The children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids


Job se Getrouheid
deur Brian Carlisle

Job was a righteous man who loved God

Text Version | English | Italian


Mev. Workman het haar oonddeur oopgemaak en die koek wat die middelpunt van die partytjie vir haar seun Greg sou wees, uitgehaal. Vandag by die skool, sou Greg voor die hele skool geëer word vir sy uitstaande prestasie om twee kinders, wat amper in 'n nabygeleë meer verdrink het, te red. Net een week gelede, op pad terug huistoe na skool, het Greg gesien hoe twee kinders in die water val en onder die oppervlak verdwyn. Greg sy eie veiligheid oorboord gegooi en in die water ingeduik en albei kinders na veiligheid gebring.

sun Mev. Workman het die koek op die kombuistafel neergesit en was net besig om die versiersuiker op te smeer toe Greg in die kombuis inbars en sy boeke op die vloer neergooi.

“Vandag was die slegste dag van my lewe!” het Greg geskree. “Ek wens ek het nie eers skooltoe gegaan vandag nie!”

“Greg!” het sy ma van skok uitgeroep. “Wat het gebeur? Het die skool nie die eerbetoningspletigheid vir jou gehad nie?”

“Ja,” het Greg amper gehuil toe hy op 'n kombuisstoel neerplof. “Maar dit is waar my hele lewe begin het om uitmekaar te val.”

“Wat bedoel jy daarmee?” het Greg se ma gevra toe sy 'n stoel nader getrek en langs hom gaan sit het. “Bedaar nou en vertel vir my wat gebeur het.”

bully “Wel,” het Greg begin, “nadat ek die toekenning ontvang het, het ek teruggeloop na my sitplek toe Bob, die skoolboelie, sy voet uitgesteek en my gepootjie het.”

“O my!” het Mev. Workman deernisvol na haar asem gesnak.

“Ek het nie heeltemal geval nie, maar mense het vir my begin lag.” Greg se oë het vol trane geskiet. “Toe ek wou gaan sit, het Paul, my beste vriend, die stoel weggetrek en ek het op die vloer geval! Almal in die saal het vir my begin lag!”

“Dit is verskriklik!” het sy ma uitgeroep.

“Maar dit is nie al nie!” het Greg voortgegaan. “Van toe af, het almal in die skool my begin spot en my 'n ‘Windgat’ genoem en gesê ek het die val verdien.” Greg, se hart was gebreek en hy het in sy ma se deernisvolle oë gekyk. “Waarom het almal in my vyande verander? Selfs my beste vriende, Paul, Andy and Kimberly het vir my gelag en my geterg. Ek het niks verkeerds gedoen nie! Al wat ek gedoen het, was om twee kinders se lewens te red!”

“Greg,” het sy ma begin, “laat my toe om jou 'n storietjie te vertel oor 'n man genaamd Job, wat lank gelede geleef het.

flower line

One day Satan appeared before God “Die Bybel sê Job was 'n regverdige man en daar kon niks verkeerds in hom gevind word nie. Maar eendag, het Satan voor God, wat op sy troon gesit het, verskyn. Satan het gesê dat hy heen en weer oor die aarde geloop het. God het hom met 'n vraag geantwoord. God het vir Satan gevra of hy sy dienaar Job gesien het. Job, het God gesê, was 'n volmaakte, opregte man, een wat God gevrees het en boosheid gehaat het. In die hele wêreld was daar niemand so volmaak en regverdig of so goed soos Job nie.

“Satan het God toe uitgedaag. Satan het Job beskuldig dat hy nie getrou sou bly as hy toegelaat sou word om Job te toets nie. Satan het gesê dat as hy toegelaat sou word om Job te toets, sou Job sondig. Daarom het Satan vir God toestemming gevra om Job te toets. God het Satan toestemming gegee en vir Satan gesê hy kon doen wat hy wou, maar hy mag nie Job se lewe geneem het nie. Baie bly het Satan ingestem en vertrek om die goeie man, Job, aan te val.”

“Maar wat het Job verkeerd gedoen?” het Greg met groot belangstelling gevra.

“Niks nie,” het sy moeder geantwoord. “Satan het geglo dat hy Job kon laat sondig, maar God het geweet dat, hoewel Job 'n ryk man was, was hy ook 'n godvresende man en dat Job nooit teen God sou sondig nie.”

“Wat het Satan gedoen?” het Greg sy ma gesmeek om aan te gaan met die storie.

In one morning Satan sent thieves to steal Jobs cattle and kill the servants “In een oggend het Satan diewe gestuur om Job se beeste te steel. Hy het die Sabeërs gestuur om Job se beeste te steel, 500 pare osse en 500 donkies en die dienaars wat hulle opgepas het, dood te maak. Daarna het vuur uit die hemel geval en sy 7,000 skape en die dienaars by hulle verbrand. Asof dit nou nie genoeg was nie, het nog meer diewe, die Chaldeërs gekom en Job se 3,000 kamele gesteel en die dienaars wat hulle opgepas het, doodgemaak,” het Greg se ma die storie begin.

“Dit is verskriklik!” het Greg uitgeroep. “Die nuus van al daardie verskriklike aanvalle moes Job baie hartseer gemaak het!”

A great wind rose up and hit the four corners of the house and caused the house to crumble while all his sons and daughters were in the house “Dit het, maar dit is nog nie die einde van die storie nie,” het sy ma hom onderbreek. “Pas nadat Job van hierdie aanvalle gehoor het, het 'n ander dienaar na hom toe aangehardloop gekom en vir Job vertel dat, terwyl al sy seuns en dogters in 'n huis was, het 'n sterk wind begin waai en die vier hoeke van die huis getref en die huis laat inmekaartuimel. Al Job se kinders het gesterf.”

“Wat het Job toe gedoen?” het Greg amper gehuil.

Job tore his clothes in mourning shaved his head and declared Blessed be the name of the Lord “Die Bybel sê dat Job in roubedryf sy klere geskeur, sy kop kaalgeskeer en gesê het, ‘Geseënd is die Naam van die Here!’” het Greg se ma geglimlag. “Die Bybel sê dat in al hierdie tyd, het Job nie gesondig nie.”

“Job het gewen!” het Greg gejuig.

Satan struck Job with a disease and his whole body was covered with big sores that tormented Job “Greg, dit was maar net die begin,” het sy ma geantwoord. “Satan het Job getref met 'n siekte en sy hele liggaam was bedek met groot sere wat Job gepynig het. Toe het Job se vrou ook nog 'n belediging by Job se ellende gevoeg deur vir hom te sê, ‘Vloek God en sterf!’ Selfs Job se grootste vriende het Job beskuldig dat hy gesondig het en hierdie oordeel oor homself gebring het. Niemand het Job verdedig of jammer gekry nie.”

“Wat het Job gedoen?” het Greg gepleit.

“Job het nooit gesondig nie. Job het getrou hierdie groot beproewing verduur. Job het niks gedoen om al hierdie aanvalle op sy familie en homself te verdien nie, behalwe dat hy 'n heilige en goeie gelewe gelei het,” het sy ma geglimlag. “Jy sien, Greg, Satan en baie goddelose mense in hierdie wêreld haat dit wanneer hulle iemand kry wat 'n godvresende lewe lei. Hulle sal alles in hulle vermoë doen om daardie persoon te vernietig en hulle te probeer kwaad maak en te laat sondig.”

“Net soos wat met my gebeur het vandag, maar net erger,” het Greg erken.

“Ja, behalwe dat dit wat vandag met jou gebeur het, nie naastenby so erg was, as wat Job moes verduur nie,” het Greg se ma saamgestem.

“Maar dit is nie die einde van Job se storie nie.

flower line

In the end Job received many blessings from God “Op die ou end, het Job baie seëninge van God ontvang. Die Bybel sê dat God vir Job twee keer meer gegee het as wat hy voorheen gehad het. Hy het nou 14,000 skape, 6,000 kamele, 1,000 pare osse en 1,000 donkies gehad.”

“Sjoe!” het Greg uitgeroep.

“Maar daar is nog,” het Greg se ma bygevoeg. “Uiteindelik het al Job se vriende en familie besef dat Job nie gesondig het nie. Almal het na Job gekom en hom gesmeek om vergifnis vir hulle beskuldigings teen hom. Die Bybel sê dat hulle hom vertroos het en vir hom geld en goud gegee het.”

“Wonderlik!” het Greg uitgeroep.

“Dit is nog steeds nie al nie!” het Greg se ma geglimlag. “Die Bybel sê dat Job nog 140 jaar na sy beproewing geleef het en hy het sewe seuns en drie dogters, wat die mooiste in die hele land was, gehad.” Greg se ma het haar hand uitgestrek en Greg se hare gevryf. “Omdat Job 'n regverdige man was, het Satan en sy bose magte hom aangeval. Maar omdat Job geweier het om te sondig, het God hom ver bo sy wildste verwagtinge geseën.”

Vir 'n paar oomblikke, het Greg diep in gedagte langs sy ma gesit. Een vir een het hy sy probleme met Job se probleme vergelyk. Uiteindelik het Greg na sy ma se liefdevolle gesig gekyk. “Môre as ek skooltoe gaan, gaan ek my kop omhoog hou en almal met 'n glimlag groet en trots wees dat ek 'n Christen is.”

Greg se ma wou net reageer toe iemand aan die kombuisdeur klop. Buite die huis was Paul, Andy en Kimberly. Hulle het gekom om verskoning te maak en vir Greg om vergifnis te vra omdat hulle nie soos sy vriende opgetree het nie.

“Kom binne!” het Greg se ma geroep. “Sodra ek die koek klaar versier het, sal ek my Bybel uithaal en vir julle die storie van Job lees. Natuurlik is Job die naam van 'n boek in die Bybel tussen die boeke Ester en Psalms.”

flower line

DINK!

1. Watter soort man was Job?
2. Wat het hy verkeerd gedoen?
3. Noem ten minste twee dinge wat met Job gebeur het?
4. Wie het vir Job gesê om God te vloek?
5. Het Job kwaad geword vir God?
6. Het die Job se storie geëindig met 'n gelukkige of ongelukkige einde?
7. Op watter spesiale manier het God Job op die ou einde geseën?



ONTHOU!

Soms mag dit lyk of alles verkeerd gaan in jou lewe en dat God miskien opgehou het om vir jou om te gee. Maar onthou die storie van Job en onthou dat God altyd omgee en dat Hy jou altyd deur jou probleme sal help as jy getrou bly aan God en nie sondig nie.



'N VERS OM TE LEER

“Salig is die wat vervolg word ter wille van die geregtigheid, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele” (Matthéüs 5:10).


PRAKTIESE TOEPASSING

Kan jy 'n keer onthou toe iets sleg met jou gebeur het? Hoe het jy gevoel?
Was jy kwaad vir God of het jy dit gesien as 'n kans om Hom beter te leer ken?

Terwyl jy dink aan vandag se storie oor Job, dink aan hoe jy volgende keer kan
optree wanneer 'n slegte ding met jou gebeur. Ken jy iemand wat op hierdie
oomblik swaarkry? Op watter maniere kan jy hulle help sodat hulle kan weet dat
jy en God omgee oor hulle? Laat ons 'n oomblik neem en dink hoe ons kan optree
op 'n manier wat God eer en ander seën.

[Na bespreking:] Ons eer God deur Hom te dank, maak nie saak wat met ons gebeur nie.
Ons seën ander wat swaarkry deur goed aan hulle te doen en hulle te laat verstaan
dat ons omgee. Ander kyk hoe ons op ons probleme in ons eie lewens en die lewens
van ander reageer. God sien wanneer ons tyd maak om vir iemand te wys dat ons hulle
liefhet en hulle laat weet dat ons vir hulle bid. God is bly as ons goed doen aan
ander. Dit is hoe ons lewens God kan verheerlik en eer aan Hom betoon.

Ons gaan nou tyd maak om God te dank vir sy liefde vir ons en Hom vra ons ons te
gebruik en ons te leer om so op te tree dat ons Hom eer en ander seën.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, ek is so dankbaar dat U my liefhet en
vir my sorg. Dankie dat U my help deur
elke probleem en beproewing. Help my asseblief om
getrou aan U te bly, maak nie saak wat na my kant toe kom nie.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Job 1:1-22; 2:7-10; 42:7-17


flower line


crayons

A Messenger Gives Job Bad News Coloring Page (online)
Job's Faithfulness Coloring Page (online)
God Cares for Me Coloring Book by Shirley Dobson
My Bible Stories Coloring Book 2
Old Testament Hidden Picture Puzzles Coloring Book (reproducible)

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
God Cares for Me Coloring Book by Shirley Dobson

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Favorite Bible Stories Coloring Book (reproducible)
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Awesome Coloring Book of Bible Comics
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books



activities

Crossword Puzzle (online)
Jigsaw Puzzle (online)
Memory Verse Cut & Scramble (page 1 online)
Memory Verse Cut & Scramble (page 2 online)
Word Search (online)
Job Maze (online)
Righteous Job Fears God (online)
Job's First Test (online)
Job's Second Test (online)
Job and His Three Friends (online)
Elihu Contradicts Job's Friends (online)
The Lord Speaks (online)
Job Is Blessed (online)
Classic Trouble Game
Stickers: God Cares

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles Sticker Books

crafts

The Story of Job | Kids Bible Time (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts
Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible



singing birds

What's in the Bible DVDs

Give Thanks for Everything (online)
God Cares [Music Download]
God Cares About Me [Music Download]
God Is Good All the Time (online)
Have Patience (Herbert the Snail) (purchase)
Have Patience (Herbert the Snail) (online)
He's Still Working on Me (online)
Jesus, Look Inside My Heart (online)
You Are So Faithful (online)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
Illustrated Songs
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
Sunday School Song Medley (online)
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



child reading a book

Alexander and the Terrible, Horrible, No Good, Very Bad Day
Bob and Larry in the Case of the Missing Patience
The Story of Job—Bible Hub (online)
Job: The Patient Friend
God Always Cares
God Takes Care of Me

I Talk to God About How I Feel: Learning to Pray,
Knowing He Cares by Stormie Omartian


Instant Bible Lessons for Toddlers:
God Takes Care of Me


The Berenstain Bears: Why Do Good Bears Have Bad Days?

365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
Little Pilgrim's Progress
The Comic Book Bible
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)


CDs and Videos

Do You Wonder Why? (watch online)

God Cares for You: Bible Wisdom for Kids #1
(Chuck Swindoll's Paws & Tales)


Adventures in Odyssey速 089: That's Not Fair! [Download]
Job's Troubles (watch online)
The Bible Comes Alive, Your Story Hour Volume 4, Audiobook on CD

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs


Resources for Parents and Teachers

Flower readers

Be Patient (Job) by Warren Wiersbe
A Bible Lesson on Job (online)
The Story of Job activities (online)

When Kids Hurt:
Help for Adults Navigating the Adolescent Maze - eBook


When Your Children Hurt eBook by Charles Stanley

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)



flower line

The Childrens Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2024 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.

Permission is granted to reproduce this page
for ministry purposes only. Not for resale.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated March 2, 2024
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources