The Children\'s Chapel

Oornag By Die Leeus
deur Jennifer Leigh Edwards

Oornag By Die Leeus Overnight With the Lions

Text Version | English | Italian

Sally was 'n klein dogterjie wat altyd baie siek was. Sy het amper die hele tyd 'n seer keel gehad. Die dokter het gesê dat as hy haar mangels sou verwyder, sy baie beter sou voel. Sy was nog nooit in 'n hospitaal nie en dit het haar baie bang gemaak om net daaraan te dink. Om sake erger te maak, het haar maats haar nog banger gepraat deur haar te vertel hoe aaklig hospitale en operasies kan wees. Die dokter het haar verseker dat sy aan die slaap sou wees gedurende die hele proses, maar sy het gewonder of sy dalk te vroeg wakker sou word. Partykeer was sy selfs bekommerd dat sy sou doodgaan.

Sally se ma het haar eendag gesien huil en gevra wat haar makeer.

“Ek wil nie hospitaal toe gaan nie,” het sy deur haar hees keel gefluister.

“Dit sal alles goed gaan, liefling,” het haar moeder haar vertroos. “Ek het eintlik dieselfde probleem gehad toe ek so oud soos jy was,” het sy voortgegaan.

“Het Ma?” het Sally gevra.

“Natuurlik het ek!” het haar ma geantwoord. “Die verpleegters was vriendelik en het selfs vir my suigstokkies gegee. Dit was nie so sleg nie en ek het van toe af baie beter gevoel.”

“Was Ma net so bang soos ek?” het Sally gevra.

“Ja, totdat my mammie vir my gesê het om op God te vertrou,” het haar ma geantwoord.

In the Hospital

“Wat bedoel Ma, ‘op God vertrou’?” het Sally gevra.

“Wel, my mammie het my gehelp om te bid en God te vra om my te help om nie bang te wees nie; en weet jy wat? Hy het! Toe ek God vertrou het om met my in die hospitaal te wees, het Hy my gehelp om nie bekommerd te wees oor hoe seer dit sou wees nie.”

“Sjoe! Kan ons dit probeer?” het Sally opgewonde gevra.

“Natuurlik!” het Ma geantwoord.

Hulle het saam gebid en toe vra Sally nog 'n paar vrae. Uiteindelik was sy gereed om te gaan slaap. Daardie nag het sy het baie lekker geslaap. Die volgende dag het sy gesê, “Weet Ma wat, God het my gehelp om nie so bekommerd te wees nie.”

“Dit is goed! Voel jy nie beter as jy God vertrou om jou te help en by jou te wees nie?” het Ma met 'n glimlag gevra.

“Natuurlik help dit!” het Sally geantwoord.

'n Paar dae later het Sally die operasie gehad en alles het goed gegaan. Die verpleegsters was vriendelik en het vir haar suigstokkies gegee, net soos haar ma gesê het. Haar vriende het vir haar in die hospitaal kom kuier en word-gou-gesond-kaartjies en opgestopte diertjies gegee, sodat sy nie so alleen sou voel nie. Na 'n kort rukkie het sy al daardie kaartjies en geskenke opgepak en die hospitaal verlaat. Sally het verstaan dat sy nie nodig gehad het om so vreeslik bekommerd te wees nie, want sy het onthou dat God met haar was en sy het Hom vertrou.

Lion Divider Bar

Lank gelede, het die koning van Babel gesterf en 'n nuwe koning, Darius, het die heerser geword. Hy het 120 prinse oor die land laat regeer; en het drie manne oor hulle aangestel. Daniël was een van daardie mans. Koning Darius het so baie van Daniël gehou dat hy hom die volgende heerser van Persië wou maak wanneer hy sou sterf. Maar…

…die ander leiers het nie van daardie idee gehou nie. Hulle was kwaad en jaloers en daarom het hulle planne beraam en teen Daniël gekonkel. Hulle het hom elke dag dopgehou, die hele dag lank, met die hoop dat hulle iets sou sien wat Daniël verkeerd doen, sodat hulle hom by die koning kon gaan aangee. Dag na dag, week na week, het hulle probeer om fout te vind met Daniël; maar, hulle kon niks verkeerds met hom vind nie. Hy het al die wette van die land en ook al God se wette gehoorsaam. Dit het gelyk of hy in alle opsigte perfek was. Uiteindelik het hulle moed opgegee en vir hulleself gesê, “As ons wil slaag om fout te vind met Daniël, sal ons 'n nuwe wet moet maak wat 'n wet van sy God oortree.”

They wrote a brand new law that said for the next 30 days any person found praying to anyone or anything except King Darius
would be thrown into a den of HUNGRY lions Vandat hulle Daniël noukeurig dopgehou het oor 'n lang tydperk, het dit hulle nie lank geneem om die “perfekte” plan uit te dink nie. Hulle het 'n splinternuwe wet opgestel waarin gestaan het dat vir die volgende 30 dae, moes enige persoon wat gevang word dat hy bid tot enigeen of enigiets anders as tot Koning Darius, in 'n leeukuil vol HONGER leeus gegooi moes word. Toe het hulle hul nuwe wet na die koning geneem vir sy goedkeuring.

Koning Darius het geen idee gehad dat sy gunsteling prins, Daniël, drie keer per dag tot God gebid het en dat die ander prinse probeer het om vir hom 'n strik te stel om hom in die moeilikheid te kry nie. Toe Koning Darius die nuwe wet, wat voor hom gestel is, gelees het, het hy gedink dit was 'n uitstekende idee. Hy wou ook graag sy prinse gelukkig maak, sodat hulle sou aanhou om sy wense uit te voer. Sonder om verder daaraan te dink, het hy dadelik die nuwe wet geteken en dit met sy spesiale ring geseël. Dit het beteken dat die nuwe wet nooit gebreek of verander kon word nie.

Daniel went to his upstairs window looking toward
Jerusalem, and prayed to God just as he had done all of his life Dit het natuurlik vir Daniël in 'n netelige posisie geplaas. As die hoofprins, was dit van hom verwag om AL die wette van die land te gehoorsaam. Aan die ander kant, het hy geweet hy mag God nie mishaag nie. Selfs al het hy geweet van die nuwe wet, het hy met die trappe opgeklim na die venster, wat in die rigting van Jerusalem gewys het en tot God gebid soos wat hy nog sy hele lewe lank gedoen het. Drie keer per dag, elke dag, het hy na daardie venster gegaan en tot God gebid.

Die prinse, wat Daniël se gewoontes geken het, het hom fyn dopgehou. Hulle het opgelet dat Daniël steeds tot God gebid het en hulle het dadelik na Koning Darius gegaan. “Kyk, Daniël onderhou nie u wet nie!” het hulle uitgeroep. “Hy gaan voort om tot sy God te bid.”

At sundown King Darius reluctantly gave the order to have Daniel
thrown into the lions den Toe Koning Darius daardie nuus hoor, was hy baie ontsteld, omdat hy Daniël voorgetrek het. Hy wou nie vir Daniël seermaak nie en het 'n ander manier probeer vind om hom te help, maar hy kon nie, want die wet was onherroeplik en kon nie verander word nie. Teen sononder, het Koning Darius teësinnig die bevel gegee om Daniël in die leeukuil te gooi.

Koning Darius het afgeroep na Daniël toe: “Mag God jou red!” Hy het teen alle hoop gehoop dat Daniël se God hom SOU red. Toe het 'n klompie manne 'n groot klip voor die opening gerol. Hy het sy seëlring en die seëlringe van sy hoogste beamptes gebruik om dit te seël, sodat niemand dit kon oopmaak nie.

Koning Darius het bedroef na sy paleis teruggekeer. Hy het bed toe gegaan sonder om aandete te nuttig of om enige ander vermaak te geniet, want hy was bekommerd oor Daniël. Hy kon die hele nag nie slaap nie. Hy het hierdie kant toe en daardie kant toe gedraai en was benoud. Hy het gewonder of daar enigsins enige moontlikheid was dat Daniël dalk die nag sou oorleef.

Has your God saved you Uiteindelik was die lang nag verby en die sterre het begin verdwyn. Teen sonsopkoms, het Koning Darius opgestaan en haastig na die leeukuil vol HONGER leeus gegaan. Hy het sy manne beveel om dit oop te maak en hy het uitgeroep, ”Daniël! Het jou God jou gered?”

Daniël het teruggeantwoord, “O, mag die Koning vir ewig lewe! God het sy engel gestuur om die bekke van die HONGER leeus toe te sluit. Hulle het my nie seergemaak nie. God het sy guns aan my bewys omdat ek onskuldig in sy oë is. Ook het ek geen kwaad aan u gedoen nie.”

King Darius was so thankful that Daniel was safe that he wrote a proclamation to all the
people in his entire kingdom that they should listen to God because He is the true Living
God, and they should not pray or bow down to any other god or person including himself Koning Darius was oorstelp van blydskap om Daniël se stem te hoor en het dadelik sy manne beveel om Daniël uit die leeukuil te trek. Hy het noukeurig na Daniël gekyk en was verstom dat die leeus hom glad nie op enige manier seergemaak het nie. Die koning het toe beveel dat daardie prinse wat teen Daniël gekonkel het, in die leeukuil saam met die HONGER leeus gegooi moes word.

Koning Darius was so dankbaar dat Daniël veilig was, dat hy 'n opdrag vir al die mense in sy hele koninkryk laat skryf het. Dit was dat hulle na God moes luister omdat Hy die ware Lewende God is en dat hulle nie mag bid of buig voor enige ander god of persoon nie, homself ingesluit.

Lion Divider Bar

DINK!

1. Waarom het Koning Darius so baie van Daniël gehou?
2. Waarom het die ander prinse Daniël gehaat?
3. Watter plan het die prinse uitgedink om Daniël in die moeilikheid te laat beland?
4. Het Daniël sy goddelike gewoontes prysgegee om sy lewe te red?
5. Hoe het God Daniël beskerm?
6. Watter opdrag het Koning Darius gegee toe hy ontdek het Daniël was nog lewendig?



ONTHOU!

Vertrou altyd op die Here en moenie bang wees om op te staan vir waarin jy glo nie.



'N VERS OM TE LEER

“My God het sy engel gestuur en die bek van die leeus toegesluit, sodat hulle my geen leed aangedoen het nie” (Daniël 6:23).



ALTERNATIEWE VERSE OM TE LEER:

“Want ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie,
want dit is 'n krag van God tot redding vir elkeen wat glo”
(Romeine 1:16).

“En nou, Here, let op hulle dreigemente en gee aan u diensknegte
om met alle vrymoedigheid u woord te preek” (Handelinge 4:29).



PRAKTIESE TOEPASSING

Kan jy aan redes dink waarom jy glad nie hoef skaam te wees
om in God te glo nie? Hoe kan jy so dapper word soos Daniël
vir God?

[Na bespreking:] God is almagtig en alwetend en het jou baie,
baie lief. Hy kan jou help in elke situasie. Dít is niks
om oor skaam te wees nie.

Jy kan dapper word vir God deur tot Hom te bid en te vra om
jou te help om sterk te word in jou geloof. Verder, hoe meer
jy die Bybel lees en tyd saam met God deurbring, hoe sterker
word jou geloof.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
Liewe God, dankie dat U met my is in alle
situasies. Help my asseblief om te onthou om op
U te vertrou en gee my die moed om op te staan
vir dit wat reg is. In Jesus se Naam. Amen.
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Daniël 6


Lion Divider Bar


crayons

Daniel was thrown into the Lions' Den (online)
Daniel in the Lions' Den with Memory Verse (online)
Online coloring Page - Daniel in the Lion's Den (online)
My Bible Stories Coloring Book with Stickers Volume 1
Bible Heroes Coloring Book

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible (online)
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids

God Loves You Coloring Book:
A Read-aloud Coloring Book About God's Plan for Salvation


Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
The Awesome Coloring Book of Bible Comics
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books



activities

Jigsaw Puzzle (online)
Cut, color, and Scramble Activity (online)
Daniel Crossword Puzzle (online)
Daniel Wordsearch Puzzle (online)
Daniel and the Lion's Den Tales of Glory Play Set
Daniel in the Lions' Den 24-Piece Puzzle
Daniel Online Word Search (online)
Word Search, Crossword Puzzle, and Fill in the Blanks (pdf) (online)


Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo (online)
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Super Sized Book of Bible Puzzles



crafts

Paper Bag Lion Puppet (online)
Circle Lion Paper Craft (online)
Daniel and the Lions' Den Paper Craft (online)
Easy Lion Paper Plate Craft (online)

Bible Crafts
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God (online)

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids (online)

The Big Picture Bible Crafts:
101 Simple and Amazing Crafts to Help Teach Children the Bible



singing birds

Daniel Was a Man of Prayer (with sheet music) (online)
Bible Songs About Daniel (online)
Daniel & the Lions - Donut Man (listen online)
100 Singalong Bible Songs for Kids DVD (Cedarmont Kids)
Dare To Be A Daniel [Cedarmont Kids Music Download]
Here, Kitty Kitty (listen online)
Tell Me about the Bible (with stickers & CD): Wonder Kids-Train 'Em Up
They Threw Daniel in the Lions' Den (Buddy Davis)
They Threw Daniel in the Lions' Den - Buddy Davis (listen online)
VeggieTales: Daniel and the Lions' Den (online)
VeggieTales: Fear Not, Daniel (listen online)
VeggieTales: My Name Is Daniel (listen online)

100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (online)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music



child reading a book

Daniel - Read and Listen (online)
Daniel and the Hungry Lions
Daniel and the Lions Arch Book
Daniel y los Leones, Bilingüe (Daniel and the Lions, Bilingual—I Can Read)
Daniel and the Lions Den (Arch Books)
Daniel en el Foso de los Leones (Daniel and the Roaring Lions)(Arch Books)
Daniel, God's Faithful Follower: Biblical Values (I Can Read Series)

Discover 4 Yourself, Children's Bible Study Series:
Fast Forward to The Future, Daniel 7-12


Lions and Daniel - Read and Listen (online)
The Beginner's Bible Daniel and the Lions Den (Beginner's Bible)
The Praying Prince: The Story of Daniel

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress for Kids
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Complete Illustrated Children's Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible



CDs and Videos

Daniel and the Lions [Donut Man Music Download]

Grandes Heroes y Leyendas de la Biblia:
Den Daniel y el Cubil del Leon


Greatest Heroes and Legends: Daniel and the Lions' Den (online)
Sally Lloyd-Jones: Daniel and the Scary Sleepover (online)
Superbook: Roar! Daniel and the Lions' Den (online)

VeggieTales: Heroes of the Bible:
David & Goliath, Esther, and Daniel in the Lions' Den DVD


What's in the Bible: God Speaks —
Isaiah, Jeremiah & the Prophets


Where's God When I'm Scared? (VeggieTales DVD)


All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (online)
God's Story from Creation to Eternity (online)
Read and Share Toddler Bible with DVD
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs


Resources for Parents and Teachers

Be Resolute (Daniel) by Warren W. Wiersbe
Daniel 2 (online)

Legends of Faith - Issue 1: Jonathan / David /
Noah / Daniel - PDF Download [Download]


Daniel Crafts (online)
It's Cool in the Furnace Children's Musical
Lion Crafts and coloring Pages (online)

Free Bible story images (online)
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages (online)
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Sermon (online)
Church Supplies
Closing Prayer (online)

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide
(online)

52 Games That Teach The Bible
Free educational videos (online)
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
How to Make Bible Characters from Milk Cartons (online)
KidMin ToolBox: Boxed Book Set
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Activities (online)
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer (online)
Parenting Resources
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons (online)
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources (online)


Lion Divider Bar

The Children\'s Chapel award-winning site featuring Bible stories from a variety of authors excellent Christian resources for children and over 140 links to other Christian and family-friendly sites for kids

Copyright © 2023 — www.childrenschapel.org
Northeast Ohio U.S.A.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe…” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


AFRIKAANSE BYBELSTORIES
www.childrenschapel.org/bibstory2_af.html

RAPPORTEER 'N GEBREEKTE SKAKEL

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated May 16, 2023
Pictures Courtesy of Free Bible Images

Next page

Welcome! * What's Here * Bible Stories
E-Mail Us * Around the Piano * 4 Things
Events * Children's Chapel * Adult Chapel
Missing Link * Links * Resources