The Children\'s Chapel

Die Groot Vangs
deur Jennifer and Linda Sue Pochodzay Edwards

When they had taken care of the fish Jesus called his disciples to come to breakfast

Text Version | English | Italian


Een warm somersmiddag het Tomika and Naabu van die sendingskool af begin huistoe loop. Hulle wou graag vir die middag se aktiwiteitsklas bly, maar hulle het geweet hulle moes gaan visvang om te help om kos vir hulle families te voorsien.

Hulle vriend Kimisha het hulle voorgekeer. “Tomika! Naabu! Hoekom loop julle? Kan julle nie vir die speletjies bly nie?”

soccer

“Ons sal graag wil bly, maar ons moet gaan visvang,” het Tomika geantwoord.

“Oukei. Ek verstaan. Miskien kan julle môre bly,” het Kimisha geglimlag.

“Ons sal sien of ons kan. Wil jy graag saam met ons kom vandag?” het Naabu gevra.

“Ek sal baie graag wil! Ek kom nou. Laat my net gou my visspies gaan haal,” het Kimisha van vreugde geskree.

Hulle het almal opgewonde met die grondpad langs in die rigting van die visvangpier geloop. Dit was 'n ver ent om te loop, maar hulle het dit geniet, terwyl hulle die hele pad gesels en gelag het.

Terwyl die drie verder geloop het, het Tomika een van sy gunsteling liedjies begin neurie. Naabu het vir Kimisha gevra, “Wat is jou gunsteling ding wat ons vandag gedoen het?”

“Jy weet, ek geniet altyd die Bybelstories die meeste,” het Kimisha geantwoord.

“Wel, vandag het ek gehou van die spelwoorde wat uit die storie gekom het,” het Naabu gesê.

“Dit is die enigste ding wat ek nie van van skool hou nie. Ek hou van lees, skryf en wiskunde en al die ander prettige aktiwiteite, maar ek hou net nie van spel nie,” het Kimisha gesê.

“Hoekom nie? Dit is nie so moeilik soos die grammatikareëls vir Engels nie,” het Naabu bygevoeg.

“Ek wonder maar net waarom ek moet leer om woorde spel in 'n taal wat baie moeiliker is as ons s'n,” het Kimisha geantwoord.

“Dink jy die sendelinge by ons skool dink dieselfde oor ons taal?” het Naabu gevra.

“Ek veronderstel hulle kan dalk. Waarom dink jy hulle het besluit om hul huis te verlaat en 'n nuwe taal en manier van lewe te kom leer?” het Kimisha gevra.

“Wel, ek kan nie seker wees nie, maar ek dink dit het iets te doen met die feit dat hulle ons wil help,” het Naabu geantwoord. “Jy weet, hulle leer vir ons dinge sodat ons 'n beter lewe kan hê.”

“Jy bedoel hulle doen wat Jesus sou doen?” het Kimisha gevra.

Boys fishing

“Ja! Dit is presies wat ek bedoel,” het Naabu gesê.

Teen daardie tyd, was hulle amper by die pier en Tomika het gesê: “Kyk hoe mooi lyk die water! Daar MOET net baie vis wees vandag!”

En daarmee, het hulle reguit water toe geloop. Hulle het vir 'n hele ruk visgevang, maar hulle het niks gevang nie. Toe hulle moedeloos geword het, het Tomika vir die ander gevra, “Onthou julle die storie van Petrus, Jakobus en Johannes in die vissersboot? Ek voel nou amper soos hulle.”

Kimisha het gevra, “Jy bedoel hulpeloos en sonder kos?”

“Ja. Dit is reg,” het Tomika geantwoord.

“Miskien sal ons iets vang as ons 'n bietjie verder met die rivier af gaan,” het Naabu gesê.

Die drie vriende het in die vlak water gewaad, water gespat en gegiggel totdat een van hulle klein vissies om hulle voete gesien swem het. “Dit is net die plek om te wees!” het Kimisha vir die ander gesê.

Dit was ook net so en hulle was kon genoeg vis vir elkeen van hulle te vang om huistoe te neem. Hulle het so 'n lekker tyd gehad deur saam vis te vang, dat hulle nie omgegee het om die naskoolse aktiwiteite mis te loop nie en hulle het planne gemaak om weer so te maak die volgende week.

gold fish divider

Toe Jesus op die aarde was, het die dissipels die meeste van die tyd saam met Hom deurgebring, deur te luister na Sy lering, saam met Hom te eet en Hom te help met die skares van mense wat gekom het om Hom te sien. Jesus was die beste Vriend wat hulle ooit gehad het.

Natuurlik was hulle baie hartseer toe Hy aan die kruis gesterf het. Daarna het hulle hartseer in oorweldigende blydskap verander toe hulle ontdek het dat Hy uit die dood uit opgestaan het. Maar nou dat Jesus nie heeltyd saam met hulle was nie, was hulle nie meer heeltemal seker wat om te doen nie.

Petrus, wat altyd vinnig was om sy mening te lug, het na sy ander vriende gedraai en gesê, "Julle kan doen wat julle ook al wil, maar ek gaan visvang!” Hy het vinnig opgestaan en begin loop in die rigting van die hawe. Die res van die groep het na mekaar gekyk en besluit dat hulle nie 'n beter plan gehad het nie en ook sou saamgaan.

“Haai, Petrus. Wag vir ons!” het hulle geskree en opgespring om hom te volg.

Sea

Hulle het hulle visvanggereedskap en visnet in die boot gesit en die anker gelig. Hulle het die seile gespan, sodat die wind hulle na die diep water waar die vis sou wees, kon neem. Toe hulle gedink het hulle het net die regte plek gekry, het hulle die anker laat sak en die visnet in die see gegooi.

Hulle het gesels . . .

en gewag . . .

en die net opgetrek . . .

maar daar was geen vis nie.

Weer het hulle die visnet in die see gegooi.

Hulle het gesels . . .

en gewag . . .

en die net opgetrek . . .

maar STEEDS daar was geen vis nie.

Die son het ondergegaan en dit was reeds donker en die dissipels was honger en moeg. Sommige van hulle het Petrus probeer oortuig om op te hou en terug te gaan wal toe, maar Petrus het regtig die visvang baie geniet en hy wou nie luister nie.

Terwyl die ander mans gebrom het, het Petrus die visnet WEER in die see gegooi.

Hulle het gesels . . .

en gewag . . .

en die net opgetrek . . .

...oor en oor en oor, maar steeds het hulle geen vis gevang nie.

Peter thought he saw someone off in the distance standing on the shore Party van die mans was so moeg dat hulle op die boot gaan lê en aan die slaap geraak het, maar Petrus het aangehou visvang. Die nagtelike hemel het begin verander na ligter skakerings van grys soos die son begin opkom en daglig verskyn het. Hulle het die hele nag lank visgevang. Petrus gedink hy sien iemand op die wal staan, maar hy was nie heeltemal seker nie. Hy het sy slapende vriende begin wakker maak.

Net toe, het hy 'n stem gehoor roep na hom, “Het jy enigiets gevang?”

“NEE!” het Petrus teruggeroep.

“Gooi jou net aan die ander kant van die boot uit,” het die man op die wal geantwoord.

netSuddenly to his surprise and amazement the net was full of fish

Petrus het gedoen wat hom beveel was. Hy het die net aan die ander kant van die boot uitgegooi. Skielik, tot sy groot verrassing en verbasing, was die hele net vol vis. Daar was so baie visse, dat hulle nie die net tot in die boot kon oplig nie.

Op daardie oomblik, het Johannes besef dat die man wat op die wat gestaan het, hulle beste Vriend, Jesus, was. Toe Petrus hoor dit is Jesus, was hy so opgewonde dat hy nie eers gewag het dat die boot die wal bereik nie. Hy het sommer dadelik in die water gespring en na die wal geswem om by Jesus te wees.

They saw that Jesus had already built a fire and was cooking fish for themThe disciples sailed the boat to shore dragging the net full of fish behind them

Die dissipels het die boot tot by die wal geseil, terwyl hulle die net vol vis agter hulle aangesleep het. Toe hulle by land aankom, het hulle gesien dat Jesus reeds 'n vuur gemaak het en Hy was besig om vir hulle vis gaar te maak.

The fish He was cooking over the fire was ready to eat and Jesus also had bread for them Petrus het na die boot geloop om die ander te help om die net vol vis in te bring. Toe hulle dit getel het, het hulle ontdek dat daar 153 visse in daardie een groot vangs was.

Toe hulle die visse uitgesorteer het, het Jesus hulle geroep om ontbyt te kom eet. Die vis wat Hy oor die vuur gebraai het, was gereed om te eet en Hy het ook brood vir hulle gehad. Almal het die wonderlike ete geniet, maar hulle was meer opgewonde om saam met hulle Vriend Jesus te wees.


gold fish divider

ONTHOU: God kan steeds wonderwerke doen!


DINK!

1. Wie wou gaan visvang?
2. Hoe lank het hulle visgevang?
3. Wie het op die wal gestaan?
4. Hoeveel visse het hulle gevang?
5. Wie het ontbyt gemaak?


'N VERS OM TE LEER

“Alle dinge is moontlik vir die een wat glo” (Markus 9:23b).


PRAKTIESE TOEPASSING

Die dissipels was die hele nag lank op die see en het hard gewerk om vis te probeer vang. Dink jy hulle was honger gewees teen die tyd dat die son opgekom het? Glo jy dat Jesus omgegee het oor die rowwe nag wat hulle gehad het waarin hulle hard gewerk het, maar niks gevang het nie? Wat laat jou so dink? Dink jy dat Jesus sien en omgee wat in jou lewe gebeur?

Wat dink jy sou gebeur het as die dissipels besluit het dat dit nutteloos was om Jesus se opdrag te gehooraam om die net aan die ander kant van die skuit uit te gooi? Kan jy sien hoe belangrik dit is om Jesus te gehoorsaam?

[Na bespreking:] Jesus het baie omgegee oor sy dissipels want Hy het selfs vir hulle vis gebraai om te eet. Hy gee ook baie om oor jou. Hy wil hê dat jy geloof moet hê en dat jy moet leer om gehoorsaam aan Hom te wees sodat Hy jou met goeie dinge kan seën.



LAAT ONS BID

Dog and boy praying

****************************************************
“Liewe God, dankie dat U my liefhet en vir my sorg.
Help my om U te gehoorsaam en om te glo
dat U wonderlike dinge vir my kan doen.
In Jesus se Naam bid ons. Amen.”
****************************************************


KAN JY HIERDIE STORIE IN DIE BYBEL VIND?
Johannes 21:1-14


Gold fish divider


JUST FOR FUN

Christian and educational fish games for children


activities

Jigsaw Puzzle (online)
Color, Cut, and Scramble the Bible Verse
The Long Night on the Lake (Drama or Puppet Script)
Online Fish Matching Game
Print Out Matching Game
Scripture Scramble and Letter Hunt
Word Search
Connect the Dots (online)
How to Draw Dolphins & Other Sea Animals

5-Minute Sunday School Activities:
Jesus' Miracles and Messages


Word Scramble (online)

Best Book of Bible Activities
Bible Puzzles: Word Search
Big Book Of Bible Puzzles
Big Book Of Bible Story Activity Pages V1
Bingo
Children's Activity Books
Children's Puzzles
Christian and educational toys
Crossword Books
Encyclopedia Of Bible Games For Children's Ministry
Games
Jumbo Bible Activity Book 4
Memory Verse Games for Kids
Sticker Books
The Humongous Book of Games for Children's Ministry
The Super Sized Book of Bible Puzzles


crayons

Beginner Coloring Page (online)
The Big Catch (online)
The Fishers of Men (online)

Action Bible Coloring Book
Coloring Through the Bible
Beginner's Bible Super-Duper Mighty Jumbo Coloring Book
Bible Stories Kids Love Coloring Book (ages 2 to 4)
Big Book of Bible Story Coloring Pages for Elementary Kids
Jesus Loves Me, This I Know, Coloring Book
My Bible Coloring Book
My Gospel Story by Colors--Activity Book
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Super-Sized Book of Bible Coloring & Art
The Super-Sized Book of Bible Verse Coloring Pages
Children's Bible Coloring Books


crafts

Fish Craft (online)
Fishers of Men Craft (online)
Forever Floating (online)
Halves Boat (online)
Triangle Fish (online)
Simple Sailboat Craft (online)

Bible Crafts
Bible Crafts & More (Ages 3-6)
Bible Craft Videos (online)
Crafting the Word of God

Easy-to-Make Bible Crafts PDF for Kids
& Digital Album Download [PDF Download]


Encyclopedia Of Bible Crafts For Preschoolers
Hot Crafts for Cool Kids pdf download
Maker-ific WOWS! (ages 8-12): 54 Surprising Bible Crafts

More! Bible Crafts on a Shoe String Budget:
Paper Sacks & Cardboard Tubes

(Reproducible: Ages 5-10)

Puppet Crafts For Kids


singing birds

Peter, James and John in a Sailboat (listen online)
Peter Was a Fisherman (listen online)
Sailing Home (listen online)
We're Sailing Home (listen online)

100 Ways To Know God Loves Me & 100 Songs
100 Bible Stories 100 Bible Songs
Action Bible Songs
Bible Songs on CD
Bible Songs on DVD
150 All-Time Favorite Veggietunes
100 Singalong Bible Songs For Kids

Platinum Bible Collection of Classic Christian Songs on DVD
The Bible in a Minute (sing along)

25 Favorite Sunday School Songs
Children's Music


child reading a book

Arch Books Treasury: 1966 - 1967
Peter and the Miraculous Catch of Fish (online) Peter-The Fisherman: A Bibletime Book
Simon Peter-The Disciple: A Bibletime Book

Beginner's Bible
Beginner's Bible for Little Ones
Bible in Pictures For Toddlers
Bible stories
Children's Books
Early Reader's Bible
100 Bible Stories 100 Bible Songs w/2 CD
Pilgrim's Progress Comic
Spanish Children's Books

365 Activities For Kids:
A Bible Story And Activity For Each Day Of The Year


365 Read-Aloud Bedtime Bible Stories
The Children's Illustrated Bible
The Picture Bible (also in Spanish)
The Preschooler's Bible
Toddler's Bible



CDs and DVDs

Animated Bible Stories: Miracles of Jesus (watch online)

Bible on the Go Vol. 35:
Baptism, Temptation, Disciples, and Miracles of Jesus


God's Story: Peter (online)
Going Fishing (online)
Greatest Heroes & Legends: Miracles of Jesus (online)
Jesus Storybook Bible Animated DVD Vol. 3
Miracles of Jesus Superbook DVD
Superbook: Miracles of Jesus (watch online)
Superbook: Peter Becomes a Fisher of Men (watch online)
The Great Catch (online)

What's in the Bible: What Is the Bible?
Jesus Is the Good News


All the Shows, Volume 1: 1993-1999
Do You Wonder Why? (watch online)
God's Story from Creation to Eternity (listen & watch online)
Read and Share DVD Bible
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Bible story DVDs
Children's DVDs



TEACHER'S RESOURCES

The Long Night on the Lake (online drama or puppet script)
All the Miracles of the Bible
Gone Fishing (online)
Jesus Helps Catch Fish (printable activities)
Jesus, Simon Peter, and the Miraculous Catch of Fish (online)
Out Fishing the Fisherman (online)
Peter the Fisherman (online)
Preschool Sunday School Lesson: A Miraculous Catch of Fish (online)

Free Bible story images
801 Questions Kids Ask About God
Absentee Postcards
African American Resources
Almost Every Answer for Practically Any Teacher
Bible for Children in 232 languages
Children's Ministry
Bible Memory Match Game
My Jumbo Bible Story Coloring Book
The Jesus Storybook Bible Curriculum Kit
Big Book of Bible Games
Bulletin Board helps
Chicken Soup for the Teacher's Soul
Children's Ministry Volunteers That Stick
Children's Sermon
Church Supplies
Closing Prayer

FREE materials to Bible schools, Bible colleges, seminaries,
churches, missionaries & individuals worldwide


52 Games That Teach The Bible
Free educational videos
God's Servants Teach Me

God's Wisdom for Little Boys:
Character-Building Fun from Proverbs


Help! I'm a Sunday School Teacher
How To Lead a Child To Christ
King James Version Gift & Award Bibles

Leading Little Ones to God:
A Child's Book of Bible Teachings


Lord Teach Me To Pray For Kids
Making Children Mind Without Losing Yours
Memory Verse Resources
Object Talks
Opening Prayer
Parenting Resources
Pray & Play Bible for Young Children
Puppet Scripts
Review Activities for Bible Lessons
Seven Laws of the Learner
Spanish Resources
Sunday school resources
Sunday School Songs: Lyrics and Tunes (online)
Talking to God
Teachers' Reproducible Classroom Pages
Teaching Children Memory Verses Ages 4-5
Teaching Children To Pray Ages 4-5
Teaching to Change Lives
The Beginner's Bible Curriculum Kit

The Humongous Book of Bible Skits
for Children's Ministry


Vacation Bible School
What Every Sunday School Teacher Should Know

Children's resources


gold fish divider


BIBLE STORY ARCHIVE
childrenschapel.org/bibstory2.html


Copyright © 2022 by Linda Sue Pochodzay Edwards.

You may NOT re-post this Bible story.
However, you may freely link to it,
provided visitors can see our web address
when they click on the link.


Free Bible Stories!

To receive a new Bible story each week, enter your e-mail address under “Subscribe...” at

tscpulpitseries.cis.to/mailman/listinfo/stories

You will be sent a message requesting confirmation of your subscription request.

IMPORTANT! YOU MUST REPLY to this confirmation request to activate your subscription to this list.


Copyright © 2022 - www.childrenschapel.org

Pictures Courtesy of Free Bible Images

TOP OF THE PAGE

Webmaster
Last updated June 21, 2022

Next page

Welcome!/ What's Here/ Bible Stories/ E-Mail Us/ Around the Piano/ 4 Things
Events/ Children's Chapel/ Adult Chapel/ Missing Link/ Links/ Resources