The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids



Die Hemel Verruil vir 'n Bord Sop
Die Storie van Jakob deur Brian Carlisle

Esau swapped his birthright for a bowl of stew

Text Version | English | Italian

(Vervolg van Deel 1)

'n Paar jaar gelede het ek verskeie tieners van ons huiskerk na 'n ander dorp geneem om 'n basketbalwedstryd te speel teen 'n kerk met wie ons gemeenskap het. Dit was geen professionele wedstryd of toernooi nie. Ons was net tien ouens wat daarop uit was om 'n bietjie pret te hê. Ek sal die name van die tieners verander, sodat die storie niemand verleë sal laat voel nie.

sun Toe ons by die park aankom om te speel, was die ander kerk se span nie nog nie daar nie en daarom het ons solank begin oefen. Na 'n rukkie, het ons gewonder of die ander tieners nog kom en ek het hulle gaan soek. Tien minute later, het ek met die nuus teruggekom dat die ander tieners binne 'n paar minute sou opdaag. Maar toe ek teruggekeer het na my groep tieners, het hulle op-en-af gespring van opgewondenheid.

“Wag totdat jy hoor wat met ons gebeur het!” het een van my vriende geroep.

“Gary het amper in 'n geveg beland met 'n groep seuns wat ons basketbalbaan wou hê!” het 'n ander vriend geroep.

“Wat het gebeur?” het ek gevra.

“Vyf groot, ouer seuns het nader gekom en vir ons gesê om te skoert, omdat hulle ons baan wou hê,” het Tim verduidelik. “Ons het vir hom gesê, ‘Nee, ons was eerste hier en dus is dit ons s'n.’ Hulle het geweet ons was reg en toe het hulle begin wegloop.”

Can of Coke “Oukei,” het ek gedink. “Nie te veel opwinding nie...nog nie.”

“Skielik het die grootste seun na Gary gekyk en vir Gary gesê om vir hom sy Coke te gee om te drink.”

“Wat het jy gesê, Gary?” het ek gevra.

Gary het sy bors uitgesteek en trots geantwoord, “Ek het my Coke agter my neergesit en vir hom gesê dat hy my sou moes doodmaak as hy my Coke wou hê.”

Ek wou net daar op die plek begin huil. Hoekom? Omdat ek al so lank probeer het dat Gary Jesus as sy Verlosser moes aanneem. Elke keer wat ek probeer het, het Gary altyd geantwoord dat hy nie sterk genoeg was om versoeking te weerstaan en God te dien nie.

“Gary,” wou ek skree, “as jy jou geloof met dieselfde moed en vasbeslotenheid sou verdedig as wat jy gewillig was om jou Coke te verdedig, sal niemand ooit in staat wees om jou te oortuig om van God af weg te draai nie!”

Verskeie jare het verbygegaan sedert daardie middag en Gary is baie lank en sterk. Gary is so sterk dat niemand hom sal kan keer nie. Maar Gary is nog steeds nie 'n Christen nie. Waarom nie? Hy is nie sterk genoeg om een te wees nie, sê hy.

flower line

Dit herinner my altyd aan 'n storie in die Bybel oor twee broers — eintlik 'n tweeling. Hulle name was Jakob en Esau.

Jacob was a farmer with soft smooth skin and Esau
 was a hunter Hoewel hulle 'n tweeling was deur geboorte, het hulle heeltemal verskillend gelyk en opgetree. Jakob was 'n boer met 'n sagte, gladde vel. Esau was 'n jagter. Hy was groot, sterk en vol hare, veral op sy arms, gesig en nek.

Eendag het Esau na die veld gegaan om te jag vir iets om te eet. Esau het die hele dag geloop en diere bekruip, maar hy kon niks vang om te eet nie. Toe Esau huistoe gegaan het daardie aand, het Esau verby Jakob se tent geloop. Jakob was voor sy tent en het 'n groot pot sop op sy kampvuur gemaak.

Can I have some please “O, dit ruik lekker!” het Esau gesnork toe sy maag begin grom het.

“Ja, dit is,” het Jakob geglimlag. “Ek het alles waarvan jy hou in hierdie sop gesit. Eintlik dink ek hierdie sop is die beste sop wat ek nog ooit gemaak het.”

“Kan ek 'n bietjie daarvan kry, asseblief?” het Esau gesmeek. “Ek is so honger, ek dink ek gaan doodgaan!”

“Wel,” het Jakob begin. “Ek was van plan om dit wat ek nie geëet het nie vir een van my vriende te gee. Hy is ook honger,” het Jakob skelm geantwoord.

“Asseblief. Ek sal enigiets vir jou gee!” het Esau belowe.

“Enigiets?” het Jakob gegrinnik.

“Ja. Gee my net 'n bord van daardie sop!” het Esau van die honger geskree.

I will give you a bowl of my stew for your birthright “Ek sal jou 'n bord sop gee vir jou eersgeboortereg,” het Jakob aangebied.

'n Eersgeboortereg was iets baie waardevol in daardie dae. As 'n vader gesterf het, het sy oudste seun, wat die eersgeboortereg gehad het, die grootste deel van die erfenis ontvang. Hy sou meer grond, meer beeste, meer geld, meer dienaars — meer van alles wat sy vader besit het, kry. En omdat Esau net 'n paar sekondes voor Jakob gebore is, was Esau die oudste en daarom het hy die eersgeboortereg gehad.

Wanneer hulle vader Isak sterf, sou Esau baie meer geërf het as Jakob. Voor die vader egter gesterf het, sou hy sy oudste seun inroep en 'n spesiale seën oor hom uitspreek. Dit was beskou om meer waardevol te wees as die beeste en dienaars wat hy sou ontvang.

“Ja!” het Esau gretig geskree. “Watter nut is my eersgeboortereg as ek vanaand van die honger sterf? Ek sal nie meer lewe om alles te erf nie, so my eersgeboortereg is van geen waarde vir my nie!” Die Bybel sê dat Esau sy eersgeboortereg verag het.

Vir een bordjie sop, het Esau die mees waardevolle item wat hy besit het, weggegee — sy eersgeboortereg. Deur sy eersgeboortereg weg te gee, het Esau koeie, skape, bokke, grond, dienaars, geld en sy familieseën weggegee vir een bord sop, wat waarskynlik sy maag laat kramp het die hele nag.

flower line

Heaven Hoe is hierdie twee stories wat ek julle vertel het verwant aan mekaar? Eerstens, hulle is albei waar. Tweedens, beide Gary en Esau het iets klein en goedkoop meer van waarde geag as wat hulle die grootste gawe wat ooit aan die mens gegee is, geag het.

As 'n Christen, is ons deel van die familie van God. God het vir ons baie dinge vir ons lewe hier op aarde belowe, maar Hy het ook vir ons die ewige lewe en 'n woning in die hemel belowe, waar daar geen honger, pyn, vyande of enigiets sleg sal wees nie.

Hemel gaan 'n wonderlike plek wees! Dit sal groter wees as wat ons ooit kan dink en al wat ons moet doen, is om aan te hou om God te dien. Soms is om God te dien maklik. Ander kere mag dit moeilik wees, maar ons moet ons eersgeboortereg, ons erfdeel in die Hemel, beskerm. Eendag in die Hemel sal al die swaarkry en beproewings wat ons op hierdie aarde beleef, die moeite werd wees.

Moet nooit jou eersgeboortereg weggee nie! Moet nooit ophou om God te dien nie! Moenie dit vir kos verruil nie. Moenie dit vir vriende verruil nie! Moenie dit vir geld verruil nie! Niks hier op hierdie aarde kan vergelyk met die wonderlike seëninge wat God vir jou in die Hemel het nie!

Word verlog in Deel 3

flower line

DINK!

1. Wat was die naam van Jakob se tweelingbroer?
2. Watter broer was lief vir jag?
3. Watter lid in die gesin het wettiglik die eersgeboortereg besit?
4. Wat het Esau in ruil vir sy eersgeboortereg geneem?

ONTHOU!

Soms mag dit lyk of die Hemel en die genieting van jou eersgeboortereg so ver weg is. Maar onthou die storie van Jakob en Esau en hoe Esau verkoop het dit wat die belangrikste was vir iets wat so onbelangrik was — 'n bord sop. Moet nooit ophou om God te dien vir enigiets in hierdie wêreld nie.


'N VERS OM TE LEER

“Omdat julle geweet het dat julle in julself 'n beter en blywende besitting in die hemele het” (Hebreërs 10:34b).

ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER:

“Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde…maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel…” (Matthèüs 6:19a-20a).

“Geen versoeking het julle aangegryp behalwe 'n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra” (1 Korinthiërs 10:13).

“Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in jul allerheiligste geloof en in die Heilige Gees bid en julleself in die liefde van God bewaar, terwyl julle die barmhartigheid van onse Here Jesus Christus tot die ewige lewe verwag” (Judas 1:20-21).



PRAKTIESE TOEPASSING

Watter soort dinge bring mense in die versoeking om hulle geestelike geboortereg te verruil?

Hoe kan jy sterk word in jou geloof en in staat wees om versoeking te kan weerstaan?

[Na bespreking:] God sê dat jy nie bo jou kragte versoek sal word nie, maar dat Hy vir jou krag sal gee om dit te verdra en te weerstaan. So, wanneer jy volgende keer versoek word om jou goddelike erfenis te laat vaar, vra God om hulp. In die tussentyd, oefen om sterk te word in jou geloof deur tot God te bid en gehoorsaam te wees aan sy Woord.


LAAT ONS BID

Dog and boy praying
.

****************************************************
Liewe God, dankie dat U soveel mense voor my gestuur
het om vir my te leer hoe om te lewe. Help my om nooit
op te hou om U te dien nie, maak nie saak wat Satan my aanbied nie.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Génesis 25:24-34



flower line


crayons

Jacob and Esau coloring Page (online)
Memory verse coloring Page (online)
Jacob (online)
Jacob and Esau (online)
Pottage (online)
Esau Trades His Birthright (online)
My Bible Stories Coloring Book 2

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Awesome Coloring Book of Bible Comics
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Selling Your Birthright (online Word Search)
Stay True Maze (online)
Birthright Puzzle (Answer Key)
Jacob and Esau Matching Activity (online)
Esau and Jacob Worksheet (online)
Jacob & Esau Activities (online)
Fill in the Blanks (online)
Skit (online)
Word Search (online)
Crossword Puzzle (online)
Jacob and Esau: Put the events in correct order (online)

Discover 4 Yourself, Children's Bible Study Series:
Extreme Adventures with God (Isaac, Esau and Jacob)


Worksheets

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles Sticker Books


child reading a book

A Very Expensive Bowl Of Soup (online)
Growing with God Student Manual (3rd Grade)
Jacob (read online) (online)
Jacob and Esau Bible story for children (read online)
Jacob and Esau Booklet (printable)
Kingstone Bible Volume 1
Two Brothers, Jacob and Esau (online)
The Birth of a Nation - Abraham to Joseph (online)

365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
Little Pilgrim's Progress
The Comic Book Bible
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)


crafts

Jacob's Bowl Clay Craft (online)
Jacob and Esau crafts (online)
Jacob and Esau painting craft (online)
Soup Pot Name Tags (online)


Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts
Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible


birds singing

He's Still Working on Me (online)
I Am a Promise (online)
I Have Decided To Follow Jesus [listen online] (online)
I Have Decided To Follow Jesus [music download]
More Than Anything (online)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
Sunday School Song Medley (online)
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


CDs and Videos

Adventures in Odyssey® 272:
Two Brothers and Bernard, Part 1 of 2 [Download]


Bible Comes Alive, Volume 1 Your Story Hour, CD

Bible on the Go Vol. 04: The Story of Isaac and Rebecca;
The Story of Jacob (Genesis 24-25, 27-29) - Unabridged Audiobook [Download]


Bible Stories for Kids: Jacob and Esau (online)
Jacob and Esau: The Stolen Birthright (SuperBook DVD)
Greatest Heroes of the Bible, Volume 3
Superbook: Jacob and Esau (online)
The Story of Jacob and Joseph

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


Flower readers

Resources for Parents & Teachers

Games Big Kids Can Play with Younger Siblings
Growing with God Teacher's Manual (3rd Grade)
Jacob and Esau
Lesson Ideas For Jacob and Esau
Genesis 25
Jacob and Esau by Charles Spurgeon
Israel: A Prince of God-The Story of Jacob Retold - eBook

Different Children, Different Needs:
Understanding the Unique Personality of Your Child ebook


Five Love Languages Of Children

Discover 4 Yourself, Children's Bible Study Series:
Extreme Adventures with God (Isaac, Esau and Jacob)


Bringing Up Boys DVD (James Dobson)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)



flower line


The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated December 26, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources