The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Die Skinker, die Bakker
en Twee Drome

deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Gods favor and blessing was on Joseph and before long he was in charge of everything in the prison

Text Version | English



DROME . . .

Almal het drome. Sommige drome is goed, sommiges is skrikaanjaend en ander is snaaks of selfs avontuurlik. Die meeste drome beteken nie regtig iets nie. Hulle kan moontlik veroorsaak word deur 'n bangmaakstorie te kyk of deur te veel verkeerde soorte kosse te eet. Maar het jy geweet dat sekere drome baie spesiale betekenisse het?

Soms gee God vir mense drome vir bemoediging, leiding en selfs om hulle te waarsku. Baie mense in die Bybel het hierdie spesiale drome gehad en hulle kon sê wat dit beteken, maar nie baie mense was in staat om ander mense se drome uit te lê of te interpreteer nie. Dit was 'n baie spesiale vermoë wat deur God gegee is aan net 'n paar uitverkore mense. Een van hierdie mense was Josef.

graphic separator

While trying to obey God and do what was right Joseph was falsely accused and thrown into
prison Arme Josef! Eers was hy gehaat deur sy broers oor sy kleed en sy drome en toe is hy as slaaf verkoop en gedwing om ver van die huis af in die land Egipte te woon. Toe, terwyl hy probeer het om God te gehoorsaam en te doen wat reg was, is hy valslik beskuldig en in die tronk gegooi. Dit het gelyk of dinge aangehou het om van kwaad tot erger te gaan. As enigeen rede gehad het om te kla en kwaad te wees, was dit sekerlik Josef!

The prison official took notice of
Joseph and liked him very much Maar Josef het nie gekla nie en het ook nie kwaad of bitter geword nie. Josef het gekies om God lief te hê, selfs in die ergste omstandighede. Terwyl hy in die tronk was, het hy voortgegaan om 'n regverdige jongman te wees en God het hom geseën. Die tronkbewaarder het notisie geneem van Josef en het baie van hom gehou. Uiteindelik het hy Josef in beheer van al die ander gevangenes geplaas. Solank Josef in beheer was, het God veroorsaak dat selfs die tronkbewaarder voorspoedig was.

In die tussentyd by die paleis, het Farao, die Koning van Egipte, kwaad geword vir twee van sy dienaars en het hulle in die tronk gegooi. Die koning se skinker en bakker het in dieselfde tronk beland as Josef. Een oggend toe Josef sy pligte nagekom het, het hy opgemerk dat die skinker en die bakker ongewoon hartseer was. "Waarom is julle so hartseer?" het Josef vir hulle gevra.

"Ons het altwee het drome gehad laasnag en ons weet nie wat dit beteken nie. Daar is niemand wat ons kan help om hierdie drome te verstaan nie," het hulle verduidelik.

Josef het gesê, "Moenie hartseer wees nie. Weet julle nie dat God drome gee en Hy kan ons help om die betekenis te bepaal nie? Vertel asseblief vir my julle drome."

Joseph noticed that the butler and the baker were unusually sadThere was a vine, and in the
vine were three branchesThe butler was very happy to hear such good news and especially
glad at the idea of getting out of prison

Die skinker was eerste om sy droom te vertel. "Daar was 'n wingerdstok en in die wingerdstok was daar drie lote. Die lote het gebot en trosse ryp druiwe gevorm. Koning Farao se beker was in my hand en ek het die druiwe geneem en die sap uitgedruk in die Farao se beker. Toe het ek die beker vir Farao gegee."

Josef het presies geweet wat die droom beteken het en hy het dit aan die skinker verduidelik. "Die drie lote is drie dae. Oor drie dae, sal jy vrygelaat word uit die tronk en jy sal jou werk terugkry. Jy sal weer Farao by sy tafel bedien."

Soos jy kan dink, was die skinker baie bly om sulke goeie nuus te hoor en was veral bly oor die idee om uit die tronk uit te kom! Josef het een versoek vir die skinker gehad: "Wanneer jy vrygelaat word en jy staan voor die koning, onthou asseblief van my en vertel vir Farao van my. Ek het niks verkeerd gedoen nie en verdien nie om hier te wees nie."

I dreamed that I had three baskets stacked on the
top of my head Toe die bakker gehoor het van die goeie uitleg van die skinker se droom, het hy besluit om vir Josef ook sy droom te vertel. Ek het gedroom dat ek drie mandjies opgestapel bo-op my kop gehad het. Die een heel bo was vol allerhande soorte brood en gebakte goedere. Voëls het oor my kop gevlieg en al die kos in die mandjie opgevreet."

Josef het ook die betekenis van hierdie droom geweet en hoewel dit nie 'n goeie een was nie, het hy vir die bakker die waarheid vertel. "Die drie mandjies is drie dae. Oor drie dae, sal jy uit die tronk vrygelaat word, maar jy sal nie teruggaan na jou werk toe nie. Koning Farao sal jou laat doodmaak."

The butler was given his job back and was allowed to serve at the
feast that very day Drie dae later, het Koning Farao 'n groot feesmaal voorberei, want dit was sy verjaardag. Hy het onthou van sy skinker en bakker en beveel dat hulle uit die tronk uit vrygelaat moes word. Die skinker en bakker het senuweeagtig hulleself skoon en netjies gemaak om voor die koning te verskyn.

Die skinker het sy ou werk teruggekry en was toegelaat om by die fees te bedien daardie dag. Die bakker was beveel om uit die teenwoordigheid van die koning weggeneem te word en was doodgemaak.

Dit het alles gebeur net soos Josef gesê het dit sou. Die skinker was so bly en besig met sy werk, dat hy skoon vergeet het van die belofte wat hy aan Josef gemaak het om vir die koning van hom te vertel. Ongelukkig moes Josef nog twee jaar in die tronk deurbring, maar hy het voortgegaan om God lief te hê, selfs in die tronk, en die Here het voortgegaan om hom te seën!

graphic separator

DINK!

1. Het alle drome spesiale betekenisse?
2. Wat het Josef gedoen om te verdien om in die tronk te wees?
3. Wat beteken "interpreteer"?
4. Wat het die skinker se droom beteken?
5. Wat het die bakker se droom beteken?
6. Was Josef se uitleg van die drome reg of verkeerd?
7. Hoe het Josef geweet wat die drome beteken?



ONTHOU:

Josef het aangehou om God lief te hê, selfs in die tronk en God het aangehou om hom te seën.



'N VERS OM TE LEER

"Maar die HERE was met Josef, en Hy het goedertierenheid aan hom bewys" (Génesis 39:21a).



PRAKTIESE TOEPASSING

Het jy gehoor van COVID-19? Wat is dit en wat gebeur met mense wat dit kry? Moes jy by die huis bly vir 'n tydperk? Wat was daardie tydperk genoem? Het die inperking of "lockdown" soms gevoel asof jy in 'n tronk is net soos Josef? Hoe het jy jouself besig gehou? Het jy gehelp met sleurwerkies in en rondom die huis soos Josef die tronkbewaarder gehelp het? Kon jy iets vir die Here doen en iemand anders help, vir hulle bid of hulle van Jesus vertel? Kan jy dink aan ander goeie dinge wat tydens die inperking gebeur het?

[Na bespreking:] Die Here wil hĂȘ dat ons Hom in alle omstandighede moet vertrou sodat ons kragtige getuienisse vir Hom kan wees in beide goeie en slegte tye. Laat ons 'n oomblik neem en Hom vra om ons te help om getrou te wees in alle omstandighede, om Hom te vertrou en Hom te verheerlik deur ander te help waar ons kan en deur vir hulle van Jesus en sy liefde vir ons te vertel.

Laat ons 'n oomblik neem om God om vergifnis, hulp en moed te vra.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie dat U met ons is in elke
situasie. Help ons om te onthou dat U ons altyd
liefhet. Help ons om U altyd lief te hê.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Génesis 40:1-23


graphic separator


crayons

The Butler, the Baker, and Two Dreams Story Cube Craft Activity
Butler Baker Dreams Craft
Dreams of the Baker and Cupbearer Craft
Joseph Activities and Games
Joseph in Jail

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Crafting the Word of God
Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids

  1. Tie-dye a T-shirt. This way each child can personally design their own shirt, and each time they wear it, they will be reminded that God is with them always, they are special to him, and that His love "covers" them through all situations and circumstances. (I work with a lot of children from dysfunctional families who go through horror stories on a regular basis. They need to know God is with them at all times.) Basically, all you need to do is have several different bowls of clothing dye, a T-shirt for each child, and rubber bands. Tightly wrap rubber bands intermittently around different parts of the white T-shirt. Dip only portions of the shirt into different colors. Let dry, remove bands, and praise the Lord you have a "shirt" of many colors.
  2. Should it be a smaller church or a lot of children, to defray the expense, you could purchase white handkerchiefs at a dollar store and do the same thing. This would give each child something to place under his pillow or carry with him as a reminder.
  3. With your picture of Joseph to color, you could have prepared strips of tissue paper to be glued on the picture or you could use construction paper as well. I have found tissue paper is sometimes easier to use, because it is not as stiff and "turns corners" better.

- Submitted by Karin Adams



birds singing

All Things Work Together for Good (listen online)
He Who Began a Good Work in You (watch online)
In His Dreams
Keep Me True, Lord Jesus (listen online)
Keep Your Tongue from Evil (listen online)
My Sins Are Gone (watch online)
What Really Happened to Joseph? by Continental Singers (listen online)

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Commentaries on the Chief Butler and Baker of Pharaoh
Take-Home Paper
Joseph by F B Meyer
Joseph - A Very Colorful Story
Joseph In Prison

Free Bible story images
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon
Church Supplies
Closing Prayer

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide


52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources


graphic separator

BIBLE STORY ARCHIVE
http://childrenschapel.org/bibstory2.html


Add/update a Bible story resource


The Children\'s Chapel - Award-winning site, featuring Bible stories from a variety of authors, excellent Christian resources for children, and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2021 by Linda Sue Pochodzay Edwards

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under "Subscribe... " at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.
IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2021 — www.childrenschapel.org

Pictures Courtesy of Free Bible Images

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated May 17, 2021

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources