The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids



Very Different Twins Title

deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Text Version | English | Italian



           “Kom nou . . . net hierdie een keer . . . ek het iemand nodig om die bal te gooi, sodat ek kan oefen om dit te slaan. Kom asseblief buitentoe en speel met my,” het Zach sy broer gesmeek, maar sonder sukses.

           Zeke was opgekrul op die groot opgestopte stoel met 'n boek in sy hand. “Jy onderbreek my altyd reg in die middel van 'n goeie gedeelte!” het Zeke gekla.

child reading a book

           Hulle ouer suster, Ann, het in die kamer ingekom toe sy die twee seuns hoor stry. “Dis als reg Zach,” het sy gesê. “Ek sal uitgaan en 'n paar balle vir jou gooi.”

           “Ek kan net nie vir Zeke verstaan nie,” het Zach by Ann gekla toe hy sy kolf optel. “Ek weet net nie hoe hy hier binne kan bly en daardie simpel boeke die hele tyd moet lees nie. Hy weet net nie wat dit is om pret te hê nie, dis al wat ek kan sê.”

           “Wel, Zeke dink nie daardie boeke is so simpel nie en hy is die een in die gesin wat goeie punte kry,” het Ann geantwoord. “Julle twee seuns is so verskillend. Dit is moeilik om te glo dat julle 'n tweeling is en ek het my hele lewe saam met julle gewoon!”

boy with a bat

           “Ek weet,” het Zach gesê. "Soms is dit vir my ook moeilik om te glo. Iemand by die kerk het gesê ons is baie soos Jakob en Esau! . . . Haai! Kom ons hou op praat. Gooi daardie bal!”

           Ann het die bal opgetel en 'n perfekte bal gegooi. Zach het dit goed getref met die kolf en dit het oor Ann se kop gevlieg en anderkant tweede bof geland. Ann het agter die bal aangehardloop, terwyl Zach om elke bof tot by die tuisbof gehardloop het.

           In die tussentyd, was Zeke steeds opgekrul met sy boek, terwyl hy angstig gewag het op die ontdekking van die geheime skat.


flower line

Isaac dearly loved his wife Rebekah and provided very well for her            Isak het sy liewe vrou, Rebekka, baie liefgehad en het baie goed vir haar gesorg. Hy het alles, wat aan sy vader Abraham behoort het, geërf en hy was 'n baie welgestelde man. Daar was niks wat hy nie vir haar kon gee nie, en daar was niks wat hy nie vir haar sou doen nie. Isak en Rebekka het baie gelukkig saamgewoon, behalwe vir een ding. . .

           Rebekka was hartseer, want sy kon nie kinders hê nie. Elke keer as een van haar vriende 'n nuwe baba gekry het, was Rebekka bly vir haar vriendin, maar diep binnekant, was sy hartseer. “Waarom, o, waarom kan ek nie 'n kind kry nie?” het sy gewonder. “As ek tog net 'n kind gehad het . . . . sou ek hom so liefhê en nooit toegelaat het dat iets sleg met hom gebeur nie.”

           Haar liefdevolle man, Isak, het haar hartseer gesien. Hy sou sy arms rondom Rebekka sit en probeer om haar te troos. “Jy weet ek sal vir jou alles gee wat jy ooit sou wou hê,” het hy vir haar gesê. “Ek weet nie waarom ons nie 'n gesin kan hê soos die res van ons vriende nie, maar ek sal vir jou bid.” Nadat hy seker was dat Rebekka 'n bietjie beter gevoel het, sou Isak na sy spesiale plek gaan om te bid.

           “Here, vertroos asseblief my vrou, Rebekka. Help haar om beter te voel en neem haar hartseer weg. U weet hoe graag Rebekka en ek kinders wil hê. U het belowe om ons te seën en ons 'n seën te maak. U het my vader Abraham belowe dat hy baie kleinkinders sou hê. Hoe kan dit wees as Rebekka en ek geen kinders het nie?”


flower line

           Maande en jare het verbygegaan, maar niks het verander nie. Isak het aangehou om tot die Here te bid en het Hom vertrou om sy belofte na te kom. Hy het aangehou bid dat Rebekka gelukkig sou wees. Hy het aangehou bid dat hulle sou kinders hê. Soms het dit gelyk of God net nie sy gebede sou verhoor nie, maar Isak het nooit moed verloor nie. Vir twintig lange jare, het Isak aangehou om God lief te hê en tot Hom te bid.

Rebekah prays            Rebekka het begin siek word en het baie pyn gehad. Sy het na haar spesiale plek gegaan om te bid. Sy het tot die Here uitgeroep, “Waarom gebeur dit? Waarom is ek so siek en in soveel pyn? Wat is besig om met my te gebeur?”

           Die Here het medelye met haar gehad en reguit met haar gepraat: “Jy gaan 'n tweeling hê. Selfs al is hulle 'n tweeling, gaan hulle heeltemal die teenoorgestelde van mekaar wees. Hulle sal nie eenders lyk nie, hulle sal nie eerders praat nie en hulle sal nie van dieselfde dinge hou nie. Daar sal 'n stryd tussen hulle wees en daardie stryd het alreeds begin. Een sal sterker as die ander wees en die jonger een sal oor die ouer een heers.”

           “Isak! ISAK! Kom gou! Ek het wonderlike nuus!” het Rebekka geroep.

           Isak kon uit die klank van haar stem hoor, dat dit iets ontsettend belangriks was en het so vinnig as hy kon, aangehardloop gekom. “Wat? Wat is dit?”; het hy gevra, so gou as wat hy sy asem kon terugkry.

           “Isak! O, ISAK! Ons gaan kinders hê!” Sy was so opgewonde dat sy skaars die woorde uit haar mond kon uitkry. “God het uiteindelik ons gebede verhoor. Ons gaan nie net een baba hê nie! Ons gaan twee hê! O, Isak! Ek kan dit skaars glo!”

           Terwyl hulle na mekaar uitgereik en mekaar omhels het, het groot trane van blydskap van hulle wange afgerol. Hulle het God gedank, dat selfs al was hulle nogal oud, hulle uiteindelik ouers sou word. God het die roepstem van hulle harte gehoor en sou hulle seën met twee klein babaseuntjies.


flower line

Rebekah was radiant as she went
about her daily chores and made special preparations for her tiny new babies            Rebekka kon nie onthou wanneer laas sy so gelukkig was nie. Haar gesig het gestraal, terwyl sy haar daaglikse take gedoen het en spesiale voorbereidings vir haar nuwe baba's gedoen het. Selfs al het sy baie pyn gehad, kon niks haar blydskap dat sy uiteindelik 'n moeder sou wees, wegneem nie.

           Die blye dag het uiteindelik aangebreek. Die eerste babaseuntjie wat gebore is, was rooi in kleur en het baie hare oral oor sy liggaam gehad. Isak en Rebekka het hom Esau genoem. Die tweede babaseuntjie het 'n ligte vel gehad en was saggeaard. Toe hy gebore is, het hy sy arm uitgesteek en sy broer se hakskeen gegryp. Sy ouers het hom Jacob genoem.

As the boys began to grow the parents noticed great differences in the two children
just as God had told Rebekah            Toe die seuns begin grootword, het die ouers groot verskille in die twee kinders opgemerk, net soos God vir Rebekka gesê het. Esau was 'n rowwe klein outjie. Hy was lief daarvoor om buite te wees. Hy het daarvan gehou om vuil te word, kranse uit te klim en te gaan stap. Toe hy ouer geword het, het hy 'n fantastiese jagter geword. Isak het van Esau se wilde, uitbundige maniere gehou en het die heerlike vleis geniet wat hy teruggebring het van sy jagtogte af. Esau was defnitief sy vader se gunsteling kind.

           Jakob was heeltemal anders. Jakob was 'n stiller seun, wat daarvan gehou het om om die huis te bly. Hy het dit geniet om te kook en het geweet hoe om die lekkerste bredie te maak van die groente wat hy verbou het. Selfs al het hy om die huis gebly, het hy gegroei en baie sterk geword en het uitstekende werk daarvan gemaak om die plaasdiere te versorg. Rebekka kon altyd op Esau staatmaak om haar te enige tyd te help as sy dit nodig gehad het. Hy het nooit te ver weggegaan nie. Hoewel sy albei haar kinders liefgehad het, was Jakob defnitief Rebekka se gunsteling kind.

Word verlog in Deel 2


flower line

DINK!

1. Waarom was Rebekka hartseer?
2. Hoe lank het Isak gewag vir sy gebed om verhoor te word?
3. Wat het die Here vir Rebekka gesê?
4. Wat was die name van die twee baba's?
5. Hoe was die tweeling verskillend?



ONTHOU:

God het Isak en Rebekka se gebede verhoor
en Hy sal ook joune ook verhoor.



'N VERS OM TE LEER

“En Isak het die HERE gesmeek met die oog op sy vrou ...” (Génesis 25:21a).



ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER:

“En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader en die Seun verheerlik kan word” (Johannes 14:13).

“En wat ons ook al bid, ontvang ons van Hom, omdat ons sy gebooie bewaar en doen wat welgevallig is voor Hom” (1 Johannes 3:22).

“Bid sonder ophou. In every thing give thanks: for this is the will of God in Christ Jesus concerning you. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle” (1 Thessalonicense 5:17-18).

“…Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God” (Filippense 4:6b).



PRAKTIESE TOEPASSING

Is daar iets wat jy regtig, baie graag wil hê? Het jy al daaraan gedink om God daarvoor te vra? Dink jy God sal bly wees om dit vir jou te gee? Is jy bereid om te wag totdat God gereed is om dit vir jou te gee?

[Na bespreking:] Isak en Rebekka het vir een kind gebid en God het hulle met twee geseën. Op dieselfde manier is God in staat om nie net jou gebed te beantwoord nie, maar jou ook te seën met baie meer as wat jy verwag. Wanneer jy bid, vertrou God vir 'n antwoord en dank Hom vooruit vir wat Hy gaan doen.


LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie vir al die goeie dinge
wat U oor ons pad gestuur het. Help ons om te onthou
om te bid en te weet dat U ons gebede sal
verhoor. In Jesus se Naam. Amen.

****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

           Génesis 25:20-28



flower line


crayons

Rebekah hearing from God (online)
Esau and Jacob with Bible Verse (online)
Jacob and Esau (online)
My Bible Stories Coloring Book 2

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Awesome Coloring Book of Bible Comics
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


child reading a book

Discover 4 Yourself Children's Bible Study Series:
Extreme Adventures with God (Isaac, Esau and Jacob)


Growing with God Student Manual (3rd Grade)
Jacob (read online)
Jacob and Esau Bible story for children (read online)
Jacob and Esau Booklet (printable)
Kingstone Bible Volume 1
Two Brothers, Jacob and Esau (online)
The Birth of a Nation - Abraham to Joseph (online)

365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Early Reader's Bible
Little Pilgrim's Progress
The Comic Book Bible
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible
Children's Books
Spanish Children's Books
The Picture Bible (also in Spanish)


activities

Crossword Puzzle (online)
Five Finger Prayer Activity (online)
Jigsaw Puzzle (online)
Matching Activity (online)
Put the events in correct order (online)
Story Cards To Keep and To Share (online)
Word Search (online)

Discover 4 Yourself, Children's Bible Study Series:
Extreme Adventures with God (Isaac, Esau and Jacob)


Worksheets (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles Sticker Books


birds singing

He's Got the Whole World in His Hands (online)
Lord Teach A Child To Pray (online)
The Butterfly Song (online)
This Is My Commandment (online)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
Sunday School Song Medley (online)
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


CDs, DVDs and Videos

A Common Caterpillar (watch online)

Adventures in Odyssey® 272:
Two Brothers and Bernard, Part 1 of 2 [Download]


Bible Comes Alive, Volume 1 Your Story Hour, CD

Bible on the Go Vol. 04: The Story of Isaac and Rebecca;
The Story of Jacob (Genesis 24-25, 27-29) - Unabridged Audiobook [Download]


Daily Devotions with Oliver: Prayer (watch online)
DouglasTalks: Handcrafted by God - God Loves You Just the Way You Are (watch online)
Talk to the Shepherd (watch online)


Greatest Heroes of the Bible, Volume 3
The Bible Stories: Jacob DVD
Superbook: Jacob and Esau DVD
The Story of Jacob and Joseph

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


crafts

Esau Toilet Paper Roll (online)
Jacob and Esau crafts (online)
Jacob and Esau painting craft (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts
Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible



RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Bringing Up Boys DVD (James Dobson)

Different Children, Different Needs:
Understanding the Unique Personality of Your Child


Discover 4 Yourself, Children's Bible Study Series:
Extreme Adventures with God (Isaac, Esau and Jacob)


Five Finger Prayer Activity (online)
Five Love Languages Of Children
Games Big Kids Can Play with Younger Siblings (online)
Genesis 25 (online)
Growing with God Teacher's Manual (3rd Grade)
Israel: A Prince of God-The Story of Jacob Retold
Jacob and Esau (online)
Jacob and Esau by Charles Spurgeon (online)
Lesson Ideas For Jacob and Esau (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)



flower line


The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated December 18, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources