The Children\'s Chapel - Award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids



Moeilikheid vir Isak
deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Isaac and Rebekah

Text Version | English | Italian


sunflower divider


           “Mev. Elliot, mag ek asseblief die verpleegsuster gaan sien?” het Colton gevra terwyl hy sy arm oplig om die groot geïnfekteerde sny op sy hand vir haar te wys.

           “Natuurlik mag jy,” het Mev. Elliot geantwoord toe sy simpatiek na die wond gekyk het. “Maar sal jy omgee om vir my te vertel wat gebeur het?” het sy gevra.

           “Ek het op die speelgrond van die glyplank afgeval.” Colton het vinnig 'n storie opgemaak. Hy het nie verwag dat sy onderwyseres sou vra hoe hy seergekry het nie. Terwyl hy stadig in die gang afgeloop het tot by die verpleegsuster se kantoor, het hy diep gedink. Die kyk op sy onderwyseres se gesig het hom vertel dat sy nie regtig sy storie geglo het nie, al het sy hom nie verder uitgevra nie.

           Toe dit sy beurt was om die skool se verpleegsuster te sien, was Colton voorbereid. Hy het 'n nuwe storie, wat hy gedink het beter klink, opgemaak. Toe die verpleegsuster die wond skoongemaak en 'n pleister opgeplak het, het sy gevra, “Hoe lank het jy al hierdie seerplek?”

           Colton het geantwoord, “Ek het gister seergekry toe ek van my fiets afgeval het.”

boy with hurt arm

           “Hmm, gister?” het die verpleegsuster gevra. “Is jy seker? Dit lyk te erg geïnfekteer om gister te gebeur het.”

           Colton was bang om die waarheid te vertel, omdat hy bang was dat die verpleegsuster sy ma sou bel en hy wou sekerlik nie hê dat dit gebeur nie. Hy was bang dat hy in g-r-o-o-o-o-t moeilikheid sou wees as sy ma sou uitvind dat hy haar gunsteling blommevaas gebreek het. “Ja, Suster. Dit het gister gebeur toe ek op my fiets gery het.”

           Die skool se verpleegsuster het toe wel Colton se ma gebel. Die seerplek was vol infeksie en die verpleegsuster het gedink hy moes 'n dokter besoek. By die dokter se kantoor het Colton by sy storie gehou dat hy van sy fiets afgeval het. “Hoe het daardie glasstuk in jou hand beland?” het Dokter Stevens gevra.

           Colton het vir 'n oomblik geaarsel en toe gesê, “O, ek dink daar moes seker glasstuk gelê het in die sloot waar ek geval het.”

           Uiteindelik het Colton se ma gepraat. “Jongman, ek dink dit is nou tyd dat jy ophou jok en die waarheid begin vertel. Ek weet jy het die vaas gebreek. Ek weet dit reeds vir 'n paar dae lank. Ek het net gewag dat jy dit op jou eie sou kom erken. As ek geweet het jy het 'n slegte sny gehad het, sou ek vroeër daaraan aandag gegee het.”

           “Het Ma geweet? . . . Hoe het Ma geweet?”  het hy verras gevra.

           “Wel, eerstens kon ek nie help om die blomme in die snippermandjie te sien nie. Toe ek skoongemaak het, het ek die glasstukke gekry wat jy nie raakgesien nie. Waarom het jy my nie net vertel nie?”

           “Ek . . . ek was bang,” het Colton tranerig geantwoord. “Ek was bang Ma sou kwaad wees. Ek was bang dat Ma my sou straf.”

           Sy ma het geantwoord, “Ja, jy verdien straf, maar hierdie keer dink ek jy het jouself genoeg gestraf. Daardie gat in jou arm gaan 'n hele rukkie neem om gesond te word. Wanneer jy die pyn voel, kan dit jou daaraan herinner dat die waarheid baie minder seer is as om te jok. Wanneer jy die waarheid in die oë kyk, hoef jy dit net een keer te in die oë te kyk, vergifnis te vra en dan is dit verby. Wanneer jy jok, moet jy aanhou om meer en meer leuens op te maak om te probeer om die eerste een toe te smeer, maar uiteindelik sal jy met die waarheid moet uitkom.”


sunflower divider

           Isak en Rebekka het mekaar baie liefgehad en was baie gelukkig saam. Die Here het hulle geseën en gemaak dat hulle baie voorspoedig in die land van Kanaän was. Die lewe kon nie veel beter vir hierdie twee gewees het nie, totdat . . .

           'n Groot hongersnood oor die land gekom het. Dit het nie gereën nie . . . en nie gereën nie . . . en nie gereën nie . . .

dry land            Vir Isak was om geen reën te hê nie 'n groot probleem. Die land het uitgedroog en die gewasse wou nie groei nie. Die kos vir al hulle baie troppe kleinvee en kuddes grootvee en vir hulle familie het begin opraak.

           “O, wat gaan ons doen?” het Rebekka bekommerd gevra en gewonder of daar enige kos sou wees om hulle vir die res van die week te hou.

           “Een ding is seker,” het Isak geantwoord. “As ons hier bly, sal ons almal van honger doodgaan.”

Isak het sy finale besluit geneem, maar . . .

Hy het vergeet om oor hierdie situasie te bid . . .

Hy het vergeet om God te vertrou . . .

Hy het vergeet dat sy vader Abraham nie wou hê dat hy uit Kanaän trek nie . . .

Hy het vergeet van die belofte dat hulle deur die Here versorg en geseën sou word . . .

           “Daar is net niks anders wat ons kan doen nie,” het hy eendag vir Rebekka gesê. “Ons sal net móét trek.”

           “Maar waarheen sal ons gaan?” het Rebekka gevra.

They gathered their belongings loaded the camels and donkeys and were ready
in no time “My pa het my eenkeer vertel dat hy op 'n plek met die naam Gerar gewoon het. Hy het verskeie putte daar gegrawe terwyl hy daar gebly het, so daar behoort volop water te wees. Ons sal daarheen gaan.”

           Die saak was afgehandel. Isak en Rebekka het hierdie nuus aan hulle familie meegedeel. Almal sou alles wat hulle besit het moes oppak en na Gerar trek. Omdat die Here Isak en Rebekka ryklik geseën het, het hulle 'n baie groot taak gehad om te verrig. Dit was 'n baie besige tyd vir Isak en sy familie en hulle diensknegte en diensmeisies toe hulle hul tentpenne uit die grond moes trek en die swaar tente in klein bondeltjies moes opvou. Hulle het al hul besittings op die kamele en donkies gelaai en toe al die skape, die koeie, die hoenders en al die ander diere bymekaargemaak. Toe alles gereed was, het hulle 'n lang karavaan gevorm en op hulle reis na Gerar vertrek.


sunflower divider

Isaac was blessed            Toe Isak en sy familie uiteindelik by die land Gerar aangekom het, het Isak gegaan om die koning te sien om toestemming te kry om daar te bly. Koning Abiméleg het sy toestemming gegee en toe het Isak na die plek vertrek waar sy vader eens gebly het en hulle het hul tente opgeslaan, hul besittings uitgepak en hulleself daar gevestig.

           Die Here was barmhartig en het aan Isak verskyn en hom gerus gestel en dieselfde belofte, wat Hy baie jare gelede aan Abraham gemaak het, herhaal. “Jy mag in hierdie land van Gerar woon en Ek sal met jou wees. Ek sal jou seën en jou 'n groot nasie maak en al die nasies van die aarde sal geseënd wees omdat jou vader Abraham my gehoorsaam was.” Isak was bly en opgewonde dat die Here met hom gepraat en verseker het dat alles goed sou gaan in Gerar.


sunflower divider

           Isak het vir 'n lang tyd in Gerar gewoon en baie vriende gemaak. Eendag, terwyl hy met sommige van die ander mans gesels het, het een van hulle gesê, “Dit is sekerlik 'n pragtige vrou wat in jou kamp bly. Wie is sy?”

           Op daardie stadium het dit gelyk of Isak heeltemal vergeet het dat die Here belowe het om met hom te wees. “Sy is my suster,” het hy gelieg. Hy was bang om vir die mans te vertel dat sy sy vrou was, want hy was bevrees dat een van hulle sou hom doodmaak en Rebekka as vrou sou neem.

Isaac and the King

           Eendag het Koning Abiméleg by sy venster uitgekyk en gesien hoe Isak vir Rebekka omhels en soen. Hy het na die deur gegaan en Isak geroep om in te kom. “Waarom het jy vir ons vertel dat daardie vrou jou suster is?” het hy kwaad gevra. “Dit is baie duidelik dat sy jou vrou is! Waarom het jy vir ons gejok?”

           “Ek . . . ek was bang,” het Isak dit uitgeblaker. “Sy is so mooi dat ek bang was een van die mans sou haar as vrou wou hê en my doodmaak.”

           “Maar het jy nie geweet dat een van ons haar as vrou kon neem sonder om te weet dat sy jou vrou was nie? Jy kon veroorsaak het dat ons sondig!”

corn            Isak het sy kop in skaamte vasgehou. Hy het nie die skade en groot skande wat hy vir Rebekka kon veroorsaak het, besef nie. Hy was baie jammer oor sy leuen en het om verskoning gevra. Koning Abiméleg het hom vergewe en aan die mans van die omliggende gebied die waarheid vertel dat Rebekka Isak se vrou was. Hy het ook die mans beveel om nie vir Isak of Rebekka seer te maak nie.

           Nadat hy die leuen bely het, het Isak en Rebekka en hulle familie rustig in Gerar gewoon. Daardie jaar het Isak gewasse geplant en 'n ontsaglike oes versamel — 100 keer meer as wat hy geplant het. God het hom oorvloediglik geseën en daar was baie kos vir die hele huishouding en vir al die diere.


sunflower divider

DINK!

1. Waarom moes Isak en Rebekka uit Kanaän trek?
2. Waarheen het hulle gegaan?
3. Waarom was die koning kwaad vir Isak?
4. Waarom het Isak gejok?
5. Wat het gebeur nadat Isak sy leuen bely het?



ONTHOU!

Self as ons verkeerd doen, sal God barmhartig wees as ons dit bely en onsself bekeer.


'N VERS OM TE LEER:

“As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig” (1 Johannes 1:9a).


ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER:

“Lieg nie vir mekaar nie, omdat julle die oue
mens met sy werke afgelê het” (Kolossense 3:9).

“Ek het geen groter blydskap as dit nie, dat ek hoor
dat ek hoor dat my kinders in die waarheid wandel” (3 Johannes 1:4).


LAAT ONS BID:

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie dat U u beloftes
nakom al vergeet ons dit. Dankie dat U
barmhartig en liefdevol is en ons verkeerde dade
vergewe wanneer ons erken dat ons verkeerd gedoen het.
In Jesus se Naam bid ons. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

Génesis 26:1-13

crayons

Isaac Was Blessed (online)
1 John 1:9 Coloring Page (online)
Camel (online)
Bible Color and Learn: Abraham Book 4

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books



activities

Jigsaw Puzzle (online)
Isaac Was Blessed Jigsaw Puzzle (print and cut out)
Story Cards To Share (online)
Dads and Sons Matching Game (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles



crafts

Make A Mobile (online)
Camel Crafts (online)
Clay Water Jars (online)
Egg Carton Camel (online)
Isaac and Rebekah Craft (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible



child reading a book

A Ram for Isaac
A Wife For Isaac (online)
God Will Provide the Lamb (online)
Abraham (online Bible Encyclopedia)
Abraham—A Man Who Heard And Obeyed God's Call (online)
Abraham and the Three Strangers (online)
Abraham Gets Strange Visitors (online)

Abraham—God's Brave Explorer
(Discover 4 Yourself Inductive Bible Studies for Kids)

Abraham, Sarah, & Isaac (Arch Books)
Abraham's Big Test
Abraham Trusts God (Faith That Sticks)

Extreme Adventures with God: Isaac, Esau, and Jacob
(Discover 4 Yourself Inductive Bible Studies for Kids)

God Knows My Name
Good and Evil: The Bible As Graphic Novel
Hagar, Ishmael, And God's Promise To Abraham (read online)
HOBC Bible Big Book: Abraham
How Abraham Found A Wife For Isaac (online)
Isaac and Rebekah (online)
Lot's Choice, And How It Brought Trouble (online)
One Starry Night (read online)
Prayers for Kids (online)
Sarah and Abraham: The Wonderful Promise
The Birth of a Nation - Abraham to Joseph (listen and read online)
The Child Of Promise (read online)
The Rain Of Fire That Fell On A City (online)
The Story of Abraham (online)
The Story of a Journey After a Wife (online)
The Story of Abraham and Sarah (online)
The Story of Sodom and Gomorrah (online)

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress for Kids
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Complete Illustrated Children's Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible



birds singing

If We Confess - Sheet Music (online)
Abraham - MIDI/Sheet music/Lyrics (online)
Abraham, Isaac and Jacob (online)
Father Abraham [Music Download]
Cedarmont Kids sing Father Abraham (DVD)
Faith Is Just Believing (online)
F-F-F-Faith (online)
God's Promise To Abraham (online lyrics/MIDI)
I Give Myself Away (online)
Take a Step of Faith (online)
When We Pray For Each Other (online)
Why Worry When You Can Pray? (online)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



CDs and Videos

Abraham Sends Eliezer (watch online)
Isaac Meets Rebekah (watch online)
Eliezer Asks for Rebekah (watch online)
Rebekah Will Go with Eliezer (watch online)
Bible Comes Alive 1 (12 Audio CDs) (Your Story Hour)

Bible on the Go Vol. 03: The Story of Abraham and Isaac
(Genesis 12, 15, 18-19, 21-22) - Unabridged Audiobook [Download]


Larry Learns to Listen, DVD
The Test! Abraham and Isaac (SuperBook DVD)
The VeggieTales Show: Abraham and Lot (listen online)
What's in the Bible DVD 1: In the Beginning—Genesis

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Abimelech (online)
Abimelech's Dream (online)
Genesis 26 (online)
Gerar (online)
Isaac (online)
Isaac Lies About His Wife (online)
Isaac Tells Men Rebekah Is His Sister (online)
Leon's Prayer - Puppets or Skit (online)
Sin and Forgiveness Object Lesson (online)
From Lemons To Lemonade Object Lesson (online)
The Birth of a Nation (Abraham to Joseph) pg. 2 (online)
Abraham (online WebBible Encyclopedia)
Isaac and Rebecca (online)
Kids' Prayers (online)
The Birth of a Nation (Abraham to Joseph) pg. 2 (online)
Trust - Puppet Script (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)


sunflower divider

The Children\'s Chapel - Award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated April 10, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources