The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Die Groot Feesmaal

deur Linda Sue Edwards Pochodzay

Joseph sat his brothers at the table in age order from oldest to youngest

Text Version | English

Kari was nogal bekommerd. Sy en haar gesin was op pad om vir haar oom, tannie en niggie te gaan kuier. Die laaste keer wat sy by haar niggie was, het hulle in 'n groot stryery betrokke geraak. Lauren het ontdek dat een van haar CDs stukkend was en sy het Kari daarvoor geblameer. Selfs al het Kari nie die CD gebreek nie, was daar niks wat sy kon sê of doen wat Lauren oortuig het dat sy die waarheid gepraat het nie. Die twee meisies het vir die volgende twee dae nie met mekaar gepraat nie.

"Ek hoop dit gaan nie 'n aaklige kuier wees nie," het Kari gedink toe sy onthou van die vorige insident. "Ek wonder of Lauren steeds kwaad is vir my?"

Toe hulle uiteindelik by Lauren se huis aankom, was Kari amper oorweldig met vrees. Sy het stadig trappie vir trappie by die trappe opgeklim en die deurklokkie gelui. Kari kon dit skaars glo toe Lauren die deur oopmaak en vir haar 'n yslike beerdrukkie gee. Toe Karie gevra het of sy steeds kwaad is oor haar CD, was Lauren verbaas dat sy dit steeds onthou het. "O, dit," het sy gesê. "Ek het lankal daarvan vergeet. Ek weet jy het dit nie gedoen nie. Ek het waarskynlik self daarop getrap, en buitendien, ek kon 'n ander een koop wat baie beter was. Kom nou! Kom ons speel!"

Kari het besef dat sy verniet bekommerd was. Sy was bly dat haar vriendskap met haar niggie herstel was en saam het hulle 'n wonderlike week vol pret gehad.

graphic separator

Daar het heelwat tyd verloop sedert Josef se broers op hulle l-a-n-g inkopietog na Egipte gegaan het. Die hongersnood was steeds groot in die hele land en hulle het geweet hulle kos sou nie veel langer hou nie. Uiteindelik het die dag gekom waarop hulle vader, Jakob, hulle beveel het om weer terug te gaan Egipte toe om nog kos te koop. O, MY! Dit was een tog wat hulle nie graag sou wou herhaal nie!

The man in charge told us we are not allowed
to go back unless we take Benjamin Juda het met sy vader gepraat: "Die man in beheer het beveel dat ons nie toegelaat sou word om terug te gaan nie, tensy ons vir Benjamin saamneem. Daar is nie 'n ander manier nie. As Pa ons toelaat om Benjamin saam te neem, sal ons gaan, maar as Pa dit nie doen nie, help dit nie dat ons gaan nie. Hy sal ons laat omdraai . . . of nog erger. Hy sal ons dalk almal in die tronk gooi of laat doodmaak. Nee!" het Juda beslis uitgeroep. "Ons kan nie teruggaan sonder Benjamin nie."

Why did you even
tell the man that you had another brother "Waarom doen julle dit aan my?" het Jakob baie ontsteld gevra. "Waarom het julle ooit vir die man vertel dat julle nog 'n broer het?"

"Ons het nie 'n keuse gehad nie," het Juda geantwoord. "Die man het ons oor alles uitgevra. Hy het ons gevra of ons vader steeds geleef het en hy het gevra of ons nog 'n broer gehad het. Ons moes hom vertel. Hoe kon ons weet dat hy vir ons sou sê om ons ander broer saam te bring?"

Judah continued pleading with his father Juda het aangehou om by sy vader te pleit: "Ek belowe dat hy veilig sal terugkom. As hy nie terugkom nie, plaas dan al die skuld op my en doen met my wat Pa ook al wil. As ons nie soveel tyd gemors het om so lank hieroor met mekaar te argumenteer het nie, kon ons al Egipte toe en terug gewees het."

Jakob het gesien daar was geen manier waarop hy die argument kon wen nie. Daar was skaars enige kos oor en hulle sou almal sterf van die honger as die broers nie na Egipte gegaan het en vinnig teruggekeer het nie. Uiteindelik het hy toegegee en toegelaat dat Benjamin saam met sy broers gaan.

"Dit is wat julle moet doen," het Jakob beveel. "Sit 'n heerlike geskenk bymekaar vir die man in beheer. Neem van die beste droë vrugte wat ons het en sit 'n bietjie heuning, speserye en neute by die pakkie. Neem dubbel die hoeveelheid geld wat nodig is om kos te koop en neem ook die geld saam wat die vorige kere in julle sakke teruggesit is. Neem julle broer Benjamin saam en ek bid dat God julle genade sal skenk voor die aangesig van hierdie man en dat hy sal toelaat dat beide Simeon en Benjamin terugkeer huistoe."

graphic separator

Die tien broers het begin voorberei vir die tweede, l-a-n-g inkopietog. Ruben het die lys gelees terwyl Levi die items gekontroleer het:

"Komberse?"

"Reg."

"Kussings?"

"Reg."

"Tent?"

"Reg."

Put together a nice present for the
man in charge Nadat hulle seker gemaak het al die voorrade was stewig aan die donkies vasgemaak, het hulle die geskenkpakkie vir die man in beheer bymekaargesit, dubbel die geld wat nodig was om die kos te koop, geneem, plus die geld wat bo in hulle sakke teruggesit was die vorige keer en hulle het op hul reis vertrek.

Die tog was net so lank en ellendig soos die vorige keer.

Die hitte was ondraaglik. . .

Die grond was droog en stowwerig. . .

Die winde was warm. . .

Hulle moes op die grond slaap. . .

en . . .

hulle was honger.

The difference between this trip and the previous one was that this time they
were nervouse Die verskil tussen hierdie tog en die vorige een was, dat hulle hierdie keer senuagtig . . . en bekommerd . . . en bang was. Hulle het verskeie gesprekke langs die pad gehad, maar daar was 'n paar vrae wat hulle net nie uit hulle gedagtes kon kry nie:

"Wat as die man in beheer steeds dink ons is spioene?"

"Wat as hy nie Simeon uit die tronk vrylaat nie?"

"Wat as hy ons almal in die tronk gooi?"

Maar die "wat as" vraag wat hulle die meeste bekommer het, was:

"Wat as iets met Benjamin gebeur? Hoe sal ons ooit ons vader in die oë kan kyk as ons huistoe gaan sonder Benjamin?"

graphic separator

Na 'n paar dae van reis, was die skuur in sig. Hulle het meer en meer bekommerd en bang geword. Hulle het 'n goeie plek gekry om die donkies vas te maak en het hulleself skoongemaak. Hulle wou so netjies as moontlik wees, sodat die man in beheer nie gedink het hulle was bloot vuil spioene nie.

Hulle het die geskenkpakkie en al die geld geneem en bedees hulle pad gevind na die skuur om kos te koop. Die man in beheer het hulle gesien kom en het een van sy dienaars vir hulle laat wag. Hy het die dienaar beveel om die broers na sy huis te neem en vir hulle 'n feesmaal voor te berei.

Die broers was vreeslik bang.

"Wat beteken dit? Waarom word ons na die man se huis geneem?" het hulle gewonder.

"Wat gaan hy met ons doen?"

"Gaan hy ons as slawe aanhou?"

They began nervously talking to one of the servants Hulle het senuagtig met een van die dienaars begin praat. "Meneer, ons het die eerste keer hierheen gekom om kos te koop. Op pad huistoe, toe ons ons sakke oopmaak, het ons agtergekom dat die geld wat ons gegee het, steeds in die sakke was. Ons weet nie hoe dit daar gekom het nie. . . eerlikwaar! Om te bewys dat ons eerlike mense is, het ons al die geld saam teruggebring, plus nog. Ons het niks verkeerd gedoen nie! Regtig, ons het nie!"

There is no reason to be afraid Die dienaar het die vrees op hulle gesigte en in hulle stemme opgemerk. "Bedaar," het hy gesê. "Daar is geen rede om bang te wees nie," het hy voortgegaan. "Ek het die geld wat julle vir my gegee het vir die kos. Die God van julle vader moes daardie geld in julle sakke gesit het." Toe het die dienaar weggeloop.

graphic separator

Standing right in front of them was their brother Simeon Toe die dienaar teruggekom het, kon die broers nie hulle oë glo nie. Reg voor hulle, het hulle broer Simeon gestaan. Hulle verwag dat hy in die tronk toegesluit of selfs dood was. Hulle het nie geweet of hulle hom ooit weer sou sien nie, en tog, hier was hy, in dieselfde kamer saam met hulle! Wat 'n blye reünie was dit nie!

Nadat hulle klaar vir Simeon omhels en gegroet het, het die dienaar vir hulle water gegee om hulle voete te was, wat 'n teken van verwelkoming en gasvryheid was in daardie dae. Hulle het uitgegaan en vir hulle donkies kos en water gegee.

They had heard they were going to eat at that house with the man in charge and they were very confusednabout the whole matter Die broers het nie verstaan waarom hulle so goed behandel is nie. Hulle het gehoor dat hulle by daardie huis sou eet saam met die man in beheer en hulle was baie verbaas or die hele saak. Dit was dieselfde persoon wat onbeskof was teenoor hulle en hulle spioene genoem het. Nou wou hierdie man, die tweede belangrikste man in die hele Egipte, sy maaltyd saam met hulle geniet. Hulle was baie verward en het nie mooi geweet wat om te dink nie.

Toe Josef, die man in beheer, in die huis ingeloop het, het hulle almal van die vloer af opgestaan en voor hom neergebuig. Josef het gevra, "Leef julle vader nog?"

Is this your youngest brother "Ja, hy leef en is gesond, Meneer," het hulle geantwoord terwyl hulle gebuig het.

Josef het sy broer Benjamin herken in die skare. "Is dit julle jongste broer?" het hy gevra.

"Ja, Meneer. Dit is ons jongste broer," het hulle geantwoord terwyl hulle nog steeds gebuig het.

Josef het moeilik sy emosies beheer. Hy het na 'n ander kamer gegaan en trane van blydskap gehuil, omdat hy uiteindelik sy jongste broer, wat hy nie sedert hulle kinders was gesien het nie, nou uiteindelik weer gesien het. Hy het homself bedwing, sy gesig gewas en gereed gemaak om saam met sy broers te eet.

He went into another room and
wept cries of joy at having seen his youngest brother Joseph composed himself washed his face and prepared to eat with his brothers
graphic separator

Joseph had a small table set for himself and a larger table set for his brothers Dit was die gewoonte in daardie dae dat die Egiptenare nie saam met uitlanders geëet het nie. Josef, wat deur die Egiptenare aanvaar is, was 'n Egiptiese naam gegee en hy het 'n posisie van groot gesag gedra in Egipte en was deur almal geag as 'n Egiptenaar, al het hy oorspronklik gekom as 'n slaaf. Daarom het hy 'n klein tafel vir homself en 'n groter tafel vir sy al broers laat dek.

Hy het sy dienaars beveel hoe om die sitplekke by die tafel te rangskik.

Die broers was heel verbaas dat hierdie man hulle almal in volgorde volgens hulle ouderdom laat sit het. "Hoe kon hy dit geweet het?" het hulle onder mekaar gevra.

Each man received a large platter with plenty of food, but Benjamin's
platter was piled high Toe het Josef die borde kos bedien. Elke man het 'n groot bord met baie kos ontvang, maar Benjamin se bord was hoog opgestapel. Hy het VYF keer meer kos gekry as die ander.

Josef wou hê Benjamin moes meer kry as die ander om twee redes: Eerstens, Benjamin was sy enigste volle broer en hy het hom baie liefgehad; die ander was sy half-broers. Tweedens wou Josef die ander broers toets om te sien of hulle jaloers op Benjamin sou wees, omdat hy meer gekry het as hulle.

Gelukkig het die broers hierdie toets geslaag. Hulle het nie jaloers of kwaad geword nie. Hulle het gesels en gelag en hulle het hulle groot fees, wat geskik was vir 'n koning, geniet.

Hulle het egter nog steeds nie geweet dat
die man in beheer, hulle eie broer,
Josef was nie.

graphic separator

DINK!

1. Waarom het die broers na Egipte gegaan?
2. Waarom wou Jakob nie vir Benjamin laat gaan nie?
3. Wat het die broers geneem as 'n geskenk vir die man in beheer?
4. Wie was die man in beheer?
5. Was Simeon ooit vrygelaat uit die tronk?
6. Waarom het Benjamin meer gekry as al die ander?
7. Het die broers die toets geslaag?



ONTHOU:

Selfs al mag ons moontlik nie altyd weet waarom dinge gebeur nie, weet God en Hy is altyd in beheer.



'N VERS OM TE LEER

"Vrede vir julle! Moenie bang wees nie" (Génesis 43:23).


PRAKTIESE TOEPASSING

Verbeel jou jy is een van Josef se 11 broers. Verbeel jou dat jy ook nie geweet het wie hy regtig was nie. Sou jy bang wees vir 'n heerser wat hard teenoor jou optree en vir jou s dat jy 'n spioen is? Kan jy jou indink dat hy jou ook met groot genade behandel, soos om jou geld terug te gee sodat jy nie vir iets hoef te betaal wat jy baie nodig het nie?

Nou, het jy al ooit iemand geboelie, miskien 'n broer of suster of vriend, of 'n kind by die skool of kerk? Kan jy jou indink dat die persoon vir wie jy geboelie het, omdraai en jou vergewe, jou genade bewys in plaas daarvan om jou te probeer terugkry?

Josef het sy broers vergewe omdat hy besef het dat hulle jammer was vir wat hulle gedoen het. Is jy jammer vir wat jy gedoen het? Wees dan dapper. Gaan vra om verskoning vir daardie persoon. Dit is wat God van jou verwag. Jy kan met vertroue weet dat God op die ou end alles reg sal laat uitwerk, selfs al is daardie persoon dalk eers kwaad vir jou.

Miskien het jy nog nooit iemand geboelie nie. Maar verbeel jouself dat jy terugreis in tyd tot toe Jesus op die aarde was. Onthou jy dat Jesus 'n feesmaal saam met sy 11 dissipels gehad het nadat Judas hulle verlaat het? Het daardie dissipels werklik geweet wie Jesus was? Kan jy ook onthou wat hulle in die tuin van Getsman gedoen het? Ja, almal het Jesus in die steek gelaat toe Hy hulle die nodigste gehad het, net soos Jesus se broers hom in die steek gelaat het. Onthou jy hoe Ruben nie die ander gekeer het om Josef aan die slawehandelaars te verkoop nie?

Nou, het jy al ooit weggehardloop toe iemand anders geboelie was? Is jy jammer dat jy nie probeer help het of hulp gaan soek het vir daardie persoon nie?

[Na bespreking:] God wil nie hê ons moet ander boelie nie, en Hy wil nie hê dat ons moet toelaat dat ander mekaar boelie nie. Hy sal so trots op jou wees as jy na daardie persoon toe gaan en om verskoning vra dat jy nie vir hulle opgestaan en gehelp het nie.

Laat ons 'n oomblik neem en tot God bid om vergifnis waar ons 'n boelie was of nie vir ander opgestaan het nie, of waar ons Jesus nie verdedig het nie. Laat ons Hom vra om ons die moed te gee om reg te maak met ander en vir hulle op te staan. Die belangrikste van alles, bid vir geleenthede om vir Jesus op te staan wanneer ander oneerbiedig is teenoor Hom of sy Naam. Neem 'n tydjie om te bid vir die persoon wat God se Naam ydelik gebruik. Vra die Heilige Gees om vir jou toe wys wanneer om met hulle daaroor te praat en wat om te s. In die allereerste plek, vra die Here om jou te help om op so 'n manier te lewe dat niks in jou lewe God oneer aandoen nie.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie dat U altyd in beheer is
en weet wat die beste vir ons is. Help ons om
altyd op U te vertrou. In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Génesis 43:1-34


graphic separator


crayons

Joseph and His Brothers
Every Man's Money Was in His Sack
Joseph's Brothers Bowed Before Him
Egypt Coloring Pages
Bible Heroes: Joseph
Bible Colour and Learn 7: Joseph

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Bible Verse Coloring Pages #2
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
Children's Bible Coloring Books


child reading a book

Benjamin Goes To Egypt With His Brothers
Genesis 43
Adventure Bible: Joseph The Dreamer (I Can Read)
Beginner's Bible: Joseph & His Brothers (I Can Read)
God's Dreamer: The Story of Joseph (Bible Wise)
Joseph (read online)
Joseph and the Hidden Sacks of Silver

Joseph—God's Superhero
(Discover 4 Yourself Inductive Bible Studies for Kids)

Joseph in Egypt
Joseph, Jacob's Favorite Son (Arch Books)
Joseph Rules
Joseph Saves His People
Joseph's Coat (Famous Bible Stories)
Joseph's Ten Brothers Go to Egypt

The Birth of a Nation: Abraham to Joseph
(listen and read online)

The Great Famine

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Joseph Word Search
The Big Feast Multiple Choice Worksheet
Matching Game
Joseph Tests His Brothers
Joseph the Dreamer Sticker Book: Bible Story Sticker Book for Children

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles


crafts

Fear Not Memory Verse Activity
Egyptian Crafts
Joseph Tests His Brothers
Joseph Activities and Games

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Crafting the Word of God
Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids


CDs and Videos

Bugtime Adventures: Blessing in Disguise - The Joseph Story (watch online)
Heroes of the Bible: Moses, Miriam, and Joseph VeggieTales DVD
Joseph: Beloved Son, Rejected Slave, Exalted Ruler DVD
Joseph: Beloved Son, Rejected Slave, Exalted Ruler (watch online)
Joseph & the Coat of Many Colors DVD (Greatest Heroes & Legends)
The Beginner's Bible, Volume 4 (watch online)
The Bible Stories: Joseph, DVD
The Story of Jacob and Joseph
VeggieTales: The Ballad of Little Joe (watch online)

Do You Wonder Why? (watch online)
Read and Share DVD Bible
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Bible Collection: Jesus TV Mini-Series [Streaming Video Rental]
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


birds singing

Everywhere I Go - Sheet Music
Romans 8:28 - Sheet Music
God Will Take Care of Us All by Helen McAlerney Barth (listen online)
In His Dreams - Sheet Music
Joseph's Coat Of Many Colors [Music Download]

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (sing along)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS


Joseph by F B Meyer
Joseph - A Very Colorful Story
Joseph Tests His Brothers
Take-Home Paper

Free Bible story images
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon
Church Supplies
Closing Prayer

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide


52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources


graphic separator

BIBLE STORY ARCHIVE
http://childrenschapel.org/bibstory2.html


Add/update a Bible story resource


The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2021 by Linda Sue Edwards Pochodzay.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under "Subscribe... " at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.
IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2021 - www.childrenschapel.org

Pictures Courtesy of Free Bible Images and Sweet Publishing

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated June 8, 2021

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources