The children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids


Die Kind Wat 'n Koning Was
Die Storie van Joas
deur Linda Sue Pochodzay Edwards

King Ahaziah has died and his mother is trying to kill everyone in the family so that she will be made the queen

Text Version | English | Italian


Slide Matthew het tot op die hoogste glyplank op die speelgrond geklim. “Ek is die KONING,” het hy van vreugde geskree. Terwyl hy daar bo gesit en lag het, het Rachel hom 'n ligte stampie gegee en dit het hom 'n ligte stampie gegee en dit het hom vinnig met die glyplank laat afgly. “Nou is ek die KONINGIN!”

Toe was dit Billy se beurt. Hy het die trappe een vir een geklim en elke nou en dan afgekyk om te kyk hoe ver hy geklim het. Stadig het hy die bopunt bereik en trots uitgeroep, “EK is die koning!”

“JY kan nie koning wees het,” het Matthew hom getreiter. “Jy is te BANG, en buitendien is jy te KLEIN. Jy moet GROOT wees om koning te wees.” Matthew het Billy 'n gemene stamp gegee en hom van die glyplank laat afswoesj voordat hy gereed was. Billy het met 'n doef op die grond aan die onderpunt van die glyplank beland.

Rachel het 'n traan in sy oog gesien en hom gaan ophelp.

“Dit is nie regverdig nie. Ek is te klein om koning te wees. Ek is te klein om enigiets te wees,” het Billy gesnik.

“Wel, ek dink nie jy is te klein nie!” het Rachel uitgeroep. “Soms is dit GOED om klein te wees. Jy is die enigste een wat onder die stoep kan inkruip om die bal te gaan haal as dit daar onder inrol. Matthew en ek is altwee te groot. Ek is bly jy is steeds klein genoeg om ons te help wanneer ons jou nodig het.”

Children\'s Chapel

I was able to grab the baby and escape but they are following me “HELP MY! Help my ASSEBLIEF! Ek moet Jójada die priester dadelik sien! Koning Ahásia het gesterf en sy ma probeer almal in die familie doodmaak, sodat sy koningin gemaak kan word. Ek was net betyds om die baba te gryp en weg te kom, maar hulle agtervolg my. Julle MOET my help om Joas te red! Julle MOET my help om die Koning te red!”

Die priesters en Leviete, wat in die tempel gewerk het, was verstom om die verskriklike nuus te hoor en het Jójada gaan roep om te kom luister wat die ontstelde vrou gesê het. Jójada het gou 'n kamer in die tempel gereed gemaak vir baba Joas en sy oppasser, Joséba. Vir ses jaar lank moes hulle weggesteek bly om beskerm te kon wees teen die bose Koningin Atália.

Na Joas se sewende verjaarsdag, het Jójada besluit dit was tyd vir Joas om uit sy wegsteekplek te kom.

“Bring die leiers!” het hy beveel. “Roep die kapteins en die wagte!”

Toe al die heersers, die kapteins en die wagte voor hom in die tempel gestaan het, het hy Joas voorgestel as die Koning van Juda.

HULLE KON HULLE ORE NIE GLO NIE! Hulle was verward en het almal tegelykertyd begin vrae vra.

“WAT? Hoe kan DIT die Koning van Juda wees? Hy is nog net 'n seun!”

“Hy KAN NIE die Koning van Juda wees nie! Atália het seker gemaak dat die hele familie uitgeroei was, sodat SY Koningin kon wees.”

“Dit is heeltemal MOONTLIK!”

Jehoida introduced Joash as the King of Judah Jójada het na hulle vrae en kommentare geluister en hulle toe die storie vertel van hoe Joas gered is en hy het hulle verseker dat hy regtig die ware Koning van Juda was. Toe . . . het hy vir hulle sy plan vertel.

“Een derde van julle sal by die Koning se huis wag staan. Een derde van julle sal by die hek wag staan. Sommige van julle sal by die tempel wag staan en sommige van julle sal die Koning omring,” het hy beveel. “Op die Sabbatdag wanneer al die mense kom om te aanbid, sal ek Joas uitbring en hom salf, 'n kroon op sy kop sit en verklaar dat hy Koning is.”

Die heersers, die kapteins, die wagte, die priesters en die Leviete het in afwagting gewag vir die Sabbat. Uiteindelik het die dag aangebreek. Mense het na die tempel gegaan om te aanbid, onbewus van die groot gebeurtenis wat reg voor hulle oë sou plaasvind.

Jójada het vir net die regte oomblik gewag. Toe het hy voor die mense gaan staan en gewag vir stilte. “Ek het 'n baie belangrike aankondiging om te maak,” het hy gesê. Op daardie oomblik het die kapteins en die wagte Joas voor die groep uitgelei. Die mense was gretig om te sien wat sou volgende gebeur. Hulle het toegekyk hoe Jójada hom gesalf en die kroon op sy kop geplaas het. “DIT IS JOAS! HY IS JULLE NUWE KONING!” het hulle hom triomfantlik hoor uitroep.

Athaliah was furious when she saw the boy who had been crowned King Onmiddellik was daar 'n gedruis van opgewondenheid onder die skare. Die geluid het harder en harder geword. Die mense was verheug om te sien dat die regte Koning nou gekroon was. “LANK LEWE DIE KONING! LANK LEWE DIE KONING!” het hulle op die top van hulle stemme uitgeroep. Hulle het hulle hande geklap en van vreugde geskreeu. Die lug was gevul met uitbundigheid terwyl hulle dit gevier het.

Toe Atália die geraas van die mense hoor, het sy na die tempel gegaan om ondersoek in te stel. Sy was kwaad om te sien dat die mense juig. Sy was kwaad om die ramshoringblasers te hoor. En sy was eers WOEDEND toe sy die seun, wat as Koning gekroon is, sien.

“VERRAAD! VERRAAD!” het sy woedend geskreeu. Maar Jójada het die kapteins en offisiere beveel om die bose koningin te vang, sodat sy gestraf kon word.

Children\'s Chapel

Koning Joas het Jójada, die priester, liefgehad en gerespekteer. Hy wou doen wat reg was in God se oë en het Jójada toegelaat om hom te help om wyse besluite te neem.

King Joash noticed that the temple was in very bad shapeKing Joash placed a chest in the temple near the altar so the people could place their offering in it when they came to worship

Eendag het hy opgemerk dat die tempel baie sleg gelyk het. Die mure en die poorte was besig om te verkrummel en was dringend nodig om herstel te word.

“Dit is nie reg nie,” het hy gedink. “Die tempel van die Here moet 'n pragtige plek wees. Dit moenie uitmekaarval nie. IETS moet daaromtrent gedoen word.”

Jehoida hired many workmen to begin repairs Koning Joas het beveel dat die geld, wat die mense gebring het vir die offergawes, gebruik moes word om die tempel te herstel. Jójada het 'n kis geneem en 'n gat aan die bokant geboor. Hy het die kis in die tempel naby die altaar geplaas, sodat die mense die offergawe daarin kon gooi wanneer hulle gekom het om te aanbid. Die mense was bly om hulle offergawes aan die Here te gee en het mildelik gegee en gou was die kis vol.

Jójada het beveel om die kis oop te maak. Hy het die geld uitgehaal en baie werkers gehuur om met die herstelwerk te begin. Die houtkappers, skrynwerkers, klipkappers en messelaars het ywerig dag vir dag saamgewerk om die tempel 'n pragtige plek te maak om te aanbid.

 

Children\'s Chapel

ONTHOU:

Jy is nooit te jonk om God te dien nie.


DINK!

1. Toe haar seun gesterf het, wat het Atália gedoen?
2. Waar het Joas se tante hom weggesteek?
3. Hoe oud was Joas toe hy Koning geword het?
4. Wat was die belangrikste ding wat Koning Joas gedoen het?


'N VERS OM TE LEER

“Laat niemand jou jonkheid verag nie”
(1 Timótheüs 4:12a)


PRAKTIESE TOEPASSING

Het jy al ooit gewonder of jy te jonk is om goeie dinge vir God
of vir ander te doen? Dink jy ouderdom maak regtig vir God saak?
Kan God 'n kind gebruik om iets wat vir Hom spesiaal is te doen?

Wat kan jy vir God doen op jou ouderdom of kan jy as kind ander help?
Kom ons neem 'n oomblik en dink aan maniere hoe ons God kan verheerlik
en ander kan seën.

[Na bespreking:] Ons eer God deur onsself aan Hom te gee sodat Hy ons
kan gebruik. Ons eer God deur eerbied te betoon aan ons ouers en
onderwysers en mense in gesagsposisies. Ons dien God deur Ma en Pa te
help met werkies in en om die huis. God sien as ons moeite doen om 'n
briefie te skryf om vir iemand te wys dat ons omgee en vir hulle bid.
Hy sien wanneer ons 'n dankie briefie vir iemand skryf. God is bly as
ons ons goed met ander deel en goed doen aan hulle. Wanneer ons goeie
dinge vir ander doen, verheerlik dit God en bewys eer aan Hom.

Ons gaan nou 'n oomblik neem om God te vra om ons te gebruik en Hom te
vra om ons te wys wat ons vir Hom en vir ander kan doen. Laat ons God
vra om ons te help maniere te kry om Hom te eer en 'n seën vir ander te wees.
Volgende keer wanneer ons 'n kans kry om God te eer of iemand te help,
laat ons onthou om te stop en te vra, “Wat sou Jesus doen?”



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, ek gee myself aan U en vra U om my te
gebruik. Wys my hoe ek U kan eer en 'n seën vir
ander kan wees. Help my om te onthou dat U 'n doel
vir my lewe het en selfs al is ek jonk, kan ek U
steeds verheerlik en U en ander dien.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
2 Konings 11 - 12 and 2 Kronieke 24


Children\'s Chapel

crayons

Coloring Page - The Boy Joash Is Crowned As King (online)
Coloring Page With Memory Verse (online)
Joash Coloring Page (online)
Color a Treasure Chest (online)
My Bible Stories Coloring Book 2
Old Testament Hidden Picture Puzzles Coloring Book (reproducible)

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Favorite Bible Stories Coloring Book (reproducible)
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Awesome Coloring Book of Bible Comics
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


child reading a book

God Speaks to Me: The Boy Who Recovered the Lost Book (online)
The Little Boy Who Was Crowned King (online)

365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
Little Pilgrim's Progress
The Comic Book Bible
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Fill-in-the-Blanks (online)
Joash Activity Page (online)
Joash Maze (online)
Joash Do You Know Cards (online)
Joash Repairs The Temple Coloring and Activity (online)
Athaliah The Wicked Queen Word Search (online)
Joash Repairs The Temple Activities (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles Sticker Books


crafts

Joash Craft and Activity Ideas (online)
Crown door hanger take home project (scroll down online)
Paper Crown (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts
Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible


birds singing

Always Remember (online)
Building up the Temple (online)
Donut Man: My Body Is the Temple of the Holy Spirit (listen online)
Do the Good You Know (watch online)
Here Is My Life, Lord (watch online)
I Don't Have to Wait Until I'm Grown Up (watch online)
I Might Be Small (watch online)
Jesus Wants Me for a Sunbeam (watch online)
We Can Make a Difference (online)

Joash, Joash...Repairs the Temple Song
(Tune: Reuben, Reuben nursery rhyme song)
(scroll down online)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
Illustrated Songs
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
Sunday School Song Medley (online)
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



CDs and Videos

Joash, the Boy King (watch online)
Joash Repairs the Temple (watch online)
King Joash (watch online)
King Joash Repairs the Temple (watch online)
Repairing The Temple for Kindergarten (watch online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs


Resources For Parents And Teachers

Joash (online)
Joash Repairs The Temple Activities (online)
Joash—the Boy Who Became King Bible lesson (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)


Children\'s Chapel

The Childrens Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2024 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.

Permission is granted to reproduce this page
for ministry purposes only. Not for resale.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated Febuary 19, 2024
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources