The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Elia: Gevoed Deur 'n Kraai
deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Text Version | English | Italian

bees

“Haai, Elia! Laat ons resies hardloop!”

“Wel, okei, maar jy weet ek gaan wen!”

“Nie hierdie keer nie! Ek het geoefen! Ek gaan wen!”

Daarmee, het die resies begin. Hulle het soveel pret gehad om te hardloop en te speel in die stowwerige strate van Israel!

Toe het hulle 'n vrou se stem gehoor: “Elia! ELIA! Dit is tyd om in te kom.”

“O, waarom moet jy ingaan? Hoekom kan jy nie 'n bietjie langer speel nie?” het die ander seuns gevra.

“Dit is amper die Sabbat. Dit is tyd om reg te maak om na die tempel toe te gaan om God te aanbid môre. Ek geniet dit baie. Dit is so opwindend. Ek sal dit vir niks mis nie!”

“Watter god aanbid jy?” het een van die seuns gevra.

“My God is Jehova!” het Elia met 'n glimlag geantwoord. “Dit is in werklikheid wat my naam beteken: My - God - Jehova.”

“My familie aanbid Baäl.”

“By my huis aanbid ons Astarte. Julle sal nie glo wat gebeur anderkant die heuwel waar die afgod Astarte opgerig is nie.”

“Ons aanbid Molog, maar ek hou nie baie daarvan nie. Dit maak my bang.”

“Wel, ek is bly dat my God Jehova is en dat ek môre na die tempel toe kan gaan!”

Toe het hulle weer die stem gehoor:“Elia, jy MOET nou inkom. Aandete is gereed en jy moet gaan was. Daar is nog baie wat gedoen moet word."

flowers

Baie jare het verbygegaan en Elia het grootgeword en 'n sterk man geword. Hy het ook kragtig in die Here geword. Hy het nooit die betekenis van sy naam vergeet nie. Elia het opgelet hoe sondig en goddeloos Israel geword het. Hy het al die vals gode wat regdeur die land opgerig is, opgemerk. Hy het hartseer en kwaad geword, omdat meer en meer mense hierdie afgode aanbid het in plaas van Jehova, die één ware God.

Elia het gedink en gedink.

Hy het gebid en gebid.

Toe, eendag, het hy presies geweet wat om te doen.

At last the time came, and he was on his way Elia het gereed gemaak om na die paleis te gaan om die koning te spreek. Hy het die goed wat hy gedink het hy sou nodig kry, opgepak en sy donkie gereed gemaak. Uiteindelik het die tyd aangebreek en hy was op pad.

Dit was nie 'n maklike reis nie. Om 'n donkie op 'n stofpad te ry, was nie baie pret nie. Soms was dit makliker om af te klim en langs die donkie te loop! Verder en verder het hulle gereis en 'n stofwolk agtergelaat.

Langs die pad, het baie gedagtes deur Elia se kop gegaan. Koning Agab was 'n goddelose koning wat nie Jehova God aanbid het nie. Hy het selfs gehelp om sommige van die valse gode op te rig.

Sou koning Agab hom wou sien?

Sou die koning glo wat hy te sê gehad het?

Wat as die koning sou kwaad word?

Elia het nie toegelaat dat hierdie gedagtes hom keer nie. Hy het verder gereis totdat die paleis voor sy oë verskyn het.

Toe hy die paleis sien, het dit hom opgewonde en angstig gemaak om binne te gaan en die koning te spreek. Hy het sy donkie aan 'n paal vasgemaak en vinnig die stof van sy klere afgestof. Hy het water daar naby gekry en daarvan gedrink. Hy het vinnig verby die wagte geloop en verduidelik dat hy dringende sake met die koning gehad het. Op met die trappe en met die lang gang af het hy geloop. Om 'n draai, het hy die stemme van baie mense gehoor en geweet dat hy baie gou van aangesig tot aangesig met Koning Agab sou wees.

As the Lord God of Israel liveth before whom I stand there shall not be dew nor rain these
years but according to my word Die oomblik het aangebreek. Elia het nou voor Koning Agab gestaan. Hy het sy mond oopgemaak en hierdie woorde gesê:

“As die Here God van Israel voor wie ek staan, leef, sal daar nie dou of reën gedurende hierdie jare wees nie, behalwe op my woord.”

Toe het hy omgedraai en weggeloop.

“Wie is daardie man?” het die koning kwaad gevra. “Wie dink hy is hy? Dink hy regtig hy het die mag om die reën te beheer? Hoe dwaas! Geen reën totdat ek so sê nie,” het hy gespot. “GMF! Ek dink nie ons het iets om oor bekommerd te wees nie,”  het hy met 'n spotlag gesê. “Geen MENS kan besluit of dit gaan reën of nie!”

Die skare het Elia begin spot en vir hom gelag toe hy teruggeloop het na die gang. Hy het egter nie toegelaat dat dit hom pla nie. Hy het geweet hy het sy doel vir die dag bereik.

flowers

God was telling him to turn toward the east and hide near the
Cherith Brook Elia het sy donkie van die paal af losgemaak en gereed gemaak vir sy terugtog huistoe. Hy het 'n stem gehoor en omgedraai om te kyk, maar daar was niemand daar nie. Elia het besef dat hy die stem van die Here gehoor het.

God het hom beveel om oos te draai en naby die spruit Krit weg te kruip. God het geweet dat bose koning Agab baie kwaad sou word vir Elia en sou probeer om hom te vind om hom skade aan te doen. Elia sou uit die spruit vars water kry om te drink, maar wat sou hy doen om kos in die hande te kry?

God het geweet dat Elia kos sou nodig hê en hy het reeds 'n plan gehad. Hy het vir Elia gesê dat die kraaie elke dag sou kom om vir hom kos te gee. Dit het sekerlik baie vreemd geklink, maar Elia het God geglo. Hy het geweet dat God in al sy behoeftes sou voorsien en daarom het hy presies gedoen wat God vir hom gesê het. Hy het oos gedraai en na die spruit Krit gegaan. Toe het hy gaan lê op die sagte gras om te rus vir die nag.

The raven brought bread and dropped it right
beside Elijah Toe die oggend aanbreek, was Elia baie honger. Hy was gereed vir ontbyt. Hy het die klank van flappende vlerke bokant sy kop gehoor en opgekyk. Daar was dit — die kraai! Hy het iets in sy bek gehad — brood! Die kraai het brood gebring en dit langs Elia laat val.

Soms het die kraai brood gebring; soms het hy stukkies vleis gebring. Solank Elia naby die spruit gebly het, hoef hy nooit bekommerd te gewees het oor wat hy sou eet nie. Die kraaie het elke dag vir hom twee maaltye gebring, net soos God belowe het. Elia het aan sy eie naam gedink. Hy was so bly om te sê “My God is Jehova!”

(Word vervolg in Deel 2)

flowers

DINK!

1. Wat sê die Bybel oor afgode en vals gode (Exodus 20:3-5)?
2. Waarom was Koning Agab kwaad vir Elia?
3. Het Elia die mag gehad om die reën te stop?
4. Hoe het God vir Elia gesorg?
5. Wat beteken Elia se naam?


ONTHOU

As God jou vra om iets te doen, sal Hy vir jou alles gee wat jy nodig het om dit te kan uitvoer.


'N VERS OM TE LEER

“Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg
vir julle” (1 Petrus 5:7).


ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER:

“Immers, sy goddelike krag het ons alles geskenk
wat to die lewe en godsvrug dien”
(2 Petrus 1:3a).

“…wees altyd bereid om verantwoording te doen
aan elkeen wat van julle rekenskap eis omtrent die
hoop wat in julle is, met sagmoedigheid en
vrees” (1 Petrus 3:15b).


PRAKTIESE TOEPASSING

Is jy bereid om God te vertrou vir alles wat jy
nodig het om 'n godvrugtige lewe te lei?
Byvoorbeeld, het jy al ooit gevoel jy moet met
iemand oor God praat? Het jy God vertrou om jou
moed, wysheid en liefde te gee om met hulle te
praat?

[Na bespreking:] God sê in sy woord dat ons altyd
bereid moet wees om met mense oor Hom te praat. Om
daarvoor gereed te maak, sluit in om God te leer
ken deur sy Woord te lees en tot Hom te bid soos
Elia gedoen het. Vra God om jou geleenthede te gee
om met jou vriende oor God se liefde vir hulle te
praat.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, ek dank U dat U my liefhet en vir my sorg.
Ek wil nooit enigeen of enigiets liewer hê as vir U nie.
Ek bid dat U my sal help om U gehoorsaam
te wees en altyd vir U te lewe.
In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
1 Konings 17:1-6


flowers

JUST FOR FUN

UNSCRAMBLE THESE WORDS FROM THE STORY

bhAa     hhoevaJ     nKgi     slreIa     hjEial     kroBo     hrhtieC


crayons

God Looked After Elijah (online)
Coloring Page 1 Peter 5:7 (online)
Raven Brings Bread For Elijah (online)
The Brook Dried Up (online)
God Always Cares (Happy Day Books)

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Awesome Coloring Book of Bible Comics
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books



child reading a book

Elijah (online)
Arch Books Bible Stories: Elijah Helps the Widow
Elijah Kingstone Comic Book
Elijah The Hungry Prophet (online)
Elijah God's Mighty Prophet
Elijah/John the Baptist Flip-Over Book
Elijah's Prayer (online)
Elijah: Obedience in a Threatening World - Fisherman Bibles Studies
God's Miracle: The Story of Elijah, Bible Wise Series

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress for Kids
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Complete Illustrated Children's Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible



activities

Jigsaw Puzzle (online)
Story Cards To Keep And To Share (online)
Who Am I? (online)
Elijah - Fill In The Blanks (online)
The Ravens Bring Food To Elijah (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles



birds singing

Angels Watching Over Me (watch online)
God Loves You Just the Way That You Are (listen online)
He's Got the Whole World in His Hands (listen online)
You Are My Heavenly Father (watch online)
Only One (online)
Wide, Wide as the Ocean (watch online)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


crafts

Elijah Crafts and Activities (online)
Raven Crafts (online)
Raven Paper Bag Craft (online)
Raven Handprint Craft (online)
Raven Toilet Paper Roll Craft (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible



CDs and Videos

1 Kings 17 - Eljah Fed by Ravens audio drama (Listen online)
Elijah Fed by Ravens (Watch online)
Elijah Fed by the Ravens (listen online)
Superbook: Elijah and the Prophets of Baal

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



RESOURCES FOR PARENTS AND TEACHERS

Elijah and the Secret of His Power
Elijah Crafts and Activities (online)
Elijah and the Birds Lesson Plan (online)
Elijah Fed by the Birds Puppet Skit (online)
The Raven (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)

flowers

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated June 24, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources