The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Ek Wil Hê-ê-ê!

deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Joshua told Achan to tell the truth and confess what he had done

Text Version | English | Italian | For Older Children


“Ek wil die pop hê met die hare wat groei en die klere wat by haar pas,

rollerblades en nuwe rolskaatse,

en die foon wat regtig praat,

en 'n Aspoestertjie video en parfuum,

en nuwe pajamas . . .

. . . O, JA. . .

new dollhouse Ek wil die kar en die ateljee en die huis vir die pop hê,

en 'n nuwe beursie,

en . . . ”

“WAG 'N BIETJIE! Jy moet my laat sê wat ek wil hê!”

Royalty free cartoon clip art of a happy boy riding a brand new bike by andy nortnik “Ek wil 'n zoemkarresiesbaan en 'n 12-spoed fiets en 'n monstertrok hê,

en die pratende ruimtemannetjie en ruimtestasie

en 'n tafeltennistafel,

en 'n groot trampolien,

en 'n superheldkostuum,

en 'n Mega-Miljoen Speletjie,

en . . .”

HAAI!  Jy het my nie laat klaar praat nie. Ek wil . . .

O my aarde! Dit lyk asof dit die hele dag so kan aanhou! Dit is die hoe dit in die Smith-huishouding gaan. Elke keer wat 'n nuwe katalogus of advertensie van 'n uitverkoping in die pos kom, drom die kinders saam en kies al die goeters uit wat hulle dink hulle wil hê.

Wat dink jy gebeur wanneer hulle sommige van hierdie goeters kry?
Dink jy hulle waardeer wat hulle kry?
Dink jy hulle is gelukkig?
Hoe lank sal daardie geluk hou?


flower line

tent Agan en sy familie het in 'n tent gewoon. Ja, dit mag vir jou vreemd klink, omdat jou familie en die mense wat jy ken, waarskynlik in huise of woonstelgeboue woon. Maar, om in tente te woon, was heel algemeen vir Agan en sy vriende.

Agan het alles gehad wat hy nodig gehad het.

Hy het sy tentwoning gehad.
Hy het 'n trop skape gehad vir wol om klere van te maak.
Hy het kuddes beeste vir melk en vleis gehad.
Hy het 'n vrou en kinders, wat vir hom lief was, gehad.
Agan moes baie gelukkig gewees het.
Maar hy was nie.

Agan — wou meer — gehad het.

Eendag het Agan 'n paar pragtige goed gesien. Hy het die volgende gesien:


a beautiful robe from Babylon

'n pragtige kleed van Babilon af,

a piece of gold

'n stuk goud,

silver coinssilver coinssilver coins

en 'n paar silwer munte.


Achan thought I sure would like to have all that Terwyl hy na daardie artikels gekyk het, het hy gedink, “Ek sou baie graag al daardie goed wou hê. My klere is gemaak van skaapwol. Daardie kleed van Babilon is baie beter as die klere wat ek het. Dit sal so goed lyk aan my. En as ek daardie goud en daardie silwer munte gehad het, sou ek enigiets kon koop wat ek wou hê.”

Agan het oor en oor daaraan gedink. Hoe meer hy daaroor gedink het, hoe beter het dit vir hom geklink. Die nuwe kleed en al daardie geld was net té goed om te laat staan. Hy kon dit net nie daar los nie. Buitendien, as hý dit nie vat nie, sal iemand anders daar verbykom en dit neem, reg? Uiteindelik het hy sy besluit geneem. Agan het die goud en die silwer munte opgetel en op 'n veilige plek gebêre en toe die duur kleed versigtig oor sy skouer gesit, sodat dit nie sou vuil word of kreukel nie. Agan was so gelukkig terwyl hy huistoe gegaan het. Hy het amper nie sy goeie geluk geglo nie.

Achan hid a robe, gold and silver coins Nadat Agan by die huis gekom het met sy skatte, het hy meer begin dink aan wat hy gedoen het. Hy het gedink, “Nie een van my vriende het 'n kleed soos hierdie een nie. Dit is so besonders, dat wanneer ek dit dra, sal hulle wonder waar ek dit gekry het. Ek kan nie vir hulle vertel dat ek dit gevind en gesteel het nie.” Toe het hy aan die goud en die silwer gedink. “As ek hierdie goud na die mark neem en probeer om nuwe goed te koop, sal mense wonder waar ek die goud gekry het. Net die ryk mense het goud en ek is nie ryk nie. Ek kan ook nie die silwer gebruik nie, omdat dit nie van my land af is nie en hulle sal weet dat ek dit gesteel het. Wat gaan ek nou doen?”

Agan het 'n gat begin grawe. Hy het 'n diep gat in die grond onder sy tent gegrawe. In daardie gat, het hy die kleed, die goud, en die silwer gebêre. “A-ha, dit handel die saak af!” het hy gedink. “Dit is alles onder die grond en niemand sal ooit weet wat ek gedoen het nie.”

Die probleem is dat Agan van God vergeet het. Agan het vergeet dat God alles sien en weet wat hy gedoen het. Op die ou end, was Agan gestraf vir die sonde wat hy gedoen het.


flower line

DINK!

1. Wat het Agan vir homself gevat?
2. Waar het hy dit, wat hy gesteel het, weggesteek?
3. Hoekom het hy dit weggesteek?


flower line

BYBELVERS OM TE ONTHOU

“Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees.
Wees tevrede met wat julle het” (Hebreërs 13:5a).


ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER:

“U moet my help sodat ek graag sal wil doen wat U sê en nie sal kies om ryk te word nie” (Psalm 119:36).

“Toe sê Jesus vir die mense: ‘Julle moet oppas, julle moenie meer en meer goed wil hê nie, want dit maak nie saak hoeveel goed 'n mens het nie, dit is nie belangrik vir jou lewe nie’” (Lukas 12:15, ABA07).


PRAKTIESE TOEPASSING

Dink jy dit is verkeerd of sondig om dinge te wil hê? As jy iets sien wat lyk of dit nie aan iemand behoort nie, is dit reg om dit te vat? Wat moes Agan eerder gedoen het toe hy die kleed, die goud en die silwer munte gesien het?

[Na bespreking:] Dit is nie sondig om goeie en nuttige dinge te wil hê nie, solank dit nie aan iemand anders behoort nie. God wil egter hê ons moet gehoorsaamheid aan Hom bo alle ander dinge begeer.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie vir al die goeie dinge wat U
vir ons gegee het, soos ons famile, huis, klere en kos.
Help ons om te leer om tevrede te wees met wat ons het en nie
nie versoek te word om te steel om dinge te kry wat ons dink
ons wil hê nie. Laat ons onthou dat U altyd oor
ons waak en help ons om net die dinge te doen
wat U sal behaag. In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Josua 7:19-26


flower line

birds singing

'n Liedjie om Sing

Jesus Sien Dit: op die wysie van “Jesus Min My” (Jesus loves me)

Agan het die goud gesteel,
Silwer munte en 'n kleed
Hy't dit in sy tent versteek
En toe gemaak of hy niks weet.

Ja, Jesus sien dit
Ja, Jesus sien dit
Ja, Jesus sien dit
Agan het die goed gesteel.

As ons ongehoorsaam is,
Steel of lieg of nie wil bid,
Is daar Iemand wat als wis,
Waar ons is en hoekom ook.

Ja, Jesus sien dit
Ja, Jesus sien dit
Ja, Jesus sien dit
Hy sien alles wat ons doen.

The lyrics to this song were improvised by Kim Dailey — treat lyrics as public domain.


Oh, Be Careful Little Eyes [Music Download]

Change My Heart O God (online)
When Mr. Satan Knocks at My Heart's Door (online)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


child reading a book

A Thankful Heart Is a Happy Heart:
52 Gratitude-Filled Devotions for Kids


Fighting the Giants - the Sin of Achan (online)
God, I Need to Talk to You about Stealing
God Knows Everything (Learn About God)
Kingstone Bible Vol. 1 (includes The Ten Commandments)
Achan's Sin lesson activities (online)

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress for Kids
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Complete Illustrated Children's Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible


crayons

Achan coloring page (online)
Memory verse coloring page (online)

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


crafts

STORY CUBE (online)
Achan's Tent Craft (online)
Achan's Sin Craft Idea (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible


activities

Jigsaw Puzzle (online)


MEMORY VERSE CUT AND SCRAMBLE

Activity #1 (online)
Activity #2 (online)

Use activity #2 for younger children and
use both activities for older children.


Achan's Sin Activities—Ages 4-12 (online)
Achan's Sin Word Search (online)
God's Wrath Revealed (online)
Who Is Without Sin (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles


CDs and Videos

Adventures in Life, Your Story Hour Volume 11, Audiobook on CD
Adventures in Odyssey® 216: Like Father, Like Son [Download]
Believe it? Why Not! Sin Separates Us from God (Watch online)

Bible Comes Alive Series CD Album 2
Happy Heart, An Unabridged CD
Ten Commandments DVD
The Ten Commandments: Moses and the Law Superbook DVD
VeggieTales: Madame Blueberry

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



flower line

Resources for Parents and Teachers

Achan's Sin Parents' Guide Ages 4-9 (online)
Achan's Sin and the Battle of Ai (Watch online)
Achan Was Robbed—audio by David Wilkerson (online)
Achin' for Achan Drama (PDF Download)
Achan's Sin - Powerpoint (online)
Joshua 7 - Achan and defeat at Ai (online)
Sin Spoils Object Talk (online)
The Celebration City Courthouse Lesson on Stealing (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)

flower line

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated April 24, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources