The Children\'s Chapel - Award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Eliëser
Abraham se Getroue Dienaar

Deur Linda Sue Pochodzay Edwards

Eliezer prayed for God to help him find a good wife for Isaac

Text Version | English | Italian


sick boy

           “Sien jou môre oggend!“ het Danny vir sy beste vriend, Rick, gesê terwyl hy by die kamer uitgeloop en die deur saggies toegemaak het. Die twee seuns het langs mekaar gebly vir solank as wat hulle kon onthou. Hulle het saam skooltoe en kerktoe gegaan en hulle was onafskeidbaar.

           Sedert Rick siek geword het, het Danny elke middag sy huiswerk vir hom gebring en die klaargemaakte werk weer die volgende oggend kom haal. Elke dag het Rick uitgesien na die besoek. Hy het geweet hy kon op Danny staatmaak om hom op te beur en hom te help om sy gedagtes weg te kry van sy siekte af en elke dag het Danny daarna uitgesien om saam met Rick te wees. Daar was niks wat hy nie vir sy beste vriend sou doen nie.


daisy divider

           Abraham het 'n lang lewe gehad en die Here het hom ryklik geseën met grond, troppe, kuddes, diensmaagde en diensknegte — alles wat 'n mens moontlik sou wou hê. Hy het egter een bekommernis, wat hom baie gepla het, gehad: Sy seun, Isak, was nog nie getroud nie.

God had promised he would become a great nation

Dit was vir Abraham 'n groot probleem, omdat God hom belowe het dat hy baie kleinkinders en agterkleinkinders sou hê en dat hulle 'n groot volk sou word. Omdat Isak die enigste seun van sy geliefde vrou, Sara, was, was dit vir hom uiters belangrik dat hy sou trou, sodat die belofte van die Here vervul kon word.

Abraham called for his most trusted servant Eliezer Abraham het sy betroubaarste dienskneg, Eliëser, geroep en oor hierdie probleem met hom gepraat. “Belowe my asseblief dat jy sal teruggaan na my land en my volk en 'n jong meisie sal terugbring om met my seun Isak te trou. Ek wil nie hê hy moet met enige van die jong meisies in hierdie omgewing trou nie, omdat hulle afgode dien en nie godvresend is nie.”

           Eliëser was nie net 'n belangrike dienaar in Abraham se huishouding nie; hy was so lank saam met Abraham dat hulle mekaar as vriende geag het. Eliëser wou nie vir Abraham op enige manier teleurstel nie.

Eliezer thought it over very carefully before making a promise Eliëser het noukeurig daaroor nagedink voor hy 'n belofte gemaak het aan sy geliefde vriend. “Wat as ek nie 'n vrou kan vind wat gewillig is om haar familie te verlaat en hier te kom bly nie?” het hy gevra. “Moet ek vir Isak terugneem na jou ou tuisdorp om onder haar mense te bly?”

           Abraham het nie nodig gehad om lank aan hierdie vraag te dink nie. Hy het 'n antwoord gereed gehad. “Nee. As jy nie 'n vrou, wat gewillig is om hier te kom bly, kan kry nie, dan is jy verlos van jou belofte,” het Abraham geantwoord. "God het my baie jare gelede geroep om my geboorteland te verlaat en Hom te volg. Hierdie land, die land van Kanaän, is waarheen Hy my gelei het. God het belowe om my familie en kinders te seën. Isak mag nie terugkeer na die land waarvandaan ek gekom het nie.”


daisy divider

           Eliëser het die belofte aan Abraham gemaak dat hy sy bes sou doen om 'n bruid vir Isak te vind. Abraham het Eliëser soveel vertrou dat hy hom aangestel het oor alles wat hy gehad het. Eliëser was vry om te neem wat hy ook al gedink het nodig was. Niks was van hom weerhou nie.

           Eliëser het daardie vertroue gekoester en het noukeurig gedink aan alles wat hy sou nodig hê. Hy het tien van Abraham se heel beste kamele gekies en hulle gelaai met voorrade vir die reis. Hy het ook verskeie duur geskenke opgelaai om vir 'n jong meisie, wat hy saam met hom sou terugbring, sou gee. Nadat hy een laaste keer alles noukeurig nagegaan het, het hy op die leierkameel geklim en sy reis na die stad Nahor, wat in die land van Mesopotamië was, begin. Die ander nege kamele het op sy hakke gevolg.

           Nadat Eliëser vir 'n lang ent gereis het, het hy die land van Mesopotamië bereik. Selfs al was hy warm, moeg en honger, het hy die kamele laat aanhou kloppetie-klop, met die wete dat hy gou die stad van Nahor sou bereik.

Eliezer kneeled down right outside in the open and he prayed 'n Mens sou dink dat na so 'n lang reis op daardie warm, stowwerige paaie bo-op 'n lomperige, homperige, stamperige, ongemaklike kameel, die meeste mense reguit na die stad sou wou gaan om plek te gaan soek om af te koel, iets te ete te kry en dan te rus. Maar dit was nie die geval met Eliëser nie. Nie eers een van daardie dinge het in sy gedagtes opgekom nie.

           Eliëser het sy sending baie ernstig opgeneem en wou seker maak hy dit goed doen. Net toe Eliëser die poorte van die stad bereik het, het hy iets gedoen wat die meeste mense baie vreemd sou vind. Hy het van die kamele afgeklim en hulle laat neerkniel. Toe het hy net daar in die oopte ook neergekniel . . . en hy het gebid.

           “O Here God van my meester Abraham, laat hierdie asseblief 'n suksesvolle reis wees. Dit is omtrent tyd dat die jong meisies na die put toe kom om water te kom haal. Ek sal nie een van hierdie meisies ken nie. Ek sal nie weet watter een wou 'n goeie vrou vir Isak sal uitmaak nie. So, dit is wat ek gaan doen. Ek gaan een van hulle vra vir 'n slukkie water. Wys my asseblief watter die regte een is deur haar te laat sê, ‘Ja, ek sal vir jou water gee om te drink en ek sal ook vir jou kamele water gee om te drink.’ Op hierdie manier sal ek weet watter jong meisie U gekies het om Isak se vrou te wees.”


daisy divider

Eliezer noticed one particular young woman Net toe Eliëser sy gebed klaar gebid en opgestaan het, het die jong meisies van die stad Nahor na die put gekom. Dit was hulle tyd om mekaar se geselskap te geniet. Hulle het gepraat en gelag en het nie eers die vreemdeling wat daar naby gestaan het, gesien nie. Eliëser het noukeurig na elkeen gekyk. “Dit is regtig belangrik. Ek hoop waarlik dat ek die regte een sal kies,” het hy gedink. “Maar ek het gebid en ek weet God sal my help.”

           Eliëser het een spesifieke jong vrou raakgesien. Hy het na haar gegaan en gesê, “Ek het 'n ver ent pad gereis en ek is dors. Mag ek asseblief 'n slukkie water kry?”

I will give you a drink and I will also give all your camels water to drink Sy het vriendelik geglimlag en geantwoord, “Ja, ek sal vir jou water gee om te drink en ek sal vir al jou kamele ook water gee om te drink” Sy het vinnig haar kruik vol gemaak met water en vir Eliëser gegee. Toe hy klaar was, het sy weer die kruik vol gemaak en toe die water in 'n drinkbak gegooi en dit vir die leierkameel gegee. Toe het sy teruggegaan na die put en die kruik vol gemaak vir die volgende kameel. Sy het dit oor en oor herhaal totdat al tien van die kamele genoeg water gedrink het.

           Selfs al het die Here sy gebed beantwoord en die optrede van hierdie jong meisie presies die manier was waarvoor hy gebid het, het Eliëser na haar gestaan en kyk en gewonder, “Kan dit regtig die regte een wees? Sy is die eerste een wat ek genader het. Hoe kan ek heeltemal seker wees?”

All the camels were finally finished drinking Toe al die kamele uiteindelik klaar gedrink het, het Eliëser sy hand in 'n sak gesteek en 'n pragtige goue oorring en twee goue armbande uitgehaal en dit vir die jong meisie as 'n dankie sê geskenk gegee. Hy het toe haar naam gevra en gevra of haar pa dalk 'n ekstra kamer by sy huis het, sodat hy die nag daar kon deurbring.

           “My naam is Rebekka en ek is die oudste dogter van Bétuel. Nahor is my oupa.” Eliëser het noukeurig aandag gegee aan elke woord terwyl Rebekka verder vertel het. “Ons het baie plek by ons huis en jy hoef nie eers bekommerd te wees oor die kamele nie. Ons het oorgenoeg hooi en kos vir hulle.”

           Eliëser het voor almal daar by die put sy kop neergebuig en die Here aanbid, omdat sy gebed verhoor is. God het hom presies gelei waar hy moes wees. Vandat hy met Abraham gepraat het, het hy van Bétuel en Nahor gehoor. Hy het geweet dit was die regte familie en uit Rebekka se optrede om geduldig vir al tien sy kamele water te gee, het hy geweet sy was die regte jong meisie om terug te neem huistoe om 'n bruid vir Abraham se seun Isak te wees. God het seker gemaak dat alles perfek uitgewerk het in antwoord op Eliëser se gebed.


daisy divider

DINK!

1. Waarom was Abraham bekommerd?
2. Wat was die naam van Abraham se getroue dienskneg?
3. Wat was die eerste ding wat Eliëser gedoen het toe hy die stad bereik het?
4. Hoe het Eliëser geweet watter jong meisie was die regte een?
5. Watter geskenke het Eliëser vir Rebekka gegee?
6. Wat was die laaste ding wat Eliëser gedoen het toe Rebekka hom vertel het wie sy was?



ONTHOU:

Bid! God antwoord gebed.



'N VERS OM TE LEER

“Bid sonder ophou” (1 Thessalonicense 5:17).



ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER:

“En wat ons ook al bid, ontvang ons van Hom,
omdat ons sy gebooie bewaar en doen wat welgevallig
is voor Hom” (1 Johannes 3:22).

“En wat julle ook al doen, doen dit van harte
soos vir die Here en nie vir mense nie”
(Kolossense 3:23).


PRAKTIESE TOEPASSING

Is daar iets wat jy regtig graag wil hê dat God
vir jou moet doen vandag? Het Pa of Ma, jou
onderwyser of jou vriend vir jou iets gevra wat
vir jou moeilik om te doen? Het jy met God daaroor
gepraat? Het jy 'n vriend of grootmens wat jy
vertrou en jou dalk kan help?

[Na bespreking:] Abraham het God liefgehad en
dikwels met Hom gepraat as 'n betroubare vriend.
Eliëzer was nie net 'n dienskneg van Abraham nie,
maar hy het ook 'n betroubare vriend geword. Hy
het Abraham gedien maar, by terselfdertyd het hy
God gedien en Hom vir hulp aangeroep wanneer hy
dit nodig gehad het.

Die belangrikste van alles is, wanneer jy ook al iets moet doen, doen dit vir God met jou hele hart — so goed dat dit God laat glimlag. Bid nou en vra God vir hulp. Vra Hom om goddelike vriende in jou lewe te stuur, net soos Hy vir Abraham gedoen het. Nog beter, vra God om jou te help om 'n godvresende vriend vir ander te wees.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Hemelse Vader, dankie dat U my laat leer het uit
Abraham en Eliëser se lewens. Herinner my om
alles na U toe te bring met gebed. Stuur asseblief
godvresende vriende in my lewe in en leer my hoe
om 'n godvresende vriend vir ander te wees. Lei my
bowenal in alles wat ek doen en laat my dink oor
hoe ek U kan laat glimlag deur alles te doen tot u
eer, met my hele hart terwyl ek my allerbeste gee.
In Jesus se Naam, bid ek. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?

Génesis 24:1-27


daisy divider



crayons

Rebekah Gives Water To Eliezer (online)
Psalm 55:17 Coloring Page (online)
Eliezer With Camels (online)
Camel (online)
Bible Color and Learn: Abraham Book 4

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


crafts

Camel Crafts (online)
Clay Water Jars (online)
Egg Carton Camel (online)
Isaac and Rebekah Craft (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible


birds singing

Isaac Needs A Wife (online)
Abraham - MIDI/Sheet music/Lyrics (online)
Abraham, Isaac and Jacob (online)
Father Abraham [Music Download]
Cedarmont Kids sing Father Abraham (DVD)
F-F-F-Faith (online)
God's Promise To Abraham (online lyrics/MIDI)
Take a Step of Faith (online)
What a Friend We Have in Jesus (online)
When We Pray For Each Other (online)
Why Worry When You Can Pray? (online)


Twinkle Twinkle Little Star Christian Mother Goose Rhyme
Christian Mother Goose (favorite!)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


child reading a book

A Ram for Isaac
A Wife For Isaac (online)
God Will Provide the Lamb (online)
Abraham (online Bible Encyclopedia)
Abraham—A Man Who Heard And Obeyed God's Call (online)
Abraham and the Three Strangers (online)
Abraham Gets Strange Visitors (online)

Abraham—God's Brave Explorer
(Discover 4 Yourself Inductive Bible Studies for Kids)

Abraham, Sarah, & Isaac (Arch Books)
Abraham's Big Test
Abraham Trusts God (Faith That Sticks)

Extreme Adventures with God: Isaac, Esau, and Jacob
(Discover 4 Yourself Inductive Bible Studies for Kids)

God Knows My Name
Good and Evil: The Bible As Graphic Novel
Hagar, Ishmael, And God's Promise To Abraham (read online)
HOBC Bible Big Book: Abraham
How Abraham Found A Wife For Isaac
Isaac and Rebekah
Lot's Choice, And How It Brought Trouble
One Starry Night (read online)
Prayers for Kids
Sarah and Abraham: The Wonderful Promise
The Birth of a Nation - Abraham to Joseph (listen and read online)
The Child Of Promise (read online)
The Rain Of Fire That Fell On A City
The Story of Abraham
The Story of a Journey After a Wife
The Story of Abraham and Sarah
The Story of Sodom and Gomorrah

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress for Kids
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Complete Illustrated Children's Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible


activities

Jigsaw Puzzle (online)
5-Finger Prayer (online)
A Bride For Isaac (online)
Isaac and Rebekah Quiz with Pictures (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles


CDs and Videos

Abraham Sends Eliezer (watch online)
Isaac Meets Rebekah (watch online)
Eliezer Asks for Rebekah (watch online)
Rebekah Will Go with Eliezer (watch online)
Bible Comes Alive 1 (12 Audio CDs) (Your Story Hour)

Bible on the Go Vol. 03: The Story of Abraham and Isaac
(Genesis 12, 15, 18-19, 21-22) - Unabridged Audiobook [Download]


Larry Learns to Listen, DVD
The Test! Abraham and Isaac (SuperBook DVD)
The VeggieTales Show: Abraham and Lot (listen online)

All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


Resources For Parents and Teachers

A Bride for Isaac - Coloring Page, Word Search, Crossword, Questions (Spanish) (online)
Abraham (WebBible Encyclopedia) (online)
Kids' Prayers (online)
The Birth of a Nation (Abraham to Joseph) pg. 2 (online)
Trust - Puppet Script (online)


Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)


daisy divider


Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Afrikaanse Bybelstories
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

Add/update a Bible story resource

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated March 13, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources