

Permission is granted to reproduce this page
for ministry purposes only. Not for resale.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated April 1, 2024
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources * Donate